• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die samestelling van ’n rugbyspeler-indeks vir die suksesvolle evaluasie van rugbyspelers

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Die samestelling van ’n rugbyspeler-indeks vir die suksesvolle evaluasie van rugbyspelers"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v33i1.1235 Referaatsopsomming

Die samestelling van ’n rugbyspeler-indeks vir die suksesvolle evaluasie van rugbyspelers

Authors:

S. le Roux1 E. Henning1 M. Kleynhans1 H.C. Terblanche1 D. Crafford1 C. Grobbelaar1 P.S. Wood2 C.C. Grant3

D.C. Janse van Rensburg3 P.E. Kruger2

P.J. du Toit2 Affiliations:

1Department of Physiology, University of Pretoria, South Africa

2Department of Biokinetics, University of Pretoria, South Africa

3Section Sports Medicine, University of Pretoria, South Africa Correspondence to:

S. le Roux Email:

[email protected] Postal address:

Private Bag X11, Arcadia 0007, South Africa How to cite this article:

Le Roux, S., Henning, E., Kleynhans, M., Terblanche, H.C., Crafford, D., Grobbelaar, C. et al., 2014, ‘Die samestelling van

’n rugbyspeler-indeks vir die suksesvolle evaluasie van rugbyspelers’, Suid- Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 33(1), Art.

#1235, 1 page. http://

dx.doi.org/10.4102/satnt.

v33i1.1235 Note:

This paper was initially delivered at the School of Environmental Sciences and Development of the North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa on 05 October 2012.

Page 1 of 1

The construction of a rugby player index for the successful evaluation of rugby players.

Two hundred and thirty eight (238) male rugby players of different ages were evaluated to ascertain the importance of anthropometry, physical and motor skills, sport specific testing and sports vision techniques with an ultimate goal of constructing a rugby player index.

Players performed within international norms for some components but performed well- below average for most.

Rugby is besig om ’n al hoe meer kompeterende en veeleisende professie te word. Dit is daarom nodig dat elke spanlid op die hoogste vlak presteer om sukses vir sy span te verseker.

Die prestasie van ’n atleet word nie slegs gemeet aan sy fisiese vermoëns nie, maar ook aan die gekombineerde genetiese, aanpasbare en ultrastrukturele morfologiese aspekte. As die aanpasbare aspekte van prestasie gedurende spel en van die veld-af-tyd geoptimaliseer kan word, kan die kanse vir verhoogde prestasie verbeter word. Dit is uiteindelik die motoriese vaardigheidsvlak wat die gaping tussen tegniese vermoëns en fiksheid van ’n atleet kan oorbrug. Die ontwerp van hierdie studie bestaan uit ’n toesighoudende- en oorkruisingstudie, wat ten doel het om die belang van antropometriese, fisiese en motoriese vaardighede, sport-spesifieke toetsing en sport visuele tegnieke te vervat in ’n rugbyspelerindeks. Twee honderd agt en dertig (238) manlike rugbyspelers met ouderdomme wat wissel tussen 14 en 27 jaar was blootgestel aan antropometriese-, fiksheids-, visuele- en sport-spesifieke toetse. Beskrywende statistieke is gebruik om die steekproewe en prestasies te beskryf. Die resultate het getoon dat hierdie populasie van atlete ver onder die gemiddeld (vergeleke aan internasionale standaarde) was ten opsigte van die volgende veranderlikes: liggaam- samestelling, kardio-stres indeks, spoed, lenigheid, fiksheid, rugby-spesifieke vaardighede en visuele vaardighede. Die spelers se uitslae was binne die norms vir sommige afdelings van die sterkte- en buigbaarheidskategorieë. Die sistoliese en diastoliese bloeddruk was binne die normale populasie-veld synde die gemiddelde sistolies: 134.83 ± SD; en die gemiddelde diastoliese: 77.73 ± SD syfers. Die resultate toon dat wanneer die aanpasbare prestasie-verwante veranderlikes nie geoptimaliseer word nie, dit die prestasie van die atleet merkbaar sal affekteer. Hierdie bevinding sal hopelik die samestelling van ’n rugbyspeler-indeks moontlik maak vir die suksesvolle evaluasie van rugbyspelers van verskillende ouderdomme in verskillende rugbyposisies.

Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.

Read online:

Copyright: © 2014. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.

Referensi

Dokumen terkait

hierdie studie qaan dit om die vloei van kapitaal tussen.. Afrika en die res van

Hierdie twee gelykenisse profileer die ontwerp van hierdie studie deur nog ʼn dimensie aan die etiek van dienslewering te verleen: die etiek van dienslewering vra dat ʼn mens ʼn naaste vir

deur sou in ANNA se klassifikasie as absolute kognate met vormverskil gereken word, maar vir die doel van hierdie studie is die vormverskil as voldoende geag om te aanvaar dat die

Die doel van die studie was om vas te stel of daar ’n verskil is in visuele vaardighede van individue in ’n onaktiewe 169 voorgraadse universiteit studente en aktiewe omgewing 138

Die konsep is bewys deur ’n studie wat toon dat die Ullmankoppeling onder vloeichemietoestande uitgevoer kan word deur gebruik te maak van ’n kolomreaktor wat kopermetaal en

Die indeksering van inligting wat vanaf band vier gevolg word, het die omslagti- ge soekprosedure van die eerste drie bande opgehef.. Die bibliografie bestaan tans uit: ' ’n

." Ds Neethling, so moet uit sy gedrag en uitsprake afgelei word, wou nié die de facto bestaan van die Konsulentsgemeente erken nie en deur 'n uitleg van artikel XI, wat foutief was,

Hierdie kon­ ferensie, w a t die begin van verskillende ekumeniese strominge en bewegings was, was in lyn met die gedagte van Carey, maar was eintlik die bekroning en voortsetting van