LEER OM TUIS TE DANS -
vír10^6
skeppingsvermoë tot sy uiterste grens te span en die ont- ladingvonvitale kragte ten volle tebewerkstellig. Nie elkeen wat 'n lang gedig skryf, is 'n groot digter nie,
maar
elke groot digter aanvaarop
een oí ander tyd die uitdagingom hom
ten volle te gee.Daar
was
reeds vroeër aanduidings—
vgl. Die Proleet, die fragmente van DieTweede Lewe
en veral Die DieperReg
—
wat daaropgewys
hetdatVan Wyk Louw
sekunsspoedig en onverbiddelik soukom
tot die groot kragtoets van 'n lang gedig.Hy
het die uitdaging aanvaar en 'n gedig geskrywewaarvan
ons miskien eers later die werklike betekenis sal verstaan. Dit is nie hier die geleentheidom
uit te wei oor die ontstaan vanBaka
nie,maar
dit kan wel gesêword
dat daarbyna
'n jaar verbygegaan het tussen die skrywe van die eerste en 'n fragment van die tweede gedeelte en die voltooiing van die gedig. Die laaste drie afdelings en 'ngedeelte van dietweede hetontstaan in iets meer asveertien dae
van ongeëwenaarde
en vrugbare werksaamheid, endaarmee
hetRaka geword
die eerste voltooide en waardige epiese gedig in ons taal.Raka
is die,verhaal van die ondergang van 'n klein inboorlingstam êrens in die moeras- en stroomgebied van.Afrika,
waar
die grootriviere hulle oorsprong het. Die onder-gang
van die stamword
veroorsaak deur 'n vreemde in- dringer, Raka, 'n skepsel wat half-mens en half-dier is, watin homself verenig brute
domheid
en groot liggaamlike krag,maar
wat geendeel hetaan
enige suiwer tradisie van ras of beskawing nie. Eers met hondse vriendelikheid en nederigheid, en later met kragsvertoon en lis, soek hy ingangtot die harte en verbeelding van sy slagoffers, sodat hulle agterdog en
waaksaamheid
verslap, sodat hulle volbewon-
dering vir sy sterkte en sy skoonheid, die gedagte niemeer
vreemd
vind dat hyeendag
onder hulle salwoon
nie. Slegs éénwaaksome
man, die jong held Koki, waarsku teenhom
en roep sy broers opom Raka
te vernietig voordat hy hulle in symag
kry.Voorgegaan
deur Koki, dans hulle die ou krygsdans van die stam, die dans van die rooi bul van die bloed.... Maar
as die lag vanRaka
buite in dienag
gehoor word, sluip hulle terug agter die skuiling van die vure.Dan
weet Koki dat hy alleen staan en dat hy alleen teenRaka
sal moet stry. Alleen begin hy die dans van diéwat
gaan
sterwe,van
die voorvaders watvan
die land van die groot watersgekom
het....
