steeds
word hy
in homsell gedrewe, nooitword hy
van dié straí onthewe, want hy's verdeel, verdeel!geskei van die geheel, met die
maat
verloor,dieritme verstoor . . . (Die SeemeeuII)
Die ryper en
humaner
lewensgevoel,waarvan
hierbo sprake is,kom
'nmens
veral teë in 'n aantal ballade-agtige gedigte watnog
baieduidelik diespore dravan hulle Franse inspirasie: Ballade van Monsieur Lapeyre, Romanza, en veral in die gedig Keuse, wat van laterdatum
is,maar
waarin 'nmens
m.i. dié invloednog
in nawerking kan be- speur. Hierdie speelse poësie vir diebitteruurtjie bereik nog nie dié volmaaktheid en presisie vanvorm
en klank en dié ligte aonslag wat 'nmens
vir dié soort welhaas onontbeerlik moet beskou nie—
Krige is te dikwels geneigom
lukraak teskrywe en bloot op die ingewing van die oomblik te ver- trou, 'n
werkwyse
wathom soms
in erbarmlike retorika ver- strik—
-maar
vir hulle menslike lewensgevoel kan die vol-gende
reëls gerus naas sy pragtige kortverhaal Die Doodkis gelêword:Hier op die veld het ek vir buur en vriend:
my
knetterende vuur, die rietbokrib wat smoor so sag, albruinerbraai, reeds opmy
wag, Patrys,my
brak, bont soos 'n viagl Laatmaar
diemense
lag . . .Die opmerklikste
nuwe
elemente in hierdie bundel is ten eerste Krige se strewe in die lang gedigte Die Rivier, DieSwerwers
en Die Sterreom
'n poësie te skrywe wat alleenvan
die verbeelding is, en ten tweede,by wy.e
van teen- stelling, 'n tweetal gedigte wat duidelik op politieke oor- tuigings geïnspireer is: Die Rit van Jan Lahas Malherbe en Lied van die Fascistiese Bomwerpers.Genoemde
lang gedigte, met hulle breë swier, swaar deinende klank en oor- spronklike beelding, het egter één groot gebrek: 'nmens
mis in hulle dié kern van besinning, dié spanning tussen verstand en verbeelding, waarsonder geen gedigte van hullelengte ooit werklik tot die skoonheid kan ingaan nie.
Om
dié rede bly hulle eerder 'n skitterende aonloop tot die poësie as die lewende, oortuigende werklikheid selí. Die twee ,,politieke" ballades behoort daarenteë seker tot Krige se
mees
geslaagde werk: in Jan Latras Malherbeword
'nmens
orals getref deur fyn plastiese sieninge, die lewendige verteltrant en die stuwende, jagende vaart von die verse,maar
daarnaas, ongelukkig, ook deur onvergeeflike banali-teite; indie Fascistiese
Bomwerpers
isditveral die volgehoue toon van juigende, ekstatiese ironie en die grootse beeldewat
'nmens
indie geheue blyhang:....dan, van 'n hoogte van twee myl, lê ons ons eiers
in die
goue
nes van Spanje....
Want
ons is die rosekransvan die biskoppe en die hoépriesters.
Ons
glip deurhulgebenedyde
vingers.Geduldig ryg hulle ons uit, tel hulle ons at,
en
langsaam
die een
na
die anderdeur die blou kalmte van die
dag
val ons swart krale at
na
die aarde op die stede en die dorpe en die plase ....Is dieval
van bomme op
'n weerlose burgerbevolking—
daardie skrikbeeld
van
ons twintigste eeuse beskawing—
en terselfdertyd die tweeslagtige posisievandie R. K. Kerk in die huidige wêreldstryd, al ooit skerper geformuleer as in hierdie verse? Hier kan ook
nog genoem word
die fyn en mooi vertelde volksballade van Maria en die tuinman:
Die Blinde se Geloot.
Die verstegniese dualisme van Kentering, nl. die digter se aorseling tussen die neiging
om hom
uit te skrywe in onreëlmatige, vrye verse en sy behoefteaan
'n strenger.gebonde
en ewewigtige vorm, is in hierdie bundelnog
nieopgelos nie. Krige wissel aanvanklik die twee so skerp teen- cor
mekaar
gestelde moontlikhede taamlik gelykop af, end:^ is eers teen die einde van die bundel, in
sommige
vin die ballades, dat 'nmens
voel dat hy 'n vergelyk probeertref.
Hy
slaag hierin reeds ten dele,maar
sy vers behouv*r
my
gevoel tog altydiets vandie stromende beweeglikheidwat
blykbaar virhom
die natuurlikste en spontaansío uiting is.Samevattend kan 'n
mens
sêdat hierdiebundel 'n lewexi- de en wesenlike bydrae tot die Afrikaanse poësie op hierdie stadium van sy ontwikkeling is,maar
dat Krige se vers nog nie dié spankrag en vlekkelose suiwerheid bereik het waar- deur dit 'n onverganklike plek in ons literêre tradisie salkan
inneem nie.Byna
'n jaar nadat die eerste gedeelte van die gedigRaka
deur N. P.van Wyk Louw
in die versameling Tussen die Engtes gepubliseer is, het die voltooide werk in die laasteweek
vanJulie verskyn. Die verwagtingewat daardie fragment destydsopgewek
het, sal nie teleurgestelword
nie; volgens
my mening
is die verskyning van hierdie boek eenvan
die belangrikste gebeurtenisse in ons Afrikaanse poësie.Die begeerte
om
'n lang gedig te skrywe,kom
sekerop
een of ander tydby
elke waaragtige digter op, en is te verklaar uit die behoefteom
sy skeppingsdrif vrye teuel te gee,om hom
in één volgehoue en ingespanne arbeid ten volle te kan ontplooi.Van
die standpunt van die digter gee die kort liriese gedig op 'n keer slegs één klein brokkievan
sy emosionele of geestelike belewing. Dit verskaf miskien 'n tydelike bevrediging,maar
dit is te klein vanomvang
en te beperk van reikwydteom
'n volle ontladingvan
dieopgegaarde
en verkroptegemoedslewe
te gee: die slapendedemoon
stamphom
orals teen diemure
van die gevangenis oshy hom
wil uitrek.Dit is eers die groot gedig wat lang periodes van skep-