r 1
l
l
l
/
...
--
--·--~-~---...---~ -- - - ____ ...,__
....:..._~DIE LEWE IS 1N GRENSHOTEL
a b
Die lewe is ~ Grenshotel Doodle doo doo
1a Titels (Grenshotel "refrein") 1b LINK A
2
3a
3b 4 3c 5 3d 6 7
-
8 9~ Grenshotel is die lewe
LINK 8
Net ~ bietjie liefde Trapsgewys
Net ~ bietjie liefde Hoekie vir eensames Net ~ bietjie liefde Enkelspel (praat) Et ~aintenant
LINK C
Laat staan sulke dinge
10 LINK D 11
12 13
Just a Gigolo Vroetelpappie Milor.d ...
14 . LINK E
15 Die lewe is ~Grenshotel
Il faut marcher Lily ~arlene
l Lied van die Verminktes ' Sons of our Sons
(sing/praat)
16 17 18 19
20 Doodle doo doo - Grenshotel 21 Titels
I
.
...- (~
-
Paul D. & Amanda
MC's & Groep Wilna
MC's & Groep Mike
MC's & Groep Amanda & Groep Paul
&
mansMC's & Groep
Wilna & Groep Mike
Amanda
.. ~ : ·~ .
..
Paul S (& Paul & Mik) & J Mans
Pmanda
~ans
Wilna & Groep Janice & Groep
•
I
'-"--- - - ---------·.
,
' I
I ,
I
I .
1.
z.
DIE LEWE
IS 'NGRENSHOTEL
.
.
T if:..el
rYlL4s ie k + t ii::e( s
Die lewe is ~ grenshotel
-~ volkebont, ~bent bestel
bestel jou chips en drink jou gaar jou tcekoms is gerekenaar
Die lewe is ~ grenshctel
~ -Volkebont, ~ bent bestel
bestel jou chips en drink jou gaar jou toekoms is gerekenaar
3 Paul 'Ditc..h b_!1 K(Q..viev:
i
~ spee.l .,~e~S~Gtel '' se.
If!.vers
+oE::- lo.!;j,, . bie.
lew~l
e rcC.Iis 'n
va.~ r~f.,ei"':
src~
s.
~ote.-1..
4.
.LINK A ~op
l>Oo.t>LLE -DO-
Y!C1MC2 MC1 MC2 MC1 MC2 MC1
!-1C2 MC1 MC2 :KC1 MC MC1
en I1C2
Die lewe is 'n grenshotel. · Grensnotel?
Want hier het ons geen vaste blyplek nie Hier?
Op aarde.
~ets tussenin, dus?
En intussen, gewis.
En intussen grens ons?
Oor kunsmatige.grense.
Tussen rasse en kulture.
En mense en mense.
Want wat is, is die mens.
En Q.is kabaret.
5.
...
c~
\
T I
-
-----~---:-=
~
G-renshotel is
d;e lewe.. 2.
(Pcu.<..l l>itt:.h e"' A
Ma.~da..sy tweechoec het ~ veer in hy's. ~ie b~as hi:r cp ~v cl~?s
bes moontlik op ci~ ker~raad
met ~ grsJnce b=r.kt2lans
hy's ric v)euel v!i die
..
c~r~sp?.n(en) k~n ~ mielie ~eur en deur
Er. as die u~ltj~k go~d lyk kan ~ sn~ak=e
..
ding gebeur'J
- 'n grenshotel is ci~ lewe
~1ase ru ~~babene
'n knippie hier die cesinc caar
'n rolprent v~l plesier by Sol se p?.r~dys
met ~ whiskey oor die ys
'n naweek weg vir be:igheid
I
met vroutjie veiliq tuis
safaripakbrigc~e
tee om stiptelik tien en ~rie
kncr as cie Staat :e belpurtpenne opdroog t:en nfskrif no~ 3
li~ van elke pil-en brilfonds daar•s net ~ nomrner op die deur
m~ar r~s die .b~nus geed ·.lyk kan ~ sn2akse cin; gebeur
'n grenshotel is die lewe Haseru ~~baben.e
'n knippie hier die cesinc daar
'n rolprent v~l plesier by Sol se p?.r~dys
met ~ whiskey cor die ys
'n naweek weg vir be:igheid met vroutjie veiliq tcis
•
. '-
-
LINK E
MC1 I1C2 .MC1 I1C2 MC1 MC1 ~ MC2 ) MC1 MC2 MC1 MC2 MC1 MC2
I-1C1
MC2 MC1 ) .