Die volgendedag gaan
hy uitom Raka
te soek, en as hy teen dieaond
nie terug- keer nie, weet hulle dathy dood
is. Die volgendemiddag
vertrek dertig
man om
sy liggaam te soek en terug te bringna
die kraal toe.Een
van die oudste vroue beklaag die verskeurde en verminkte liggaam van Koki en diemanne
probeer
om
die nederlaag en die gevare wat dreig, te ver- geet in die dronke roesvan
die lykfees. By die dans roemhi;lle Koki se krag,
maar roem nog meer
die sterkte var Kaka.En dan kom
die Swarte self met één sprong binne die kring van die vure, breek en verskeur die weerbare ma’^ne terwyl die vroue agter in die hutte skuil. Die volgendemore
lêRaka
versadigby
die kraalhek. Die kraal aanvaur die heerskappy en diensbaarheidwaaraan
hy hulie onderwerp.Dit isdie saaklike en eenvoudige
gegewe
watdie digter in 'n gedig van iets oor die aghonderd verse ontwikkel. Dit is onnodigom
hierby
herhaling uitvoerig te skrywe oor die kenmerke vanVan Wyk Louw
se poësie. Self het hy eenkeer die twee hoofelemente van ons jongere verskuns as volg gestel; 'nnuwe
liefde vir die mooi en helderwoord
en'n presieser
waarneming
vandie buitewêreld en die geheimebeweginge van
die gees. Sy eie werk het in die verlede albei kenmerke vertoon,maar
wathom
dadelik van sy tyd- genote onderskei het,was
ten eerste sybyna
feillose gevoel vir vorm, sy ryp besinning en sy staalhelder drif.Nd
die wysgerige en dikwels ingetoë verse van Alleenspraak, ennd
dieaangrypende
getuienis van menslikenood
en verset- krag van DieHalwe
Kring het sy verse in Díe DieperReg
'n profetiese grootsheid bereik. InRaka
kry 'nmens
feitlik al dié kwaliteite terug, as dit kan, miskiennog
selfs sterker en essensiëler,maar
daar het 'nnuwe
elementbygekom:
sy poësie het 'n diep, ryk, aardse klank gekry. 'n
Mens
sou-
—
• miskien enigsins hiperbolies—
kon sê dat hy, tydelik altans, die stryd teen diehemelmagte
gestaak het, en vol verwondering teruggekeer hetna
die ou en bekende dingevan
die aarde. Sy vers ontwikkel, naas die breë swier van die volsinne en periodes, 'nbyna
oorstelpende weelde van sintuiglike waarnemings, vondste van plastiese beskrywing, beeld en ritme. Slegs uitvoerige aanhaling en bespreking—
wat hier onmoontlik is
—
sou reg kon laat geskiedaan
die skoonheid van hierdie gedig. Ek wil volstaan met 'n ver- wysingna
drie verskillende aspekte van hierdie gedig:Toehet
hy
vinnigtussen die vure uitgespring en alleen die groot dans in die leë kring begin trap, die krygsdansvan syrasensy bloed'.van onderhet hulle die slagskadu in die
ghed
vandie laevuresienswaai,maar
die skrikwas
toéom
hul harte soos 'nhut,soos 'n strikvan taai tou; alleen
hy
het ín sy blindeoë sien weidie rooi bul van die bloed en die slag
—
enwild gespeel insyspieresekrag
voor die glansende horings en die blink snoet wat bokant sy
hande
en oë woed.So 't
hy
gedans . . .en een het opgestaan en nader aan die velling vansy wilde
baan
getree en ook gedans; tot een vir een dievreessoos 'nkaroslaat valenalleen diedanspas van systam ken; toe het skrilook die klank van die óu lied opgetril,
tergend en ylsoos
bo
dierat-tat van dieskilde, dielang ry vegters diehoë, wildeíluit-skreeu laat hoor; en almalhet gedans met oé en huid in die lae glans
van dienagtelike vurerooi gevlek;
Koki vooraan: die nat bek
cn diebulk van diebul
was
bo en voor sy oë enín sy oorsoos die dreun in 'n hol tamboerse stam.
