• Tidak ada hasil yang ditemukan

DIE LEER VAN DIE KERK

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "DIE LEER VAN DIE KERK"

Copied!
9
0
0

Teks penuh

(1)

D IE LEER V A N D IE K ERK A. Inleiding.

D ie opdrag om te p raat oor die leer van die Kerk, vorm deel van die siklus van lesings oo r die ekum ene, w aarm ee u vanjaar besig is.

D aarom h et ek m y o pdrag só verstaan, dat ek nie oor die leer van die kerk in die algem een m oet p ra a t nie, m aar eintlik m oet probeer uitm aak, o f die besinning oor die wese en taak van die leer van die kerk enige bydrae kan lew er to t die gesprek oor die ekum ene as so- danig en die m oderne ekum eniese strew e soos d it op verskillende m aniere gem anifesteer w ord.

B. N ieutestam entiese riglyn v ir die besinning oor die Leer van d ie kerk : By ’n ondersoek v an die begrippe didaskalon. didaskalia, ú. iaché cn didaskein in die N .T . blyk die volgende :

(1) Didaskalos (leraar) w ord soms gebruik as aanduiding van 'n am psdraer 1). D it is ’n blangrike aanduiding van die feit dat die leer ’n aangeleentheid is w aarm ee die kerk am ptelik gem oeid is. D it is nie die spel van e n ^ i n g e of die liefhebbery v an som- miges nie.

(2) D idaché en didaskalia. Leer in die N .T . is leer van daardie dinge w at op Jesus C h ristu s 2) en op G ods W o o rd 3) betrekking het. H ierdie betrekking is v ir die leer van so 'n deurslaggew endc betekenis, dat iem and w at iets anders leer e n nie instem m et die

„gesonde w oorde v an ons H ere Jesus C hristus en m et die leer w at volgens die godsaligheid is nie . . . .” as verw aand en niksverstaande bestem pel w ord 4) .

(3) O p grond v an die nou v erb an d tussen die w oorde didaché en kérugm a in die N .T ., kan ons sc dat die leer van die begin at nodig was as die ontv o u in g v an die sin en konsekwensies van die O p en b arin g 5) . D ie leer verkondig nie slegs dat Jesus C hristus in sy P ersoon die W a a rh e id is nie, m aar toon ook aan w aarin die W a a rh e id bestaan. D aarom is d it ordelik verstaan- bare spreke aangaande G od. 6).

(4) T o g is die leer nie die resultaat v an m enslike skerpsinnigheid nie. D ie leer h e t sy oorsprong bo en b u ite die didaskalos. Jesus,

i ) H and. 13:1: I Kor. 12:28; E f. 4:11; 2 T im . 1:11; Jak. 3:11.

H and. 18:25; 28:31.

3) H and. 8:11.

■*) 1 T im . 6:3 en 4 ( a ) .

3) V .g.l. M at. 5:2; M k. 1:27; 4:2 v.d.; H and. 28:31.

c) 1 Kor. 14:6.

39

(2)

self gee hierdie belangrike uitspraak : ,.M y leer is nie m yne nie, m aar van Horn w at M y g estu u r h e t” . 7).

(5) Juis daarom w ord die leer genoem gesonde leer 8) as afw ysing van die „allerhande en vreem de leer” "). D ie aard en inhoud van die „leer van G od ons V erlosser” m aak die afw ysing van die dw aalleer nodig. G od se eer w ord nie gedien en die kennis van H om vansclfsprekend nie verm eerder as d aar verkeerd ge- leer w ord nie.

D ie feit dat die leer gesond genoem w ord, is dus beklem toning van die feit dat daar reg geleer m oet w ord.

(6) D ie leer is slegs dan egte leer w an n eer daar aktueel geleer w ord op tw ee voorw aardes n.l.:

(a) D ie heilsfeite moet die grond van die leeraktiw iteit wees lu) en

(b ) die dinge aangaande die H ere m oet „n oukeurig geleer”

w ord 11).

