• Tidak ada hasil yang ditemukan

Oor eksegetiese metodes en nog wat: 'n Gesprek

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Oor eksegetiese metodes en nog wat: 'n Gesprek"

Copied!
9
0
0

Teks penuh

(1)

Oor eksegetiese metodes en nog wat: ’n Gesprek

W S P rin slo o U niversiteit van P reto ria

A bstract

O n exegetical m ethods and all that: A discussion

D isc u s sio n s w ith le a d in g E u r o p e a n O ld T e s ta m e n t sc h o la rs in d ic a te th a t th e r e h ave b e e n n o d ra m a tic changes in exegetical m ethodology during the p ast ten y ears an d th a t no consensus has b e e n rea c h e d in this regard. N evertheless m ost scholars ap p ear to agree th at b o th synchronic an d d ia c h ro n ic facets sh o u ld receive p ro p e r atte n tio n in the exegetical process, and th at the two may be com bined in a single model. T he role o f the re a d e r and the w hole m atter of reception theory do not seem to have received much a tte n tio n from O ld T e sta ­ m ent scholars in E urope.

Soos o n g e v e e r tie n j a a r g e le d e (P rin slo o 1979: 201-210) w as d it w eer e en s my voorreg om m et ’n aantal E uropese O u-T estam entici gesprekke te kon voer oor die vak terrein van die O u T estam en t in die algem een en die m etodologie van eksegese in die besonder. O o r dié aangeleentheid kan en m ag eksegete nooit uitgepraat raak nie.

H oew el die ek segete w at hier aan die w oord gestel w ord se werkwyse m eestal goed b ek en d is uit hulle publikasies, was dit tog sinvol om indringende gesprekke m et hulle te kon voer en pertinente vrae te kon vra. O p dié wyse is dit m oontlik om se k e re vergelykings te tref. D ie ek seg ete w at h ier a a n die w oord g estel w ord, is v e rte e n w o o rd ig e n d v a n ’n v e rs k e id e n h e id van k o n fessio n ele en m e to d o lo g iese invalshoeke. N atu u rlik kan ’n m ens nie op grond van g esprekke m et en k ele e k se ­ gete to t konklusies oor die algem ene stand van die O u-T estam entiese eksegese kom nie. T og bied dit ’n m ens die geleentheid om sekere tendense en ontw ikkelinge in die vakgebied aan te wys. D ie keuse van eksegete w aarm ee gesprekke gevoer is, is in ’n se k e re sin h eel w illekeurig. D ie volgorde w aarin die g esp rek k e w eergegee w ord, dui o ok nie p rio rite it a a n nie m aar is gew oon ’n aand u id in g van die krono- lo g iese o rd e w a a rin die g e sp re k k e p laasg ev in d h e t. H o ew el gep o o g is om die

(2)

WSPrinsloo

gesprekke m et die onderskeie geleerdes so ’o b je k tie f en getrou as m oontlik w eer te gee, vind d a a r tog h e rin te rp re ta s ie p laas en w ord die eksegete d e u r die gesprek- voerder ‘gelees’ sodat ’n m ens nie volkom e aan subjektiw iteit kan ontkom nie:

Dr E ep Talslra (V rije U n iv ersiteit A m sterd am ) ag dit n o odsaaklik d a t die sinkro- n iese e n d ia k ro n ie se asp ek te saam in e e n ek seg etiese m odel g eb ru ik m o et word.

D it is vir hom dus nie ’n kwessie van die een o f d ie a n d e r nie, m aar albei aspekte m oet aan die ord e kom. Hy staan dus ’n kom plem entêre b enadering voor. T alstra h e t ju is in sy p ro efsk rif (T alstra 1987) dié b en ad erin g p ro b e e r illu streer. H oew el T alstra die sinkroniese en diakroniese aspekte van ew eveel belang ag om die teks te verstaan, oo rd eel hy d at die sinkroniese werk die diakroniese m oet voorafgaan. D ie s in k r o n ie s e a n a lis e is ju is ’n h u lp m id d e l om d ie g ro e i v a n d ie te k s te h e lp re k o n s tru e e r en om ‘n a te ’ en ‘la e ’ in die tek s te id en tifiseer. In die sinkroniese analise b eh o o rt dit veral te gaan oor m orfologiese en sintaktiese sake. T alstra ag ’n a k ta n te a n a lise o ok van g ro o t b e la n g w a n n e e r d a a r m e t n a rra tie w e sto f gew erk w ord (T a ls tra 1987: 118 w ) . ’n T eks b e h o o rt dus tw ee k e e r g ean aliseer te word:

