• Tidak ada hasil yang ditemukan

MOTORS LANGER LAAT HOU!

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 162-166)

Molnlffll

'n Motor Is so goed soos die sorg wat dit ontvang , . .

Gee

dit nuwe lewe elke 1,000 myl deur u enjln te laatleegtap envol temaak met MOBIL- OIL. . .

Ou

olie word vull; dlt raak sy be- skermingshoedanighede kwyt en so word die enjin traagen dle bewegende deleslyt af . . . U motor Isdit werd datu daarvoor sorg, en elkeen weet dat

Hy

loop

nou om

sy verwarde en onstuimige gedagtes tot

orde en kalmte te bring.

Daarom gaan hy

kyk hoe dit

nou

met die jong

moeder

en die klein kindjie gaan. 'n Vriend- skapsbesoek, 'nbesoekas'n aanleidingvir 'nlongwandeling deur 'n

eensame

buurt.

Hy

loop

maar

stadig.

'n paar minute

kom

Verschiere

hom

verby,

want

dié stap

nou weer

aan. Altwee dink; ,,Dis die vent van ílus"

maar

herken

mekaar

nie.

Verschiere dink: ,,As daar 'n huis

gebou

word,

wanneer

is

dan

diehuis gebou?

Die oomblik toe die kontrak gesluit

is.

— As

'n

moord

gepleeg word,

wanneer

is

dan

eintlik die

moord begaan?

Toe die besluit daartoe in die hart von die

moordenaar geneem

is.

En wanneer

is Holland ingeneem?

Toe Hitler vat gekryhetop die Duitsers in Duitslanden in die buiteland en

op sommige van

die Nederlandse nasie. Ek

meen

dit: Die dinge wat plaasvind, is die uitkoms van voor-

gaande

dinge, sigbare en onsigbare. Dis soos 'n

drama

wat opgevoer word; die voorbereidings daartoe

was

lankal

aan

die gang."

'ntydhaal diedokter

hom

weerinennou kykaltwee aandagtiger.

,,0," sê dieou man, ,,meneer Verschiere. Dit lyk wel

na

'n speletjie.

Ons

het

mekaar

glo al drie keer verby gegaan?

U

is seker op

pad na

u neef?"

,Ja."

„Ek ook.

Dan

moet ons nou

maar saam

stapanders

kom

ons

mekaar

weer verby."

'n paar oomblikke sê hy: „Ja, wat sal van dit alles

word?

Arme

Holland."

Verschiere sê; „Daar 'n groot toekoms vir Holland voor."

„Hoe meen

u?

Nou

lykdit

nog

niesonie."

„Mens

kan dit uitwerk. Met die

gegewens

wat ons het,

kan ons hierdie vraagstuk oplos."

„Ek is onderwyser in geskiedenis en iemand wat geskie- denis verstaan en watuit 'n aantalbekende dingeonbekende dinge kan bereken, kan

soms

in die toekoms sien.

„Die sleutel tot die verstaan van alle geskiedenis is die geskiedenis vandieJoodse volk.

As mens

sy geskiedenis ver- staan, kanjy

daarmee

die geskiedenis van al die volke ver- staan, as jy tenminste genoeg van die volk weet.

Hulle bly staan,

want

hulle is

nou

nie

meer

ver van die huis af nie.

„Dis 'n stryd in vyf rondes. Ek

meen

die stryd wat Holland

op

die oomblik voer."

,,Die eerste ronde

was

toe Holland as 'n volk sig

moes

stel teenoor die nasionalistiese propaganda. Hulle kon daar- voor

beswyk

het,

maar

hulle het nie. Die tweede ronde

was

toe hulle

moes

kies tussen oorgee of veg. Die derde ronde

sal

wees

teen die invoering

van

nasionaal-sosialistiese instel- lings in hulle land. Die vierde ronde sal

wees

'n

gewapende

opstand.

Maar dan kom

die grootste gevaar

van

almal: Sai die Hollondse volk die uitredding

dan

beskou en bly beskou as 'n goedgunstigheid

van God

of sal hulle soos ons en ons voorgeslag

na

die Tagtigjarige Oorlog

gedoen

het, dit

dank aan

ons eie

moed

en

bekwaamheid?

