• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die aanvangshantering van ernstig-beseerde pasiOnte in die

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Die aanvangshantering van ernstig-beseerde pasiOnte in die"

Copied!
3
0
0

Teks penuh

(1)

Die aanvangshantering van

ernstig-beseerde pasiOnte in die

noodgevalle-afdeling CJ van der Merwe

Prof CJ van der Merwe

MB ChB MPrax Med (UP) Departement Huisartskunde Fakulteit Geneeskunde Universiteit van Pretoria

Curriculum vitae

Professor Coen van der Merwe graduated from the University of Pretoria with the degree MB ChB in 1955, and after his internship worked in several departments of surgery; twice in the United Kingdom (Birmingham), and in the King Edward VIII Hospital (Durban) as well as in Wentworth Hospital (Durban). After some time as general practitioner in Pre- toria, he joined the staff of the H.F. Verwoerd Hospital in Pretoria in 1970. In 1977 he obtained the degree MPrax Med and was appoin- ted Senior Lecturer in the Depart- ment of Family Medicine (UP).

Various publications followed, and in 1980 he was promoted to Asso- ciate Professor in charge of the Emergency Unit and Polyclinic of the HF Verwoerd Hospital and the Department of Family Medicine (UP). In addition to academic duties and service to patients in the Emer- gency Unit, he is currently involved in the training of ambulance person- nel. He is a member of the medical sub-committee on civil defence in the Transvaal, and is responsible for the clinical service at the Laudium Hospital, south of Pre- toria.

KEYWORDS: Emergency Health Services; Critical Care;

Trauma Centres; Classification

Summary

In this article on the practical procedures

and guidelines in the emetgency unit, part I deals specifically with the evaluation and classification of patients.

Die algemeenste oorsake van sterftes wat met trauma verband hou, is ontoereikende lugweg, asemhaling of sirkulasie as gevolg van massiewe bloedverlies en orgaanbeserings. In die noodgevalle-afdeling geniet omsien na di6 aspekte die hoogste prioriteit by die hantering van pasidnte met veelvuldige beserings. Die hantering berus op vyf beginsels:

. Sortering (kategorisering): Pasiente word volgens die graad van erns van die beserings en volgens die hanteringsbehoeftes in groepe verdeel.

o Resussitasie: Die vitale status word evalueer en

SA FAMILY PRACTICE MARCH 1986

gestabiliseer.

Evaluering van beserings: Inligting van die beserings is noodsaaklik vir resussitasie en die omiddellike hantering van lewensbedreigende beserings.

Beplanning: Verwysings vir definitiewe hantering wat deur die soort beserings bepaal word moet beplan word.

Voortgesette lewensondersteuning: Bewaking en lewensondersteuning totdat die pasient die operasie- kamer of die intensiewesorseenheid bereik het.

SA HUISARTSPRAKTYK MAART 1986

(2)

Ernstig-beseerde pasi€nte

Prioriteit I (Spoedeisend) Prioriteit III

A. Benodig onmiddellike resussitasie en onmiddel- Relatiewe geringe beserings, maar benodig hospi- like chirurgiese ingreep, byvoorbeeld groot vas- talisasie.

kul€re besering.

B. Benodig onmiddellike resussitasie, maar chirur- Prioriteit IV giese ingreep kan in 'n mate vertraag word,

byvoorbeeld 'n miltruptuur, respiratoriese ontoe- Geringe beserings wat primdr afgehandel kan reikendheid met ander herstelbare beserings, word.

skok en maksill€re beserings.

Prioriteit V Prioriteit II (Semi-spoedeisend)

Pasiente met massiewe beserings wat as onred- Ernstige beserings, maar nie onmiddellik lewens- baar geklassifiseer word, byvoorbeeld 80 persent bedreigend nie, byvoorbeeld grootbeenfrakture. brandwonde en uitgebreide oop breinbeserings.

TABEL 1: BEGINSELS VAN SORTERING VAN SLAGOFFERS NA'N KATASTROFE (KATEGORISERING)

I. Prim6re Beserings Beserings van die oor 1. Oordromruptuur

2. Dislokasie van die ossikels 3. Beskadiging van die binne-oor

r tinnitus

o sensorineurale gehoorverlies (alle frekwensies)

Longbeserings

1 Alveol0re-kapilldre membraanbeskadiging r pulmonale edeem

. Intra-alveol€re bloeding 2. Longlaserasies

o alveolOre ruptuur (hematome) o skeure van die viserale pleura

(pneumo-hemotoraks en pneumo-mediastinum) 3. Alveol0re-veneuse fistulas

o lugemboliee (neurologiese afuykinge) Dermbeserings

1. Serosa-bloedings 2. Perforasies (veelvuldig)

Sentrale senuweestelselbeserings L. Konkussie

2. Intrakraniale bloeding (oorleef selde)

K ardiov askuldre beseri n gs

1. Miokardisgemie as gevolg van lugembolied

ZJ II Sekond6re beserings 1. Laserasies deur glas,

missiele

2. Penetrerende wonde sagteweefsel

skrapnel en ander 16 van buik, toraks en

2 1

16 1

m

3. Vreemde voorwerpe 4. Groot arteriebeserinss Tersi6re beserings

1. Pletterbeserings

o Frakture van skedel. nekwerwels.

ribbes en ekstremiteite o Abdominale beserings o Torako-abdominale beserings 2. Akselerasie-deselerasiebeserings

o Torakale aortaruptuur

o Ruptuur van soliede buikorgane Diverse beserings

l. Stof- en rookinhalasie 2. Brandwonde

. Oppervlakkige brandwonde o Inhalasiebrandwonde o Oogbrandwonde

+ + +

1

+ + + + +

J 1

1

I

20

a

1 2 N

TABEL 2: MOONTLIKE BESERINGS WAT IN,N BOMONTPLOFFING OPGEDOEN KAN WORD

SA FAMILY PRACTICE MARCH 1986 79 SA HUISARTSPRAKTYK MAART 1986

(3)

Ernstig-beseerde pasi€nte

Afgelee weefsel wat nie self getref word nie word ernstig beskadig. Parengimateuse organe en bloedvate word veral deur hoEspoed-missielbeserings beskadig.