E ers sinkronies, stilisties en daarn a diakronies, redaksie-krities. T alstra is ook deel van ’n span navorsers, bek en d as Werkgroep Inform atica, by die V rije U niversiteit w at reeds die hele O u T estam en t m et behulp van ’n rek en aarp ro g ram morfologies en sintakties on tleed het (T alstra 1981, 1983a, 1983b, 1989). H oew el T a lstra hom o p die oom blik nie eintlik m et die teologie van die O u T estam en t besig hou nie, is hy van oordeel d at hierdie analises tog ook uiteindelik relevant vir die boodskap en die teologie van die O u T estam ent is.

P ro f M artin J M ulder, w at as p ro m o to r o p g etree h et vir die p ro efsk rif van T alstra, het aan die begin van 1989 as hoogleraar van die Rijksuniversiteit te L eiden geëm e- rite e r. M ulder stem basics m et T alstra saam oor die verhouding sinkronie-diakro- nie. In die praktiese beoefening van die eksegese w erk hy nie struktureel nie, m aar soos w at hy dit noem , e e rd e r gram m aties-histories. In sy resente kom m entaar op 1 Konings 1-7 (M u ld er 1987) val die klem op die filologiese, godsdienshistoriese en i ite r ê r e a s p e k te (vgl o o k M u ld e r 1989). D it blyk u it d ie g e s p re k k e m e t did N ed erlan d se ek segete d a t die besinning rondom die resepsieteorieë nog nie eintlik d a a r posgevat het nie.

D rJesper H0genhaven van die U n iv ersiteit van K openhagen (D e n e m a rk e ) het on- langs ’n belan g w ek k en d e boek o o r die teologie van d ie O u T e sta m e n t (Problems a nd prospects o f Old Testam ent Theology) gepubliseer (H ogenhaven 1987). Hy is ’n leerlin g van d ie b ek en d e S kandinaw iese g elee rd e E d u ard N ielsen en k o n sen treer

U TS 4 6 /1 A 2 (1990) 145

(3)

Eksegeticsc mctodes

v eral op d ie b o e k Je s a ja (H 0 g en h av en 1988). H 0genhaven is van m ening d a t die sinkroniese en diakroniese aspekte van die eksegese tw ee ap a rte paradigm as is wat nie gelyktydig op ’n teks toegepas b ehoort te w ord nie. A lbei dié sake is egter nodig om die teks te verstaan en m e e t kom plem entêr gebruik word. In die Skandinaw iese la n d e w at ’n tyd g e le d e m o o n tlik o n d e r e e n n o e m e r tu isg eb rin g sou k on w ord, naam lik die trad isie-h isto riese b en ad erin g (m et die klem op m ondelinge oorlew e- ring), is d a a r nou so ’n verskeidenheid van benaderings dat dit nie m eer m oontlik is om h u lle o n d e r e e n n o e m e r tuis te bring nie. D ie b e o e fe n a a rs van die trad isie- h istoriese b en ad erin g is tans ook m inder polem ies en m eer to le ra n t teen o o r an d er e k se g e tie se m o d elle. H0gen h av en is van m ening d a t d a a r in die S kandinaw iese la n d e o o r d ie a lg e m e e n g e sp ro k e to g ’n bew eging is in d ie rigting v an ’n m eer sinkronies-literêre benadering.

