390 TOMMIE BECKLEY-VERSAMELING
Tommie Beckley was 'n voordragkunstenaar, toneelspeler, radio-omroeper en sakeman in Johannesburg wat horn beywer het vir die bevordering van Afrikaans. Hy en sy gesin het die ossewatrek gedurende die Voortrekker-eeufees in 1938 meegemaak en sy vrou Aletta was toe die korrespondent vir Die Vader/and en Die Suiderstem.
\
Die versameling sluit foto's, koerantknipsels, briewe, dokumente en 'n langspeelplaat in.
390A.
TOMMIE BECKLEY
390.A. EIE SKRYFWERK
1. Uit my blommetuin deur Tommie Beckley
2. 26 kort artikels wat in 'n tydskrif verskyn het, asook 'n aantal handgeskrewe artikels
390 A. KORRESPONDENSIE
1. Beckley, Aletta (Doedie) - 7 items
2. Beckley, Tommie - sluit 2 briewe (met 3 foto's) van Danie Smal in, asook briewe en opstelle van laerskoolkinders (1927-28) na 'n besoek van Tommie Beckley aan hulle skole.
390 A. PERSONALIA
1. Beckley, Aletta (Doedie) - 1 foto, koerantknipsels en 'n dagboek wat sy gehou het tydens reise
2. Beckley, Tommie - 10 foto's, getuigskrifte, koerantknipsels, programme en sertifikate
390 A. TONEEL
Sluit 8 programme en 'n aantal koerantknipsels in
390 A. VARIA
Sluit koerantknipsels in, 3 bl ads ye uit Die Randse Afrikaner ( 1919) en 1 bladsy uit The Brakpan news (28.11.1919), asook 'n langspeelplaat Met liefde aan vader en moeder (orrel- en klavierspel deur Jannie Raath en voordragte deur Tommie Beckley.) .
1
390.B
VOORTREKKER-EEUFEES, 1938
390.B. FOTO'S
5 stelle foto's wat gedurende die trek geneem is
390.B. KOERANTKNIPSELS
1. Koerantknipsels - Aug. 1938-Jan.1939 2. Album - Aug.-Nov.1938
390.B. PROGRAMME
1. Winburg - 1937-program 2. 26 programme van 1938-trek
390.B. V ARIA 8 items
Nota: Die dagboek, koerantbladsye, langspeelplaat en album word langsaan gebere
2