Die graad van besering is veel groter en ernstiger as wat dit op die oog af lyk3, en verg dus intensiewe resussitasie. Prim6re wondhegting moet nie uitgevoer word nie.

3. Bomontploffing

Die ontbranding van 1 gram trinitrololeen (TNT) ver- oorsaak dat drukke van L0 'psi in die inisiele gas gegenereer word4. Verskillende meganismes tree in werking:

a. Prim€re beserings

'n Skokgolf wat radiaal na buite uitkring is die primOre kraga. pi, het 'n pletterkrag (brisance) wat bene van pasi€nte kan verbrokkel en verbreek. Dit uitwerking van die skokgolf iss:

(i) Oorspulling (spalling). Vloeistofpartikels word van die vaskulOre kompartement na die lugkompartement verplaas en veroorsaak pulmonale edeem.

(ii) Inploffing (implosion). Die inploffing vind plaas deurdat saamgeperste alveoli vinnig uitsit na die skok- golf deurbeweeg het e4 as't ware ontplof. Di6 meganis- me veroorsaak pulmonale-laserasies, hematome, pneu- mohemotoraks en arterio-veneuse fistelb (lugem- b o l i e e ) .

(iii) Pulmonale bloeding. Rooibloedselle word deur drukgradi€ntverskille uit die longkapillOre na die al- veoli gedryf.

b.,,Sekond6re beserings

Voorwerpe wat deur die ontploffing tot missiele omskep word en deur lugstrome (transient winds) van tot meer as 200 kilometer per uur versnel word veroorsaak

sekonddre beserings. Die negatiewe druk van die lug- leegte nd 'n ontploffing veroorsaak die lugstrome en suig ook glaspanele uit omliggende geboue. Di6 panele word in missiele omskep wat oppervlakkige en penetre- rende beserings veroorsaak.

c. Tersi6re beserings

Di6 tipe beserings word veroorsaak deurdat die slag- offer teen 'n stilstaande soliede voorwerp geslinger word. Ernstige deselerasie- en vergruisingsbeserings soos hoof- en stomprompbeserings kan verwag word.

'n Impak van vyf tot sewe meter per sekonde kan by- voorbeeld'n skedelfraktuur veroorsaak6.

d. Diverse beserings

Die sluit brandwonde, inaseming van rook en hittebrand- wonde van die longe in.

Elkeen van die meganismes kan 'n verskeidenheid bese- rings veroorsaak, soos gevind is met die bomontplof- fing in Pretoria gedurende 1983 (Tabel 2).

Verwysings

1. Savage PEM. Disasters hospital planning. New York: Perga- mon Press, 1979.

2. Amato JJ, Billy LJ, Gruber RP, Rich NN. Temporary cavi- tation in high-velocity pulmonary missile injury. Ann Thorac Surg 1974;18:565-570.

3. Coppel DL. Blast injuries of the lungs. Br J Surg 1976;63:735-7 . 4. Kinney GA. Explosive shocks in air. New York: MacMillan,

1962.

5. Schardin H. The physical principles of the effects of deterio- ration in German Aviation Medicine, World War II, Vol. 2.

Washington DC: US Government Printing Office, 195O.

6. Gurdjian ES. Deformation studies of the skull: mechanism of skull fractures in impact head injury. Springfield: Charles C.

Thomas, 1975.

Het 5e

u Yir die

Ngemene

Praktisynskongres geregrstreer?

SA FAMILY PRACTICE MARCH 1986 SA HUISARTSPRAKTYK MAART 1986

Referensi

Dokumen terkait

Die Rooms-Katolieke kerkgebou het ’n meer vasgestelde patroon van inrigting, met die altaar waarop die mis geoffer word voor in die middel van die kerk wat dikwels in kruispatroon gebou

So word die ryke verskeidenheid van God se wysheid deur die kerk bekend ‘aan die bose magte in die hemelruim’ Ef 3:10 en word die lesers gemaan om die volle wapenrusting aan te trek wat

ʼn Begronding van die diaken se dienswerk in bedieningspatrone wat in die Nuwe Testament beskryf word, moet op deeglike eksegese rus Die praktyk van die dienswerk van die diaken word

HOOFSTUK 2 DIE INVLOED VAN SEKERE OMGEWINGSFAKTORE OP DIE ADSORPSIE VAN ATRASIEN DEUR VERSKILLENDE KLEIMINERALE 2.1 InIeiding Die chemiese en fisiese eienskappe van grond word

745 A 754F-755A is die uitwerking van ’n erkenning in terme van artikel 220 van die Strafproseswet soos volg deur Rumpff HR verwoord: “Wanneer ’n erkenning kragtens art 220 gemaak

4.2 Die Woord of Boodskap van die nagmaal Drie sake word in gereformeerde kerkordes genoem wat draai om die toegepaste Woord as deel van die bediening van die nagmaal: die bepaling dat

21 Gegewe die ideëhistoriese gapings wat steeds deur die drie gepubliseerde bande van Histoire de la sexualité en Les aveux de la chair as geredigeerde vierde band gelaat word,

Die volgende vertalings in die teks aangedui deur V en die verskyningsdatum, met verdere inligting in die bibliografie word vergelyk: i Die Evangelie volgens die beskrywing van Markus