) MC2 )
. . .
..
->.boo Dt.i E. ~o
Kabaret is •••
Sosiale kommentaar!
.
-Kabaret het n morele funksie • Kabaret is regs.
Kabaret is links
Kabaret is linksregslinksregslinksregs Kabaret is n priester
Vermom as 'n nar Kabaret is satire En altyd ironies
I'let n speurseltjie liefde Kabaret is Cook) sentiment En gaan Cook) oor die lie~de
En die valsheid van die liefde Die te-veel of te-min
-·
3
•
I
l:
. .. -
c
-
- ---·--·---- -··--·-----#·---~-~---
7
8
Net ~ bletjie liefde
. .
sug die huisvrou na haar dag
.(vermo~d ~at sy ~ leeftyd
op die wonder gaan bly wag) Vra alles behalwe die liefde want liefde gevra is te veel vir eindige menstes sao~ ons is is liefde gevra eens te veel
TRAPSGEWYSE
. .•
Jou teerheid is ~ vlinder
'n papillon d'amour; ·
vervlietend nes-~ blomgeur ontwykend sees toujours.
Jou hartstog is robyne -
'n vuur gevang in glas:
dit smeul nes 6~ ballades sees kole onder as.
Jou wreedheid is ~ springm~s
geslepe en presies
antwerp na jou behoeftes verseker teen verlies.
Jou kilheid is ~ yspriem wet li~ breek soos kristal en breek tot lig versplinter en swart word in sy val.
'
..
~ '.... ·
,
4
Jo.ni ce
Gr-oep
. .
•.
,..._...,. -· .---
.9
.10.
-
c .
I
I
II I I
-
~ I I-<
C >
__,__ ___ ~.-;....:--· - ·_:.._._-.--
Net ~ bietjie liefde roep die digter.radeloos want sander hierdie dryfkrag is sy versies waardeloos
Sl<4bs
.
.Vra alles behalwe die hoogste want liefde gevra is te veel vir eindige mensies soos ons is
is liefde gevra eens te veel
..
Hoekie vir eensames - Mike..
Veertig, blank en ongeskonde met nog my eie tande;
dat ek
noujongkerel is,
strek die publiek tot skande:
want ek kan kook op elke pl.an, van Kaapse kos tot haute cuisine;
maar staan my tafel blink gedek, moet ek my aan myself bedien.
:Veertig, blank en ongeskonde
met slank, bedrewe hande;
dat ek
noujongkerel is,
strek die publiek tot skande:
my bruiloftorings vat die koek:
van oorvloed elk n horing;
soms rokoko soms neo-klassiek · met nooit
nstylverstoring.
Veertig, blank en ongeskonde met artistieke hande;
dat ek
noujongkerel is,
strek die publiek tot skande:
ek knip en toor en haal
~droom uit tweed of kant of tulle
en laat hul na prinsesse lyk al is hul bourgois-prulle.
Veertig, blank en ongeskonde geseen met
regstaanh~~de;dat ek
noujongkerel is,
st.rek die publiek tot skande:
ek doen die blomme vir die kerk - in werklikheid
nliefdeswerk
•.
~ ...
•
want voor die kansel sweer ek trou al word my
lie!d~ingeperk.
s
. .
