• Tidak ada hasil yang ditemukan

WINTERMAANDE

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 186-190)

„Die Wonder van

die

Eeu"

teen sentimentaliteit en opsetlike bybring van die natuur, soos bv.

waar

ons 'npaar keermoet hoor van dieselíde sagte maanstrale wat oor Elsie in Johannesburg en oor haar ouers in die

eensame

plaaswoning skyn.

Van

die twee milieu's waarteen hierdie verhaal

hom

afspeel, is die plaas-omgewing beslis die oortuigendste geskilder.

'n Puik bloemlesing wat reeds verlede jaar die lig gesien het, is ,,Tussen die Engtes," 'n Afrikaanse versameling ten

behoewe van

Nederlandse skrywers, onder redaksie van D.

B. Bosman, N. P. van

Wyk Louw

en

W.

E. G. Louw. 'n Aantal ouere en jongere skrywers het bydraes kosteloos beskik- baar gestel, enditgee die leser 'n groot mate vanvoldoening

om

te weet dat hy elke individuele kunstenaar se eie keuse onder oë kry. Die versameling is

dan

ook

goed

verteen- woordigend van elke spesifieke talent op die gebied van prosa en poësie en kan

by

die onderwys as spieëlbeeld van die kenmerke en ,,rigtinge"

van

ons huidige letterkundige aktiwiteit uitnemende dienste bewys. Elke taal-liefhebber moet hierdie profyt te baat

neem

en 'n tweede oplaag gou moontlik maak.

Die kortverhaal as genre in Afrikaans

was nog

steeds die slagoffer van sy gewildheid. 'n leder en 'n elk het,

mede

as gevolg

van

die snelle

opkoms

van dieontspannings- tydskrif wat hierdie genre propageer, kortverhalebegin skryf en 'n gewillige plaasruimte gekry. Gereelde

nuwe

bundels kortverhale is

dan

ook geen

nuwighede meer

nie. Die invloed

van

Abr. Jonker en C. M. van den Heever is, wat hierdie literêre

vorm

betref,

nog

groot. 'n

Mens

sien dit in die hortende, rammelkas-ekskursies op die gebied van die ,,nuwe" saaklikheid, in die geëksperimenteer met die uitbeel- ding van verworde stedelike tipes, in die titaniese botsing in

menige boeresiel en die „kosmiese" hunkering na die sterre.

Ook

J. van Melle het al met sy gelykvloerse sinisme en onopgesmukte styl virmenige mindere broederdie voorbeeld gestel.

,,Die

Palmboom"

sal ook UysKrige welligen tereg as model van virtuositeiten rake karakterisering geld. By al die oordaad van temas en style wat

vandag

in die Afnkaan- se kortverhaal beliggaam word, is daar veel wat

swak

is,

minder wat bodiemiddelmaat uitstyg en 'n handjievol wat

literêr verantwoord is en meer

dan

net n belofte inhou.

Van

een

nuwe

en twee gevestigde skrywers wil ek vlugtig die jongsverskene kortverhaalwerk oorsien.

,,Die Gerf' van M. I.

Murray

is 'n eersteling wat geken-

merk word

deur 'n menselieíde en 'n pretensieloosheid wat met een

woord

weldadig aondoen. Hier geen verfraaiinge van styl nie,

maar

die trefkrag van die eenvoudige, saaklike

woord

wat die draer

word van

fyn-deurvoelde impressies

van

menslike geluk en leed. 'n

Mooi

stemmingstuk is die inleidende ,,Idille"

'n soort bo-persoonlike, onreële lewens- beeld

van

twee

mense

wat op 'n boottogop die rivier'n hoër geestelike ervaring deelagtig word. Dit

word

'n paradys- vreug van twee wesens wat die aarde en die hemel liefhet, 'n huiwerende wete dat die wêreldliefde binne hul eie harte ingeperk lê.

Vry van sentimentaliteit is die treffende verhaal van die ou

Oom

wat die Voortrekker-fakkelloop

op

'n

eensame pad

sien verbygaan: ,,Ontwaking.'' Met eerbied en idealisme ge- skrywe, het hierdie verhaal 'n innige

eenvoud

en 'n psigolo- giese diepte wat lank in 'n

mens

se herinnering bly. Strak van

bou

en

knap van

milieu-skildering is die bittere stads- verhaal van die straatmusikant wat

na

'n mislukte

dag

die barmhartigheid van 'n straatvrou deelagtig

word

en in wie se dankbare hart die

bede kom

dat

God

haar sal beloon.