waar hy
steieren ruglingsstortop diekam
van 'n wildegolí,maar hy was
alleen met die blou grasruigteom hom
heenin sy bitterdans
—
dieskerp grasen die bul van die bloed wat oor
hom
was;hy
'tgeeneen gesien van diéwat dans . . .Ek het
bewus
hierdie aanhaling gekies, nieomdat
dit die mooiste passage in die boek is nie—
wat dit betreí, geeek
byna
die voorkeuraan
dié gedeelte waarin vertelword
van Koki se laaste,eensame
dans, of die lykklag van die oumeid
in dieskemeraand — maar omdat
dit 'n hoogtepunt van die handeling vorm. Skerp plastiese besonderhedeword vermeng
met 'n visionêre simboliek—
die rooi bul vandiebloed—
endiegeheel vertoon'n ineenstrengelingvan beelde en klanknabootsende woorde, 'n kompleksiteit van ritmiese figure wat dit van uitsonderlike betekenis maak.By
wyse
van teëstelling kies ek as tweede voorbeeld 'nsuiwer beskrywe passage;
Oor
'n groen poel watstil en dikwas
van diebronslaai en diewarm
slikhet
Raka
op die lou voormiddaggeleunom
soos 'n beeste drink, en lui gesteun van genot, die swarthande
diep ingegly in diemeel-sagte wortels en diepappery wat deursy vingersborrel; en, toehy
sat enswaar was
van die suip,hethy
in diekoel gat sy lyílaat insak, aísak, en gevoelhoe die stink belle langs
hom
kruipen bo diepoel se dikroom
breek . . .Naas
die beweeglikheid van die vorige aanhaling,bewonder
'nmens
hier die voorstellingswyse, woordkeuse, dieaandag
vir besonderhede en die swaar, trae vloei van die verse. Kortom, alles is hier geheel en al adekwaat.Maar
'n
mens
hoor dikwelsbo
die vastegang
van die verhaal versevan
pragtige liriese skoonheid, klein fragmentjies wat helder uitsing:O
skoonheid van dielyí,jyslaat óp uit die aarde soos die rooi vonkuit dievuursteen spring; wild en jonk
is
nog
dieskoonheid van dielyiopdieswaar
aarde waaruithy
rank,hy
ken sywaarde
nog
halímaar
en die ver blomnog
niewaarheen hy
groei en reik;maar
dié wat skoonheid en hoogheid dra as las en ver verlange, is 'nvreemde
ras vanmense
en blootaan
veelgevaar. . .. . . en eers toe die
middagwolke
weer soos sneeuberge half-padhoog
teen die lug gestaan het—
die uur van die verste vlug van diemens
se vrees vir die bosenag —
het dertig
man
uitgegaan . . .. . .
maar
daar het hy, verwate enkeling, die hetemiddae
jaaruit deurgebring en uitgeswem deur die swart water of roerloos gedryi met die koel geklatersoos van groot stroomversnellings uurlank in sy ore, ruglings gestrek sy oë verblind, verlore
in die glansland van lug en wolk . . .
Dit is nodig
om
hiernog
kortliksop
die verstegniek van die gedig te wys, want dit sal wel een van die vrugbaorste bronne van misverstand wees: wellig onbewus, of moontlik selfs met oorleg, het die digter vir die versmaat van sy vertellingteruggegaanna
eenvandieoudste bekende vormein die Dietse tradisie, nl.
na
die vierheffingsvers wat in die Middelnederlandse tyd, d.w.s. voordat die gesistematiseerde enop
klassieke lees geskoeide metriek van die Renaissance- digters die verhoudinge verander het, in epiese sowel as in liriese poësie die reël was.In verse vcm hierdie soort is die digter alleen ,,gebonde''
aan
die getal van vier heffings per reël, terwyl die dalings tussen die heffings van enige lengte kanwees —
van één, twee, drie of selfsmeer
sillabes—
of geheel en al wegge- laat kanword
sodat twee heffings onmiddellik opmekaar
volg. Noukeurige ontleding van die versvorm van
Raka —
wat
hier ongelukkig nie moontlik is nie—
sal al dié tipesaan
die lig bring, terwyl die digterhom
die vryheid voor-behou
hetom nog
ingrypender variasiesop
diénorm
te gebruik.Met hierdie slegs oënskynlik ,,primitiewe" versmaat
—
want
vir verstokte metrici sou so'n argaïsme welanathema
wees!—
bereikVan Wyk Louw wondere
van verfynde en genuanseerde klank-ekspressie. Die bestebewys
dat die intuïsievan
die digter in sulke sakeby
magte isom
veel beter te oordeel as die versboukundige, is die feit dat hier- die versmaat volkome aanpasby
die stof. Die tradisie wil/
n