V ir hierdie profesie was die kerk soms net van formele betekenis ja , 'n instelling w at ontaard sou wees.
D it wil dus voorkom asof die waarde van die profesie vir die kerk nie baie hoog geskat kan word nie. Dit is nie in sy suiwere vorm bewaar gebly nie, en daardeur het baie gevare en wantoestande ont^
staan.
T H O S . D R E Y E R .
G O D S D I E N S T I G H E ID V A N N E D E R L A N D S E S E E V A A R D E R S .
N aedien wy mei G ods Au/pe en goecfe foorspoei . . .
D ie aangehaalde sitaat het die skrywer Iaat dink aan die resolusie- boek van /an Corne/isz, M ay '), n N ederlandse ontdekkingsreisiger w at in die jare 1611-12 'A verkenningsreis na die Noordelike Y ssee en die Am erikaanse kus onderneem het.
M ay, na wie die /an Aíayen-eííand genoem is, was een van die N ederlandse seevaarders wat uitgegaan het om die oseane van die wéreld te verken. Dikwels kom die vraag o p : W a s die geharde, onverskrokke en dikwels ruwe mense godsdienstig? M ens hoef jou nie net tot die verlede te bepaal nie. O ok vandag geld dieselfde
vraag nog. Is seeliede werklik godsdienstig? D ie leser sal antwoord dat mens meer verneem van hul uitspattings as van hul godsdienssin.
Ander antwoorde sal w e e s: Seevaarders is grof in hul gedragings.
HuHe veroorsaak soms aanstoot.
Oppervlakkig beskoü kan mens die waarheid van bostaande uit- latings nie ontken nie. T o g is dit nie die hele waarheid nie.
') K y k : D e reis van Jan Gorneiisz M ay naar de Ijszee en de Amerikaansche kust 161 l - ) 6 i 2 . Verzam eling van bescheiden uitgegeven door M r. S. Mu!Ier F . z.
Den H aag. 1909. D ie sitaat wat aangehaal is is ontleen aan n sinsnede w at voor
kom in n besluit van 30 O ktober 1611 (bis. 116). Ander sinsnedes in dieselfde verband: „G od /ot'ende ende uufcr /tcric dancArendc fa n de </enadc, d/c H y ons doordien bewezen Aee^f" (bis. 112); „naerdien tv:; nu door Gods praite . . „ín pe- fafie pc;sc/i<ede, daar God twi fo o r &eAoeden . . /' (bis. 120); „V oo ris moei de z a e cte G od 6et?o/en u^esen ende tvy d;e mtdde/en pe&rufc^en, d<e o n i God voor
wenden sa/" (b!s. 123); „God verleene een goet succes amen" (bias. 123) e.a.
41
H et u ooit probeer om tot die kern van die vraagstuk deur te dring ? O ns stem saam met die woorde van n N ederlandse skrywer w at sy gedagtes as volg w eergegee h e t: „hun spreekwoordelike ruwheid . . . is vaak niets anders dan de keerzij van een onderdrukte religiositeit*").
D it is een uitleg van die vraagstuk.
W a a r die seeman, met al sy gevaarvolle reise, so dikwels met die natuurelement in aanraking kom daar moet godsdiens
tigheid bestaan. B y hom is daar 'n diep-ingewortelde gevoel van afhanklikheid, afhanklikheid aan God, aan die H ere sonder wie se genade, hulp en bystand niemand iets vermag nie. D ie geweldige spannings, waarin menige skipper en matroos verkeer, moet op een of ander wyse afgevoer word. Soms gebeur dit in die vorm van uit- spattings. M ens kan dit verstaan. D at dit soms op daardie wyse gebeur gee die toeskouer nog nie die reg om aan die godsdienssin van skippers en m atrose te tw yfel nie.
T een die o.i. verkeerde opvatting het meer as een Nederlandse skrywer van resente datum te velde getrek. M eer as een van hulle skets die gemoed en Godsvertroue van die gemiddelde seeman/) Deur meer van die lewe, die moeilikhede, die gevare en Godsvertroue van die manne van die see te lees en te oordink, word verkeerde opvattings uitgewis en kom mens nader aan dieselfde waarheid waarvan die Psalmis in Psalm 107 getuig:
Z ij, die de zee bevaren M et schepen, rijk bevracht, Z ien op de groote baren Gods w ijsheid, gunst en macht;
D aar leeren zij de daán D es H eer en klaar bemerken, E n in de diepe paán
Z ijn groote wonderwerken.
