• Tidak ada hasil yang ditemukan

>"N

T PAAR

lyne

van

'n ou straatlied wat sy haar vader

1

N dikwels hoor sing het, sanik

maar

aldeur inhaar kop.

,,Want dat islandverraad.

Dat is

van

alles

nog

het ergste kwaad."

Sy

kyk

amper

nie. Die donker

gewemel

van karre en voetgangers, die bonte geskitter

van

lampe en advertensies, al die

beweging van

'n Saterdagaand, as almal

op pad

is

na

die vermaaklikhede,

beweeg

voor haar oë sonder dat sy

daarna

kyk. Hulle praat ook nie. Vandat hulle ingeklim het, het hulle

amper nog geen woord

gesê nie.

Nou

en

dan

hy

vir 'n oomblik sy

hand op

haarknie, kyk soms

na

haar

stilgesig

maar

ook

dan

gee sy geen teken van antwoordnie.

Hulle

kom van

Turffontein en ry

na

Greenside

aan

die ander kant

van

die stad.

„Ek

wonder

of

van

die ander daar ook sal wees?" sê hy.

,,Dit vind ek

nog

die ergste

van

alles dat daar ook so baie Hollanders

aan

die verraad

meegedoen

het,"sy. „Dit vind ek so verskriklik. Het Holland ondergegaan in 'n eerlike stryd

dan was

dit ook vreeslik

maar

deur verraad en sulke vuil verraad en daarby

dan nog van

jou eie landgenote wat

daaraan meegewerk

het. .."

„Onder

Hollanders isook

maar

aldie soorte Loe."

„Ja,

maar

so iets

gemeens

het tog

niemand

kondink nie."

Vir 'n tyd sê hulle weerniks nie. Hulle is

nou

buitekant die sentrum en 'n lang straat strek voor hulle uit, n breë straat deur 'n rykbuurt.

Daar

is

amper

geen verkeer nie en die huise is agter tuine verborge.

„As Jan tog

maar

nie

by

hulle

was

nie,"sy. „Ek kan

dit

maar

nie uit

my

gedagte sitnie.

Hy was

so n fanatieke nasionaal-sosialis.

As

hy ook

meegedoen

het

aan

dieverraad?

— As

ek sou hoor dat

hy

gesneuwel is in die verdediging

van

sy land sou ek dit wel verskriklik vind

maar don

sou ek

my

tog

kan

troos.

Maar

dit, daarvoor is geen troos nie.

Hy

skrik. ,,Nee kind," sê hy, „dis onsinnig

om

so iets te veronderstel. Jan

was darem

altyd een

wat

reg deur see was.

Hy

kan nooit 'n verraaier

gewees

het nie."

„Dit lyk wel onwaarskynlik

maar

daar gebeur

nou

soveel wat onsnooit kon gedink het nie."

Hy hou

stil.

„Wat gaan

jy

nou

maak,

Wim? Waarom hou

jy stil?"

Hy

trek haar teen

hom

aan. „Loe moet

nou

nie dinge

nog

vir jou swaarder

maak

nie. Ek is seker daarvan dat Jan nie daartoe in staat is nie.

Hy mag dood

wees;

hy

is miskien gesneuwel, miskien ook nie;

maar

hy het nie dieDuitsersgehelpnie,daarvanisekoortuig."

So probeer

hy

haarvreeswegpraat entoehy

weer

sy kar aanset, lyk sy opgeruimder.

Nou

en

dan

sê hulle iets, oor Hein se verjaarsdag; of

van

die ander daar ook sal wees;

maar

aldeur blyhulle gedagtes

by

dieeen dingen dieliedjie

wat

haar

pa soms

gesing het toe sy

nog

in haar ouers se huis was,blyinhaarkopkla.

Hein

van

de

Werve

staan buite

op

die stoep

van

sy huis in Greenside. Oorkant die straat is bome; daarbo is die onbewolkte naghemel. „Hulle kan

nou maar

kom," dink hy.