Die origeverhale hetmeestal ookkenmerke wat as

belowend aangemerk

kan word. Met verdieping van haar talent en

'n inniger besef

van

haar besondere gebied wat tema en motief betref, sal M. 1.

Murray nog

veel mooi werk kanlewer.

Die jongste

boek van

Boerneef, ,,Stad en Land,"

word

in twee dele verdeel. Die eerste bevat 'n sewetal stadsketse

wat

opnuut die

bewys

bring

van

die skrywer se besondere

gawe om

die eenvoudig-treffende fyn

waar

te

neem

en raak

uit te beeld. Die paar stukke wat

gaan

oor die patetiese

doen

en late

van

'n aantal teringlyers in 'n sanatorium, het

soms

n ondertoon van bitterheid en verbete lotsverwensing wat soos 'n

makabere

lag agter die nugtere

woorde

en die speelse dialoog opklink.

Anders

van

stemming is Deel 11. Hier is ons

op

die klein dorpie onder die boeremense of op die plaas

by

die volkies. Diesketse oor

Hans

Saal isdie beste, so suiwervan aanvoeling wat die Hottentot-mentaliteit betref, so pittig

en kleurig

van

idioom, so innig

van

ontroering

by

die mens-

likheid

wat

agter die bruin bakkies verborge lê. In watter ander taal ter wêreld sou 'n

mens

kan sê? ,Jy wat Oelies Kraanvoël is, praat of ek jou kleingoed is. Jy ens g'n eers 'n

ou mens

nie,

maar

jy sal

nog

jou

doekom

kry.

As

jy nie met

my

anners praat nie, sal ek

my doepa

gooi en vir jou so vaslê dat jy

na

horing ruik...." (50).

En

hoe „Afrikaans'' is Boerneef tog! Dit is net 'n

woord

of 'n frase of die stilte tussen woorde,

maar

dit is ons eie

mense

wat daar staan! Mooi

kom

ook die verhouding tussen baas en werksvolk uit: waardig en belangstellend, met 'n

innige openhartigheid wat nooit stuitlik

word

nie. Dit is die vrêreld

van

die

eenvoud

wat ons in hierdie sketse kry, van die liewe, goeie, menslike dinge: 'n ou jong se liefde vir sy voorbok, boontjiesop en varkspek en

growwe

brood

by

die vuur,

ou Mal

Betjie se sorg vir Vaalgesig en Lelik en Kleinskaap enons aller vrese en jammerte voor die

dood

....

P. de V. Pienaar se ,,Die Oorlogskind e.a. Verhale" is

somber

en pessimisties met die aksent

op

die

mense

geeste- like en liggaamlike lyding. Sterk is die sosiale deernis met

'n verworde

maatskappy

wat hier uit menige bladsy spreek en sterkook die

vermoë om

die

mens

as lydende

wese

uit te beeld.

Maar

vir

my

gevoel hou die oordaad van heftige emosies die gevaar

van

'n verskraling in.

Byna

alles is hier elementêr-tragies met grade

van

minder of meerdere hewig- heid,

maar

wat 'n beperkte gevoelscala bly dit per slot van rekening tog nie. Juis die opgeskroefdheid werk enerverend

op

die leseren stilistiesbring dit i.p.v. spanning 'n spanning- loosheid te weeg.

Op

sy verdienstelikste is Pienaar in die eenvoudige verhaal vol milde menslikheid en simpatie mef dié wat swaarkry in die lewe. 'n Goeie voorbeeld is

„Die Hond."

'n Vlugtige en uit die aard van die saak onvolledige oorsig

van

die jaar se prosa lewer

dan

tog die

bewys

dat die voortreflike selfs in 'n kort tydsbestek nie seldsaam is nie.

Ons

ouere skrywers is nog steeds nie uitgeskryf nie, vir baie die arbeidsjare

nog

voor en onder die jongeres is daar

beslis talent wat aanmoediging verdien. As elke leser

hom

teen kritiekloosheid wil weer en langsamerhand sy eie

norm

van

literêre

waarde

begin opbou, sal ook die peil van ons prosa daar veel baat

by

vind.

NUUT!

. . .

die Potlood waf u

met u duim kan skerpmaak!

Een loodjle na dle ander

genoeg om die gewone skrywer vir ses maande te hou. Ses pragtige modelleby u handelaar.

Vervaardig deur DIE WAHLMAATSKAPPY,

Chicago, 111., V.S.A.

ORUK

DIE

TOP

. . .

van die nuwe Eversharp repeterende potlood en ’n

nuwe, skryflengte puntjie verskyn.

EVERSHARP

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 186-190)