P ro f K laus Koch van die U n iv e rsita t H am b u rg (W es-D u itslan d ), ’n b ek en d e O u- T e sta m e n tik u s w at reed s baie g ep u b liseer het, is ’n leerling van V on R ad (K och 1976, 1981, 1986). Hy is van mening dat sy boeke oor die profete (K och 1978,1980) te konserw atief is na die D uitsers se smaak! O o r die eksegetiese m etodologie sê hy d a t die kanoniese benad erin g van Childs neig om a-histoiies te w ees en nie genoeg van die groei van die k anon m aak nie. le m an d soos J P F o k k elm an m aak m et sy m e to d e h isto riese v rae ein tlik oorbodig. By dié g elee rd es in D uitsland w at ‘rein h is to risc h ’ w erk (bv d ie ‘G ó ttin g e r-S c h u le ’, by nam e Sm end e n P e rlitt) h e t die literêr-kritiese m etode, volgens Koch, doel op sigself geword om m aar net redaksie- laag op redaksielaag te rekonstrueer. E lkeen bou a s ’t w are by wyse van spreke aan sy e ie P e n ta te u g . K och se b e n a d e rin g is o ok d a t ’n m ens m o et begin m et die

‘E n d g estalt’ van die teks en dit sinkronies m oet benader. Soos wat ’n argeologiese uitgraw ing m et ’n analise van die boonste laag m oet begin, so m oet die ek.segese ook m et die ‘E ndgestalt’ van die teks begin (K och 1987: 467). As die eksegeet egter tot

‘nachpriifbaren’ resultate wil kom, sal hy ongetwyfeld ook die diakroniese fasette in sy m etodologie m oet invoer. W ie dink d a t hy tot bevredigende resu ltate kan kom sonder die historiese gesigspunt v erkeer dus o n d er ’n iliusie (vgl Koch 1981: 318 w ).

D a a r m o et dus ook na die g ro ei van die tek s (v eral na die o o rle w e rin g van die tradisies) gekyk word. Koch m een ook dat ’n m ens by die skrywe van ’n teologie van die O u T estam en t m et die tradisiestrom inge m oet werk. ’n O u T estam en t teologie m o et v e rd e r ook u itlo o p op ’n Biblische Theologie. So ’n O u T e sta m e n t teologie b e h o o rt oo k ’n gesprek m et die Nuwe T estam en t en die Ju d aism e in te sluit. D it blyk d a t d ie invloed van die ‘K onstanz-Schiile’ en die d eb at rondom die resepsie- teorie nog nie eintlik vir Koch relevant gew ord het nie.

(4)

WS Prinsloo

P ro f Oswaldt L oretz is ’n R oom s-K atolieke g e le e rd e aan die U n iv ersitat M unster.

Hy sp e sia lise e r in die U garitoiogie en in die Psalm navorsing (L o re tz 1971, 1974, 1975, 1979, 1986, 1987, 1988). O m te onderskei tussen sinkroniese en diakroniese w erk is vir horn ’n valse onderskeiding. Beide dié fasette m oet gelyktydig aan die orde kom. D ie tradisieproses w aariangs ’n teks tot stand kom is baie belangrik. O m van die ‘E ndgestalt’ van die teks te p raat is vir L oretz 'n valse probleem stelling want

’n teks is die resu ltaa t van ’n in terp retasiep ro ses. Om dié red e h et L oretz, om dit eufem isties te stei, nie ’n hoe w aardering vir die kanoniese b enadering van byvoor- beeld Childs en R endtorff nie. O ok die iiteratuurw etenskaplike m etode van R ichter spreek horn geensins aan nie. V olgens L oretz w erk R ich ter m et die positiw istiese beginsel van die natuurw etenskappe om dat hy ‘n achprufbar’ wil w erk. O o r een van R ichter se studente (W ehrle) se proefskrif oor O badja m aak L oretz byvoorbeeid die volgende opm erking: ‘Die hier angew andte iinguistische M ethode b eru h t au f hochst problem atischen Pram issen, die kaum als exakt wissenschaftiich zu bezeichnen sind’

