Jac. J. du Toit!
Die studente kleremaker nooi
u om die nuwe voorraad stof fasie tc korn besigtig en u keusete doen.
Studente
kleul'haadjieslean
u hierkry.
Op hoek van Van Reyneveld-
straat en Pleinstraat.
STF~LLE~nOSSE STU )ENTEI ():EHJ\.~T.
(H drul (]('ur l'rn .rl·" la~nnlkIH'r~' en uUgf'g I II ur III A •••.• 'I'lll , tl'lI('lIho ehV}tYHAO, ~n AT'O. lH n.
PHY~ Irl .v
~ e f'ietswinkel . al u fietH weer repareer. Bring dit net.
FIETHI~ If:.
T}'n~TSPAI 'I'E NOF I~ VOOHR. 1\.1).
Alles teen di billiksto it rmo.
Onthou-
Net. laugh Suikerbossi e.
OHG At'i VAN A.~.S.-TA •
•
gee Deur- Anti -Afrikanerhoudi 9
slag in Segregasie-
Verwaandheid van "U.C.- Tattle."
wessie. •
.Op 'n monstervergaderi~g' in ~aapstad verlede Donderdag, het die negrofiliste van U.K. n mosie aangeneem gekry waarm U.K, hom skaar aan die kant van Wits ten opsigte van die toetrede van Fort Hare tot Nusas. Hierdeur het hul we-ere ens die Afrikaanse minderhede aan hul Universiteit erg' beledig en hul- self in geen goeie Jig by die volk as geheel gestel rue.
Wat gaan Stellenbosch doen ?
Die hele petalje het begin met 'n besluit van Nusas (tak Kaapstad) toe hul in Maart beslui t hct om Fort Harc uit te nooi, waarop Wits in Junie gereageer het deur dieself- de besluit op 'n monstervergadering te neern. Onmiddellik daarna h t Pretoria gedreig om aIle betrekkinge met Wit') af te breek, waarop toe veerti n del ter d ur Nusas b nluit i om "ter wille van die gevoelens van n i -A.N.S. Afrfkanerstudente"
hul Fort Hare-besluit te herroep.
Op 1 Augustus het Pretoria S. V.R. to di volgende brief aan Wits g stuur, n1.: "Ons verwag dat u op ie initi iat.ief, en binne die redelike tydp rk van een week '11
voorst 1 vir onderhandeling sal rnaak." Hi-crop het Wits 'n week later geantwoord dat hul wei r om te onderhandel tensy o'n voorstel van die kant van Pretoria kom
We arop Pretoria toe op 13 Aug. all e betrekkinge met Wits verbr ek he .
.,U.C. TRASH."
Hierna kom die "U.C. Tattle" toe Op 1 () Ag. m t 'n giftige aanval op die A.N .S" 'n aanval '0 bitsig dat l£s '11 Churchill in een van sy hul- digingshood )tappe aan Hitler nie beter sou kon gedoen het nie. Dar r Word gepraat van die A.N.S. en hul
" currilous attempt' at intimidation of the liberal mind d universities, the ultimate goal bing complete
nd unchallenged control of student policy in South Africa." Vir die laa te deel van die sin is daar nogal heel at te se, want deur hul . inne- lOse optrede dwing hul ons cenvou- di daartoe om self dinge in hande t neem en 'n gesonde studente-be- leid dn r tc stel.
ik rbo sie elk alon.
HOOFKW ARTIER van
. GESONDBEID .
Ljgte
f·]teR,.Melkdranl c (warm on loud , Kofii ,
fl'
en IJeH(
1'8.Onder llel'soolllih~
toesig van OOM HUGO.SONDE MET DIE BURE.
stad betui sy. olidarit it m t die Univ. van die W.W.R. in di besluit tcn gunste van 'n uitnodi ing aan Fort Hare om by Nusas aan te sluit, soos op sy jongste monstervergade- ring aang n em is. Voort veroor- deel die monstervergad ring van stuc1ente van die Univ. van Kaap- stad die optrede van die Univ, van PI' toria n die Potchef troom. e Univ-Kolfege, deurdat bulle sport- en akademies betr ekkin m t di
Univ. van die W.W.R. v rbre ek het, op grond daarvan dat Pretoria die beweerde ondraagl ike liberale hou- ding van die Randse Univ. nie kan aanvaar nie."
WAT GAAN STELLENBOS'CH DOEN?
Met hierdie uittart nde be luit stcl dic meerderh ids ro p van Kaap tad hul elf nou blykbaar t - vrede daarme dat hul tog nou ook op di koppe van die Afrikaner min ..
derh id sek ie kan it. Maar of die Hew mensdom nou uit ondervinding
Ons Besluit Eersk me de Maandag.
