DIE KERK SE BEMOEIENIS MET DIE JEUG
DS. C. L. VAN DEN BERG.
A. DIE OPDRAG EN DIE TERREIN.
D aar is nie nog ’n saak w aaroor die kerk in sy W et en Bepalings so k o rt en so w yd en so vaag p raat soos oor die be
moeienis van die kerk m et die jeug nie. Op een bladsy (33) en in vier artikels (55-58) w ord klaargespeel m et die opdrag aan drie rade, te w ete Belydende Jeug, K ategese en Opvoeding en Onder- wys. W at m éér is: van hierdie vier artikels sê tw ee niks m eer nie as d at die kerk hierin verantw oordelikheid aanvaar vir kerk en volk. D aar bly dus tw ee artikels oor w aarin die opdrag aan drie rade v ervat is vir die nakom ing van hierdie verantw oordelikheid.
Een van hulle (56) handel oor die Rade vir die Belydende Jeug en vir Kategese. Dié bestaan uit tw ee afdelings. Die eerste stel die ta ak van die tw ee rade, blykbaar in die algemeen, w ant in die tw eede afdeling lui dit: „Die rade h et insonderheid die taak . . . ” M aar nou is die m erkw aardige d at dié algem ene taakstelling in die eerste afdeling m et betrekking to t albei rade m et groot nadruk die jeug van die kerk in die oog het, eendersyds die w at reeds belydenis van die geloof gedoen h et en andersyds die w at nie belydenis van die geloof gedoen h et nie. M aar in die tw eede afdeling w aarin die kerk dus die ta ak in besonderhede uiteensit, en w aarin daar sprake is, eerstens, klaarblyklik m et die oog op die Raad vir Kategese, van verkondiging aan en onderrig van die jeug, en tw eedens en derdens, blykbaar aan die adres van die Raad vir die Belydende Jeug, van „jeugw erk” , ontspanning, vrye tydsbesteding en aktiew e deelnam e aan die lewe van die g e m eente, ontbreek die kw alifikasie „van die k erk ” geheel en al.
Sou die kerk kon bedoel d at die ta ak in die algemeen to t die jeug van die kerk beperk is, m aar dan „insonderheid” ’n terrein m oet bestryk w at aan alle kante ooplê na die wye w éreld toe?
Of sien die „insonderheid” alleen op ’n aanduiding van enkele riglyne vir die verrigting van die ta a k w at in die eerste afdeling reeds to t die jeug van die k erk beperk is? Dit lyk darem m eer lo
gies. M aar w at word dan van ons herhaalde versekering dat dit ons hierin gaan om die jeug van die k erk én volk? Is ons aanvaarde m edeverantw oordelikheid vir die jeug van die volk nagekom m et die bemoeienis van die Raad vir Opvoeding en Onderwys m et onderw ysbeleid en leerplanne?
Die wydsheid en vaagheid van die opdrag w eerspieël die on- begrensheid en om vattenheid van die terrein w at hy in die oog het. Is dit elders al moeilik, by die jeug w ord dit ’n haglike onder
nem ing om die grens tussen kerk en w éreld te bepaal.
Is die jeug, ook die sogenaam de „Jeug van die k erk ” nie w éreld op pad kerk-toe nie? En as die kw alifikasie bykom: „Jeug van die kerk w at reeds belydenis van die geloof in die gem eente afgelê h e t”, h et hulle dan opgehou om „w éreld op pad kerk -toe”
te wees? H et ons genoeg vertroue in ons kategese en toelatings- prosedure om dit te kan beweer? Of geld vir hulle ook nog m aar onverm inderd die noodsaak ,,dat ’n mens julle (weer) die eerste be
ginsels van die w oorde van God m oet leer” (Heb. 5:12)? A nders
om gestel: Is al die k erk se bemoeienis m et die jeug nie uitgaan na die w éreld toe in eintlike sin nie? Is die jeug nie in elke eeu vir die kerk die opdoem ende horison van die „uiterste van die aard e” — in die ruim te én in die tyd nie? M aar ook In kw alitatiew e sin: „die u ite rste ”, die ergste w aartoe die aarde in sta a t is? En sou die k erk in sy gestuur-we.es na die uiterste van die aarde kon selektief te w erk gaan? Hom beperk to t „dié w at reeds belydenis van die geloof in die gem eente gedoen h et”? Of to t die w at deur gelowige (of bygelowige) ouers ten doop gebring is?
Die vraag is: Is die k erk se bemoeienis m et die jeug pastoraat, dit wil sê versorging van w at binne is, of apostolaat, dit wil sê bewoënheid om w at buite is?
Ek wil graag as eerste kw alifikasie in ons besinning oor die kerk se bemoeienis m et die jeug die stelling neerlê: Hierdie arbeid word verrig op ’n terrein: w aar (i) die grens tussen kerk en w éreld nog bestaan uit weinig m eer as „’n vaste vertroue op die dinge w at ons hoop, ’n bew ys van die dinge w at ons nie sien nie”; m et ander w oorde vir die vleeslike oog nie bestaan nie;
w aar (ii) die p asto raat van die kerk geen ander vorm kan aan neem as bewoënheid oor w at nog buite is nie, en hom ook nie anders kan uit as in h artstogtelike apostolaatsbeoefening nie;
(N.B.! Die opdrag: „laat my lam m ers w ei”, kom op ’n stadium in die tydsverloop van die gebeure toe daar in elk geval nog geen sprake is van jeug w at reeds belydenis afgelê het óf van gedoopte kinders van die gem eente nie) w aar (iii) die teologie self te staan kom voor die eis: „elkeen w at sy „siel” om my ontwil verloor, hy sal dit red,” (Luk. 9:24) en miskien geen w yser w oord kan spreek as die sw yende aanbieding van ’n beker koue w ater nie.
