• Tidak ada hasil yang ditemukan

hex afrikaans die afrikaner ontgroei, met ver

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "hex afrikaans die afrikaner ontgroei, met ver"

Copied!
3
0
0

Teks penuh

(1)

Prof. Hans du P lessis

D epartem ent Afrikaans-Nederlands

HEX AFRIKAANS DIE AFRIKANER ONTGROEI, MET VER- WYSING NA DIE AFRIKAANS VAN GRIEKWAS EN SEKERE JOHANNESBURGSE AFRIKAANSSPREKENDES?

(Uitlreksel uil Standpunte 168:23-29, Desemher 1983)

Inleiding

Afgesien van die gewone probleem wat ck normaalweg het, nl. om my sê gcsê te kry, het ck met die onderwerp van vandag ’n hele boel probleme bygekry: hoe kry ’n mens die twee uiteenlopende variante van AB- Afrikaans, nl. Suburbafrikaans (SA) en Griekwa-afrikaans (GA), by mekaar: en as jy hulle tog saamkry, hoe kry jy dié resultaat by die subtema van vanm iddag se bespreking en as hy dan dié onmoontlikheid kon regkry, hoe dan kry jy dit ten slotte by die tema van vanjaar se beraad?

Dis wragtig die swaarste opstel wat ek nog ooit moes maak!

U sal my dan seker (al is dit net om dat ck Afrikaner is) vergewe as ek eers die oplossing gee, lank voordat ek nog by die probleem gekom het: ’n taal kan ’n volk nie ontgroei nie en ’n taal kan as sodanig nie gehaat word nic! Fliiit, fluit, ...

Die probleem lê egter juis in andersom: ontgroei die volk Afrikaans en haat sommige Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika ander lede van diesclfde spraakgemeenskap? Lekker: nou’t ons ’n probleem sonder ’n antwoord!

’n T aal kan sy volk cenvoudig nie ontgroei nie om dat die groei of kwyn van

’n taal direk verband hou met ’n groci of kwyn in die aantal sprekers wat die betrokke taal inderdaad as moedertaal aanvaar en ook gebruik as verkeers- taal in die alledaagse omgang. Kortom: die Afrikaanssprekendc sou Afrikaans kon ontgroei as Afrikaans nic meer in die alledaagse ondcrlinge om gang tussen lede van die Afrikaanse spraakgemeenskap gebruik word Hiermee saam is daar sprake van haat vir Afrikaans as Afrikaanse moedertaalsprekers met enige ander taal sou identifiseer cn die ander taal as eerste taal begin aanvaar. Dit is so dat hoe meer ’n mens ’n vreemde taal as omgangstaal gebruik, hoe sterker identifiseer jy met die mense wat daardie taal gebruik. Die omgekeerde moct dan ook w aar wees: hoe m inder jy ’n

60

(2)

I)cpaaldc laal as oingangslaal f^ebruik liop vender raak liy vcrwycler van clié wat clit as eerstc taal gcbi uik. Hici in, lyk dit vii- iny, lê die hyiiiekaai kom van die leina van die beraad, vaiidag sc hesprekingsondervk'erp en my teniatjie: die gesincJlieid waarmee voorstedelinge en (jriekwas AlVikaans gebruik; cii liulle bonding teenoor ander gebruikers van diesellde moeder- laal l)ehoorl aan<Uiiding le wees daarvan ol'Afrikaans kwyn ol nie en oldit gchaat ol'gepraal ol’gebaat en gepraat word.

Dat die gevolglrekkings wal ’n mens n.a.v. SA en GA maak, nie vir alle Alrikaanssprekendes geld nie, spreek vanself.

Die I'eite, o.g.v. liierdie twee dialekte van Afrikaans, wil dit tog lie dat kaalvoetafrikaans (met apologie aan Antjie Kiog) aan’t lewe is. Dat Afrikaans, vir sprekers van S A en GA ten minste, een iang lekkerte is wat in die monde van diédeel van diespraakgemeenskap nógdie volk ontgroei nog gehaat word.

Sorrie vir dieoptimisme! M aar onthou daarby dat die keu.se vir albei nogal lieperk is.

In ’n onderhoiid met die huidige Griekwa-opperhoofspreek hy bv. die lioop uit dat daar vordering gemaak kan word met die onderrig van die sg.

(iriekwataal, en dit is n ie’n dialek van Afrikaans wat hy bcdoel nie, m aar ’n Naniavoim!

Slot

N.a.v. hierdie twee Alrikaanse dialekte: Afrikaans word as onigangstaal gepraat en liet om die rede voorlbestaansmoontlikliede, m aar dan nie sonder voorbelioiid nie: daar sal beplan moet w orden die beplanningsal die totale Afrikaanssprekende taalgemeenskap moet insluit, want die bydrae van die snbstandaardsprekei van vorige eeue iriag nie geignoreer word nie!

