kant geveg het) aan sv lesers vaor Ie. Die deel sol"
aFgesluit word met A.C.H.Uggla se verslag oor die herdenkingsbveenkomste von die slog von MogersFontein (Stockholm, 1926).
Op p. ix von die publikasie verskvn 'n bibliograFie von bestaande werke in AFrikoons, Engels en Nederlands wat oandog oan die lotgevalle von die Skondinowiese korps wv' waoromtrent tons - donksv die jongste publikasie - meer bekend en toeganklik gemoak is as in die verlede die gevol wos.
Kol. Dr Jan Ploeger
Dick Wilson: Moo the peoples Emperor, Hutchin- son, 1979, A25.75
Dick Wilson has written 0detailed account of Moo Tse Tung's liFe, Fromhis beginnings as a peosant's son, to the dav he entered Peking to proclaim to Chino ond to the world the beginning of 0 new order.
He invented ForChino a completelv new svstem of liFe, economv and government. In the course of devising it he leFt behind 0bod V of theoretical ond expositorv writing - as well os0small collection of excellent poetrlyl. His selF-appointed task wos the impossible one of dragging a decoved, corrupt ond ineFFicientimperial order, which hod moulded the Chinese people For manv centuries, into modernitv.
Sv 1920, as a primorv school headmaster, he be- come convinced that Communism wos the onlV possible instrument ForChino to cut cleanlv through to social justice and economic advance.
Moo struggled For thirtv Veors to establish 0 Com- munist state with almost another thirtv Veors of power to build Socialism in Chino.
His desire to seek power and to hold it, destroved his own Familv: several of his children were lost in upheavals, his First wiFe met a violent death, his second wiFe died insane, while his third wiFe, two daughters ond nephew were disgraced immedi- otelV oFter his own death, becouse of their politicol activities on his behalF.
The wonder of it is that Moo survived For so long.
His position was often tenuous, ond we will not know For several Veors what the Chinese them- selves reallv think of Moo.
Moo's trogedV was that he could not in the end bring about all the reForms which he wonted For
Chino, he underestimated the resistance to them.
This book presents the storv of how he come to Formthose ideals, how he Fought Forthem - against enemv ond Friend- ond how in the end he Foiled.
J.e. Boshoff
De Villiers, Dirk en Johanna:
PW,
Tafelberg 1984, pp.375.Die verskvning von die eerste omvattende biograFie oor die lewenswondel von die eerste staatspresi- dent von Suid-AFrika onder die nuwe grondwetlike bedeling kon nie meer gelee gewees het nie. Ter- WVIdie Republiek von Suid-AFrikanou op die drum- pel von 'n nuwe staatkundige bedeling staan en terselFdertvd sterk no vore tree as 'n dinamiese Foktor in interstaotlike betrekkinge in Suider-AFrika, is dit begrvplik dot dit allerwee 'n nuwe belongstel- ling in die leidende staatsmanne gaande sol mook.
En die sentrole Figuur in
01
die gebeure is uiteraord Pieter Willem Sotho.Soos tereg op die stoFomslog oangedui word, het die skrvwerspan Dirk en Johanna de Villiers WVd gesoek en diep gedelF in hul jorelange navorsing vir die boek. Die eindresultaat is nie 'n enge en strakke kronologisering von biogroFiese Feite nie, moor 'n gesaghebbende werk wat spreek von veel- heid - nie net von Feite nie, moor ook von insigte en perspektiewe.
Vonuit 'n militere oogpunt beskou, is dit veral die Sde deel (DIE YSTERVUIS)wat in 1966 'n aanvang neem, wat von belong is. Nie olleen word die ampstermvn von mnr P.W. Sotho as Minister von Verdediging (en later Eerste Minister) in Fokus ge- bring nie, moor dit word ook aangebied teen 'n wVe ogtergrondskildering von gebeure. Hierdie be- sondere kroniek het begin toe WVle dr Hendrik Ver- woerd in April 1966 besluit het om mnr Sotho os Minister von Verdediging aan te stel.
Mnr Sotho se skertsende ontwoord (''Moor Dokter, watter sonde het ek begoon dot jv mv so moet stroFT) was nogal nie sonder betekenis nie. Soos die skrlylwerstrouens aandui. het mnr Sotho "nouliks kon beseF watter moeilike took Verwoerd in 1966 oan hom opgedro het." Dit was die begin von 'n nuwe en gevaorlike tvdvak en Suid-AFriko, skaors losgesnv von die Statebond, moes opnuut besin oor sv posisie in die internasionale gemeenskop.