M aar in hierdie beker koue w ater, uitgereik oor die rand van die teologie, op ’n terrein w aar die grens tussen kerk en wéreld uit die gesigsveld verdw yn .tasbare beliggaming van die één-wees van die apostolaat en die p asto raa t van die kerk, klop die h a rt van die evangelie. D aar is ge.en ander terrein nie w aar die kerk so w esenlik bloot staan voor die gevaar, deur Heinz Z ahrnt so p ittig uitgebeeld in die skildering van die teoloë w at m ekaar se oë laat sk itter — en m ek aar se teologiese mage rond laat uitbult
— m et verruklike appels van suiw ere teologie, direk in die paradys gepluk, terw yl Adam en Eva van honger vergaan tussen die dorings en distels.
Teoloë m oet daarop bedag w ees dat d aar ook in die teologiese paradys verbode vrugte sal wees, vrugte van kennis van goed en kw aad, w aarvan die pluk niks anders sal w ees as flagrante onge- hoorsaam heid nie.
B. DIE SITUASIE MET DIE JEUG VANDAG.
D aar is losbandigheid onder die jeug van ons tyd. Dié was d aar ook in ons eie jeug — in die oorlogsjare. Dié w as daar ook op die saam trekpunte van die bevolking in die vorige eeu — die diam ant- en goudvelde. Dié was d aar in die vroeë dae van die volksplanting aan die Kaap, ,en in die dae van Calvyn, en van Paulus, én van Plato. D at die kerk hom te bekom m er het oor die probleem van die w eerbarstigheid van die jeug is nie ’n verskynsel van ’n bepaalde tyd nie, m aar hou verband m et die inbring van die mens in die koninkryk van die hemele (onder die heerskappy van God), en is w esenlike deel van die kerk-w ees van die kerk.
W at in ons tyd bygekom het, is die sogenaam da permissiwi- teit. M aar die w oord en die verskynsel perm issiw iteit sê nie iets oor die jeug nie, (behalwe as dit is dat die jeug aan homself oorgelaat, dit wil sê aan die duiwel uitgelew er is) m aar oor die geslag w at die ouers van die jeug is. Perm issief beteken om m aar toe te laat. D aar is nie so-iets soos psrm issiew e jeug nie. D aar’s net permissiewe ouers, perm issiew e gem eenskappe (en dié is gem aak deur volwassenes) perm issiewe ow erhede, ensovoorts.
Die verskynsel perm issiw iteit beteken nie d at die jeug losbandiger is as in enige ander tyd nie, m aar dat die jeug w at uiteraard nie m inder losbandig is as in ander tye nie, in hierdie tyd in dia steek g elaat is deur ’n ouer geslag w at onseker gew ord het, te onseker om m et gesag te beslis tussen reg en verkeerd. Perm issiw iteit is
’n refleksie op die jeug — m aar op die jeug van gister. Dis óns. As na die jeug van ons tyd gekyk w ord, kan ’n trop goad gesê en bew eer en gefluister en geskreeu w ord — w aarin ek weinig ge- interesseerd is. W ant as dit ’n kyk m et die oë van die kerk is, kan daar net één w aarheid die ganse uitsig oorheers, naam lik
„Ek is ’n jaloerse God w at die m isdade van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierdie geslag van die w at My h a at.”
En dié perm issiw iteit het m eegebring d at d aar m eer openlik- heid, m eer luidrugtigheid, m inder skroom , m inder aarseling en gevolglik seker ook ’n bietjie m eer w elslae in die najaag van die
boosheid is as w at ons in ons jeug op ons kerfstok kon plaas.
M aar m eer welslae in die n ajaag van die boosheid beteken nou eenm aal ook m eer verskeuring en verminking, m eer pyn en leed, m eer verdriet en uitsigloosheid op die drum pel van die lewe as w aaraan ons blootgestel was. En dit op sy beurt verhoog die behoefte aan ontvlugting; w aarvoor die permissiewe gem eenskap
’n wye verskeidenheid middele voorsien. Só bevind die jeug van die permissiewe gem eenskap hom in die m aalstroom van ’n bose kringloop. In die oë van die kerk kan daar by die aanskouing van dié skouspel n et ontferm ing wees. H ier skreeu die w éreld, vir wie God liefhet, om barm hartigheidsdiens, diakonaat.
Origens m oet die m eer openheid, m inder skroom, ook in die vertoning van die verskeurdheid en verm inktheid, en in die erken
ning van die drang to t ontkom ing daaraan, vir die kerk as ’n bate aangestip word. M aar dan ’n kerk w at nie ook nog vir die jeug die skouspel van dieselfde perm issiw iteit, n et ag ter ’n ander m asker, vertoon nie. Die jeug is weinig geholpe m et ’n kerk w at hom te verstane gee dat sy verskeurdheid en verm inktheid Gode w elge
vallig is. W at hy m oet verneem — en n et by die kerk kan verneam
— is d at God hierdie verskeurdheid en verm inktheid haat, daar- teen to t die dood toe stry d voer, dié stryd ook beslissend gewen het, en in Jesus C hristus hierdie verskeurde en verm inkte mens- wees vir ewig onherroeplik héélgem aak het.
L aat die kerk hier begin in sy kom m er oor die jeug: by die vraag na die gehalte van ons prediking, na die skouspel van die lewe van die gem eente in die w éreld, na die eerlikheid van die eie onderw erping aan die gesag w at dié perm issiewe w éreld m et sulke sm artlike gevolge verw erp het. Verby is die dae vir goed
— Gode sy dank — d at die mense, en veral die jeug, geïm poneer is deur sw art klere of galm ende stemme.
Gelukkig wys die Bybel self ons die pad uit die moeras van die permissiewe gem eenskap uit: Ps. 78:3-8. Hier is die enigste sinvolle uitgangspunt vir doelgerigte bemoeienis van die kerk m et die jeug van kerk en volk: d at seuns en dogters van verlor.e
— of half-verlore — seuns, gelowige vaders en moeders sal w ord vir die jeug van móre.