Laat ons die Psalm is verder v o l g : Die storm steek op, die skepe- linge vra uitkoms en redding van die H ere. H y is hulle genadig en in die vyftiende vers sing en jubel die P salm is:
H ij doet den storm bedaren, D e golven zwijgen stil.
Nu rijst de vreugd; de baren Z ijn effen op Gods wil;
Nu w ijkt verslagenheid, Na zooveel angstig slaven,
D aar God hen veilig leidt In hun begeerde haven.
*) A. W ap en aar in „D e Nederlandsche V olkskarakters", Kampen, 1938. Bis.
318-331. Aanhaling: bis. 321.
3) O.m. Arthur van Schendel; Herman de M an; J. de Hartog in „Hollands G lo rie".
Bostaande woorde is geen ydele klanke nie. Hier beluister die aand agtige !eser die ware seeman of die kaptein wat, soos BonieAroe ') dit so treffend uitgedruk het ,,Schipper (n aasi G od)" op sy vaartuig is en oor die seë e.n oseane van die wéreld sw erf wat deur die Skepper van Hemel en A arde gemaak is.
H et daar van die Nederlanders, wat rondom die suidpunt van ons land na die O os-Indiese eilande geseil het, gegewens in verband met hul godsdienstige gevoelens en ander besonderhede tot ons gekom?
Hulle was die manne van wie n moderne N ederlandse skrywer getuig h e t : „Een rarensgere? díe een Awari eeutr gediend /:ad zag /nen nauwe/iyArs. . . .Er /agen er duizenden op den &odem ran /ioHand naar de A!aap, ran de A"aap i^ot /ara . . . " ' )
H ulle was manne van staal, gehard deur gevare en tallose moei- likhede. Hulle het nie teen kleinighede opgesien nie. Nie altyd was hu! registers sonder smette en minder aangenam e aankleefsels nie, maar tog het daar in die harte van baie van hulle n diep deurleefde en diep deurvoelde Godsvrug gewoon. V a n die hoogste tot die laagste dienare van die V .O .C . het op die Here vertrou.
W a n n eer /an jPíeíersz. Coen, die stigter van die Nederlandsche Jcoloniale ryk in die O oste, aan die waarde van die godsdiens dink dan stel hy die vraag, ,,/sser fer were/f we/ te^, daf meer des menschen Aarie rereentc/if ende rer6:'ndi a/i de ecndracAf ende exercise ran
^e^g/e. . . ? ' )
W a n n eer Coen aan H ere X V I I oor die Indiese handel skryf dan voeg hy d aarb y : „daf nocAíans oocAr roo r a/ de roorfp/anf;'ng/:e ran de CAr:sfe/ycA;e re/tgie n;ef en <rerde rergeien, noc/tie aen een syde yesfe/f." )
In 'n brief maak Coen melding van die volgende, belangrike aan geleen th eid : „G od en hee/t de mensc/ten de Arenntsse der zeraeri n :ei aHeen gegeren , orndai Ai/ ran Y eene /andf soude Aa/en, d ai hem in 'í st/ne ge^reecAji ende om si/ne de/tYte, ;naer oocAr, on:dai /ty /:ei aeri r:/cA: sonde rerrtd/en ende Z t;n troordf o rer de gehee/e were/i fercondtcA i ende rer&reyi trerde."")
hul godsdienstige gevoelens en ander besonderhede tot ons gekom?
Nederlandse skipper, W iltem Ysbrantsz Bontekoe. skrywer van die „Jour- nael ofte gedankwaerdige beschrywinge van de O ost-Indische Reyse van W illem Ysbrantsz Bontekoe . Hoorn, !648. (In besit van Prof. Dr. S . P. Engelbrecht).
In !9 3 0 het dr. G . J. H oogewerff 'n herdruk versorg. (U trecht, 1930.) s) H oogewerff. bis. X V M I.