(L oretz 1989: 12). Sowel R endtorff as R ichter gaan volgens Loretz, m et ideologiese en d o g m atiese vooro n d erstellin g s na die teks toe. L o retz m een d a t W ellhausen, G u n k el en M ow inckel eintlik die enigste O u -T e sta m e n tie se g e le e rd e s is w at die afgelope eeu w erklik iets nuuts gesê het. Selfs V on R ad het nie eintlik iets nuuts bygedra nie. V ir L o retz g aan dit dus om d ie re k o n stru k sie van die trad isie- en interpretasieproses van die teks. Hy werk m et ’n sogenaam de kolom etriese analise om dié proses te rekonstrueer (L oretz 1975, 1986). Sy kriterium om die H ebreeuse p o e sie te a n a lis e e r en d ie in te rp re ta s ie p ro s e s te re k o n s tru e e r , vind hy in die U g a ritie se p o esie o m d a t laa.sgenoem de u it d ie se lfd e tra d isie as die H e b re e u se poesie kom. D it is belangrik om daarop te wys dat L oretz ’n leerling van D ahood is.

D ahood het n atuurlik ook in sy b ekende k o m m en tare o o r die psalm s U garities as v e rg ely k in g sm ateriaal g eb ru ik om die Psalm s m ee te v e rk la a r. H o ew el L o re tz anders as D ahood die U garities nie etim ologies aanw end nie - m aar wel kolom etries - kan dit nie w eggeredeneer word nie dat die beginsel om U garities as vergelykings- grond te gebruik tog van D ahood afkom stig is. O f L oretz m et dié b enadering ont- kom aan positiwism e en dogm atism e (dit w aarvan hy a n d e r eksegete beskuldig) is te betwyfel.

Prof Walter Beyerlin d oseer ook soos Loretz aan die U niversitat M unster, m aar hy is

’n L u th e ra a n . B eyerlin is ’n leerlin g van E llig er en h e t hoo fsaak lik in T u b in g en studeer. Beyerlin beskou hom self as ’n histories-kritiese geleerde en m aak nie so ’n g ro o t verskil tussen sin k ro n iese en d ia k ro n ie se w erk nie. Hy k o n s e n tre e r in sy navorsing op die Psalms. K enm erkend van sy werkwyse is d at hy baie uitvoerig werk en gew oonlik ’n hele m o n o g rafie a a n ’n en k e le Psalm wy (B ey erlin 1977, 1982,

U TS 4 6 /1 A 2 (1990) 147

(5)

Ekscgcticse mctodcs

1985a, 1985b). In sy w erk oor die Psalms begin hy m et die ‘E ndgestalt’ van die teles en gee uitvoerige aan d ag aan byvoorbeeld stilistiese sake. Hy doen dit eg ter hoof- saaklik om by die ‘p rim ê re tek s’, d it b e te k e n dié d eel w at d eu r die oorspronklike skrywer o f dig ter geskryf is, uit te kom. D ie latere redaksionele byvoeginge is egter nie onbelangrik o f sonder sin nie. V ir Beyerlin is die tradisiegeskiedenis van ’n teks u ite rs b e la n g rik e n hy g ee in sy P salm n av o rsin g o o k b a ie a a n d a g d a a ra a n . Hy p ro b eer ook telkens om wedersydse beinvloeding tussen die Psalm s en byvoorbeeld die p ro fe tie se g esk rifte e n die w y sh eid sliteratu u r aan te to o n , ’n A sp ek van die e k seg etiese pro ses w a a ro o r B eyerlin ietw at huiw erig voel, is die b epaling van die Gattung. Hy rek en d a t ons nog nie regtig ’n g reep h et op dié saak nie. Soos reeds aan g eto o n , lew er B eyerlin g ed eta illeerd e w erk oor die Psalms. Hy is gevolglik van m ening dat ’n Psalm kom m entaar soos dié van H-J K raus te oppervlakkig is. O m dié red e dink Beyerlin d a t dit feitlik onm oontlik is vir een eksegeet om ’n kom m entaar op d ie hele P salm boek te skryf. D esgelyks is dit onm oontlik om ’n sam ev atten d e te o lo g ie v a n d ie O u T e s ta m e n t te skryf. Hy sou e e r d e r v o o rk e u r g ee a a n ’n trad isie-h isto riese b en ad erin g soos dié van W ern er H Schm idt. (Alttestam entlicher G lauhe in seiner G eschichte). Indien hy ’n handboek vir sy stu d en te sou m oes kies om hulle in te lei in die m etodologie van eksegese, sou hy vanselfsprekend e e rd e r ’n h a n d b o e k kies soos dié van B arth en Steck (B a rth & Steck 1977) w at histories- krities g eo riën teerd is, as ’n boek soos dié van R ichter (1971) w at literatuurw eten- skaplik werk.