Ek ken die res van die W esterse w éreld nie, m aar in Suid- Afrika loop daar binne-in hierdie perm issiew e tyd tienduisende seuns en dogters rond wie se teenw oordigheid dit vir my m aklik m aak om die uitdaging van hierdie ta ak m et geesdrif te aanvaar.
W ant hulle is die lewende bew yse van die toereikendheid van die toerusting van die evangelie van Jesus C hristus om beskerm ing te verleen en w eerbaar te maak, in die aangesig van w atter bedreiging ook. En om die bybring van daardie toerusting gaan dit in die taak w aarm ee ons besig is.
C. ENKELE OORWEGINGS WAT IE R GELDING MOET KOM.
1. M et die instelling van „ ’n R aad vir die Belydende Jeug m et ta ak die leiding en voorligting van die jeug van die kerk w at reeds belydenis van die geloof in die gem eente gedoen het, vir hulle diensw erk in die w éreld,” (K erkw et art. 56) gee die kerk duidelike blyke van die oordeel d at die doop van kindertjies van die gelowiges, die daaropvolgende onderrig deur die ouers en deur die kategese van die kerk, die belydeniskatkisasie aanvullend to t die prediking in die erediens, die toelating to t die openbare geloofsbelydenis en die daaropvolgende deelname aan die nagm aal en die norm ale am psbediening van die kerk nie genoeg- sam e toerusting w as vir hulle diensw erk in die w éreld nie. Die betrokke raad moet leiding en voorligting gee oor hoe by dit alles nog aangevul kan word. Dit is asof die kerk in die arbeid aan die Belydende jeug nog w eer ’n hand u itstrek by ouers, verant- w oordelik of onverantw oordelik, kategese, goed of half sleg, am psbediening, konsensieus of onverskillig, verby, om w at w aar ookal op die pad agterw eë gebly het, by te bring, om sodoende nog ’n laaste greep te m aak na die ouers van móre op die drum pel van volwassenheid. Dit lê goed in lyn m et w at ons in Ps. 78 gehoor het. M aar dit beteken dat die raad w at hiervoor in die lewe geroep is blootgestel is aan verw yte van tw ee teenoor- gestelde kante: eendersyds oortreding op gebieds w aarvoor daar voorsiening gem aak is, en andersvds u ittred e buitekant gebiede w aarvoor die kerk in sy norm ale w erkspatrooon voorsiening gem aak het.
2. Dikwels word verneem: ’n jong mens is ook m aar n et ’n lidm aat van die kerk; jong mense geniet dit om besondere aandag ts kry; die kerk doen m eer kw aad as goed deur hom te sterk in die mening dat hy iets besonders is. Die stelling hierin vervat, wil ek ten sterkste ontken. Hy is in verrew eg die m eeste gevalle nie m aar net ’n gewone lidm aat soos al die volw assenes nie, w an t (i) hy het nooit die stem van sy vader aan die huistafel ’n hoof- stu k uit die Bybel hoor lees nie (ii) Hy h et as gevolg van skof- w erkery van sy vader en om ander redes nooit die andersheid van die Dag van die Here leer ken nie (iii) Hy het nooit ’n ge- lowige paar ouers na ’n verw oestende haelbui gelowig hoor prew el „die Here w eet b ete r” nie. (iv) Hy h et w aarskynlik nooit die verband tussen Kort Begrip-leerdery en „aannem ing” ver
staan nie. (v) Hy woon en w erk van sy 16de jaar af tussen m ense vir wie hy meen om die feit van sy kerklidm aatskap sorg- vuldig te m oet geheim hou. (vi) Hy is vir ’n feit ingeprent, en hy kan nie anders nie as om eerlik te glo dat die am psdraers van die kerk ’n skynheilige klom p is w at net in sy geld belangstel, enso- voorts. W at sal woorde soos „sakram entsontheiliging”, „wêreld-
gelykvorm igheid”, „dag van saligheid”, „V aderskap van God”
hom sê? Hy kan bereik w ord alleen by wyse van ’n benadering w at sorgvuldig rekening hou m et sy erbarm like gebrek aan enige geestelike agtergrond hoegenaam d.
3 Onder ons volk in ons tyd is die verw aarlosing onder die jeug nie m aterieel nie, m aar geestelik. M inder as 1
%
van die blanke kinders in S.A. het behoefte aan kos en klere. M aar wie sal die persentasie bereken van hulle w at gebrek ly aan liefde en b eveiliging, en die w ete van welkom te w ees op die aarde, en opregte welm enende belangstelling, en onderrig en voorligting en voorbereiding vir w at voorlê? En is daar g ro ter gebrek as dit?
As ’n kind genoeg kos en klere kry, dalk selfs in oorvloed, m aar niks m eer nie, kry hy nie klippe vir brood nie? En is daar enige aanduiding d at die barm hartigheidsdiens van die kerk to t stoflike nood beperk m oet wees? Ek herhaal: hier skreeu die wéreld, vir wie God liefhet, om barm hartigheidsdiens, diakonaat.