**} Arthur van Sch en de). Jan Ccmpagnie. Rotterdam, 1933. Bis. 259.
') A angehaal deur M. J. F u ch s: „Jan Pietersz Coen in uitspraken van hemzelf anderen Baarn, z.j. Bis. 21. R re ro ffe beoefentnp.
') Ibid. Bis. 22.
9) Ibid. Bis. 22 de/;Y;e -penoeë.
43
W aarom is Coen aangehaal? O m dat die oordeel oor hom in d if loop van die tyd nogal uiteenlopend was en nog is. W a a r sommige skrywers hom geprys het, daar het ander hom gelaak. Nietemin is sy godsdienstige gevoelens en godsdienssin bo enige tw yfel verhewe.
Keer mens terug na die jare voordat die V .O .C . gestig is. Alvo
rens die groot handelmaatskappy gestig is het die N ederlanders reeds verskillende handelsvlote na O os-Indië gestuur.
D ie tweede vloot, wat in 1598 van N ederland na Java geseil het,.
was onder bevel van V an Nec& en Wartfi/cA). Die skeepjoernaal van V a n N eck het bew aar gebly en is later in aantreklike vorm uitgegee."^
In die joernaal ontmoet mens dieselfde, kenmerkende bewoordings w at reeds by Coen aangetref is. Hoe treffend is die aanhef van die joer
naal :
,,/n Je n /are ons TVeeren ende Sa/fcAma&ers Jesu C hristy duyzent vyfhondert achtennegentigh op den eersten dach vande maend M ay o (als wy in goede o r d e r . . . gereed l a g e n . . . om met GoJ/ycAe Au/pe onze voorgenomen reyze na de lande en eylanden van O ost Indyen te aenvaerden) heeft cfe poetfe Got/i een coelende wint uyten oosten
laeten waeyen . . ."
E n die laaste paragraaf van die joernaal? N adat die skepe in patria teruggekeer het skryf V an N e c k : ,,V oorw aer als wy wel na- dencken sullen, hoe cficAtvifs de N eere (die een foorsicAi:^ Ae/eyder fan a/ ons tfoeni yAeweest) ons uyt diverse swarichheyt heeft ghe- Ao/pen, zoo ^eAooren wi/ op íe AouJen Aem ware tfancAróaerAeyí íe Aewyren en niet alleen omdat hy ons voor diverse onghelucken behoe
dende een corte reyze heeft laeten doen, maer oock omdat hy ons zo&
mildeliyck heeft verleent d'ingheladene waerdige comenschapen, een aengehename vruchte voor den arbeyd van den lofwaerdighen mannen,, die het bewint van zoo heerlycken werck by der hant ghenomen„
*°) O o r V a n N eck en sy rets o.m .: F . W . S ta p e l: Geschiedenis van N eder- landsch ïndië. D eel II. Amsterdam, 1938. Bis. 355 e.v.
" ) „De Tw eede Schipvaart der Nederlanders naar Oost-Indië onder Jaco b Cornelisz van N eck en W ybran t W arw ijck 1598-1600. Journalen, documenten en andere bescheiden uitgegeven en toegelicht door J. Keuning. Den H aag, 1938. D eel I.
Ibid. Ons kursiveer.
44
dw elck ons vaderlant wel zeer profytelyck conde weezen, dat de eewt- yoederiier G od verlenen wil. Amen/'*)
In die joernaal is interessante voorbeelde w at in dieselfde rigting wys. W a n n eer die skepe op die uitreis naby die N atalse kus in n kwaai Storm beland dan skryf V a n N e r k : ,,D och de fie e r fe r zacA Aei, zoo dat haer de winden tegens den dach begonsten te besadighen, en wert daer na beter w e d e r"."). Kort daarna het verskil van mening ontstaan onder die leiers van die ekspedisie. D ie strydvraag was of die skepe nog 'n tydjie in die baai van M adagaskar moes vertoef of onverwyld n a Sum atra behoort te vertrek. V an N eck was ten gunste van die laaste plan. H y het met sy skepe in volle see gebly en g e sk ry f:
„ick nam voor my te vertoeven waf G od doen w:/de, die den rech- ten beleyder alder dinghen is, door wiens bestiering wy bevinden alle menschen voornemen idel te zyn."^)
D aar, in ope see, het V a n N eck afgew ag of die Here 'n gunstige wind sou Iaat opsteek waardeur die skepe na die O oste kon seil. Hy het b esef dat die mens nie alle vraagstukke kan oplos nie. H y het nie geskroom om sy gevoelens in die joernaal neer te skryf nie!