Sal ons sê die

woorde van

Valerius: ,Ter ere ons Heren wilt al

uw dagen —

Dit

wonder

bijzonder gedenken tog.' Of sal ons sê soos ek

op

skool in

my

Christelike geskiedenisboek geleer het dat ons Spanje oorwin het deur die

moed

en geloofskrag

van

ons voorvaders? Die eerste twee rondes is gewen. Die derde en die vierde ronde sal ons wen, dit kan

mens

nou-al bereken.

Maar

die vyfde? Die weetek nie."

,,'n

Vreemde

betoog,

meneer

Verschiere. 'n

Vreemde

be- toog."

,,Kom ons

gaan maar na

binne."

„Dit lyk

my

hier isal 'n klompie mense."

*

Hulle sit in 'n halwe kring voor die vuur en kyk in die vlamme.

Wim

speel die grammofoon. Hulle het gesit en gesels en

nou

speel

Wim

die

grammofoon

in die lounge.

Niemand

praat tussendeur nie.

Niemand

iets as hy 'n

plaat klaargespeel het nie. Luister hulle?

Wim

speel maar.

Sy

gedagtes is nie

by

die musiek nie.

Hy

dink

aan

Barak en

aan

Debora,

aan

hullesegelied. Sal hy

nog eendag

so 'n lied oor Holland speel?

Luister die ander? Hulle sit daar in die donker, hulle gedagtes

by

die dinge wat pas plaasgevind het; hulle vrae

aan

dietoekoms.

Soms

sug eenhoorbaar. Dissoos 'nwoord.

Hein dink: Is dit 'n tyd

van

Loutering of is dit 'n tyd

van

wraak? Dit is nie 'n

gewone

oorlog nie. Die dinge

waarom vandag geveg

word, is nie net grondbesit, handels- voordele,

wraaksug

en krygsroem alleen nie,

maar

dis ook

'n stryd

om

diesiele van mense.

As

Holland uit hierdie stryd gelouter te voorskyn kom,

dan

sal al die leed en verlies nie vergeeís

wees

nie.

Dan

is die bevryding ook seker.

Langs

hom

sit

mevrou Van

Doorn. Sy is oud,

by

die sewentig. As sy

nog maar

voor haar

dood

die bevryding van Holland kan sien. Sy voel so moeg. Die dinge

knaag aon

haarkragte.

Maar vanaand

voel syversterk. Hier tussen die jong

mense

voel sy opgebeur. Hoor hoe praat hulle.

'n Jong Holland is

aan

opkom. Miskien 'n

nuwe

Holland.

Sy

sal dit

nog

belewe dat sy die openbaring daarvan sien.

Hulle sal ook wel die

nuwe wapen

vind

waar

Kees

na

soek.

Keessitdaaraan endink.

Hy

het die

nuwe wapen

gevind.

Hy

het dit hier gevind terwyl

hy

luister na die dinge wat die ander sê en nou, terwyl die

grammofoon

speel, sien hy die

nuwe wapen

voor

hom

in die vuur. Vroomheid. 'n

Ou

leus in

nuwe

toepassing.

Wim

kyk

na

Loe. Die

vlamme

verlig haar rossigblonde hare.

Haar

staan treurig.

Sy

kan haar gedagtes

maar

nie van haarbroer, die nasionaal-sosialis losmaak nie.

Sosit elkeendaar en besien dinge op sy eiewyse.

Maar

hulle gedagtes vloei

na mekaar

toe tot hulle in een rigting stroom

na

dieselfde plek,

na

die oortuiging dat uit al die leed en stryd 'n

nuwe

Holland gebore sal word. Soos

Van

Doorn ditdink in die

woorde

van Psalm 107: ,,Hunne ziel

was

in hen overstelpt.

Maar

roepende tot den Here in die be-

nauwdheid

die zij hadden, zo verloste Hij hen uit hunne angsten."

Wim

sit die

grammofoon

af en

maak

lig. Dis al laat en almal staan

op om

te ry.

Hein en sy vrou kyk

by

die hekkie die karre na tot die laaste rooi liggies

om

die draai verdwyn. Hulle staan met hulle arms

om mekaar

se lyf, twee jonggetroude

mense

wat pas hulle eerste kindjie het. Die straat daar stil in die lig

van

die lampe. Niks ry daar

meer

nie.

Swygend

staar hulle met die straat af.

Tel. Adres: ..EENHEID." Telefoon 33-0251.

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 162-166)