I I
•
12
-
c·
I
Net ~ bietjie liefde is die bakvis se versoek maar weet nie dat sy enduit na hierdie droom gaan soek Vra alles behalwe di~ h6ogste want liefde gevra is te veel vir eindige mensies soos ons is
~s liefde gevra eens t~ veel
ENKELSPEL
Die liefde is ~ enkelspel:
ontwerp vir een, gespeel deur t~ee
.net een kan tog die wedstryd wen: die wenner vra ~ blink trofee
Smeerhou, dryfhou, lugbal - strocp!
nulpot, doofpot - wear's die knoop?
s
~ Oubbelfout verknoei die spel~
ontwerp vir een, gespeel deur twe~
die wenner eis ~ brons trcfee
Gtoe.p
Dr~~ibal, lugbal, skroeib~l - strocp!
nulp_Ot, d00fp0t Waar IS die hOOp?
~ ~ikbal kan die stryd beslis
die een-saam spel gespeel deur twee:
~ enkel swig, die harts~ier pyn:
die wenner kry ~ broos trofee
,
Afslaan, trugsleen, nethou - stTccp!
nulpot, doofpot - kafgeloop!-
. .
. * ...
J
'~=============~==================~========~~======·==-~· =·==---~~~~
~X- ----~ ....__--~-
7
·1
'1 l
il
1'3
1..4
-
· Jtt.,,'c, +
;,
'
· Sla.~ .s·
_.
•
'
.
Mensekinders, almal,
kleuter, digter, swaar bejaarde, vra rykdom, roem, gesondheid, vra blinkgoed uit die aarde, vra alles wat die gode bied, vra wyn, die vrou, die lied - vra alles behalwe die hoogste want liefde gevra is te veel, vra alles bebalwe die liefde want liefde gevra is te veel want liefde gevra is te veel want liefde gevra is te veel want liefde •• • (Doof uit.)
ET MAINTENANT En vcrentce
wat dcen ek verder met al die tyd
I
waarin ek sal' leef ek vcel so uit ek vcel verlcre ncudat jy
lewe sender my
.
.
_ p
ellu.t b
i·b:: k
:
(Hoe) kan ek cmgee - vir wie? vir wat?
(hoe) kan ek vccrgee - dat ek alles kan vat my hart bly klcp, hy klcp, so fiks
my hart bly klcp, vir niks en vcrentoe
· wat dcen ek verder as niks beweeg ls-my lewe leeg
jy is hier weg
en was jy nie weg _nie dan was die stad tog nocit so sleg nie
•
•
en al my vriende is opgewek
probeer my help in ~ lang gesprek maar selfs Parys se strate is so stom versmoot my in beton
en vorentoe
wat doen ek verder ek kan nag lag dit sal strane stop maar ek sal moet wag deur nagte sander slaap en op ~ dag
sal ek jou verag
en later sal ~ pad oopvou en voor my o~ ~· toekoms bou
· sander ~ lag (en) sander ~ traan
want als is niks - sander jou
wat doen ek nou, waar is jy heen ek is ~ niks - alleen.
l>OObLlE .1>00
Kabaret is protes Beskaafde protes
Protes teen dwaasheid en pretensie Skraapsug en ydelheid
Kabaret is cop Kabaret is bloot
. . . . ;._.~. - ~
. . ., -- ~.: ---;~ .!.t~-4(.
Kabaret is cop-en-bloot -.:'.·-'·'-F.
••• bloot-en-oop
Kabaret is blootstelling Kabaret is oopstelling
• • • want as jy lag, is jy cop •••
• • • en kom die waarheid wel bloot!
. .
,
1
'
l
-1I
iI
I;f
J
"II
I
' l I
'!
I~ '1
l
l·l
t j
J l
I
I
I
1b
II
\
I
.
...
