Graad 4 Totaal: 80 Tyd: 1 uur Memorandum: Kwartaal 1
Vraag 1
Voltooi die volgende hoofrekeninge:
Som Antwoord Som Antwoord
12 x 3 =
363 9 =
277 x 3 =
218 x 6 =
482 2 =
135 7 =
510 x 5 =
508 x 2 =
169 x 4 =
3688 8 =
11[10]
Vraag 2
2.1 Die volgende lys getalle word gegee:
2.1.1 Skryf al die ewe getalle in die versameling neer. (2)
456; 666; 88; 898
2.1.2 Skryf al die veelvoude van 2 in die versameling neer. (2)
456; 666; 88; 898
2.1.3 Rangskik die lys getalle van groot na klein (in dalende volgorde). (1)
999; 898; 666; 456; 88; 63; 21
2.2 Rond elkeen van die volgende getalle af:
2.2.1 78 tot die naaste 10:
80
2.2.2 1289 tot die naaste 100:
1 300
2.2.3 568 tot die naaste 100:
600
2.2.4 7 897 tot die naaste 1 000:
8 000
(4)
In woorde:
2.3 Breek die volgende getalle op volgens hul plekwaarde en skryf dan die getal in woorde:
Byvoorbeeld: 847 = 800 + 40 + 7; Agthonderd sewe en veertig
(8) 2.4 Skryf nou die plekwaarde van die onderstreepte syfer in elkeen van die volgende getalle neer:
2.4.1 7 898
8
2.4.2 1 244
40
2.4.3 4 478
400
2.4.4 457
50
2.4.5 1 111
100
2.4.6 4 589
4 000
(6) [23]
Vraag 3
3.1 Voltooi elkeen van die volgende getallesinne: (enige metode) 3.1.1
5
3.1.2
( )
3
3.1.3
3
3.1.4
6
(4)
168 100 60 8
569 500 60 9
896 800 90 6
979 900 70 9
H
Eenhonderd agt en sestig Vyfhonderd nege en sestig
Agthonderd ses en negentig Negehonderd nege en sewentig
T E In woorde:
3.2 Wys al jou berekeninge in elkeen van die volgende somme: (enige metode) 3.2.1 = = (20 + 8) + 300 + 20 + 4
= 300 + 40 + 12
= 300 + 50 + 2
= 352
(3) 3.2.2 = ( 100 + 50 + 7) + ( 300 + 30 + 3)
= (100 + 300) + (50 + 30) + ( 7 + 3)
= 400 + 80 + 10
= 490
(3) 3.2.3 = ( 800 + 90 + 2) – (200 + 40 + 5)
= (800-200) + ( 90 – 40) + 2 – 5
= 600 + 50 + 2 – 5
= 647
(3)
3.2.4 = 132 – 80 – 8
= 52 – 8
= 44
(3)
3.2.5 = 444 – 200 – 10 – 6
= 244 – 10 – 6
= 234 – 6
= 228
(3) 3.3 Wys al jou berekeninge in elkeen van die volgende somme: (enige metode)
3.3.1 = (60 + 7) x 5
= (60 x 5) + (7 x 5) = 300 + 35
= 335
(3)
3.3.2 = (60 + 3) x 3
= (60 x 3) + (3 x 3) = 180 + 9
= 189
(3)
3.3.3 = 32
(2) [27]
Vraag 4
4.1 Voltooi die volgende vloeidiagram:
7
(4) 4.2 Dui aan of elkeen van die volgende getallesinne WAAR of ONWAAR is:
4.2.1
Onwaar
4.2.2
Waar
4.2.3 ( ) ( )
Onwaar
4.2.4 ( ) ( )
Waar
4.2.5
Onwaar
4.2.6 ( ) ( )
Waar
(6)
4.3 Jana het 43 stokkielekkers om vir haar verjaarsdag uit te deel. Sy het 25 kinders in haar klas wat elkeen een stokkielekker kry. Sy besluit om vir haar twee beste maats elkeen 3 stokkielekkers te
gee. Hoeveel stokkielekkers het Jana oor? (3)
= 43 – 25 – (2 x 3)
= 43 – 25 – 6
= 12 (enige metode)
4.4 Pieter se ma verkoop pakke koekies. Elke pak het 12 koekies in en word verkoop vir R8 per pak.
Pieter verkoop 16 van hierdie pakke. Hoeveel koekies sal sy ma moet bak om hierdie 16 pakke vol
te maak? (2)
= 12 x 16
= (12 x 10) + (12 x 6) (enige metode)
= 120 + 72 = 192
4.5 Shaun spaar geld vir ‘n nuwe krieketkolf. Die kolf kos R3 677. Hy het reeds R550 gespaar en vir sy verjaarsdag het hy nog R1 470 gekry. Hoeveel moet hy nog spaar om die kolf te kan koop? (3)
= 3 677 – (550 + 1470)
= 3 677 – 2020 (enige metode)
= 3 677 – 2000 – 20
= 1 677 – 20 = R1 657
x 8 – 8
16 32
48 72 3
5
7 10
4.6 Anna staan soggens 06:00 op. Sy neem 15 minute om aan te trek, 10 minute om ontbyt te eet, en dan neem dit haar ook 25 minute om skool toe te stap. Hoe laat sal Anna by die skool aankom? (2)
15 + 10 + 25 = 50 minute
06:50 sal sy by die skool wees
[20]
Totaal: [80]