Eindelik het gunstige wind gekom. D ie skepe het vertrek maar tussen M adagaskar en Sum atra is die bemanning aangetas deur skeur- buik. Gelukkig het die skeepsdokter oor doeltreffende geneesmiddels beskik. Niemand het gesterf nie. V a n N eck skryf in sy dagboek:
„O n s doctor gebruyckte tot de cranken zyn medicamenten, die zoo wel opererden (m ei Au/pe van God) datter niemant van de scheurbuyck en s t a r f . . ^) N a aankoms in die O oste is V a n N eck voorgestel aan 'n Javaanse koning. D ie O osterse wyse, waarop die kruiperige howe- linge met die koning omgegaan het, het 'n ontevrede gevoel by V an N eck agtergelaat en hy teken in sy joernaal a a n : ,,D eeze luyden eeren haren C oninck niet oft hy een mensche, dan o/i Ay een G od ware.
*3) Ibid Bis. HL O ns kursiveer. W a a r dr. E . C. Godee Molsbergen in sy bio
grafie oor Jan van Riebeeck op bis. 76 en 77 (uitgaw e 1912) die gebed publiseer en daaraan toevoeg dat dit 'n mengsel van godsdienssin en handelsgees is daar sien mens in die joernaal van V a n N eck 'n voorbeeld van voor 1602. T erw yl die gebed van V a n Riebeeck 'n voorskrif van Here X V I I was daar het dit V an N eck vryge- staan om sy eie formule te gebruik. Ons is dan ook meer geneig om, sowel die gebed van V a n Riebeeck as die slotparagraaf van V a n N eck te beskou as uitings van die tydgees. J. Huizinga sê duidelik in sy „Ho!/ándscAe r des stebzcAnfen Ja A rA u n d e rfs..." (Jena, 1933): /4u/Aau und t'n der ErAa/funp des .Sfaaies und set'ner AfacAf üAer S e e Aai taifinisft'scTier G/au^ernfnui, Verfrauen, .ZuverstcAi, /curz peisfipe Enerpie einen unAerecAenAaren Anfed peAaAf. Dte Geisfer der Aande/den Ptpuren, eines Jan P/eferszoon Coen zum áeisp/e/, s/nd dadurcA pesiáA/f und zu iArer ersfaun/tcAen 7*áiipA:e]Y Ae^áAípi a w d e n " (Bis. 30). O .i. het Godee M olsber
gen sy uitspraak oorhaastig gegee en die invloed van die Calvinisme onderskat.
_3.XV "vnootblz.IIL"
n ) ibid. B!s. 16.
" ) ïbid. Bis. 19.
*6) Ibid. B!s. 36. O ns kursiveer.
45
zoodat het een Christenmensche lastich valt om zien, dat men een vlees dat van de wormen verteert sa) worden, sulcke eere (die men G otf a//een schu/dicA is) siet doen. "
V a n N eck was 'n gelowige Christen want toe hy en sy mense kort daarna op 'n eetmaal onthaa] is, vergeet hy nie om in sy joernaal aan te tek en : „A ls wy nu (versaet synde) de mi/de God voor zyn welda
den gedanckt hadden . . . " **)
Dieselfde toon ontmoet die leser in die volgende brokstukkie. V a n 'n sterwende man „die stervende sulcken aanvechting leed van den S a t a n ", skryf die gesagvoerder: ,,hy starf daerna met weynich ver
trouwen op Gods barm hartichheyt". D it het V a n N eck bitter bedroef want hy voeg aan sy beskrywing toe „de TVeere triF a//e menscAen poor suícAr e/endicA síerren AeAoeden." " )
Hoe was dit, so sal die leser waarskynlik vra, met die geestelike versorging gesteld aan boord van die skepe van V a n N eck ep W a r w ic k ? V eral omdat die reis voor die stigting van die V .O .C . onder- neem is, is dit o.i. van belang om die saak nader te beskou, in 1598 het die Stadhouer, Prins M aurits van O ranje, 'n reglement van tug en orde, die sogenoemde „artikelbrief ' uitgevaardig w aaraan skepe wat na O os-Indië geseil het, hulle moes hou. In die artikelbrief het voorskrifte aangaande nakom van godsdienspligte voorgekom, terwyl lasterlike gebruik van die naam van die Allerhoogste verbied is.'")