P rof P aul Maiberger is ’n R oom s-K atolieke O u -T estam en tik u s a a n d ie U niversitat Passau, een van die jongste universiteite in W es-D uitsland. Hy kon.sentreer tans in sy navorsing hoofsaaklik op die Sinai-probleem (M aiberger 1984), m aar het tog ook in die jo n g ste v erled e sinvolle bydraes o o r die Psalm s g elew er (M aib erg er 1988) V olgens M a ib e rg e r m o et ’n m ens eers d ia k ro n ie s m et ’n tek s w erk. D it is eers w anneer jy die groei van ’n teks gerekonstrueer het en die verskillende redaksionele byw erkings b ep aal het d a t jy die teks in sy finale gestalte verstaan. O m die teks te verstaan , m o et jy w eet w aar die teks vandaan kom. T og e rk en M aib erg er d a t die re k o n s tru k s ie van die g ro e ip ro se s van ’n teks ’n b aie h ip o te tie s e saak is. V a n ­ selfsprekend ag hy die Literaturkritik van groot belang. Hy het ironies genoeg hoë w aardering vir die benadering van R ichter. D it is egter slegs een aspek van R ichter se m eto d e w at M aib erg er sterk aan sp reek en dit is sy Literarkritik. D it lyk egter of hy ook w at dié asp ek b e tre f, vir R ich ter v erstaan soos w at hy hom graag wil v e r­

staan. M aiberger erk en d a t eksegete in D uitsland te min aandag aan die Endgestalt van die teks gee. O o r die verhouding O u T estam en t/N u w e T estam en t sê M aiberger d at die O u T estam en t ’n oop boek is en dat die O u T estam en t sy w are betekenis in

(6)

ÍKS Prinsloo

C hristus vind en ’n voorbereiding is vir die Nuwe T estam en t. N ogtans in terp re teer M aiberger die O u T estam en t nie direk Christologies nie. H oew el die p ro feet Jesaja C hristus nie direic in die oog gehad het in gedeeltes soos byvoorbeeld Jesaja 7 en 9 nie, het G od as die ‘prim êre O u teu r’ dit tog in die oog gehad. D it is interessant cm d aaro p te wys d a t hoew el M aiberger histories-krities w erk, hy tog in term e van die v o o rb e e ld v an J e s a ja 7 e n 9 neig om ’n m e g an iese S k rifo p v a ttin g te o p e n b a a r.

M a ib e rg e r h e t n ie veel erg aan d ie teo lo g ie van d ie O u T e s ta m e n t soos w at dit tradisioneel b eo efen word nie. D aar m oet e e rd e r gekyk w ord na die ontw ikkeling - dus d ia k r o n ie s - w a t die G ottesbild in d ie O u T e s ta m e n t v a n a f p o lite ism e to t m onoteism e deurloop het.

P r o f Siegfried M ittm a n n v an d ie B ib lisc h -A rg a o lo g isc h e s I n s titu t, U n iv e rs ita t T ubingen, hou hom hoofsaaklik m et argeologie besig, m aar het ook reeds belang- rike bydraes op die gebied van die eksegese gelew er (M ittm an n 1975, 1978, 1980).

