• Tidak ada hasil yang ditemukan

die geskiedenis van krugersdorp 1887-1900

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2023

Membagikan "die geskiedenis van krugersdorp 1887-1900"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)

DIE GESKIEDENIS VAN KRUGERSDORP 1887-1900

deur

MICHIEL ANDRIES SCHUTTE

voorgele ter vervulling van

'n

gedeelte van die vereistes vir die graad

M,Cl...GISTER IN DIE LETTERE EN WYSBEGEERTE

in die

FAK U L TEIT LETTERE EN WYSGEBEERTE

aan die

POT C HEFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR CHRISTELIKE HOER ONDERWYS

Oktober 1976

(2)

VOORWOORD

O or die geskiedenis van die Witwatersrandse goudvelde as sulks, en oor die ontstaansgeskiedenis van Johannesburg is baie gepubliseer.

Aan die ander kant is daar weinig beskikbaar oor die geskiedenis van die ander dorpe op die Witwatersrand wat in dieselfde tyd as Johannesburg ontstaan het en deur die mynwese tot volwaardige dorpe ontwikkel, het.

Die bestudering van die geskiedenis van Krugersdorp van 1887-1900 het die geleentheid gebied om die ontstaan en ontwikkeling van die dorp gedurende die Republikeinse tyd te skets en terselfdertyd aan te toon hoedat K r uger sdorp wei deeglik belnvloed was deur die ontwikkeling en pol itieke spanninge van die Witwater srandse goudvelde. Dit spreek dus vanself dat in die bestudering van die onderwerp sake aangeraak moes word wat uiteraard bekend is , want in baie opsigte was die geskiedenis van K r uger sdorp onlosmaaklik ver bonde aan die stormagtige beginjare van die Witwatersrandse goudvelde.

Hiermee wens ek ook my innige dank te betuig aan my studieleier , prof.

G .N . van den Bergh vir sy kritiese en deeglike hulp asook die aan- moediging wat ek van hom ontvang het. Baie dankie aan mnr. S. J.

K leynhans vir die taalkundige versorging en aan mev . E . Luther vir die tikwerk.

M.A. SCHUTTE.

13 Oktober 1976 I< rugersdorp.

(3)

( i i )

INLEIDING

Die studie-onderwerp het, wat indringing en beskikbaarheid van litera- tuur betref, baie probleme opgelewer. Die sekondere bronnemateriaal was uiters ontoereikend en dit was moeilik om

'n

geheelbeeld te kon vorm van sake soos die gemeenskapslewe, die bevolkingsamestelling, die fisiese ontwikkeling en die kultuurlewe. Die probleem is verder bemoeilik deurdat die stukke van die gesondheidskomitee wat seker die meeste inligting oor die ontstaan en ontwikkeling van die dorp ver va t het, verlore geraak het. Ongeordende dokumente in die argiefgroepe, K rugersdorp 1 het die navorsingstaak verder bemoeilik sodat hierdie ge- skiedeni s van K rugersdorp nie aanspraak op volledigheid kan maak nie.

Om enigsins aan die onderwerp reg te laat geskied 1 kon daar nie net op die dorp gekonsentreer word nie; maar moes die onderwerp ook benader word vanuit die invloed wat sekere gebeurtenisse aan die Wit- watersrand op die dorp gehad het. Daar moes gevolglik aandag aan sake gegee word soos die ontwikkeling van die goudvelde, die Jameson- inval, die uitlandervraagstuk en die gespanne verhoudinge tussen Brittanje en die Z .A. R. a an die vooraand van die Anglo-Boereoorlog.

A s gevolg van gebrekkige navorsingsresultate is hoofsaaklik van

'n

tematiese indeling van die onderwerp gebruik gemaak en is dit aangepak

langs die weg van

'n

uitbeelding van die ontstaansgeskiedenis, die dorpsgroel, kultuur en sport en is daar met die einde van die Republikeinse bewind

afgesluit.

