197 TYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 55 (1) • 2018
dagboek—iets soortgelyks as Johann de Lange se Gulp (2017), en som ná die �oor�die �oor�
lesing homself só op: “Dit het my so lank ge�at om te kom waar ek nou is. Om my lyf, myself, te kry om gewillig en gereed en óóp te wees �ir enigiets, en dat dit ‘n goeie ding is om so te wees.� (1��). �ier�� (1��). �ier�(1��). �ier�
die gewaarwording is egter uni�erseel en transendeer alle mensgemaakte grense.
Eben Venter prikkel met Groen soos die hemel daarbo �eel meer as net die fisieke—
die roman is ‘n ongebreidelde �erkenning
�an menslikheid.
Stefan van Zyl
stefan�[email protected] Noordwes�Uni�ersiteit Potchefstroom
Die wêreld van Charlie Oeng.
Etienne �an �eerden. Kaapstad:
Tafelberg, 2017. 55� pp. ISBN �7��0�624�
0�052�7.
DOI: dx.doi.org/10.17159/2309-9070/tvl.v.55i1.4322
Aan die einde �an die Nederlandse skry�
wer �arry Mulisch se roman De aanslag (�ertaal as Die aanslag) word die �raag gestel: “Is almal skuldig en onskuldig?
Is die skuld onskuldig en die onskuld skuldig?� Die �erteller aan die woord
�erwys na Anton Steenwijk se insig dertig jaar ná die aanslag gedurende die Tweede Wêreldoorlog waartydens hy as jong kind sy gesin op gewelddadige wyse aan die dood moes afstaan. �ierdie woorde kan ook pasklaar op Etienne �an
�eerden se nuwe roman �an toepas�
sing gemaak word, want skuld en die
rol �an die �erlede is sentrale temas in Die wêreld van Charlie Oeng. Die roman
�ertel die lewens�erhaal �an Tian Kilian en die �erskriklike aand toe sy ouers in 1�64 �oor sy oë �ermoor is. As die leser die boek oopmaak, is daar enkele aante�
keninge—wat gewoonlik op die flapteks aangebied word—wat eksplisiet na die moord �erwys. Die skuldproblematiek word ook onomwonde gestel: “�oe harder Tian probeer om die pyn wat hom sedert sy jeug �ergesel te �erstaan, hoe tergender word die �raag: Waar eindig Charlie Oeng se skuld en waar begin sy eie aanspreeklikheid?�
Die roman word aangebied asof dit deur Tian geskryf is. In ‘n “nota� �oor die eerste hoofstuk �erduidelik die skrywer dat die 36 hoofstukke gegrond is op oud�Chinese opgetekende krygst�
aktieke. Dit is egter nie etiese, dapper slag�eldmaneu�ers nie, maar “taktieke
�an misleiding�; �an “�als beskuldiging en dwaalspore�. �ierdie erkenning is dan ook ‘n sleutel �ir die leser by die lees �an die roman, want dit dien as ‘n metafoor
�an die selfbewuste skrywer se strategieë in die omgang met die skryfproses en sy leser.
Die intrige draai om die gegewens
�an die noodlottige Guy Fawkes�nag en die koelbloedige moord op Tian se ouers tydens ‘n �uurwerk�ertoning deur die Kantonees Charlie Oeng op die familieplaas. Die �erhaal stel uiteindelik die raaisel �an die aard en moti�ering
�an die moord, sowel as die identiteit
�an die moordenaar(s) met omweë en dwaalweë, en deur die strukturering
�an �erskillende �erhaallyne aan bod.
198 TYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 55 (1) • 2018
Daar is ‘n heen�en�weer beweging in tyd en ruimte soos wat die �erskillende
�erhaallyne telkens opgeneem en weer opsy gelaat word.
Die �erlede word die dwingendste gegewe in die �erhaal. In die �erlede lê die fataliteit �an die gebeure opgesluit en Tian word gedwing om die noodlot�
tige nag (en die faktore wat aanleiding daartoe gegee het) te ondersoek deur dit te rekonstrueer en te �ertel—dit is dus ‘n essensieel sinsoekende en singewende aktiwiteit. Die sentrale �raag in die ro�
man is uiteindelik �oor wie se deur die skuld �an die gebeure gelê moet word.
�iermee saam gaan die tema �an die noodsaak om die eie geskiedenis te ken ten einde sin te maak �an die ontsettende gebeure. Tian sien homself as medeplig�
tige en worstel met sy eie skuldproblema�
tiek. �y erken dan ook dat dit een �an die redes is waarom hy Charlie Oeng se
�erhaal skrywe (4�6). Deur hom dieper en dieper in Charlie Oeng se gemoed te begeef in ‘n poging om hom te �erstaan, soek Tian ook ‘n roete na homself, ‘n roete na begrip ten einde homself te be�ry. �y rekonstrueer sy eie lewens�erhaal, maar
�eral ook die �an Oeng op grond �an dit wat hy opgelees het, sowel as besoeke aan die plekke waar Oeng hom in die loop �an sy �eelbewoë lewe be�ind het.
Oeng is in Amsterdam gebore en het daar grootgeword. As ge�olg �an ‘n ongeluk�
kige sameloop �an omstandighede (wat moord insluit) beland hy in �ongkong.