4. N atuurlik m oet die k erk nie ophou nie om w eerstand te bied teen die proses in ons volkshuishouding w at meer en m eer die vaders deur w erksom standighede vreem delinge in hulle eie huise maak, m eer en m eer die m oeders bedags uit hulle huise weglok, en sodoende m eer en m eer die versorging van klein blanke kinder- tjies ’n aangeleentheid vir nie-blarike bediendes maak. M aar as die kerk to t die uiterste toe w eerstand gebied het, moet hy ook realisties genoeg w ees om te erken d at die proses meedoënloos voortgaan. En dan m oet die kerk w eë en middele vind om te midde van so ’n proses ook nog te kan uitgaan ,,na die uiterste van die aard e” toe. Die tyd is oorryp dat die gem eente Vereeniging by- voorbeeld voorsiening m aak vir ’n m etode om altans sommiges van die letterlik honderde suigelinge en kleuters van Hervorm de en ander A frikaanse én anderstalige blanke ouers w at van 8-uur to t 5-uur elke dag aan die genade van nie-blankes oorgelaat is, vir daardie nege ure van elke dag, en altans sommiges van die honderde laerskoolkindertjies w a t van 2-uur to t 5-uur elke dag aan die strate uitgelew er is, vir daardie drie ure, te versorg en te leer en te vorm. W atter w onder sal onvervulbaar wees as daar gedurende al hierdie tyd gesaai w ord, en as God instaan vir die wasdom? Kry ons duur kerksale m et spogkombuise en al, nie dan darem ’n bietjie betekenis nie? En die sta a t en die nyw erhede m oet betaal. Hulle beoefen die roofbou w at die erosie meebring;
húlle m oet die bew aringsw erksaam hede bekostig. Hier dring 1000 vrae hulleself op: W aar kom die personeel vandaan? En opgeleide personeel? Is dit die kerk se w erk? Of die sta a t s’n? Of die nyw erhede s ’n? Ek kan weinig van hulle beantw oord. Die staat en talie nyw erhede doen reeds iets in dié verband. W at egter in ons gesprek belangrik is, is d a t hier ’n geopende deur vir die
kerk is, en as ons net an der instansies d a a r laat ingaan sal húlle die kindertjies na Jesus laat kom? Die staat? So soos in die skole?
Of die nywerhede? Is d aar ander instansies as die kerk w at barm- hartigheidsdiens kán verrig? M aar hierm ee is ek ver van die terrein van die Raad vir die Belydende Jeug a f. Op vvatter kerklike terrein is ek hier eintlik? D iakonaat? In elk geval sien ek hier iets van die visioen van Ps. 78. En as die Raad vir die Belydende Jeug die kerk se greep na die jeug m oet wees by alle ander instansies verby, dan is hier plek om te gryp. En dié greep kan besw aarlik minder wees as ’n eerlike poging van die kerk om die lugleegte te vul w at in die w éreld van die jeug geskep word deur die afwesigheid van hulle ouers. En nou, teologiese vrae: die kerk die moeder van die gelowiges? Rooms? Social Gospel? Verbode vrugte? „Laat die kindertjies na My toe kom, en verhinder huLle nie.” En die verm aning hierin vervat, is gerig aan die adres nie van die moeders nie, m aar van die dissipels.
5. Die jeug is glo besig om êrens, bu itekan t die kerk, „C hris
tus te vind”. En daar w ord aanspraak gem aak op talryke g e
slaagde ontw orstelings aan verskeie vorm s van verslawing. H ier
van m oet die kerk m et dankbaarheid kennis neem. (Net soos die kerk nie m oet aarsel nie om m et dankbaarheid te erken dat die sektes behulpsaam wás m et die rehabilitasie van talle alkoho- liste m et wie ons radeloos was). „D aar is ook geen ander naam onder die hemel w at onder die m ense gegee is w aardeur ons gered m oet word nie” , as die naam van Jesus Christus. M aar hieruit m oet die kerk hoogstens moed skep. Troos mag hy daar weinig uithaal. W ant hier is volgens alle aanduidings ’n vind van Christus buite die Skrif, sonder die Bybel. En d áár kan weinig heil van verw ag word.
Feit is dat ons in 1971 die laaste stuiptrekkings van ’n bepaalde vorm van losbandigheid beleef. Die ongebreidelde, blêr- kas-tipe van verdierliking is op pad uit. Ons staan voor ’n nuwe opbloei van die sentim entalism e. Sy eerste bloeisels w as die blommegedweep van die hippies, sy gelaat begin dofweg sigbaar word in die rolprent „Love S tory” , en sy pretensies word voel
b aar in hierdie nuw e Jesus-kultus. Of die k erk onder sy hoogty m inder as gister en eergister sal hoef te versug: My volk gaan ten gronde weens ’n gebrek aan kennis, val te besien.
M aar die kerk m óét ook ruim te la at vir die besef dat dit die H ere vrystaan om enige dag na die jeug van die w éreld te gryp by die kerk verby . . .
6. Nog ’n ding w at, ook in ons volksgeskiedenis, aan ’t ver- dwyn is, is die idilliese fase w aarin dit mode w as om aan ’n kerk te behoort en voorbeeldig te lyk. Voorbeeldigheid soos ons hom
geken het, devalueer nog vinnigër as die dollar, en geen 10%
bobelasting kan dié proses stu it nie. Dit word m et kum ulatiew e m om entum onm oontliker vir ouers om hulle kinders „deur die aannem e te kry ”, w aar hierdie poging die voorafgaande vorming daartoe deur persoonlike geloofserns, onderrig en voorbeeld moes mis. Lidm aatskap van die kerk w ord al m éér w at dit altyd moes wees, naam lik resu ltaat van ’n persoonlike geloofsbeslissing.
Die A frikaner van die toekom s sal nie m eer aan die kerk behoort n et om dat sy ouers aan die k erk behoort h et nie. Hy sal aan die kerk behoort alleen as hy to t dié geloofsbeslissing gebring is deur nougesette W oordbediening aan hom persoonlik, en deur die genade van God. Aan laasgenoem de hoef ons nie te tw yfel nie, m aar die W oordbediening aan indiwidu vir indiwidu is die ta ak van die kerk. D aar is nie ’n gunstiger tyd om dit te doen as van sy prille jeug af nie.
D RIGLYNE VIR DIE PRAKTYK.