O psom m end kan ons sê d at ons volgens die N .T . in die leer te doen h e t m et die sistem atiserende verduideliking v an die aangekondigde heil binne die gem eenskap van hulle w at reeds die evangelie gehoor cn geglo het.

C. D ie W ese van die Leer van die Kerk.

V ir die besinning oor die leer van die kerk beteken die N .T . riglyne in hoofsaak die volgende :

(1) D ie leer van die Kerk betuig Jesus C h ristu s d.i. die O penbaring v an G od. D it betuig daardie gebeurtenis w at plaasgevind het in Palestina gedurende die jare 1 ' 30 n.C. In hierdie verband is

’n opm erking van O tto W e b e r w aar en belangrik : „Christ- liche L ehre jedoch ist w esen h aft im m er G eschichtsbericht. Sie ist n ich t einmal „ D eu tu n g ” v o n G eschichte sofern u n te r „Deu- tu n g ” ein V ersteh en k o nkreten G eschichte von einem O rte aus- Zerhalb ihren selbst begiffen sein soli. Sie ist Bezeugung dieser G eschichte — als einer G eschehenen ab er als einer fü r uns G eschehenen und in sofern sich je u n d je an uns sich bekun- denden. Sie ist in sofern In terp retatio n , aber eben In terp re ta­

tio n aus den B egegnung heraus, aus einer B egegnung zu der w ir keine D eutungs kategorien m it bringen u n d in d e r w ir nicht D eutungskategorien, sondern O ffen b aru n g , Selbstm itteilung Got- tes, em pfangen. Indem christliche L ehre v an G o tt da herkom m t

■) Joh. 7:16 (v .g .l. H and. 15:2 8 ).

») T it. 1:9; 1 Tim . 1:10; 2 Tim . 4:3.

!l) H eb. 13:9; Op. 2:14.

1») M k. 9:2.

i>) H and. 18:25.

(3)

fállt sie aus dem R ah m en m öglicher Lehre heraus. So kann sie es unm öglich n ic h t m it dem A lgem einen Zeitlosen, N icht- personalen zu tu n haben sondern so ist es unausw eichlich in das Besondere, in die Z eit, in das Personale verw iesen” .

Die Leer van die kerk is daarom nooit id en t m et die spekulatiew e, vooringenom e skoolm ening v an ’n filosofiese skool nie. D it is direk betrokke op die Persoon, Jesus C h ristu s sodat ons die mens Jesus C h ris ­ tus, w erklik ontm oet in hierdie leer aangaande H om . Die leer kan egter nie sonderm eer m et H orn gelykstel w ord nie. Bo alle tw yfel m oet dit vas bly staan, dat Jesus C h ristu s die openbaring v an God is en die leer 'n getuienis aangaande H om 13) . Jesus C h ristu s en die leer aangaande H om is eg ter onlosm aaklik verbonde. H y is derm ate sin en in h o u d van die leer aangaande H o m ,14) d at sy Persoon nooit u it die leer weggeneem kan w ord nie. S onder H om , is die kerklike leer geen christelike leer meer nie. Sonder H om is die kerklike leer leë spekulasie en ydele spel met woorde. So besonders is die v erb o n d en h eid tussen Jesus C h ristu s en die leer aangaande H om d at die getuienis van die Heilige Gees die sny- p u n t vorm w aar „leer” open b arin g w ord ls) en „suiw er leer” 16) geskied.