T w ee sieketroosters is aangewys om in die godsdienstige behoef
tes van die opvarendes te voorsien."') Hulle was /aco6 M afM eus en PAi/ips Pieiersen ran De//f.
T erw yl eersgenoemde aan boord van die admiraalskip was, het laasgenoemde aan boord van die onder-admiraalskip vertoef. Soms het hulle ook aan boord van ander skepe van die vloot opgetree. Soos bekend was die sieketroosters geen benydenswaardige persone nie.
W e i was hulle toegestaan om te bid en te preek maar hulle was ver
bied om die Sakram ente toe te dien.
In die geva! van M attheus en sy ampsbroeder is bepaal dat hulle op las elke more en aand. moes bid of voorlees uit die H eilige Skrif.
D ie skepelipge is gelas o m : „t'seíve met eerbiedinge revelentelick" aan te hoor. K laarblyklik het dit te wense oorgelaat want op een van die skepe is dit nodig geag om te bepaal dat „een iegelijck ende niemant uijtgesondert sail hem voegen to sitten after den leser". D it is slegs aan die stuurman toegelaat om naby die roer te bly staan, omdat h y
*7) Ibid. Bis. 69. O n : kursiveer.
'* ) Ibid. Bis. 92. O ns kursiveer.
Ibid. Bis. 93. Ons kursiveer.
S ^ Engelbrecht: „Geskiedenis van die N .H . Kerk van A frika ". P retoria 1936. Bis. 2 en literatuurverwysing aldaar.
46
„daer syn beroep h eeft". O ok moes al die skepelinge na die sieke- trooster kyk. Ongehoorsaamheid is in so 'n geval met tien stuiwers b eboet." *').
Sieketrooster Pietersen word geskets as „een degelijck ende ge- schickt man, seer straffelijck, niemant ontsiende". Hy, sowe! as M at- theus, het by hul terugkeer in patria verantwoording van hul dade moes doen. W a a ro m ? Albei het die Heilige Doop toegedien. Pietersen het twee m atrose en 'n inboorling van M adagaskar-Lourens-gedoop. V e r
der het hy die Heilige Awondmaal bedien. A lbei sieketroosters moes voor die Amsterdamse Kerkraad verskyn om 'n berisping te ontvang.
D ie K lassis het hom ook met die saak bemoei. Later is aan M at- theus toegestaan om die doop te verrig. Pietersen het dieselfde reg ontvang. D ie reg in verband met bediening van die Awondmaal is albei ontsê.
E n verder is van die twee sieketroosters verlang dat hulle 'n vol
ledige verslag van hul eerskomende reis na O os-Indië indien en daarin vermeld wat deur hulle verrig is tydens die reis.^)
'n A nder beskrywing waarin baie m eegedeel word is die „Jour- nael ofte gedenkwaerdige beschrijvinghe van de O ost-Indische Reyse van W illem Ysbrandtsz. Bontekoe." "*).
