• Tidak ada hasil yang ditemukan

BYLAAG A Running Record-templaat Leerder se naam en van

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "BYLAAG A Running Record-templaat Leerder se naam en van"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

BYLAAG A

Running Record-templaat

Leerder se naam en van: ________________________________________

Graad: ________________________________________

Onderwyser: ________________________________________

Datum van assessering: ________________________________________

Titel van leesteks: ________________________________________

Aantal woorde in storie: ________________________________________

Is hierdie ’n opvolg-Running Record? Ja/Nee

Indien “ja”, wanneer is die vorige Running Record gedoen? ____________________

Kriteria %

Akkuraatheidpersentasie

1. Aantal woorde Aantal foute =Telling

2. Telling ÷ Aantal woorde x 100 = Akkuraatheid % %

Foutkoers

Aantal woorde ÷ Aantal foute = 1:___ 1:___

Selfregstellingskoers

1. Aantal foute + Aantal selfregstellings = Totaal

2. Totaal ÷ Aantal selfregstellings = 1:___ 1:___

Leesvlak

Onafhanklik 95−100%

Instruksioneel 94−90%

Frustrerend Onder 90%

Storie Selfregstelling

SC – Self-korrigering M – Betekenis

S – Struktuur V – Visueel

E – Fout

Foute

SC M S V E M S V

(2)

Foute: leidraadontleding

Leidraad Aantal

selfregstellings

Aantal foute

(M) Betekenis (S) Struktuur (V) Visueel

Tipe foute

Aanbevelings

Is ’n toekomstige RR nodig? Ja/Nee

Indien “ja”, wanneer sal dit plaasvind? _____________________________

____________________

Onderwyser se handtekening

(3)

BYLAAG B

Leesgedrag Kode Voorbeeld Fout

Akkurate lees ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ Die vis swem in die dam.

Geen fout nie

Vervanging/

raaiwoorde

Skryf en onderstreep die woord wat

die leerder lees.

rivier

✓ ✓ ✓ ✓ ✓ rivier Die vis swem in die dam.

1 fout per woord

Weglating ______ ✓ __ ✓ ✓ ✓ ✓ Die vis swem in die dam.

1 fout per woord wat weggelaat is

Invoeging ہ ✓ ✓ ✓ vinnig ✓ ✓ ✓ Die vis swem in die dam.

1 fout per woord

Omkering R ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ R bam Die vis swem in die dam.

1 fout per woord

Klank of spel van

woorde v-i-s ✓ v-i-s ✓ ✓ ✓ ✓ Die vis swem in die dam.

1 fout per woord

Verwarring TC Skryf “TC” by die woord waar die leerder ophou lees het.

✓ ✓ ✓ TC

Die vis swem in die dam.

1 fout per woord

Gesê deur

onderwyser T ✓ ✓ T ✓ ✓ ✓ Die vis swem in die dam.

1 fout per woord

Geheelwoordfout ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ kam Die vis swem in die dam.

1 fout per woord

Visuele

opeenvolgings-foute ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ mad Die vis swem in die dam.

1 fout per woord

Lang wag // ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ Die vis // swem in die dam.

Geen fout nie

Herhaling REP REP

Die vis swem in die dam.

Geen fout nie

Selfregstelling SC Wen

Die vis swem in die dam.

SC

Geen fout nie

(4)

BYLAAG C

Akkuraatheidstelling

1. Aantal woorde – Aantal foute = Telling

2. Telling ÷ Aantal woorde x 100 = Akkuraatheid % Voorbeeld:

’n Graad 3-leerder lees ’n storie van 120 woorde. Sy maak vyf foute terwyl sy lees.

1. 120 – 5 = 115

2. 115 ÷ 120 x 100 = 95,8%

Selfregstellingskoers

1. Aantal foute + Aantal selfregstellings = Totaal 2. Totaal ÷ Aantal selfregstellings = 1:_

Voorbeeld:

’n Graad 3-leerder lees ’n storie van 120 woorde. Sy maak vyf foute en drie selfregstellings terwyl sy lees.

1. 5 + 3 = 8 2. 8 ÷ 3 = 1:2,6

Foutontleding

1. Aantal woorde ÷ Aantal foute = 1:_

Voorbeeld:

’n Graad 3-leerder lees ’n storie van 120 woorde. Sy maak vyf foute terwyl sy lees.

1. 120 ÷ 5 = 1:24

Referensi

Dokumen terkait

Die vermelding in die bronteks van 1 Makkabeërs 4:6 dat “hulle nie beskik het oor die harnasse en swaarde μαχαίραι wat hulle nodig gehad het nie,” word in die Apokriewe soos volg

’n Klug word dit egter nie, want anders as in ’n klug speel toeval hier nie ’n rol nie, en word met die besinning op die woord- maakproses meer bereik as net ’n opperviakkige komiese

Gegewe die eksogene faktore wat die toeganklikheid, toelating en keuring be"invloed en waaroor voornemende studente geen beheer het nie kyk paragraaf 2.5, moet studente- Hootstuk 2 -

geen wonder dat die kerkvader tot sulke verregaande kon- klusies kom, wat sulke verreikende gevolge gehad het nie, Boos byvoorbeeld: dat Christus dit van Maria verwag het om haar as

So is daar geen plek in die skepping waar w ysheid gevind kan word nie, nie in die hem el stige 21, op die aarde stige 13 en 21, in die onderwéreld stige 22 of in die watervloed stige

W oordeboekinskryw ings behoort nie slegs 'n aanduiding te gee oor wat m et die Bybelse woord in later Hebreeus gebeur het n ie, maar behoort ook die woorde te noem wat in die plek

Maar die betekenis van elke woord in so 'n sin word ook bepaal deur sy relasie tot ander woorde wat nie in dié sin teenwoordig is nie, maar wat teenwoordig is in ons woordskatkamer, en

Omdat dit w aar is, verskyn daar tans geen boek oor die pastorale gesprek waarin nie op talie bladsye en in vele toonaarde beklem­ toon word dat die pastor nie net ’n sprekende mond