1. D oelgerigter aksie langs ’n w yer front:
Die Raad vir die Belydende Jeug is oortuig d at die arbeid van die kerk aan die jeug dringend sy vlerke v.eel w yer moet span as die sukkelende instandhouding van — en die volgehoue lewe inblasery in — die Jeugvereniging. Ons m oet die evangelie by die kinders en die jeug kry — en ons m oet dit só goed, só plan
m atig, so verantw oordelik doen, só m et die aanw ending van elke denkbare hulpmiddel, só ondanks enige opoffering w at dit van ons k an t mag verg, só m et gebruikm aking van elke greintjie verm oë van hoof en h a rt en hand w aaroor ons beskik, d at ons darem m et ’n m ate van vrym oedigheid sal kan bid dat die Here ons pogings wil beloon m et die w onder van die geloof in hulle harte en die opening van hulle lewe vir die vreugde van sy diens saam m et die gem eente rondom W oord en Sakram ente. En ons m oet byvoorbaat ooreenkom om nie vir m ekaar en vir onsself te sê dis die ouers se plig en w at dies m eer sy nie. N atuurlik m oet die ouers m et k rag op hulle verantw oordelikheid gewys word, maar, soos Karl B arth sê, dit staan in ’n ander hoofstuk.
Ons m oet dit eenvoudig doen by die ouers verby — as dit moet, ten spyte van die ouers, ten spyte ook, w aar toepaslik, van die ouers se volgehoue onderrig aan die kinders te dien effekte d at die predikant en die ouderling en die diaken net altyd geld soek.
Dit m oet ons geloofsw aagstuk w ees om te gaan bew erkstellig w at in Ps. 78 as belofte opgesluit lê. En ons m óét dit ten m inste m et die kinders en die jeug van die k erk bewerk. W atter hoop h et ons om die w éreld te h erkersten as die gedoopte, gekatki-
seerde, bepreekte, „aangeneemde” jeug van die kerk onder ons neuse en in ons hande kerklos, kerkloos, onkerks, buitekerklik word?
En w at moet nou die doelwit w ees by hierdie be-oogde geïntensiveerde bemoeienis van die kerk m et die ganse jeug van die kerk? Hopelik is dit vir alm al duidelik d at om blind te volhard m et aan te moedig tot, aan te dring op, te raas oor bywoning van die Jeugverenigingbyeenkom s op een of tw ee w eekaande per m aand nie deug nie. Ons m oet vergeet om mense m et geen of w einig kerklike belangstelling geïnteresseerd te kry in ’n kerklike vereniging. D aar’s vir hulle te veel boeiender afleiding beskik- baar. Ons m oet begin by hulle belangstelling in en hulle mee- lewing m et die kerk. Ons m oet hulle in die kerk kry. Ons m oet aandring op uitvoering van die belydenisbaloftes ,,om by hierdie belydenis deur Gods genade te bly, die sonde te versaak, en ’n C hristelike lewe te lei,” en „om saam te w erk to t die bloei van die G odsryk in die algemeen, en die Ned. Herv. Kerk in die besonder,” w ant hiervoor h et hulle ook „van God en sy heilige gem eente” hulle „onderw erp aan die kerklike opsig en by geval aan die kerklike tug ” , dit wil sê hulle h et hulle in ons hande gestel. En hulle het dit onvoorw aardelik gedoen. D áár lê ons aanknopingspunt.
Die Raad vir die Belydende Jeug beoog ’n volgehoue ver- skerpte planm atige bemoeienis m et die ganse jeug van die kerk ten einde te probeer bereik dat die jeug van die kerk sy belydenis- ondem em ing sal nakom, m aar w at belangriker is, sodoende w eer
baard er sal wees tesn al die verw oestende invloede w at hom bedreig, en, w at die heel belangrikste is, in dié proses ook ’n kragtige getuienis lewer van die bevrydende en behoudende krag van die evangelie van Jesus C hristus. Op dié wyse meen die Raad, sal hy iets gedoen hê aan sy opdrag vanw eë die kerk om ten eerste „voorligting te gee hoe om die jeug aktief te betrek in die lewe van die gem eente en die k e rk ” en juis sodoende ten tw eede „leiding en voorligting” te gee „in die toerusting van die jeug van die kerk w at reeds belydenis van die geloof in die gem eente afgelê het, vir hulle diensw erk in die w éreld.”
M aar hoe word dit gedoen?
Die gestelde doel sal nie bereik w ord deur gepubliseerde oproepe in „Die H ervorm er” nie — w an t die jeug lees hom nie;
ook nie deur aankondigings in „K erknuus” oor die radio nie — w an t die jeug hoor dit nie; ook nie deur gloeiende redevoerings van die kansel af nie — w an t die jeug is nie d aar nie; die persen- tasie van die jeug w at op dié m aniere bereik kan word, verskaf
ons nie kom m er nie, w an t hulle kerklike meelewing voldoen reeds in m eerdere of mindere m ate aan die doelstellings in die vorige paragraaf aangehaal. Die vraag is hoe om die ander 85% te bereik?
En daar is m aar één antw oord: hulle m oet bereik word. D aar m oet na hulle gesoek word. Iem and m oet agter hulle aanloop, to t in hulle w oonplekke, ag te r hulle aan inkruip, to t w aar hulle w egkruip. ’n Lewende mens m oet gevind word w at bereid sal wees om, as hulle ’n myl van hom afdwing, tw ee myl m et hulle saam te loop, en hulle mee te deel d at hulle nie hoef slawe van die duiwel te wees nie, nie hulle deur die duiwel hoef te laat voorsê om hulle geluk te verknoei en hulle toekom s te vertoiing nie, d at hulle vry mag wees van hierdie slaw em y, vry in Jesus C hristus om vir God ja te sê op sy aanbod van die volheid en heelheid van mens-wees d eu r sy W oord en Gees. En dit moet hulle meegedeel w ord op so ’n w yse d at hulle deur die w aarheid daarvan oorweldig sal w ord, dié mededeling sal aanneem, en deur die aannam e daarvan ook vry sal wórd, en sodoende ook w eerbaar, en sodoende w eer op hulle b eurt getuies.
M aar dis m akliker gesê as gedaan, nie w aar nie?
