Daardie Knaende Kinderprobleme
. . .by
dieduisende opgelos
in—
So staan hulle daar op die stoep en dink.
Twee
jongmanne
wat die bybel gelees het vandat hulle klein kinders was,wat nou
ookweer
daarin antwoordevir hulle vrae soek.Hulle
gaan na
binne. LoeenMien
sitweerskante vandie vuur.„Kom
julle eindelik ook binne,” roep hulle vrolik. Diemanne
antwoord opgeruimd,maar
dit klinkby
almal oneg.*
Terwyl hy sy jong vroudie tafel help aídek, isKees Ver-
duyn
segedagtes besigmetna
'nnuwe wapen
tesoek. Hulle loop heen enweer van
diesitkamerna
diekombuis en daarnawas
hullesaam
die skottelgoed af. Altwee is ingedagte; hy besig metna
'nnuwe wapen
te soek.Soms
dink hy hard-op.Dan
sê hy: ,,As Duitsland nie deur Engeland verslaanword
nie,
dan
is alhoop
wat daar is een of andernuwe
wapen."„As daargeen
wonder
gebeurnie, sal Hollandnooitweer vryword
nie," sê sy mismoedig. ,,Die Duitsers sal Holland nooitweer
afstaan nie.— Gaan
rusjynou
maar, eksalverder alles wel alleen doen."Hy gaan
terugna
die sitkamer en daar sit hy weer en dink. 'nNuwe wapen
of 'n vaste punt van waaruitmens
'nopstand kan begin.
Ons
hetnog
'n vaste punt in die besitvan
Nederlands-Indië en in ons vloot,maar
kanmens
van daaruit 'naanval doen?Ons
sal 'nnuwe wapen
moet uitvind.Hitler het
nuwe wapens
uitgevind, die vyfde kolonne, die val- skermtroepe in Hollandse uniforms; die slagting van die bur- gerlike bevolking.Maar
dit is 'n ou wapen. Die lere het indertyd 'nnuwe wapen
uitgevind, 'n geheime leër watbedags
hulambag
uitoefen en snags op soldate en polisie skiet.Ghandi
het 'nnuwe wapen
toegepas, die lydelikeverset. Sal die Hollanders 'n
nuwe wapen
kan uitvind watin hulle omstandighede doelmatig sal blyk?
Sy vrou
kom
binne. Syisjonkenteer, 'n blanke vroutjie.Sy
lyknog
'n meisie so teer enfyn is sy.„Kees," sê syverskrik, „weetjydat Hein
vandag
verjaar?Ons
het ditheeltemal vergeet."„Ons
kannog
gaan."„Ja, ons moet gaan," sê sy, „anders sal daar miskien
niemand wees
nie.Dan
is ons tog daar.'n Half-uur later is hulle klaar
om
te ry,maar
net toe hy die kar uittrek,kom Van
Doorn met sy vrou daar aan;twee ou mense.
,,Wat moet ons
nou
doen, Kees?" vra Rie teleurgesteld.,,Nou sal ons
weer maar
omdraai," sê ouVan
Doorn.,,U
moes
iriaar saamry," sê Kees. ,,Daar sal miskienniemand
anderswees
nie enhulle sal blywees
as ons kom.",,Mens het
nou
so 'n behoefteom
met landgenote te praat," sê die ou vrou.Ná
hulle 'nrukkie gery het, sê Rie: ,,Kees loop nou heledae
en prakseer oor 'nnuwe
wapen.",,As dit
dan maar
nieweer
'n duiwelsewapen
is nie,"sê
Van
Doorn.„Mens
kan niedie duiwel met sy eiewapens
bestry nie." Toewas
daar'nstilte.* *
,,Ek
gaan
'n endjie stap," sê Verschiere vir sy vrou.Sy
is daaraan gewoond
dathy
saans soms alleengaan
loop oína
vriende toe gaan.Hy
weet nie dadelikwaarheen
nie; wilsommer
loop;alleen
wees
en dink.Tog
is ditdan
soms lekker as jy 'ndoel het.