Hy w erk ook histories-krities en ag die Literarkritik om dié rede van die allergrootste b eian g . D ie Literarlcritik stel hom in s ta a t om die G rundform en van die teks te rekonstrueer. D it is vir hom ook belangrik om na die kom posisie en opbou van die G rundform en te kyk (M ittm an n 1978, 1980). M ittm ann is van m ening d a t ’n teks m eestal in drie fases ontstaan het. M ittm ann is ’n goeie voorbeeld van ’n histories- kritiese geleerde. Hy vind geen aanklank by wat hy noem die strukturalism e van die R ic h te rsk o o l nie. D ié d e e l van die R ic h te rsk o o l (bv W a lte r G ro ss) w at m eer gram m atics w erk, se resultate vind hy egter baie w aardevol om vir sy eie eksegetiese w erk aan te w end.

In d ien ’n m ens na aanleiding van die bogenoem de gesprekke to t enige konklusies kan kom, sou ek die volgende sam evattende opm erkings wou maak:

• D a a r h et die afgelope tien jaar, ten m inste w at E u ro p a betref, geen dram atiese v era n d e rin g e e n ontw ikkelinge ten opsigte van die m etodologie van eksegese ingetree nie.

• D ie ek seg etiese b en ad erin g w ord to t ’n g ro o t m ate b ep aal d e u r die ‘skool’ en die kerklike tradisie w aaruit ’n eksegeet kom.

• W at d ie eksegetiese m etodes b etref, kan d a a r ook gesê w ord: ‘Soveel hoofde, soveel sin n e ’. D it lyk e e rd e r a so f dié situ a sie sal v o o rtd u u r as w at d a a r tot konsensus gekom sal word.

H T S 1 6 /1 A 2 (1990) 149

(7)

Eïlucgcticsc mctodcs

T e n spyte van verskillende eksegetiese uitgangspunte is d aar egter ’n m ate van e e n s g e s in d h e id d a a r o o r d a t d ie s in k ro n ie s e e n d ia k ro n ie s e a s p e k te b e id e beiangrik is by die interpretasieproses van ’n teks.

H oew el d aar geen eenstem m igheid is o o r die voigorde sin k ro n ie/d iak ro n ie nie, blyk dit tog d a t die m eeste eksegete van m ening is d a t aibei die fasette in een e k se g e tie se m o d el g e a k k o m o d e e r kan w ord en d a t d a a r nie ono o rk o m elik e p aradigm atiese besw are d aarteen ingebring kan w ord nie.

Selfs by eksegete w at histories-krities werk, blyk d a a r ’n groter bewuswording te wees van die teks in sy Endgeslalt. D ie opm erkings van Ed N oort (1989: 21) in

’n r e s e n te a rtik e l som d ie situ a sie g o ed op; ‘In d e la a ts te ja r e n is s te e d s d uideliker gew orden, d a t de vakw etenschappelijke discussie een weg zoekt tus- sen diachronische en synchronische benaderingen... D aarbij kwam de ontdek- king, d a t de uitleg van de tekst in zijn E ndgestalt niet alleen een verw aarloosd geb ied is, m aar m e t nam e d o o r b e n ad erin g en v anuit de literatuurw etenschap ook een kansrijke ondernem ing’.

D it blyk tog d a t ’n eensydige b en ad erin g (soos die kanoniese b en ad erin g wat neig om a-histories te w ees of ’n histories-kritiese b en ad erin g w at net aan die groei van die teks aandag gee) skerp kritiek van beide kante van die spektrum ontlok.

D ie b e sin n in g o o r re s e p s ie te o rie ë en d ie rol van die le se r h e t nog nie veel ingang gevind by E uropese eksegete nie.

Literatuurverwysings

B A R T H , H & S T E C K , O H 1977. Exegese des A lie n T estam ents: L eitfa d en der Methodik. 7. Aufl. Neukirchen-Vluyn: N eukirchener Verlag.

B E Y E R L IN , W 1977. "Wirsind wie Traumende": Studien zum 126. Psalm. Stuttgart:

V erlag K atholisches Bibelwerk. (SBS 89.)

B E Y E R L IN , W 1982. W ider die H ybris des G eistes: S tu d ie n zu m 131. Psalm . S tuttgart: V erlag K atholisches Bibelwerk. (SBS 108.)

B E Y E R L IN , W 1985a. Weislieillich-kultische Heilsordnung: Studien zum 15. Psalm.