Dit wos nie net die begin von koloniale ontvoog- ding in Suider-AFriko nie, moor ook von revolusio- nere insluiping op die kontinent. En don wos door die kwessie von wapenboikotte wat eers vrvwillig-
73
Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 14, Nr 4, 1984. http://scientiamilitaria.journals.ac.za
lik en later volgens universele dekreet von die Ver- enigde Volke toegepos is.
Dit was te midde von
01
hierdie verwikkelinge dot mnr PW. Sotho sy took as Minister von Verdediging moes deurvoer.Vir die militere geskiedskrywer en historikus wot meer in die kontemporere tydvok belong stel, bring hierdie werk ook verhelderende insigte sover dit die ontwikkeling von die Suid-Afrikoonse Weermog sedert 1966 betref. In hierdie opsig trek vera I die gedeelte oor die Angolese konflik (1975- 1976) die oondog: wot wyle Schalk Pienoor en gevierde joernolis) by wyse von
understatement
tot "'n ligte mistl,Jkie" verkloar het te midde von 'n koor von stemme wat Suid-Afrika oor die vergrl,Jp (sic) ver- daem het, was toe 'n amstrede soak met vele aan- gesigte. Wot Suid-Afrika betref, was sl,Jbetrokken- heid in Angola minstens 'n besonder leersame on- dervinding met heilsame gevolge - wopentuig kon verbeter en ontwikkel word terwl,J1door met nuwe kennis no aspekte 5005 taktiek en strategie gekl,Jk is.Die strt,Jdteen terrorisme krl,Jvanselfsprekend heel- wot aandag. Die outeurs behandel die aspek egter binne die grater konteks von kon;munistiese ekspansionisme en die rol von die Westerse maandhede. In hierdie verband is dit vera I die VSA wot met reguit woarde getokseer word; mnr Sotho word aangehaol as sou hl,Jdie volgende oor die Corter-tl,Jdperk gese het "Die afgelope vier JOor was vier jaor von hel." (p. 322)
Die boek sluit of met 'n vlugtige oordeel oor die Lusaka-ooreenkoms en die Verdrag von Nkomati.
As epiloag
(Op Pod no 2000)
krl,Jdie leser insge- ll,Jks'n toekamsblik ("die uurglas von die twintigste eeu is aon die leegloap") en 'n finale besinning of slotsom. In die bestek von twee blodsl,Je kan die lewenswandel von mnr P.W. Sotho 5005 dit in die voorafgaande hoofstukke beskrl,Jfis, nouliks saom-74
gevat word. En tog kan door met die volgende volstoan word: "Enorm was die premierstaok wat P.W. Sotho op 28 September 1978 op hom ge- neem het. Ontsaglik is die nimmer eindigende uit- dagings wat nog voorle: om die swart magsdrang so te akkommodeer dot almal in die bedreigde en begeerde land sonder vrees en frustrasie kon saamleef, sonder die tirannie von 'n minderheid of die tirannie von 'n meerderheid . '. Om Suid-Afrika se verhoudingsprobleme binnenslands en buitens- lands so te hanteer dot die veiligheid, voorspoed en vrede wat Sotho sl,J slagspreuk gemoak het, verwesenlik kon word" (p. 369)
c.J. N6thling
Suid-Afrikoonse tydskrif vir kultuurgeskiedenis.
Suid-AfriHoonse Vereniging vir HultuurgesHiede- nis,Sunnyside, 1984.
Die SUID-AFRIKAANSETYDSKRIFVIR KULTUURGE- SKIEDENIShet Sl,Jontstaan te danke aan 'n kommu- nikasiebehoefte tussen die beoefenaars von kul- tuurwetenskappe.
Inhoudsgewl,Jsbevat die tl,Jdskrifinformasie oor kul- tuurgeskiedenis, -filosofie, -historiografie en meto- dologie. Interessante boeke word ook bekendge- stel en geresenseer. Die verskeidenheid wat ge- bied word is onbe perk en die leser word uitgenooi om sl,J/haorbl,Jdraete lewer in die vorm van ortikels, resensies en briewe vir publikasie. Sl,Jdraesword in Afrikaans en Engels aanvaor en word gepubliseer in die tool woorin dit voorgele word.
Hierdie tl,Jdskrifword twee keer per Jaor uitgegee en kan teen R2,00 per eksemploor vanaf Die Sekre- taris, SUID-AFRIKAANSEVERENIGINGVIR KULTUUR- GESKIEDENIS,Posbus 3300, Pretoria, 0001 bestel word.
KO A.M. Ie Raux
Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 14, Nr 4, 1984. http://scientiamilitaria.journals.ac.za