Die volgende mosie is toe "ver'l de week deur 'n monstervergadering van Kaapse student aangeneem, nl : Hierdic monstervergadering van stu- dente van die Universitcit van Kaap
Die volgende Voorstel dien voor 'n Monstervergaderine op Maandag,
1. ._ieptember.
"Hierdie Monstervergaderin ~ van studente van di Univer- siteit van Stellenbosoh se hiermee y volle steun toe ann die Universiteit van Pretoria n die Potchefstroomse Universiteitskol, lege in hul optrede teen die Univ. van Witwatersrand
1.S.die aanslui- ting van Fort Hare by N.U.S.A.. angesien ons die handhawing van 'n. stre,nge beleid van sep,Te&,~.sie as 'n absolut~ vereiste be
13
ou vir die voortbestaan van ale blanke b skawing in Suid- Afrika asook vir die heilsame ontwikkeling van die nie blanke self, en ons gevolglik een kompromie hoegenaamd op hierdie gebi d mag' toelaat nie, en aangesien die Universiteit van Wit- watersrand 'n ernstige gebrek aan konsiderasie vir ons standpunt getoon het, o.a, deu In dring'ende versoek van die St llenbosse Studenteraad in hierdie verband heeltemal te ne ' er, besluit nier- die Monstervergaderillg dat hy alle betrekkin
remet die Univer ..
siteit van Witwatersrand as afg'cbreek sal beskou tot tyd en wyl laasgenoemde sy besluit en optrede repudieer, '
Aansluitend spreek hierdie Monsterv r aderin sy ster kste afkeuring uit oor die besluit van die Studente uni van U. K, ap- ste.d waarin In: sgenoemde sy steun toese aan die tTniversiteit van WItwatersrand. Aangesien ons daar og' nie van oortuig is dat genoemde besluit die ware standpunt van die studente van U.
Kaapstad vertolk nie, maar ons teg'elykertyd nie leans sien om onder huidige omstandighade normale betrekldnge tussen die t ee universiteite te bandhaaf nie, rig ons hiermee 'n drlngen- de versoek aan die Universiteit van Kaapatad om die saal voor 12 September weer in oenskou to neem. Indien by op genoemd datum sy standpunt nog nie gerepudi 'or het nie, salons tot ons spyt alle betrekkinge op sport ell akademiese gebied met die Universiteit van Kaapstad as af ;ebreek meet b skou.' ,
APTEKER
Ons bi d 11 d .lrundl e bedi nin en betroubare medisyn aan, Deskundige Fotografiese Hande- laars.
Maak gebruik van Ons Vlugg'e FotogTafiese Posdiens.
Joernin en SeUD
(Ei ns.) Bpk.~
Hoek Bird· en Pleinstraat,
STELLENBOSCH.Gebroed r D W t
( IN.) P •
ALCEM_N\
HAN ELAA
SPORT -UiTRUST.. S N
P'RA
TIESE SNY 'RS m t 'n be taan van byna 50 [a r.Ons sorg' vii,
nl 11henodi
11('(1(\,Om; waarborg 20/- in die £ s waurd mot
g Iih hand ling
volkome
1 Td nheid.
Ol~lhou, dil' Ou. Ad,'('s.
•
Gebrs. De Wet (Ei ns.) Bpi.
h/v.
Kerk- en irdstraat.
STELLENBOSOH.
Po btl 21. Foon 20.
Op voorst I van mnr. H. P. Kirsten.
VOIOl sitt r v n die A.N.S.-tnk, 1 a p- stad, is met 5 t nst mme 'n mo ie aangene m te U n ff kte dat a n- gesien die stud nt van U.K. op 21 Aug. besluit het dat hul hul go • keuring h g aan di Wit -besluit, nl.
om eerd r aarn te werk m t natu- rell as Afrikan r, die Afrikaner van Kaap tad weier om V001 to n me te do n c, n die stud nt -, an le nth de van U.K.. tot tyd
en
wyl dit hul v r un word om hul ideale op gelyke voet met ander uit t leer. Dit word gevoel dat ho w 1 'n root pers nta ie van Engels . stu dcnte an U.K. ten gun te van 'n beleid v n r a ie i , N.U.S,A.S.hul daartoe dwing het om die mo- si te ond r 'kryf 'II s leur nti- Afrikaan t
STUDENTE! !
DJ
Rvoio» in»
lWEJ(R J~NO(T lrJ~'RU I;.' rOOlW.1
1/ : Walk r: "Hi tory of South Ah Ie i,"Coh
n:
"Th 01etic
I Or g( nicChemi try!'