Moet óns dan verantw oordelikheid aan vaar vir die aannam e van ons verkondiging? Dis mos die Heilige Gees se werk! W at ’n verruklike teologiese appel, die van die Heilige Gees. Poeding vir ons teologiese ap ty t — en Adam en Eva bly m aar honger. As die Heilige Gees m aar n et sy w erk wil doen! Kyk hoe maklik is dit dan: Paulus sê net: „Glo in die Here Jesus C hristus, en jy sal gered w ord, jy en jou huis,” en d aar verander ’n gevoellose Romeinse m onster in ’n sagsinnige, voorbeeldige Christen. Ja, m aar voor daardie paar w oorde van Paulus speel ’n ontsaglike geskiedenis hom af tussen Paulus en hierdie man, ’n geskiedenis w aarin Paulus in een nag bereik w at ons ’n leeftyd gegun word om te probeer benader, naam lik dat die ander man die oomblik w anneer jy meedeel, geen sweem van tw yfel m eer h et oor die betroubaarheid van w at hy van jou gaan te ontvange kry nie.
Inteendeel hy pleit reeds bew end voor jou om mededeling van die geheim van jóú krag. Die lewende mens w at hy in jou aanskou en leer ken het, het vir hom die bew ys gew ord van die w aarheid van w at jy hom meedeel. Dit doen die Heilige Gees, en ook die res, onvoorw aardelik.
Siedaar! Die geheim van suksesvolle komm unikasie, m ede
deling, oordrag van geloofsinhoude van mens to t mens.
Nou w eet ons dus hoe dit gedoen m oet word.
M aar wie moet dit doen?
Gelukkig beskik die kerk vandag oor ’n korps van nagenoeg 9000 man w at gereed staan om dit te doen, 9000 man gebonde deur ’n form ulier om dit te gáán doen, 9000 man w at in elk geval gereeld agter die jeug aanloop to t by hulle w oonplekke, ag ter hulle aan inkruip to t w aar hulle w egkruip. Dis sy predi
kante, ouderlinge en diakens. Hopelik hoef ek nie te m otiveer dat die jeug en die kinders ingesluit is by die opdrag aan predikante en ouderlinge nie. En hopelik hoef ek na die veelvuldige ver- wysings hierbo na die diakonaat ook nie die insluiting hierby sonder m eer van die diakens te regverdig nie.
In hierdie form idabele slagorde beskik die kerk oor al die potensiaal w at hy kan begeer om al die tienduisende jongm enss en kinders in sy gesigsveld te bereik, en aan hulle mee te deel w at Paulus die sipier van Filippi m eegedeel het.
Nou w eet ons ook wie dit m oet doen.
M aar w at behels dit nou?
Dit behels ten eerste d at die am psdraer-korps van die kerk oog kry vir die jeug. Die lidm ate van ’n wyk is nie net die volwassenes nie, m aar ook, en in geen blou duit mindere m ate nie, elke afsonderlike jong mens en kind, to t die suigelinge toe.
’n A m psdraer het nie sy bediening vervul as hy huise besoek het nie, m aar eers as hy elke afsonderlike mens gedien h et op die wyse w at ek hierna sal probeer aandui. W at nodig is, is die geroepe bereidheid by die am psdraers van die kerk om, w aar dit kan, met behulp van die ouers, en w aar dit moet, by die ouers verby, deel te wórd van die greep van ons kerk na die jeug van kerk en volk. Dan w ord ons jeuggerig langs die hele linie van die ampsbediening van die kerk. Dan is ons nie meer tevrede as ons in hulle huise was, en miskien hulle ouers „gesien” het nie.
Dan dring ons daarop aan om hulle, die afsonderlike mens w at elke jeugdige is, nie alleen te „sien” nie, m aar inderw aarheid te bereik.
En as ons hierop aandring, behels dit ten tw eede die bereid
heid by die am psdraers van die k erk om hulleself te géé in ’n persoonlike verhouding m et elke jong mens en kind, w aarin en w aardeur, miskien langs die pad van baie jare, m et hierdie jongm ens en kind sal gebeur w at m et die sipier van Filippi in een nag gebeur het, naam lik dat die oomblik w anneer jy jou m ede
deling aan hom doen, hy geen sweem van tw yfel m eer h et oor die betroubaarheid van w at hy van jou gaan te hore kry nie. Die goeie God self lei eers sy volk uit die slaw ehuis uit, en vra dan gehoorsaam heid aan sy w et. Vir ons am psdraers van die kerk, om te wil gesag uitoefen oor diegene vir wie ons nie gedien he t nie, is onchristelik, én onbeskof, én onnosel.
Dis hierdie dinge w aaroor die Raad vir die Belydende Jeug by die sogenaam de jeugleidingskursusse in al die Ringe van die kerk graag m et al die am psdraers breedvoerig wou en wil p raat na aanleiding van die onderw erp: Die verhouding am psdraer en lidmaat, en die vereistes vir suksesvolle kommunikasie. Aange- sien egter by die 9 ku rsusse w at reeds gehou is kw alik 90 van die genoemde 9000 am psdraers teenw oordig was, vra ek hierm ee u geduldige aandag vir n e t een paragrafie nou hier, w aarin hierdie lyn deurgetrek w ord to t op die grond.