-
9
Lcta..t
StClClh su.fkedil"9e
,•
Verbrand tog nie jou vingers bly in jou tuisgebied:
die wingerd van ~ buurstaat is vranker as verdriet
· . laat staan sulke dinge laat staan
Groep
laat staan sulke dinge laat staan:
"En soengroet geen minister
al ·is dit sy verlies:
want protokol eis spytig ~
die tong in eie kies
laat staan sulke dinge laat staan
laat staan sulke dinge laat staan:
Gr~
En pynig nie jou naaste c
al smeek hy soms daarom:
die wet erken geen liefde wat uit kastyding kom
laat staan sulke dinge laat staan
laat staan sulke dinge laat staan:
~
En speel nie met ~ sonde jy kan jou meer verwond:
laat rus gerus jou sere dalk word hul self gesond
laat staan sulke dinge laat staan laat staan sulke dinge laat staan
-
· ~
Laat staan sulke dinge laat staan laat staan sulke dinge laat staan:
IO
'7 ~INK I
DMC1 Kabaret speel met woorde MC2 \ Kabaret is woord·spelig · MC1 en
~
Kabaret staan in diens van~ hoijr de~g •••r·1c2 )
MC1 ••• as die amptelike
MC2 ••• die burgerlike
MC1 Kabaret is burlesk
•
MC2 Kabaret is grotesk
MC1 Dit grens oor gevalle •••
. .
-
MC2 • • • gevalle grense MC1en ~
• • • grensgevalle MC2MC1 Randfigure
-
MC2 Kant figureMC1 Skadu' s van die strate MC2 "Rawe van die nag"
J
t8
'-
•
. •·*·
i
;.
-
NET iN GIGOLO
Net 'n gigolo dis wat almal glc mense ken die rcl wat ek speel
keep my vir 'n dans met die hccgste tal elke aand 'n kans
\7erspeel
as jy weg meet gaan my alleen laat staan
- Wi \ ""~
..
wat sal hulle dan van my dink cp die end sal hul glc
en s@ - net 'n gigolo
en als gaan vccrt sees altyd •
I l
. .
•
(
~--· .
-
\
·c
•
•.
1~ TREURLIED VIR 'N VROETELPAPPIE
"'
(
of ~A·•-
CR!f-1E PASSIONEL ·
,.-u"e
Alles mag haar vroetelpappie, net vroetel mag RV nie,
want vroetelry v.ind sy vulg~r - dus: vroetel m2g hy nie.
Hy mag haar saamneem na New York
.
Beiroet of die Bahamas:
maar ook op reis slaap hul alleen,
verse~l in duur pajamas. ~
.
Hy laat haar klee deur Pierre Balmain of ander van die Jet Set -
maar as dit by ontkleding kom, hoort sy aan die belet-set.
Alles meg haar vroetelpappie, net vroetel mag hy nie,
want vroetelry vind sy vulg~r - dus: vroetel mag hy nie.
Maar durf hy net •n hand uitsteek na belle vrugte, yl verskans, hou sy hom te~, pleit sensue81:
•Ag, wees tog nie soos ander mans!"
· Alles mag haar vroetelpappie, net vroetel mag hy nie,
want vroetelry vind sy vulg~r - dus: vroetel mag hy nie.
En toe hy haar verstrengel vind - en moedernaak - met sy chauffeur, het hy gekorrel, toe gevuur:
die einde van •n dwang-terreur.
Die speurders kry hom doenig tu~s,
'drie slette op sy kerfstok;
en toe hy gaan, het ee~ gehuil -
•n blonde in 'n borsrok.
Al~es ken haar vroetelpappie, net vroetel mao hy 0ie,
want vroetelry het haar mishoa~
en vroetel meg hy nie... Musiek: Enr:
---
12
c
C<
1
I t
l I
f
l
I
J
.1 j
j l
.l l
:j
I
.f
:t
l
l I
i l
l
I
I
II
2o
MILORDKern nou kern in Milord kern sit en praat met my daar buite is dit koud en triestig in die wind.
Kern en ontspan Milord alles gaan geed by ens jy kry weer meed by ODS ·
Jy's hier bekend Milord al ken jy my glad nie Ek wag matrose in
~ skadu van die nag.
In ~ systraat gisteraand het ek jou gesien
maar jy was onbewus van alles wat om jou is Regop en argeloos straatlig op jou gesig Kop omhoog en sorgeloos nes ·~ koning van cuds en langs jou was ~ vrou en sy was so mooi
so mooi het ek gedink en my hart het gekrimp.
Kern nou kom in Milord kom sit en praat met my daar buite is dit koud en triestig in die wind.