Toe die Blanke Afrikaanssprekende dorpelingen stedeling in die vorige eeu van smartgeit Alrikaans “ ontgroei” het, liel die klein taal bly voortleef in die mond van die plaltelandsespreker, of hy dan Bruin was of Swart ol’Wit, was dit nie vir luille nie, was Afrikaans ’n hisloriese annerlikheidjie.

M ag onpa Dail-goed-hnlle uit Oollantsoek en oom Bennie van Mayfair die slotwoord he: die volk moet agter sy sc taal kyk, jy weet, want hy’s aan die lewe, die laal, ek meen non skoon Aferkaans.

Dit smak my hy gaan non nog more sc dag toe, want as jy hom loop liefgekry het, koni staan lê hy hier in jou in. Dit smak my hy’s nog hoëkop: nie so

61

(3)

gebukkend sos trig se tye nie, al werk ons mit horn sos ’n bond moela been.

Dies wat sy pratte mit bom prat; bulle’s nog onse mense, m ar d an ’sil nie pure grappietjies in jou se prat nie, dis werklike besigcite.

Ons moenie byl vir die wat gan nie, ons moet byl vi die wat kom!

Laat ek dit vir jou so vertei: ek boop nie jy ’t nou uitgemis op wat ek opgebring bet nie.

O m af te sluit met die voorbeboud van netnou: dat Afrikaans oorleefbet, kan (by nabetragting) in boë mate ’n toevalligheid wees? En toevalligbede, soos beldedade, kom nie dikwels voor nie. Dit kan goed moontlik wees dat die volk (en dan kan volk nie ad hoc gedcfinieer word nie) se sprcektaal — se elke-dag-afrikaans — inderdaad sy skryftaal ontgroei liet cn dat die alstand tussen dié twee die brugbouverantwoordelikbeid is van die taalbcplanner enersyds en van die skrywer andersyds — die skeppende skrywer wat Afrikaans so kaalpoot die blink biblioteek insleep. M aard an: Afrikaans is as moedertaal nie witbesit nie; sy voortbestaan nie aflianklik van ’n deel van die spraakgemeenskap nie, m aar van die gesindbeid van alma! wat nie anders kan as om sy diepste sê in dié klein wonder te se nie.

Ek bedank graag prof. M .C. J. van Rensburg van die U O VS vir sy hiding t.o.v. die navorsing oor Griekwa-Afrikaans. Hierdie navorsing vorm deel van 'n omvattende projek oor die Afrikaans van Griekwas wat moontlik gemaak word deur die ruirn fmansiele ondersleuning van die RGN.

62

Referensi

Dokumen terkait

Afrikaanse Taal en Letterkunde: Die oudste aaneenlopende geskrif in Afrikaans, en as sodanig die begin van die Afrikaanse letterkunde was geskryf deur 'n onbekende digter na aanleiding

Saam met hom het nog 516 blanke en 38 nie- blanke kapelane onder 350 639 troepe gedu- rende die Tweede Wereldoorlog gearbei.8 Hulle het bewys dat die Woord van die Lewe nie in 'n oorlog

'n lokas:i,.e aangewys te Polt'ontein ann 'n aantal Do.rolongs 2 end.er die hoo£ Machabi • Nie al.lcen die vroetlre bcv:oners van die streke het teruggekeer nie, manr ook nuwe

W a a r die Afrikaner aan die begin van hierdie eeu ’n onderworpe, gerui'neerde volk was, staan hy in die helfte van die eeu d a a r met ’n eie taal, ’n eie letterkunde, ’n eie

Die Heidelbeigsc Katcgismiis ca die Kort Bcgrip D it is opvallend d a t die Kategism us nie ’n ooreenstem m ende vraag en antw oord bevat nie en ook nie op so ’n eg filosofiese wyse

Die ou boom word ontwortel, die jong ,,wilgerstek" groei op - maar ons sien nie meer die boom in die lig van die werk- likheid nie, byna onmerkbaar kom daar 'n ander lig om: uit 'n

:H::~ar nou kom die hooflcicr ,·an clio ParLy nacbt die volk tcrwillc van daardic ,bcginscl" gcskcur is, en stel voor 'n komitee wat nie deur die volk gekies word nie, maar net van

Weichardt in die jongste tyd dfe Ossewabrandwag probeer benadeel nie met 'n aanval teen die Beweglng .self nie - wat ons koud laat - maar teen die gods- dienstige beglnsels van ons volk