N eukirchen-V luyn: N eukirchener Verlag. (B iblisch-Theologische Studien 9.)

(8)

H EY E R L IN , W 1985b. Weisheitliche Vergewisserung m it Bezug a u fd e n Zionskult:

Studien zu m 125. Psalm. G ottingen: V andenhoeck & R uprecht. (O rbis Biblicus et O rientalis 68.)

H 0 G E N H A V E N , J 1987. P roblem s a n d prospects o f O ld T esta m en t Theology.

Sheffield: JSO T.

H 0 G E N H A V E N , J 1988. G o tt u n d V olk h e i Jesa ja : E in e U n tersu ch u n g zu r Bihlischen Theologie. Leiden: Brill. (A cta Theoiogica D anica X XIV .)

K O C H , K et a l 1976. A m o s : U n tersu ch t m it d en M e th o d e n ein er stru ktu ra len Formgeschichte. Kevelaer: Butzon. (A O A T 30.)

K O C H , K 1978. D ie Profeten I: D ie A ssyrische Zeit. S tu ttg a rt: K o h ih a m m e r.

(U rban-T aschenbucher 280.)

K O C H , K 1980. Die P rofeten II: D ie B a b ylo n isch -p ersisc h e Z e it. S tu ttg a r t:

K ohiham m er. (U rban-T aschenbucher 281.)

K O C H , K 1981. Was ist Form geschichte? M eth o d en der Bibelexegese. 4. A ufl.

Neukirchen-Vluyn: N eukirchener Verlag.

KOCH, K 1986. Daniel. Neukirchen-Vluyn: N eukirchener V erlag. (B K A T 22.) K O C H , K 1987. P - K ein R e d a k to r ! E r in n e r u n g a n zw ei E c k d a te n d e r

O uellenscheidung. KT 37,446-467.

L O R E T Z , O 1971. S tu d ie n zu r a lth e b ra is c h e n P o e sie 1. D as a lth e b ra is c h e Liebeslied. /1 0 /1 7 1 4 /1 ,5 5 -5 6 .

L O R E T Z , O 1974. Psalm en Studien III (Psalm 23). UF 6, 187-191.

L O R E T Z , O 1975. D ie A nalyse d e r ugaritischen und h ebraischen Poesie m ittels Stichom etrie und K onsonantenerzahlung. UF 7,265-269.

L O R E T Z , O 1979. Die Psalm en Teil II. A O A T 2 0 1 /2 , 7-12.

L O R E T Z , O 1986. K olom etrie ugaritischer und h eb raisch er Poesie: G rundlagen, inform ationstheoretische und literaturwissen.schaftliche A spekte. Z A W 9 8 , 249- 266.

L O R E T Z , O & K O T T S IE P E R , I 1987. Colom etry in Ugaritic an d Biblical poetry:

Introduction, illustrations a nd topical bibliography. A lte n b e rg e : C IS -V erlag.

(Ugaritisch-Biblische L iteratur 5.)

L O R E T Z , O 1988. Ugarit-Texte u n d Thronbesteigungspsalmen: D ie M etam orphose des Regenspenders Baal-Jaliwe. M unster: U garit V erlag. (U garitisch-B iblische L iteratur 7.)

L O R E T Z , O 1989. O orsigartikel: W ehrle, J \9%1. Prophetic und Textanalyse. ThRv 8.S/1, 12.

M A IB E R G E R , P 1984. T opographische u n d historische U ntersuchungen zu m Sinaiproblem. G ottingen: V andenhoeck. (O rbis Biblicus et O rientalis 54.)

Prinsloo

U TS 4 6 /1A 2(1900) ,5,

(9)

Ekscgetiesc mctodcs

M A IB E R G E R , P 1988. Z u r P ro b le m a tik u nd H e rk u n ft d e r so g en an n ten Fluch psalm en. T T h Z 97/3,183-216.

M ITTM A N N , S 1975. D euteronom ium 1: 1 - 6; 3 literarkritisch und traditionskritisch untersucht. Berlin: D e G ruyter. (B ZA W 139.)