In Bontekoe ontmoet die leser 'n warmvoelende, godsdienstige O os-lndiëvaarder. O p 28 Desember 1618 het hy met die skip „Nieuw H oorn" na die O ost vertrek. Die rustige, bedaarde skipper besit 'n vader vir sy skepelinge. Aan godsdienssin het dit hom nie ontbreek opmerksame gees, hy is 'n liefhebber van die natuur en 'n broer en nie. T ereg het die digter van hom en sy reis getu ig:
W a t voordeel geeftet aan 't gemeen D at yemandt heeft veel ramp geleen, D at hy door allerley ghevaer
H eeft langh gesuckelt hier en daer, E n wonderlijck door Godts bestier G eredt uyt water, moordt en vyer, D e doodt ontworstelt voor een tijd t,
'*) „D e Tw eede Schipvaart . . Bis. L X X V . Lasteriike gebruik van Gods naam: bis. L X X V I . Godee Molsbergen vermeid in „Tijdens de 0 - 1 Com pagnie"
(Bandoeng, s.j.) deel I, b!s. 19 in verband met wegbly van gebede en Skrif!esing dat siegs siek skepelinge geoorfoof was om weg te b)y. D ie ander moes twee keer per dag voor die ete verskyn. W e g b ly vir die eersie keer is gestraf met verbeur van de wynrantsoen en 'n gulden boete. Die tweede keer die dubbele. Derde keer: die skuidige word „gelaarsd" m.a.w. met 'n dik tou gestaan. Soms is vyfhonderd houe toegedien aan een en dieselfde sku!dige.
24) D aar is verw ys na die uitgawe wat deur H oogew erff versorg is. Frag- mente van die verhaal kom o.m. voor in die werk van Godee Molsbergen (voet
noot *') en in „V an oude voyagien" van M. G. de Boer. Derde druk, Amsterdam S.).
4 7
E n noch in rust sijn jaren slijt;
Soo níet de pen tot meerder nut, N och vande druck-konst onderstut, Dit aen de W e re !t bracht in t hcht,
t W e lc k yder met vermaecken sticht, W a e r nyt oock de nakome!ingh M ach weten sutck een wonder-dingh, Rn /eeren, J a i des TVeeren Aancfi
7s ArracAiigA 6ofen 'í aercfiscA fersiancfi."') E n by die portret van skipper Bontekoe is g e s k ry f:
D its t beelt van Bonte-koe dien Godt, op sijne vaert T o t elck verwo.nderingh, heeft w onderlijk bewaert M its hij de Doodt ontgingh, self midden inde Doodt In t w ater, vuer in M oordt in D orst en Hongersnoot."") T yd en s hul verblyf op M adagaskar het Bontekoe en sy geselskap verskillende kere in aanraking gekom met inboorlinge. Bontekoe skryf van hulle o.m. „ W y en konden aen haer geen teycken van kennisse G odts of G ods-dienst bespeuren, maer hadden aen sommige plaetsen buytens huys ossenhoofden op staken opgerecht, daer voor sy . . . nedervielen en aenbaden; schenen heel vreemt te wesen en sonder ge
voel vanden waren G o d t".'")
N a bostaande opmerkings oor land en volk van M adagaskar het die skipper en die syne na die O oste geseil.
N a bostaande en ander opmerkings oor land en volk van M ada
gaskar het die skip na die O oste geseil. Ongelukkig het deur onver- sigtigheid brand aan boord van die „Nieuw H oorn" ontstaan. Ofskoon die opvarendes alle moeite gedoen het om die brand onder beheer te kry het niks gebaat nie. Die vlamme het by die kruitvate gekom! n Verskriklike ontploffing het gevolg . . . „H et schip sprongh aen hbndert duysent stukken"."*)
E n skipper Bontekoe en die syne? Laat ons Bontekoe self aan die woord la a t : „ E n ick ," so skryf hy, „W illem Y sbrantsz. Bontekoe, doe ter tijd t schipper, vloogh mede inde lucht; wiste niet beter of ick most daer mede sterven. Ick stack mijn handen en armen nae den Heme!
en riep : „D aer vaer ick heen, o H eer! W e e s t my arme sondaer gena- digh! M eende daermede mijn eynde te hebben; doch hadde evenwel
23) H oogewerff Bis. tO. Gedig deur Jan W illem sz. Pauw. O ns kursiveer.
26) Ibid. T eenoor b!s. 10. Gedig onderteken deur die uitgewer van die beskry- w in g: Ian Jansz. DenteL Hoorn. 1646.
" I Ibid. Bis. 28.
2 ') Ibid. B!s. 33.
48
in 't op-vlieghen mijn volle verstant, en bemecrkte een licht in mijn herte, dat noch met eenige vrolijckheydt vermenght was, soo t scheen, en quam alsoo wederom neer in t water . . .