(2) H ie r staan die kerk m et die leer in ’n bepaalde spanning. Die kerk beskik nooit oor die m oontlikheid om die leer openbaring te laat w ord nie. O p en b a rin g is altyd goddelike privelegie, vry- m agtige genadedaad. Die leer van die kerk kan egter nie anders nie, dit m oet noodw endigerw yse afgestem wees op die gebeur- tenis van die o penbaring anders is d it nie legitieme spreke van G od en getuienis v an Jesus C h ristu s nie. U it h ierd it dilemma is d aar v ir die Kerk n et een oop d eu r : „D ie Kirche kann nu r auslegen, u n d auch w ir können n u r auslegen daraufhin, u n d es gibt auch eine F reiheit u n d eine A u to ritiit in der K irche nu r darafh in dasz uns in d er S chrift zuvor gesagt it, w onach w ir fragen w enn w ir nach G ottes O ffe n b aru n g fragen” . 17) D aar is vir die leer van die Kerk geen kortpad na die openbaring toe nie. D it m oet die S krifte deurblaai om die W o o rd te kan hoor.

H ierdie uitleg v an die Skrif wil daarom niks anders wees as daardie in terpretasie v an die heilsgeskiedenis nie.

(3) A an die kerklike leeraktiw iteit op sy w eg u it die openbaring na die openbaring is d aar een onverm ydelike beperking v erb o n d e : D ie K erk is nog altyd in die w éreld m et lidm ate w at in die w éreld is. In dié sin is die kerk onderw orpe aan al die feil' baarheid en beperkinge v an die gebroke sondige, aardse bestaan.

12) O. W eber, G ru n d lagen d er D o g m a tik , S.19.

13) E. B runner, D o g m a tik V ol. I, S.28.

>') 1 Tim . 6:3 en 4 ( a ) .

is ) Joh. 16:14 en 15, v .g .l. E . B runner, D o g m a tik S .1 /S .2 9 . lfi) K. Barth,, K irch lich e D o g m a tik I, 2 S.848.

ir) K. B arth , K D . I, 2 S.511.

(4)

D aarom is die kerk nooit o n ttro k k e aan die w esenlike gevaar v an dw aalleer en k e ttery nie. D aarom dra die uitleg van die S k rif en die interpretasie v an die heilsgeskiedenis ook ’n nega- tiew e k arakter n.l. dié van afw ysing v an die dw aling. 18) . En juis om hierdie rede d ra die leer van die kerk die karakter van konfessie, van die geloofsbelydenis, van „expression o f F aith” .

„D as B ekenntnis ist auch in der ursprünglichsten, uns b ek an n ten Form (P hil. 1 - 1 1 ) bereits zugleich D ogm a, Form ' u n g kirchlicher L ehre in B ejahung u n d V e rn e in u n g ” . 10) . D ie D ogm a in sy dubbele gestalte van „Ja" teenoor die W aarh eid en „n ee” teenoor die onw aarheid, dw aling e n k ettery is eintlik die vorm w aarin die leer van die kerk optree.

D. D ie Funksie v an die leer v an die K erk.

U it bogaande uiteensetting is dit duidelik dat die leer van die kerk niks anders is as geform uleerde geloofsuitsprake van die kerk nie. Die leer wil dus sê hoe en w at die kerk glo in en v an Jesus C hristus die H eer van die Kerk en die V erlosser van die w éreld. Die „hoe” en

„w at” is belangrik w ant daarin gaan d it om die regte geloof in die één ondeelbare H ere Jesus C hristus. D aarom kan ons sê dat die leer d aar­

voor m oet sorg dat daar reg geglo w ord. D aarom m oet die kerk uit noodw endigheid die leeraktiw iteit beoefen. V ir die kerk is dit lewens- lunksie, om dat die Kerk slegs daar lewe w aar daar reg geglo word.