�y word egter ingehaal deur die onder�
grondse beweging met wie hy bande gehad het in Amsterdam, en ná nog ‘n gedwonge moord �lug hy �roeg in die
1�60’s na Suid�Afrika. Tydens sy reis raak hy �erlief op ‘n geheimsinnige skoonheid (slegs bekend as Sy), �erloor sy geliefde en beland uiteindelik op ‘n Karoodorpie.
�ier kruis sy pad met Tian Kilian se ouers en uiteindelik lei die interaksie met die plaaslike be�olking daartoe dat hy as uitgewekene wraak beplan.
Die uiteenlopende ruimtes en kulture
�an Amsterdam (Europa) en �ongkong (China) word aange�ul met die lokale ruimte en problematiek op eie bodem:
onder andere rasse�onderdrukking, die swart mense se lyding en die �erstikken�
de apartheid �an die sestigerjare. Etienne
�an �eerden het reeds herhaaldelik be�
wys dat hy knellende aktualiteite �an die dag naatloos �erweef met die fiksionele romangegewe. In Die wêreld van Charlie Oeng is dit dan ook die ge�al, want die plaasmoord �an die sestigerjare is (ten spyte �an �erskille) is ook reeds ‘n iro�
niese �ooruitwysing na die plaasaan�alle in Suid�Afrika wat tans ‘n dwingende nuusgegewe is. �ierby kan ook ge�oeg word die sogenaamde nuwe mobiliteits�
paradigma in die sosiale wetenskappe wat rekenskap gee �an die beweging �an mense, idees, konsepte, inligting en goe�
dere, en die sosiale implikasies daar�an.
�ierby sluit aan die problematiek �an die leefwyse �an �erskillende kulture in dieselfde ruimtelike opset.
Die �er�legting �an ruimtes beklem�
toon (soos in 30 Nagte in Amsterdam) die tuiste of ontuiste �an die mens as ge�olg
�an die gebondenheid aan ‘n �aderland, of as ge�olg �an die er�arings �an die uit�
gewekene in ‘n geboorteland, maar ook
�an die �lugteling in ‘n �reemde land.
199 TYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 55 (1) • 2018
In die leefwêreld �an Charlie Oeng is hy aan�anklik �erskeurd tussen sy Kanto�
nese/Sjinese en Nederlandse identiteit.
Tydens sy �erblyf in Suid�Afrika er�aar hy identiteitloosheid, �ernedering en spot as hy benoem word met allerlei
�er�ormde of neerhalende byname soos Chinaman, Koekepan, Konfoes, Chop�
sticks, Bootchinees of Soutchinees. Van
�eerden slaag uiteindelik daarin om die onbegrip en gebrek aan medemenslik�
heid in ‘n globaliseerde samelewing op genuanseerde wyse aan die leser te stel.
�iermee saam gaan ook die problema�
tiek �an stereotipering en die uitdaging om mense se identiteit op onbe�ooroor�
deelde wyse te erken.
Die wêreld �an die roman word be�êreld �an die roman word be�reld �an die roman word be�
�olk met uiteenlopende en enigmatiese karakters wat deurentyd boei. Soos die eksentrieke tantes �an Kikoejoe en 30 Nagte in Amsterdam, is dit ouma Voetjies (‘n selfbewuste Chinese skoonheid met opgebinde �oete) en ouma Ogies (die blinde siener wat “die agterna �ooraf kan sien�) wat die leser se �erbeelding aangryp. Die onwaarskynlike drieluik, Charlie Oeng, Cor �an Gogh en Witkant die albino, �erteenwoordig as uitgeweke�
nes ook drie kontinente (China, Europa en Afrika) en is grootliks �erantwoordelik
�ir die uitspeel �an broeiende kragte in die skynbaar rustige Karoo�ruimte. Tian, die (skynbare) ek��erteller, kom dan ook reeds �roeg in die roman tot die insig:
“Niks is soos dit met die eerste oogopslag lyk nie. Dis asof ek ‘n rat �oor die oë ge�
draai word. Als speel met my parte.� (66) Uiteindelik handel die roman ook oor die selfbewuste handeling �an skryf: om die
�erlede op te skryf; op te droom. In aan�
sluiting by die kreatiewe handeling �an skryf, speel kuns en kunstenaars ‘n rol in die �erhaal en word daar selfs bepaalde sieninge oor die rol �an kuns gegee (400).
Tipies �an Van �eerden se oeu�re is ook die �ermenging �an die realistiese en die magiese, die oorskryding �an die grens tussen die siende en die onsiende (50�). In die wêreld �an Charlie Oeng word daar met swaelspuwende drakies in die Karoo geboer, en is daar ‘n uitruil
�an “Karootoor� en “Chinese toor� (2�5).
Daar is ook pogings om die angswek�
kende Skreeu wat in die spoelslote op Slootplaas klink in ‘n bottel te �ang.
�ierdie Skreeu sou egter uiteindelik ook gelees kan word as ‘n aanklag teen die kollektiewe skuld of allesom�attende skuld �an die mens.
Die wêreld van Charlie Oeng is ‘n �oor�
treflike roman wat buiten die intrige ook boei met interessante karakters en insiggewende perspektiewe op die kul�
turele ander, sowel as (steeds) knellende
�raagstukke uit die �erlede.
Adéle Nel
[email protected] Noordwes�Uni�ersiteit Vanderbijlpark