D aar het die skeepsmas gedryf. Bontekoe het die mas gegryp, daarop gaan lê en sagh het werck eens over en s e y d : , , 0 G o d t! hoe is dit schoone ship vergaen, gelijck Sodom a en Gomorra /")
Bontekoe het nie te lank in eensaamheid rondgedryf nie. 'n M a
troos, wat n stuk hout vasgeklamp het, verskyn in sy nabyheid en saam dryf die twee skipbreukelinge na die wrak. T o t sononder het hulle daar vertoef, maar geen ander oorlewendes gewaar nie. T o g het daar 'n paar bootjies met skipbreukelinge rondgeswalk. Bontekoe en die matroos het bang begin word en die skipper het g e s ê : „Laet ons God alm achtich bidden om een goede uytkom st." D ie gebed is verhoor, een van die bootjies het sy verskyning gemaak en die skipper en sy matroos is gered.
T w ee bootjies, met 72 man en sewe tot agt pond brood aan boord, het na die O oste geseil. Dit alles wat van skip, bemanning en voed- selvoorrade oorgebly het.
D ertien dae het die uitgeputte en uitgehongerde seeliede op die bare gedobber voordat hulle land in sig gekry het. Hulle het by n eilandjie aangekom . . . Tydens die dertien dae het Bontekoe en die
„voorleser (sieketrooster) gebid en psalm gesing. ..De Heer alm ach- tigh zij gelooft en gepresen, die onse bidden en smeken heeft verhoort"
skryf die. dankbare skipper nadat hy en die syne voet aan wal gesit het. T o e Bontekoe aan land gekom het vermeld h y : ,,viel ick op mijn knien en kuste de aerde van blijdtschap en danckte Godt voor zijn genade en barmhartigheydt. dat hy ons niet en hadde versocht, of had tot noch toe een uytkomst in de saeck gegeven . . r " ) E n -so vervolg B o n tek o e: ,,H ier bleeckt dat de Heere de beste Stierman was . . . ^-) D aar was kos op die eiland maar ook gevare. Op n verkennings- tog het twee inboorlinqe, wat saam met Bontekoe in 'n bootjie was, aan stalte gemaak (tenminste dit het Bontekoe gedink) om hom aan te val. Bontekoe se moed het hom begin begewe. ,,Godt weet hoe ick te moede w as," skryf hy. H y was ongewapend en wat moes hy doen?
Bontekoe het hom ,,derhalven tot God (gekeer) en badt hem om ghe- nade en dat hy my verstant wilde gheven. wat my best in die ghele- ghenheydt stondt te doen. '
s ') Ibid. Bis. 33-34.
3 ') Ibid. B!s. 34.
3 ') Ibid. Bis. 43. Die iaaste deei dui op die voorneme van n deei van die skipbreukelinge om n paar seuns op te eet. D ie honger was ondraagiik. Kyk bis.
4 i w aar B. o.m. skryf: „V oorw aer een desperaet vornemen! Badt daerover . . . ens.
32) Ibid. Bis. 50.
H y het 'n ingewing gekry om te sing. D ie inboorlinge het begin lag ,,en gaepten datmen haer inde keel sien k o n ' , maar — so vervolg die skrywer — ,,ick was heel anders in mijn herte gestelt als ick ver
trouw dat sy m eenden".^)
So is hy gered ,,door Godts genade .
Later het dit tot 'n skermutseling met die inboorlinge gekom.
Gelukkig het die bootjie „met een barst" wind van die land w eggedryf.
„V oorw aar een m erckelijck teychen vande genadige handt Godts, skryf Bontekoe.
D aarna is die reis na die O oste voortgesit. Die bootjie het deur die Straat van M alakka gevaar. Alles is sonder hulp van seevaart- kundige instrumente gedoen en by die eiland Java het Bontekoe nog in iaam like onsekerheid verkeer waar hy en die syne Was.
Dit was sy eerste reis na O os-lndie en hy het die vaarw ater nie geken nie. T o e die skipbreukelinge by 'n klein eilandjie aangekom het, het Bontekoe besluit om die H ere raad te vra.