Kern en ontspan Milord alles gaan geed by ons jy kry weer meed by ons alma! ontspan by ons al ken jy my glad nie _ Ek wag matrose in
~ skadu van die nag.
•
•
1
I... ·•-
-
-'
MILORD (vervolg)
Somtyds is dit genoeg as die skip net vertrek want als start in duie alles waaraan jy werk Die skip vertrek met haar die een met die sagste o~
wat nie kon besef nie liefde - mens kan huil net sees die lewe ~~
gee jou weer al die kanse om van vooraf te begin.
Kom nou kom in Milord jy lyk so weerloos nou kom en ontspan Milord
besoek my koninkryk, want ek kan jou vermaak, ek sal van liefde sing
ek sing vir jou Milord sing tot jou seer verdwyn en kyk na my Milord
kyk baie goed na my
ek glo dit skaars Milord want hoekom huil jy dan?
wet is dit dan Milord kom glimlag Milord
(dis) beter, probeer . so ja, dis reg
en kern ons lag l'o'lilord
net weer
en kom ons sing Milord da da da dum da da.
. .
jl .
l
1 4 '1 j
j
11
2.\ LINK. E
. 22.
-
-
Die winde het verander d'tante is nou die woord ontspan met vel kanonne verweer is neg nie moord
Ons slaap met een cog ope vry met ens linkerhand
~ voorsmaak van verminking jou regter vir jou land
DIE LEWE IS 'N GRENSHOTEL
Madame sit in Die Grenswag
~ manskap teen haar bars sy koester sy vermoeidheid sy nadrup en sy dors
SlClb.s
Die lewe is ~ grenshotel
3 IV\
0..11\s
~ Volkebont, ~ bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar jou toekoms is gerekenaar
Madame bestel ~ High Ball (dit hou die vleesdrif haag) sy kyk na jong kanonvoer wet saamdrom by die cog Die lewe is ~ grenshotel
~ volkebont, ~ bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar jou toekoms is gerekenaar
Madame, versot op jong bloed, vergeet skoon van haar
au
.maar jonk of cud sterf eners die slagveld is hul vrou Die lewe is ~ grenshotel
~ Volkebont, ~ bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar jou toekoms is gerekenaar
Madame grens oar d1e wete haar hulpdiens is beperk;
want of· hul bruin of wit is hul dra die Kainsmerk
Die lewe is ~ grenshotel
~ Volkebont, ~ bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar jou toekoms is gerekenaar
En drank en nag bring kennis en almal haat die grens d1e grens erken geen grense alleen die hart se wens Die lewe is ~ grenshotel
~ Volkebont, ~ bont bestel
bestel jou chips en drink jou gaar jou toekoms is gerekenaar.
. .
' .. -· '
-
. I
I
2.3
I
I
\\
-
/
ll FAUT MARCHER
Kern ens makeer, makeer die pas skop so beurt'lings vas
ens is so netjies uitgevat mooi geskeer skocn gebad
kern ens marsjeer, marsjeer die pas skik (ncu) jcu kuif e~ jcu das ens is op pad em te gaan veg
~pm marsjeer ncu weg
al ens bagasie staan en wag liefie is klaar gegrcet sy sal ens mis scwaar as vet (en) almal hoop sy's scet stap ncu reg en hup twee drie dcen ncu als gelyk
mcenie van hier af cmkyk nie want ens gaan ncu veg
vertrek ncu na die nccrde vertrek na vreemde cor de en hup twee drie ens vertrek ncu want ens ens gaan ncu
ens gaan neu ens gaan neu gaen ncu gaan neu
want ens gaan veg.
I
'-
gaan gaan
ncu veg
weg
IG
•
2.4
•
~--·
--
LIED VAN DIE VERMINKTES
..
Met ledemate ongeskonde
is ek weer terug uit daardie hel:
maar in mv gees suis die mortiere, en in ·mv hart sit die skrapnel.
