• Tidak ada hasil yang ditemukan

alv-kongres 2021 15-17 september 2021, gqeberha - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "alv-kongres 2021 15-17 september 2021, gqeberha - LitNet"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

ALV-KONGRES 2021 15-17 SEPTEMBER 2021, GQEBERHA

Ons het na die opname besluit om maar liewer die kongres aanlyn te hou, veral met die volgende in gedagte: dis die veiligste opsie in die tye waarin ons leef en finansiering mag dalk ’n probleem wees. Ons wil graag almal masker-tot-masker vergader, maar dis sal moet wag tot post-Covid. Om die kongres te reël en dan kan net enkele sprekers dit bywoon, gaan ook problematies wees. Jammer om weer eens te wysig, maar dis ons realiteit en die inentings bly weg.

Mag ek steeds vra vir ’n registrasiebydrae van R1 500 van elkeen, net om die ekstra kostes vir die virtuele program te dek. Stuur steeds die vorms aan Faizah.

Daar is nog plek op die program en ek sal die aangepaste program spoedig uitstuur.

Stuur hierdie vorm na [email protected] voor 31 Julie 2021

REGISTRASIEVORM

Persoonlike

gegewens Van

Naam

Titel PROF DR MNR ME MX

Institusionele affiliasie Adres

E-posadres

Kontakbesonderhede Selfoon Landlyn (indien beskikbaar)

Spesiale

versoeke Dieetvoorskrifte Halaal

Vegan Vegetaries

Ander (spesifiseer, bv allergies vir seekos)

Registrasie-

fooie Registrasiegeld beloop R1 500

Nagraadse studente moet ‘n afskrif van studentekaart insluit en betaal slegs R 500.

Betaal dit asb in die volgende rekening.

Rekeningnaam : Nelson Mandela University — Main

(2)

Tipe rekening : Business Current Account Rekeningnommer : 080 263 011

Standard Bank-tak : Stanley Street Takkode : 050417 Universele Internetbankkode: 051001 Verwysing : EA15-jou van

Marius Crous

Namens die Reëlingskomitee

Sprekers

(Die voorlopige program sal eersdaags uitgestuur word)

Sonja Loots Tildie Smit

Mariëtte van Graan Michelle Oelofse Ilse de Korte Phil van Schalkwyk Frederick Botha Neil van Heerden Stefan van Zyl Franci Greyling

Annette du Plessis Mariaan Human-Nel Willem Anker Aletta Simpson

Francois Smith Bernard Odendaal Joan Hambidge Louise Viljoen Amanda Lourens Martina Vitakova

Janien Linde Karen de Wet

Danie Stander Alwyn Roux

Andries Visagie Susan Meyer Elizabeth van Rensburg Yves T’Sjoen Marisa Botha Henning Pieterse

Thys Human

Referensi

Dokumen terkait