V a n h ie ru it kan hierdie funksie van die leer van die kerk op drie vlakke n a d er geïllustreer w ord. nl. t.o.v. die verkondiging, die liturgie en die k erkordening :

I. D ie V erkondiging van die Kerk.

W a n n e e r h ier gepraat w ord oor die verkondiging van die kerk dan w ord daarm ee elke gestalte w aarin die W o o rd aan die w éreld bedien w ord, bedoel dus verkondiging in sy om vatten d e sin. D at die verkondiging indien dit w erklik verkondiging wil wees, niks en niem and anders as Jesus C hristus kan boodskap nie, beh o ef geen betoog nie, w ant die verkondiging kan geen an d er evangelie u itro ep as dié w aar­

van die kerk lewe nie. 20). D aarom fu n g eer die leer as gids en grens v ir die verkondiging, om dat dit van u it die vele skrifw oorde die één G odsw oord w il laat opklink. D ie onm iskenbare betekenis hiervan is dié van die w aarskuw ing. O m d at die K erk as kerk in die w éreld nooit o n ttro k k e is aan die wesenlike gevaar v an verm inking en vervalsing van die bybelse boodskap nie, daarom is die dogm a as grensaanduiding vir die v erkondiging noodsaaklik. En om dat G odsw oord só in die skrif gegee is d at daarna altyd w eer o p n u u t gesoek en gevra moet w ord, 15) A. v. S elm s, L ig u it L ig , bis. 13 en 14.

in) O. W eber, G rundlagen, S.43.

(5)

daarom is die dogm a as gids in die soek na die Een in die veelheid onmisbaar.

D it is die funksie van die leer van die kerk om tetics en antiteties te stel dat Gods W o o rd gehoor is en w el as Gods W o o rd verneem is, terw yl die verkondiging m oet proklam eer d at G ods W o o rd geen sinne- lose geluid is. D ie leer wil dus onderneem w ord terw ille v an die regte verkondiging van die veelvuldige genade van God.

II. Die Liturgie v an die K erk.

In die liturgie v an die kerk gaan d it daarom dat die kerk lewe en op ’n bepaalde wyse an tw o o rd op die W o o rd w at gehoor is. D ie kon- stituerende elem ent in die L iturgie is n.l. altyd die verkondigde W o o rd . O m dat die leer wil sorg v ir die regte verkondiging, daarom vervul die leer ook ’n regulatiew e funksie t.o.v. die liturgie. Die leer bevorder die ortodoksie as reg te verkondiging en regte lofprysing om dat die lofprysing korrespondeer m et die verkondiging. V a n h ieru it val te ver- staan, dat die verskille in liturgie w at voorkom , uiteindelik niks anders is as leerstellige verskille nie.

III. D ie O rd e van die K erk.

By kerkordening gaan d it om die in rig tin g van die lewe en w erk van die kerk o.g.v. die Skrif. D aarom spreek dit vanself dat die_ leer van die kerk een van die fondam entstene v an die kerkordening sal wees. D ie leer m oet noodw endig as die ontvouing van die saaklike sin en betekenis van die bybelboodskap, konsekw ensies hê v ir die inrigting van die lewe en w erk v an die kerk. D aarom verbaas d it dan ook geensins dat die verskil in kerkregeringstelsel b.v. hoofsaaklik te ru g ' gevoer kan w ord na verskillende lere oor die am pte nie.

T en slo tte moet daarop gelet w ord, dat, juis om dat die leer regula­

tief fu n g eer t.o.v. verkondiging, liturgie en kerkordening, die v erk o n ­ diging, liturgie en k erkordening altyd onverm ydelik tersprake kom w aar en w anneer die leer en sprake gebring w ord. W a n n e e r daar dus van die leer van die kerk ge p ra at w ord, d an m oet dit altyd onh o u w ord, dat die leer nooit geïsoleer, m aar altyd in hierdie regulatiew e relasie to t verkondiging, liturgie en kerkordening fungeer. Die leer is dus

‘n kom plekse aangeleentheid.

E. Die vraag na die S uiw ere leer.

O.i. is d it ’n fundam entalistiese afsw enking w anneer daar gepraat w ord oor die „suiw erheid in die leer” as aanduiding van ’n toestand w aarin die gelowiges hulle sou bevind. D it sou dan aanduiding wees

20) V .g.l. I T im . 4:6-16; 2 T im . 2 :1-2 en 3:14 en 15.