„V iel daerom op mijn knien neder en bad de Heere hem smeecken- de, dewijl hy my tot hiertoe hadde geredt en bewaert onder sijn ghe- nadighe vleughelen en verlost uyt vyer en water, van hongher en dorst, en vande quade menschen, dat het sijn vaderlijcke goetheydt doch soude ghelieven my verder te bewaren en my de ooghen des verstandts open te doen, om den rechten wegh te vinden, opdat w y wederom by onse N atie en V rienden mochten komen. „Bontekoe gaan v erd er:
„Ja met diep versuchten bad ick : O H eere, w ijst ons de wegh en ge- leydt my, doch oft uwe wijsheyt voor goet en best insagh my niet in salva by onse N atie te brengen, so laet doch (ist u Goddelycke wil) eenighe van t volck te recht komen, opdat men weten mach, hoe dat het met ons en het schip ghegaan is." ^)
D ie gebed is verhoor. In Bantam (W e s-Ja v a ) het die skipbreuke
linge Nederlanders ontmoet. Daarna is die reis na Batavia voortgesit.
Goew erneur-generaal Jan Pietersz. Coen het Bontekoe aldaar ontvang.
H y het die verhaal gehoor en daarna o.m. g e s ê : „Ghymeught dencken dat u leven verloren is geweest, en dat het u van Godt almachtigh weder is geschoncken." ^)
O ns neem afskeid van skipper Bontekoe. Die aanhalings en be- sonderhede wat hier weergegee is vorm slegs 'n deeltjie van die volle
dige reisbeskrywing maar bewys voldoende hoe dit met die geloof en Godsvertroue van Bontekoe gesteld was.
3 3) Ibid. B)s. 50.
3') Ibid. Bis. 56-57.
33) Ibid. Bis. 61.
50
T en slotte nog een en ander oor die merkwaardige figuur in die geskiedenis van die opkoms van die N ederlandse seev aart: ds. Petrus Plancius (1552-1622).'^') Hierdie Suid-N ederlander, wat van huis uit n teotoog was, het i.n 1576 predikant geword. Tydens die geloofs- vervolgings in die Suidelike Nederlande (vandag België) het hy n iSwerwende bestaan gelei. In 1578 is hy as predikant te Brussel be
noem. N adat die Spanjaarde die stad verower het is ds. Plancius na Amsterdam beroep. D aar het hy 37 ja a r gearbei. H y het, merk
waardig genoeg, beroemd geword deur sy grondige kennis van aard- rykskunde. H y het onderrig in seevaartkunde gegee aan beginners, en skippers en stuurlui wat na O os-Indië wou gaan eksamineer. Reeds in 1592 het daar 'n groot wereldkaart van sy hand verskyn. Op 'n ou, bekende prent sien mens ds. Plancius besig om van die kansel 'n aan
tal belangstellende leerlinge in die seevaartkunde te onderrig. D it was dieselfde ds. Plancius wat die Nederlanders vir die groot seevaart vakkundig voorberei en bekwaam het. So het hierdie Nederlandse predikant ook sy deel bygedra om die Nederlandse seevaarders vir 'n groot taak op te lei. H y het die skepelinge die weg deur die wéreld gewys en hulle op Sondae voorberei vir die Ew ige Lewe. E n so kon sy leerlinge in alle erns en eerlikheid s ê :
H eer, in Uwen Name Gaen wij 't zeyl ter zee, G eeft den wint bequame . . .
E n nadat die skepelinge, op verre strande of in die V aderland uitgerus het van die vermoeienisse van die lewe, dan het die roepstem w eerklink:
Keer weder, 't is genoeg gedwaald, In alle dingen van der aarden,
D aar wordt geen voordeel met behaald, V a n veel belang en groote waarden, T o t God, uw Schepper en uw voeder, Keer weder, tot u V aders Huis.
Den Hemel is uw rechte T huis, Jerusalem uw rechte M oeder.^)
I. P L O E G E R .
'*''') Bcsonderhede oor ds. Plancius o.m. in die reeds genoemde werk van Stapel.
Ds. Plancius is gebore te Belle (Vlaanderen) en was o.m. lid van die Nasionale Sinode van Dordrecht.
3?) Jan Luiken „D e B ykorf des Gemoeds . . Leiden, s.j. Bis. 90. („D e rei
zende man").
T.S. 5 51