(4)

I.

l .I l .I .I I .I. 2

1. 1

.3

1. 2

I. 2 .I 1.2.2

1. 2.3

I. 2. 4 I. 2 . 5

1.3 1.3

.I I. 3. 2 1.3 .3

I. 3. 4

I. 4 1.4.1

1. 4.2 1.4.3 1.4 . 4

I .4. 5 I. 4. 6

2.

2 .I 2 .I .I 2 .I. 2

2.2 2. 2 .I 2.2.2

2 .2.3 2.2.4

2.2.5 2.2.6

2.2.7

HOOFSTUK I

Die ontc::;taan en distriksontwikkeling v.an Krugersdorp p.

I - 31

Voorgeskiedeni s Vroee bewoning

Die Eerste Vryheidsoorlog: Klipstapeling op Paarde- kraal

Feesvieringe op Paardekraal

Die ontdekking van goud, die delwers en mynbedry- wighede

Ontdekking van goud aan die Wesrand

Proklamering van openbare delwerye op die Witwaters- rand

Proklamering van Paardekraal ( Krugersdorp) as delwery

Ontstaan van die Krugersdorpse delwerye Mynwese

Die ontstaan en algemene ontwikkeling van Krugersdorp S tigting van K rugersdorp

Opmeting van standplase

Veiling van die eerste standplase en vestiging van die dorp

Latere veiling van standplase D istriksontwikkel ing

Vertoe tot distriksverklaring

Verdere aankoop van grond op Paardekraal

Aanleg van

'11

setelplaas vir die distrik en die distriksver - klaring

B egrensing van die distr ik en die skeiding van die goud- velde van die distrik

Wyksverdel ing

Verkiesing van volksraadslede vir die distrik

HOOFSTUK 2

2

5

6 10

II

12 13

16 18

20 21

24

26

27 29

30

31

Algemene dorpsontw ikkel ing p . 33 - 62 B estuursontwikkel ing

Gesondheidskornitee van K r ugersdorp Die Gesondheidskomitee vir die delwerye Dorpsgroei

Geneeskundige diens Bevolkinsgroei

Strate

Water voor siening Regeringsgeboue

S taatsinkom ste en uitgawes

1-< ommunikasie

33 37

38 43 45

4 7

so

54

(5)

2. 2. 7.

I

2.2.7.2 2.2.7.3

3.

3 .I

3.2

3. 2 .I

3.2.2 3.2.3 3.2.4 3.2.5 3.2.6

3 .3

3.4 3.5

4 .

4.1 4.2 4.3

4.4

4. 5 4.6 4. 7 4.8

Bibl iografie

( iv ) Padverbindings

Sooorwegontwikkel ing Posvervoer en telegrafie

HOOFSTUK 3

Sport en kulturele ontwikkeling Sportbetrekkinge

Sportbedrywighede S kyfskiet

Perdewedrenne Krieket

Fietsry en atletiek Rugby

Polo en tennis Verenigingslewe Kunslewe

Sosiaal en algemeen

HOOFSTUK 4

1-< rugersdorp en die Tweede Vryheidsoorlog

Handhawing van wet en orde

Krugersdorp en die Jameson-inval Die naderende stryd

Hoop op vrede

Voorbereidings vir oorlog Mobilisasie

Toestande tydens die oorlog lnname van Krugersdorp

p.

p •

p .

63

56 57 60

-

63 65 66 67 68 70 71 73 78 80

84 - 84 89 9 2 94 98 106 107 115

- VI

83

Referensi

Dokumen terkait

Gebed en Christelike identiteit in die wêreld Op 6–19 Die biddende gemeenskap se verhouding tot die wyer sosiale wêreld gee ook uitdrukking aan die identiteit van die gelowiges in

enige skade sal herstel wat mag voorkom tydens die verwydering daarvan, behalwe as die vruggebruiker anders met die blooteienaar ooreengekom net.58 Die blooteienaar is gewoonlik