Elders val die lentere~ns
en roep die vo~ls die mo~e;
maar hierdie aarde is verhard, sv vrugte doodgebore •
Ek wou my ingraaf in die aarde
teen koe~ls wat bontspring en ontplof;
my been 1@ op die veld vergete maar ek bestaan nog: God sy lof.
Elders val die - lentere~ms
en roep die vo~ls die mere;
maar hierdie aarde is verhard, sy vrugte doodgebore.
Van my is oor die hopie mensvleis
(~ skaam en skamel nagereg)
wet in die skuilinq van die brein sy bittereinde einduit veg.
Elders val die lentere~ns
en roep die vo~ls die mere;
~aar hierdie aarde is verhard, sy vrugte doodgebore.
...)
17
..
.
.
0
•
. ...
I
\ -
:• I
\
Waar is a.l die blomme heen?
Waar is al die blornme heen, het die sonlig hul verblind?
Wa.a-r is a.l die blornme heen, het die tyd hul reeds ·ontbind?
Se my waar papawers dans?
r Meisies vleg hul in 'n krans.
\. Sal ons da.n nooit versta.an?(x2) Waar is al die meisies heen, was hul skoonheid net geleen?
Waar is al die meisies heen, word hul skoonheid reeds beween?
Se my waar die meisies dans?
Elke man gryp gou sy kans • Sal ons dan nooit verstaan?
Waar is al die kerels heen, moet hul meisies hul beween?
Wa.ar is al die jongx mans heen, moet hul moeders hul beween?
Het Die Grens hul vuur geblus?
Sal ons dan nooit verstaan? (x2) Waar is die soldate heen,
moet hul meisies hul beween?
Waar is die soldate heen, sterf h~l almal, een vir een?
Waar sou hul(le) hul bevind?
Oor hul grafte waai die wind.
Sal ons dan nooit verstaan? (x2)
/
18
) •
...
a '
•
-
Waar is al die grafte nou, waa.r moet ons oor dodes rolj.?
Wear is al die grafte nou, waar kan ons hul dmod berou?
Se my waar is vader? ki~d?
Blomme sidder in die wind.
Sal ons da.n nooi t verstaa.n? ( x2) Waar is a.l die blomme heen,
het die sonlig hul verblind?
Waar is al die blomme heen, het die tyd hul reeds ontbind?
Se my w~ar papawers dans?
Meisies vleg hul in 'n krans.
Sal ons dan nooit verstaan? {x2)
a.
vertaling: Hennie Aucamp
19
. .
•
. "
J
...
-
.-
SONS OF OUR SONS
Seuns van .(~) arme Seuns van (~) ryke wys my die kind met geen verwyte seuns van b~reemd
1
(ef) enbekend
was ~ kind sees die vap_ jeu en almal sal dieselfde wees die ligte lag
die denker vrees seuns van bereemd
(ef) enbekend
was ~ kind sees die van jeu maar dis verby alles verby Seuns van die stad
seuns van die plaas ja al die seuns het weggehaas
deur ~ veld van geud deur ~ veld van puin
ja almal het te geu verdwyn te diep in die see
tussen mure van vlees
gekwes6e ve~ls wat bewe van vrees seunS/Van ens seuns
(ef) seuns ep pad
(is) kinders uit ens arms gevat maar dis verby, alles verby
"
seuns van ens seuns (ef) seuns ep pad
almal uit ons arms gevat seuns van (die) liefde seuns van bereu
~euns wat ens teg vir altyd entheu
2o
..
l '
IJ i I
I I
I
•
...
- .
-
)
28
SONS OF OUR SONS (vervolg)
party .bou pad party breek af party gaan weg party bly weg
seuns van ons seuns
~of) seuns op pad
almal uit ons arms gevat
· ·maar dis verby, alles verby
Seuns van (~) arme) seuns van ('n) ryke wys my die kind met geen verwyte seuns van beroemd (of) onbekend
was ~ kind soos die van jou en almal sal dieselfde wees die ligte lag
die danker vrees (of) onbeker:d
was ~ kind soos die van jou maar dis verby alles verby
j)OObL.I
E' :Doo
l< ,,
Gve~ s~otel
R.EF2Ell'l"2
•