43

(6)

van ’n h ouding t.o.v. die geform uleerde geloofsuitsprake van die kerk.

D it is hierdie fundam entalistiese afsw enking w at uiteindelik uitloop op leerdw ang.

O.i. is d it m eer korrek om te p raat van die suiw ere leer. D it is iets anders en wil ons nou kortliks n ad er belig.

In die leer van die kerk gaan d it om w at w aar en reg is vir die kerk volgens die Skrif. D aarom is die leer ’n belangrike aangeleentheid v ir die kerk. 21). D ie kerk m oet trouens altyd sy w oord en daad as getuienis aangaande Jesus C h ristu s aan die S krif gaan toets as bron en norm v an w at w aar en reg is. Juis hierdie feit is verantw oordelik daarvoor dat daar ’n kerkhervorm ing to t stand gekom het. H ierdie toetsing is geen luukse op spel nie, m aar lew ensnoodsaaklikheid, w ant d it w ord onderneem m et die oog op die open b arin g van G od in Jesus C h ristu s d e u r die H eilige Gees. W a a r en w anneer dit gebeur dat Jesus C hristus u it die leer van die Kerk deu r die getuienis van die H eilige G ees oorgetree h et in die geloof v an die geleerde mens, daar h e t ,,suiw ere leer” geskied. D a ar vind ons d an nie ’n bepaalde v erhouding to t bepaalde form ulerings nie, m aar in bepaalde verhouding to t Jesus C h ristu s n.l. die persoonlike geloof in die Persoon Jesus C hristus.

O n s kan eg ter nie die leer tersydestel nie. D it w ord duidelik as ons daarop let dat die H eilige Gees die geloof d e u r die verkondiging werk. O ns as mense h et nie beskikkingsreg oor die w erk van die H eilige G ees nie en ons beskik ook nie oor die verm oë om dit te neutral:- seer nie. M et ander w oorde as ons, ons geloof w erklik toegedaan is, dit wil sê as ons d eu r die H eilige Gees daar gebring is w aar alle teen- spraak eindig en ons, ons neergelê het by die objektiew e W aarh eid van G ods W o o rd dan h e t ons by die p u n t aangekom w aar suiwere leer geskied het. D aartoe en daarna vervul die leerstellige form ulerings w el ’n funksie, m aar alleen só dat dit vooraf m iddel is to t die gebeure en daarna poging is om die w onder van die ontm oeting m et Jesus C h ristu s mee te deel. T erselfd erty d is dit ook ’n poging om uit te spreek dat ons net só en nie anders in Jesus C h ristu s kan glo nie.

D.w.s. die leerstellige form ulerings van die geloof w at ontvang is in die w erklike ontm oeting met Jesus C h ristu s wil eintlik sê : N et só het ons die geloof in die een, enigste H e re Jesus C h ristu s d eu r die Gees ontvang. A lle an d er w at p reten d eer om ook geloof te wees in H om is hoogstens dw aling en kettery.

D aarom is die suiwere leer ’n skeidingm aker — nie om dat hy m ense bind aan form ulerings nie, m aar om dat hy die kerk alleen w il hou aan die getuienis v an die Skrif as die skriftelike neerslag van die ge- ->') V g .l. 1 T im . 6 :3 -4 (a ).

44

(7)

tuienis van apostels en profete aangaande die W o o rd van G od. So trek die suiw ere leer ’n grens. So verklaar dit w at w aar en reg i?.

En aldus verklaar d it w at by die H e er v an die Kerk behoort (V gl. kerk is afgelei van K uriake = d it w at aan die H ere b e h o o rt).

F. D ie M oderne Ekum eniese strew e

Die m oderne ekum eniese strew e soos beliggaam in ’n groot deel van die W e re ld raa d van Kerke en die C hristelike In stitu u t h ier te lande, w ord gekenm erk d e u r ’n poging to t konstruksie van 'n sigbare eenheid m et verbygaan v an die leerverskille en alles w at dit impliseer.