By
die hekvan
sy tuin twyíelhy
watter rigting hysal neem. ,,Ek kan bietjie
na my
neef Hein loop," dink hy.A1 dadelik bring
hy
sy gedagtesby
die vraag:„Wat
salnou
van Holland word?"Hy
is 'n onderwyser, 'nman van
in die veertig; met vrou en'nklompiekinders,metsorgeen beslommeringe,maar
met dievermoë om
alles uit sy gedagtes te sit en homself te verdiep in probleme.Daarvan hou
hy.Hy
genietdaarmee
syeensame
wandelinge.Hy
dinkdan
soos jy 'nsom
uitwerk of soos jy die klimaat en produksie van 'n land uit allerleigegewens
aflei.Hy
vrana
oorsaak en gevolg.Hy
redeneer wiskundig. Selfs as sygemoed
vol is, ashy
verdrietig is en tot insy siel geroerd,dan nog
trag hy die beroeringe stilmaak
en kalm te oorweeg.Dis 'n stil
pad na
sy neef, 'n halfgeboudenuwe
voorstad in 'n stil omgewing.Nou
endan
staanhy
stil en trek met sy kierie figure voor sy voeteop
diegrond; staansoms stilen kykna
die sterre bokant hom.Hy
dink diep.Wat
die naaste toekomsgaan
wees, of Holland onder Duitsland sal bly of dat ditweer
sy vryheid sal terugkry isnou
al beslis.As mens
voldoendegegewens
het, sal jy kan ontdek wat die beslissingis.Wat
is die gegewens? Sostaanhy
en dinkaan
die kantvan die weg.'n
Man kom
van agter verby. Die draai vir 'n oomblik sy kopmaar
let verder nie ophom
nie.Hy
loop ook in gedagte; dokter Kampsteeg,op pad na Van
de Werve, die jong vrou-wat sy pasiëntewas
kort gelede. 'nKalme
deftige ouman wat
op die end van sy lewe is en wat nou soos 'nboom
in die afgaan van die somer is, 'nboom
in die herfs,op
'n stil dag, sy blare bruin en geel in flou sonlig, in 'n yl wasigheid, so kalm, sovredig, so onbewoë. Seldeword
hynog
deur iets beroer; 'nman
wat kalm die end van allesafwag, wat van dieeen
dag
in dieanderin 'nonbewoënheid
staan,rustig, met berusting,soos 'n
boom
instil herfsdae. Die stormsvan
sy leweisverby; sybitterhede, sywoede
en haat, sy liefdes en sy ambisies, sy twyfel en sy vrae, alles wat in die somer van sy lewehom
beroer het, dis alles verby.Hy
staan
nou
net enwag, kalm, berustend, op die end van alles, die dood.Ook
dit is meestalnog onbewus
sodat dithom
ook nieontroer of onrustigmaak
nie.Maar
die invalvan die DuitsersinHolland, dithethom
beroer. Dithethom
laatbewe
soos 'n
boom
in 'n storm. Dit het sy siel laat huil soos wind oor 'n vlakte. Die inval in Holland hetweer
somer inhom
gebring.
Hy
weet ditnog
nie.Hy
weet nie dat die herfs teruggewyk het in sy lewe en dat dit weer somer is nie, dathy weer geword
het soos vroeër, soos 'nman
van veertig jaar. Dat hy, 'n ou man, daarnou
loop, verjong, nmens
wat haat en liefhet, wat aandrif voelom
te handel, wat diedood
wat hy verwag, aankyk en sê:wag nog
bietjie, daaris
nog
iets virmy om
te doen, daar is nog iets virmy om
voor te wag.
Hy
vra weer.Hy
twyfel weer.Hy
haat en vloek weer soos in sy jong jare.Hy
twyfel ook weer. Die jare wathy
getwyfel het is so lank gelede dathyhom
dit nouliks nog herinner. A1 virso lank is hy daarvan oortuigdat daar geenGod
is nie; geenGod
watHom aan
die aardse aangeleent- hede steur nie. Daar is niks nie. Net diemens
wat vir 'n kort tydjie lewe endan
vergaan net soos enige iets onder die son vir 'n kort tyd lewe endan
verdwyn, soos 'n plant, soos 'n reënbui oí 'n stofdwarrel.Maar
nou glo hyaan
die moontlikheid dat daar 'n bose gees is wat die vernietigingvan
diemens
soek. As jyaan
'n duiwel glo,dan
kan jy ookmaar aan
'nGod
glo,maar
so ver is hy nog nie.Molnlffll
'n Motor Is so goed soos die sorg wat dit ontvang , . .
Gee
dit nuwe lewe elke 1,000 myl deur u enjln te laatleegtap envol temaak met MOBIL- OIL. . .