M ITT M A N N , S 1978. K om position und R edaktion von Psalm X XIX . V T 28, 172- 194.

M ITTM A N N , S 1980. A ufbau und E inheit des D anklieds Psalm 23. Z T h K l l , 1-23.

M U L D E R , M J 1987. Koningen, D eell. K am pen; Kok. (C O T.)

M U L D E R , M J 1989. S a lo m o ’s tem pel en JH W H ’s exclusiwiteit. (R ed e uitgesproken op 20 J a n u a r i 1989 te r g e le g e n h e id van h e t a fs c h e id als h o o g le r a a r in de G o d g e le e rd h e id a a n de R ijsu n iv ersiteit te L eid en ). L eiden: R ijksuniversiteit Leiden.

N O O R T , E 1989. Exegese van h et O ude T estam ent: E en zw erftocht. G T h T 89, 2- 22

.

PR IN SLO O , WS 1979. D ie m etodiek van eksegese: ’n D iskussie. N G T T 10/3, 201- 210

.

R IC H T E R , W 1971. E xegese als L itera tu rw issen sch a ft: E n tw u r f ein er alttesta- m entliche Literaturtheorie u nd Methodologie. G ottingen: V andenhoeck.

T A L S T R A , E, P O S T M A F & V A N Z W E T , H A 1981. D euterojesaja proew e van a u to m a tisch e teksvenverking ten d ien ste van die eksegese. A m ste rd a m : V U B oekhandel.

T A L ST R A , E, PO STM A F & V E R V E N N E , M 1983a. Exodus materials in autom a­

tic text processing, Part I: M orphological, syntactical a nd literary case studies.

A m sterdam : V U B oekhandel.

TA LSTRA , E, PO STM A , F & V E R V E N N E , M 1983b. Exodus materials in a utom a­

tic text processing. Part II: Concordance. A m sterdam : V U B oekhandel.

T A L ST R A , E 1987. H et gebed van Salom o: Synchronie en diachronie in de kom po- sitie van I Kon 8:14-61. A m sterdam : V U Boekhandel.

T A L S T R A , E 1989. G ra m m a r and pro p h etic texts: C o m p u ter-assisted syntactical research in Isaiah, in V erm eylen J (ed). The book o f Isaiah: L e livre d ’Isate. Les O racles et leurs relectures u n ité et co m p lexité de Vouvrage, 83-91. L eu v en : U niversity Press. (B E T hL LXXXI.)

Referensi

Dokumen terkait

Daar het in daardie stadium nog geen teologiese fakulteit aan dié Universiteit bestaan nie, maar vir Tillich was dit geen probleem nie, aangesien sy voorlesings op die grens tussen

Ten spyte van die ondefinitiewe aanduidings van die Lusis kan ’n mens minstens die volgende elemente vir die definisie van vriendskap uitlig: Dat die aangetrokkenheid tussen vriende

3.2.2 Ontwikkeling Om armoede in veral Afrika teen te werk, word dit as noodsaaklik beskou om ’n beleid van ontwikkeling te volg.8 Daar is op groot skaal vanuit die Westerse wêreld

Om die gemeentelike diakonaat en die diakonaat van die professioneel maatskaplike dienste as ’n eenheid te integreer, is dit nodig om, aan die een kant, die gemeenskaplike vertrekpunt

Hierdie artikel is gestruktureer rondom die volgende aspekte: eerstens, ’n beskrywing van COVID-19 en die impak op Afrika Christene; tweedens, ’n poging om die Afrika-konsep van ubuntu

Die doel van dié studie was om die faktore wat die terugsterwing van die bome veroorsaak te identifiseer, en het verder gepoog om ’n databasis van die bome saam te stel sowel as ’n

deur Christelle van Rooyen-Wessels Dié deurwinterde privaatondersoeker is tans in Rustenburg om te probeer om die geheime rondom die verdwyning van Edna Piercey en die moord op haar

Die gebruik van termiese plasmas in die herwinning van energie uit afval word in meer besonderhede bespreek as ’n moontlike oplossing vir die omgewingsprobleme wat deur die moderne