H ierdie strewe vind sy hoogste u itd ru k k in g in die s.g. ekum eniese nagm aalsvierings.

A angesien die leer egter altyd hierin belem m erend gew erk het, gaan hierdie s.g. eukum enisee avondm aalvierings gewoonlik gepaard met

"n beroep op die kom m unikante dat hulle nie die konfessies m oet toe- laat om in die weg te staan 22) van die ervaring van hulle eenheid by so’n interkonfessionale o f on-konfessionele avondm aalsviering nie.

In die lig van w at hierbo gesê is i.v.m. die suiwere leer, is d 't seker oorduidelik d at die Heilige Gees nie teen H om self verdeeld 1= en by so ’n nagm aalsviering die een in sy roomse en die an d er in sy protestantse geloof sal versterk nie. D aarom sal die besinning oor die wese en funksie van die leer v an die kerk moet sê : N ee ! h ier is sprake van dw aling en die m oontlikheid van kettery, w ant daar kan net nie so-iets wees as ’n neutrale verkondiging of ’n neu trale liturgie of ’n neutrale k erkordening nie. D a ar kan nie so-iets wees soos ’n ver- kondiging of liturgie of kerkordening w aaru it Jesus C hristus, soos H y betuig w ord in die S k rifte as H eer en V erlosser, w eggeneem is, sodat elkeen daarin kan h o o r w at hom belief of ’n lofprysing na sy eie w ense kan bring o f op sy eie wyse die lewe en w erk van die kerk kan orden nie. D it sou letterlik ’n h erh alin g van die babelse spraak­

verw arrin g beteken.

D aar kan nie sprake wees van geloofsgem eenskap as d aar nie ook sprake is van ’n onvoorw aardelike neerlê by die objektiew e w aarheid van G ods W o o rd nie. So’n interkonfessionele avondm aalsviering kan alleen ’n herlew ing w ees van die ou piëtism e w aar die subjektiew e ervaring ho ër aangeslaan w ord as die objektiew e w aarheid van Gods W o o rd en die geloof gereduseer w ord to t die allerprivaatste emosie v an elke afsonderlike „deelnem er” . So’n ekum eniese avondsm aal- viering bereik dan presies die teenoorgesteld van w at daarm ee beoog is.

D aarom is Karl B arth reg as hy bew eer dat geen U na Sancta bew eging

2=) b.v. J. H. v a n B en sek o m ; E n k ele O pm erkingen over o ecu m en isch e vierin g , Jaarb oek v o o r de E red ien st 1961-1962, bis. 114 p u n t( e ).

45

(8)

van hierdie kw aliteit ooit die leerverskil kan o o rb ru g nie. 23) . W a n t d e u r ’n w oordlose interkom m unie en verindividualiseerde deelnam e aan dem onstrasies h et niem and nog ooit gekom to t die „ . . . . eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun v an G od . . . . ” nie.

(Ef. 4 : 1 3 ) .

G. E gte Ekum enisiteit.

D aar is m aar net een H ere e n een geloof 24) . En nou stel Paulus i.v.m. die één H e e r en die één geloof : „E n H y h e t gegee sommige ;<s apostels, an d er as profete, an d er as evangeliste, an d er as herders en leraars, om die heiliges toe te rus v ir hulle diensw erk to t opbouing van die liggaam van C hristus, to td a t ons almal kom to t die eenheid van die geloof en van die kennis v an die Seun v an G od, to t in volwasse m an en die voile mate van die grootte van C h ristu s; sodat ons nie kinders mag wees nie w at soos golwe geslinger en heen en w eer ge- dryw e w ord d eu r e lk e w in d v a n lerin g , deu r die bedriëery van die mense, d e u r s lu h e id o m listig lik t o t d w a lin g t e b rin g ; m aar, terw yl ons in liefde die w aarheid betrag, in alles mag opgroei in Horn w at die H oof is n.l. C h ristu s

D it is presies w aarom die leeraktiw iteit in die kerk behartig w ord en regulatief t.o.v. die verkondiging, liturgie en k erkordening fungeer.