’n A m psdraer m oet die jong mense en kinders in sy w yk ken, by name. Hy m oet vir hulle tyd hê. Hy m oet m et hulle rekening hou. Hy moet hulle ernstig neem. Hy m oet hulle roep, vir hulle wag. In hom moet hulle ondervind dat hulle vir die kerk bestaan, dat hulle vir die kerk tel ,as persone, elkeen afsonderlik, en nie as blote nomm ers nie. Hy m oet in hulle belangstel, in hulle seer tone, in hulle nuwe speelgoed; in hulle skoolw erk en in hulle sportprestasies of -teleurstellings, in hulle besondere aanleg en talente, in hulle eerste rom anses, in hulle toekom splanne, in hulle liefdes en drome, in hulle w erk en probleme, in hulle vreugde en ellende — soos in die van sy eie kinders. En as hulle al rondlopers gew ord het en vir hom w egkruip of wegvlug, dan is dit om dat hy, of ’n ander am psdraer vóór hom, dit nie gedoen het toe hulle nog klein w as nie. Nou vertro u hulle hom nie. Dan m oet hy húlle voorlopig m aar laat vlug, en m et die kleintjies begin w at nog nie vlug nie, sodat hulle nie ook m öre en oorm öre vlug nie. Hy m oet hulle in sta a t stel om hom te leer ken, sy belangstelling te w aar
deer en hom lief te hê. Hy m oet nie m et hulle foutvind voor hulle nog vertroue in hom h et nie.
God gee die kerk in elke tyd — genadiglik — kindertjies om ’n nuw e begin mee te maak, sodat iets van die brandende visioen van Ps. 78 w erklikheid mag word in die wéreld.
2. Toegespitste konsentrasie op ’n kleiner groep.
W at voorafgaan, h et te doen m et die norm ale ampsbediening van die kerk in sy betrokkenheid op die jeug. W at volg, h et die oog spesifiek op die sogenaam de jeugw erk van die kerk, dit wil sê besondere bemoeienis m et die jeug. H ier pleit die Raad vir Belydende Jeug vir m eer differensiasie in ons benadering van die w erk, en daarm ee w ord bedoel die opleiding van die jeug van die gem eente in ’n aan tal kleiner, m eer homogene groepe. W ant niem and kan m eer onduidelikheid daaroor hê nie d at dit taam lik sinneloos is om die 14-jariges en die 24-jariges saam een of tw ee keer per m aand ’n aand lan k te wil vrugbaar besig hou. In plaas daarvan word voorgestel kleiner groepe byvoorbeeld die m atriku- lante, die k a t k i s a n t e , verlede ja ar se katkisantegroep
99
in V e r e e n i g i n g selfs m eer as een vakleerlinge-groep,
’n groep verloofdes, jong getroudes, ensovoorts. N atuurlik sal daar nie ondeurdringbare skandm ure van skeiding tussen die groepe wees nie. Inteendeel hoe m eer hulle vriende en vriendinne oor en w eer saam bring, hoe beter. En van tyd to t tyd sal daar ook geleentheid w ees vir gesam entlike byeenkom ste van almal of sommige van die groepe.
Dit bring die eis mee van veel m eer besinning en planm atig
heid in die w erksaam hede. By ’n m atrikulantegroep sal die keuse van ’n toekom stige loopbaan byvoorbeeld veel m eer belangstel
ling kry as by ’n vakleerlinggroep. Laasgenoemde het immers k laar gekies. Vir hulle sal leiding m et betrekking to t voorsiening en voorsorg vir toekom stige behuising byvooorbeeld ’n saak van dringende em s wees. M aar onder hulle om standigheds sal die klem m oet val op die oorwegings w at vir gelowige mense gewig behoort te dra in die onderskeie verbande.
M aar dit beteken op sy b eu rt die behoefte aan veel m eer en veel b eter toegeruste mense om leiding te neem, as w aartoe die predikant en die ouderling vir jeugw erk in sta a t is. Elke groep behoort ’n Leier of leierspaar te hê w at die verantw oordelikheid by al die verrigtinge dra. En hiervoor is daar in elke gem eente m ense w at uitnem end geskik is — op voorw aarde dat hulle onder leiding van die predikant en die ouderling vir jeugw erk daarvoor toegerus word. En vir húlle kan dit geweldige geestelike ver- ryking beteken. So ’n leierspaar, verkieslik ’n onderlegde verloof
de of jonggetroude p aar vergesél dan byvoorbeeld 1971 se katke- santegroep van hulle sew entiende to t om en by hulle 23 /4 ste lew ensjaar. W at kan dit nie na albei kante beteken nie. So ’n p aar jong mense se w oonplek kan ’n tw eede — en in baie gevalle dalk in w erklikheid ’n eerste — ouerhuis word vir jongm ense w at weinig ander ervaring van huislike geborgdheid sou kon opdoen.
Nodeloos om te sê dat veel van die optimisme in dié verband spruit uit kennisnam e van die w elslae w at resu ltaat is van die spanw erkm etode in onder andere die V oortrekkerbew eging.
H ieroor wou en wil die Raad vir Belydende Jeug graag breed
voerig p raat by die Jeugleiding-kursusse aan die hand van die onderwerp: Die aanw ending van alle m oontlike hulpmiddels by
voorbeeld groepdinamika, vryetydsbesteding, gesellig verkeer, uitstappies ensovoorts.
Vergun my asb. in die verband nog enkele tersaaklike aan- merkings:
(i) As dit in orde is m et die kategese, prediking en opsig, dit wil sê m et die norm ale am psbediening van die kerk aan al sy doop- en belydende lidmate, deel ek persoonlik nie die vreeslike
drukte oor nog bykom stige Bybelstudie, voortgesette kategese, ensovoorts met die jeug nie. As persooonlike Bybellees, huis- godsdiens, kategese, prediking en am psbediening nie toereikende onderrig is nie, m oet dit nie liew er opgeknap w ord nie? Of m oet dit aangevul word m et Bybelstudie vir ’n handjievol getroues op Donderdagaand? (W at tog m aar die handjievol is oor wie daar nie kom m er is nie). W aarby sou die hele gem eente die m eeste baat?