Sy vrou

kom by hom

staan. „Sy slaap," sê sy.

Sy

steek haar

arm

deur syne en

swyend

staan hulle en kyk

na

die sterre bokant die swart bome. Dis rustig; slegs

nou

en

dan kom

daar 'n kar verby.

„Dis geen prettige verjaarsdag nie, Hein," sê sy.

Hy

antwoord nie.

„En hoe sal ditjou volgende verjaarsdag wees? Miskien

nog

treuriger."

Hy

antwoord

nog

nie.

„Waaraan

dink jy, Hein?"

„Waaraan

sou ek dink?"

,,Ja," sug sy.

'n paar oomblikke sê hy. „Ek staan en dink

aan

die preek

van

laaste Sondag. Dit

was

nie heeltemal 'n preek

na my

sin nie; dit

was

hy bang was om

te sê wat

hy wou

sê; of

hy bang was

dat

hy iemand

aonstoot sou gee.

Verduiweld.

Maar

een ding het

hy

gesê

wat my

opgebeur

het, dit

was

toe hy gesê het dat dit 'n tyd

von

loutering is.

Dit het ek ook al so dikwels vir myself gevra.

Wat

is die betekenis

van

die

ramp

wat Holland getref het? Isdit 'nstraf?

Is dit 'n beproewing? Ofis dit 'n tyd

van

loutering?"

„Miskien is dit aldrie."

,Ja, moontlik is dit alles tegelyk."

Weer

staan hulle 'n tyd sonder

om

iets te sê.

,,Ons kindjie het wel in 'n ellendige tyd

op

die wêreld gekom," sê sy.

,,Is daar nie een of ander

naam

wat loutering beteken nie?" vrahy. ,,Ek

wonder

ofdaar so 'n

naam

is?"

,,Hulle kan

nou maar

kom," sê

hy

weer.

„Dis nie eens seker dathulle daaraan sal dink nie."

,,Wim sal."

„Ja

Wim

sal kom."

,,Hier is

hy

al lyk my." 'n Kar wat

van

die stad se kant af kom, begin stadiger ry. Altwee

gaan

die stoep af

na

die hekkie.

„Elke

maal

as ek hier kom, is ek jaloers op julle;" sêLoe toe sy uitklim, ,,julle

woon

hier heerlik."

Sy gaan

met

Mien na

binne

maar Van

de

Werve

en

Wim

bly

nog

buite staan.

„Baiedinge kan ek

vandag

beterverstaan," sê Hein.

„Wat

byvoorbeeld?"

„Die vloekpsalms en

wraakgebede

in die

Ou

Testament.

Ek sou

nou

ook wel 'nvloekpsalm kanskryf, dinkek."

,,Ekook,

maar

dis juis watons niemoet doennie.

„En

Amerika

sal

nou

ook

nog

niks doen nie,"

Wim.

Hy

dink

aan

die segelied van Barak en Debora

na

hulle oor- winning

op

die Kanadniete. ,,Vloek Meros, sê die Engel

van

die Here, ja vervloek sy inwoners,

omdat

hulle die Here nie tot hulp

gekom

het nie, die Here tot hulp onder die helde.

Maar

dit

kan mens vandag van

al die Christelike lande sê.

Van

Holland self ook.

Nou

sal Amerika

nog

nie

kom

help nie. 'nChristelikeland

word

aangeval deur nheidense land, 'n kleine land

word

verpletter deur n groot en magtige volk

wat

heidens

geword

het in leer en moraal en wat die Christendom beveg, en

nog doen

Amerikaniksnie. „Vloekdie inwoners

van

Merosgeduriglik

omdat

hulle nietothulp

gekom

hetnie."

Maar

so

mag mens

niedinknie, al

kom

sulke verge- lykings in jou op.

Daardie Knaende Kinderprobleme

. . .

by

die

duisende opgelos

in

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 155-158)