D aarom sal die nadenke oor die wese en funksie v an die leer van die Kerk altyd m oet sê dat dit noodsaaklik is dat die bybelse leerstellige gesprek gevoer m oet w ord „ to td a t ons almal kom to t die eenheid van die geloof v an die kennis van die Seun van G o d ” .

H ie rtee n o o r sal hierdie besinning egter ook m oet sê dat dit ’n sublim e m isverstand is w anneer m et verbygaan v an die leerstellige -ver­

sk ille gepoog w ord om ’n eenheid te erv aar w at nie bestaan. Die enigste w erklike een h eid is n.l. die eenheid van geloof in die een H e e r en dié kan alleen v erk ry w ord deur steeds o p n u u t die leeraktiw iteit te o nder­

neem en deu rtasten d te vra na die sin en konsekw ensie van die open- baring G ods in Jesus C hristus.

H ierb y sal hierdie besinning ook daarop m oet wys, dat daar nog altyd die adiafora, die m iddelm atige sake, daardie dinge w a tt nie wesen- lik saam hang m et die saligm akende geloof nie, is. D aarom sal daar ook nog altyd ’n sekere diversiteit t.o.v. liturgie as lofprysing en k erk ­ ordening kan bestaan sonder om die een geloof in die een H eer te beletsel. G evolglik ook sonder om sondige verskeurdheid te wees.

- 3) D ie C hri'stliche L ehre v.d. H eid. K a tech ism u s, S .105.

2<) V g l. E f. 4 : 5 en 11 - 1 5 . V .g.l. E f. 4:5 en 11-15.

46

(9)

Egte ekum enisitiet sou dus daarin bestaan dat die gelowiges deu r hierdie soeke na w at w aa r en reg is volgens die Skrif, op pad sal bly na die ekum ene w at eenm aal aan die einde v an hierdie aion tenvolle geopenbaar sal w ord w a n n eer geopenbaar sal w ord w ie die kinders van G od is. 25) .

— J. I. de W e t.

25) R om . 8 :1 9 - 23.

47

Referensi

Dokumen terkait

Die onderwyser moet self ʼn selfgerigte leerder wees asook ʼn selfgerigte agent van SGL sodat hy as ʼn gids kan optree wat leerders tydens die leerproses kan bystaan om hulle te leer om

Indien ‘n persoon op die mitologiese vlak is en God dus net as die transendentale, teïstiese Een tweede persoon sien wat nooit een met die mens kan word nie, behalwe in Jesus Christus,

Wanneer die verkondiging van die geloof bely word, kan dit nie anders as dat so ’n belydenis as ’n prestasie en verdienste beskou sal word nie, want die inhoud en voorwerp van hierdie

Juis omdat die etiek 'n algemene praktiese filosofie moet wees, is geen be- sondere soort wil byvoorbeeld 'n wil wat sander enige empiriese be- weegredes volledig uit aprioriese

Dat eie opstanding geag word nie-identiteit te wees, beteken nou duidelik die vol- gende: dat dit nie 'saamgebring' kan word met gevestigde oortuigings nie; dat daar nie iets

Lidmate se opvatting oor die buisbesoek word deur die volgende gegewens duidelik gemaak: Op die stelling: Van predikante kan nie verwag word om huisbesoek by aile huisgesinne te doen

In hierdie sin wii die kerk kérk vir die volk wees - en daarm ee saam ’n organisasie daarstel waar- binne die volk, op basis van die gedoopte verbondsvolk, die beste bereik kan word m

Die Nuwe Teologie w il niks weet van die voorstelling van God soos ons dit in Sondag 10 van die Heidelbergse Kate- gismus vind nie, naamlik die God w a t vanuit die hemel die aarde so