Is ons nie besig om ’n mosie van w antroue in ons eie prediking te stel nie? As die prediking sou lei to t huisgodsdiens en persoon
like Bybellees en as persoonlike Bybellees, huisgodsdiens, k a te gese en am psbediening sou uitm ond in die erediens, en as ons dan die jongmens een of dalk tw ee keer per Sondag in die kerk kon bring ,sien ek geen rede om ’n p aar van die getroustes van hulle nog D onderdagaand ook te bespreek nie. Om hierdie rede h et ek jare gelede reeds gepleit vir integrasie van huisgodsdiens, kategese en prediking, w at in die prak ty k sou begin m et die konsolidasie van die Bybelse Dagboek, die K ategese-lesrooster, Weiding en „Die H ervorm er” . In 1967 het die Algemene V ergade
ring hieroor ook ’n duidelike besluit geneem w aarvan sover ek kan sien, nog niks gekom h et nie.
(ii) D aar word van verskeie kante m et ontroerde heftigheid en verbysterende regsinnigheid besw aar gem aak teen w at dan neerhalend bestem pel w ord as kam peerdery in die veld, naweek- uitstappies, aanleer van boomname, ensovoorts as synde on
waardig, nie-teologies, nie die ta a k van die kerk nie, ensovoorts.
M oet ons die Here C hristus sy optrede in die verband so ver- skriklik kw alik neem? Hy beskik oor die kennis — en Hy het m aar drie korte jare tyd — om ons so ontsaglik veel van teolo- giese belang mee te deel oor hem el en hel en alles w at daarm ee gepaard gaan. Hoeveel daarvan laat Hy nie ongesê nie? En in plaas daarvan „verspil Hy soveel van die kosbare ty d ” om stil te staan by die eerste lentebotsels aan die vyebome, die lelies van die veld, die voëls van die hemel, tw ee mossies w at op die m ark vir ’n stuiw er verkoop word. En laat ons in die verband vra: As die onderhaw ige gebeure hom in ons tyd in P retoria afgespeel het, w aar sou die Tuin van G etsem ane „w aar Jesus dikwels (d.w.s. graag) m et sy dissipels saam gekom h et” , geleë wees? Dalk by die Fonteine? Of nog erger, skrikw ekkende ge- dagte, besm oontlik by die Pienaarsrivierdam ?
(iii) Die mensdom h et behoefte aan leiding m et betrekking to t ’n omvattende greep op die verskynsel van lewe en dood op die aarde, en die jeug u iteraard m et m eer nadruk op die lewe as op die dood. Skort d aar iets aan die vermoë van die evangelie om ten volle hierdie behoefte te vervul? Is dit w erklik so ’n
onverbiddeli'ke eis van die regsinnigheid dat die kerk in sy prediking, am psbediening en bem oeienis m et die jeug hom sal laat inkerker in die één idioom van sonde, siel en saligheid? Of is dit gem aksug? Of het ons tog toegelaat d at die Liberalisme óns hier vaspen, sodat die ganse terrein van die lewe van die mense van M aandag to t Saterdag bloot en w eerloos sal wees voor sy boodskap van gelykmaking, uitw issing van grense, „Love and charity?” Skuld ons dit nie ten du u rste aan die mensdom nie om in diepe verantw oordelikheid die beslissing van die geloof te vel, en m et die lig van die evangelie in prediking, am psbe
diening en bemoeienis m et die jeug, op die kansel en daarvan af, saam m et hulle die donker te lyf te gaan op al die terreine w aar dit heers: volk en vaderland, politiek en kuituur, w erk en geld, sp o rt en spel, seks en liefde en dies meer? Of het die belofte: „om saam te w erk to t die bloei van die G odsryk in die algemeen en die Ned. Herv. Kerk in die besonder” m et al hierdie goed niks te m ake nie?
As die grootkapitaal van ons m agtige teologiese insigte nie, oor die toonbank van prediking, am psbediening en voorligting aan die jeug, uitgew issel w ord in die vorm van geldige munt, bruikbare kleingeld, w aarm ee hulle hulle passaat deur die w éreld kan betaal nie, dien al ons teologie geen doel nie. M aar voordat dit kan gebeur, m óét d aar onontw ykbaar eers ’n geweldige gebeure hom self in die teologie voltrek, naam lik d at die onge
naakbare verhew enheid van verontw aardigde Ou Testam entiese profete gepuur w ord to t die deernis van die evangelie van Jesus Christus. In die Bybel h ét dit gebeur, langs die pad van die plaasvervangende lyding van C hristus aan die kruis. In óns hoef dit slegs te gebeur in die uitgaan uit ons ivoretorings van a l w etende regsinnigheid, en die ingaan in die sm eltkroes van onvoorw aardelike medelye m et die mense van ons tyd. En miskien sal dít óns ook blootstel aan die verw yt M ark 2:16. Of ons egter dié verw yt m oet vrees, is tw yfelagtig, solank ons m aar bsw us is van die onderskeid tussen die „tollenaars en sondaars” van Mark. 2:16 en die „d ronkaards” van M att. 24:49.
(iv) W atter evangelie m oet die kerk aan die jeug van die perm issiewe gem eenskap verkondig? Die van „voorkoming is b eter as genesing”? En sou dit dan sinoniem wees m et „voor
kom ing is beter as vergew ing”? M aar kán dít? Is daar hoegenaam d
’n „evangelie van die voorkom ing van sondes”? Die broers van die Praktiese Teologie sal kerk en w éreld ’n ontsaglike diens bew ys deur leiding te gee m et betrekking to t die sielsorgerlike en ander implikasies van hierdie vraag.
E. DIE VOORTBESTAAN VAN ’N VERENIGING.
As die broeders, en die kerkrade, en die kerk, op die wyse soos hierin aangedui, of op ’n ander, besm oontlik veel beter wyse, m et die vindingrykheid van die geloof en die volharding van geloofsgehoorsaam heid, deelneem aan die greep van die kerk na die jeug, laat die Raad vir Belydende Jeug dit graag aan die w ysheid van die bevoegde instansies o or om te besluit oor die w enslikheid aldan nie van die voortbestaan van die N.H.J.V. soos ons hom ken. M aar ons mág alleen bestaande middele afskaf as die m otief is om dan op ’n ander m anier beter en harder en sinvoller aan dieselfde saak te w erk.