Rendl·: "Cl
tfi
donr
I, lowering 1 nt ."Gr nt T in t11
19th 20th C ntur« .It
cott: ,,) v lopm nt of 1; Qno" lC',"
e.s. V. - Boekhandel •
I J
imltJ'aat~• TEl l~ R N nos C II
Alfred Blommaert,
(Foon 48 en 176) Kerkstraat,
STELLENBOSCH.H l"IJ )Kl\ Ilm:--l W,\ ln~
'WrnHW~\Im - I)IWI)l~K'f11~
Die billiko
DAMES
Wnt OIlS 11 W h·1 k iy ons.
Wat om nir 1 all 1
rynie,
ni«:',man k
ons.P1WBRRR
T I
se
M()D I
LUBBE
~e
1111W('rnodernr
SKOENHOSPITAAL waar allc herstelwork
-n ron
)'tdneu
word,Van Reyneveldstraa t,
STELLENBOSCH.--- .... - ...
~.. -- .. ,
AZ
Thul-Fri. .. at. 4-0-6 Sept.
Matine. Saturday at 3 p.rn,
Flight From Destiny
Her r nge, Pow r ..
ful Pictur that's differ nt II oth r Pictur ?
with
Thoma Mitch II Geraldin Fitzg ra d
Jeffrey Lynn
, _ - _ ..
i go d vir almal.
u b tHin y di
B Itana M Ikery
M Ik PI
FOON 12 •
of by di d pot
'Die Eike Cafe
o
[/J;rdstraat,
-OON 1
Ei "a r: DANJE JOUBERT.
14
A
DIE MATIE.
r«.
I !l41. • o .... ).R d kt .ur: W. A. Joubert.
Nuusredakteur ; Tobie J. Louw.
Subredakteurs: P. A. Theron,
J.
R.Pauw, M. A. lough,
J.
B. Willers.Sportredak eur : Pi rre de W t.
D messpor t: Ina Michau.
Verenigings: Gerjo v. d. Merw, Kota Srnit.
Sosi 1 e: Algemeen: Marie Heyns.
Proew: Jannie van Vuuren, Daan Maartens.
Besigheid b stuurder : S. P. Botha:
Adv rtensies:
J.
van Graan, Fame v. d. Merwe.Sirkulasie:
J.os.
Theron.DU. D. r. MALAN.
In die 1, ng ry van oud-Maties wat hul naam emaak h t in ons volks- lew taan dr. Malan vandag on- miskenbaar as die leier van die Afri- kanerdom. As soclanig het hy clan ook reeds 'n onuitwisbare stempel gelaat op die gedagtegang van ~ie Atrikaanse jeug. In sy benoemm.g tot Kan elier van hierdie Volksuni- vet sit it in die plek van wyle Vad r K st 11 h t dr. Malan reeds die groot- ste hulde ontvang wat Stellenbosch hom kon bied.
Op die Pad van Suid-Afrika v_ind on figure wat di ed lste en mooiste dinge wat i is aan ons. vol~saard, vcrtolk. Oris slen daar VIr Piet Re- tief, die e rlik en re vcrdige; vir Andri 5 Pretorius, die eg-Afrikaanse taa t man; vir Sar el Celli 1'8, die g~- loofsheld: vir Marthinu Steyn, die 11 fh hber van. y v.olk ; VIr Paul Krug 1', die kragtige en karaktervolie.
En in di spore van hierdie helde het Danie Malan stelling ingeneem,-rots- vas en onwrikbaar -, as gevierde Volksleier.
Hierdi grootheid het opnuut uiting gevind in sy beskei dog besliste I j.
ding in die krisi uur . Sy .optred vandag kenmerk we re ns die wes van y lei T skap, - Vennoot kap met di V olk! In die uur van wanhoop het or. Malan geantwoord op die no droep van di Afrikan r to hy in 1 q 15 op aandi ang van enl, de Wet nand r swaa -b proefdea met 001'-
tuiging en b si ling 1 iding aanva~r h t. In latere politieke loopbaan IS
gekenm rk deur ferme opt.red , vera}
met 1 oalisie in 1933 toe diepste cor- tuiging geseevier het 001' per'lo~n1i~e belan . 4 S pt mber 1939 het hi rdie
feite hev tig, toe hy .. y p rty en
• y 1 i rskap feil g had het vir vrede en vc.lk eenheid.
Dr huidige hi i h t nogrnaal di lr use ge stel tu en kompromie en besli te leiding. Sy w g was dui- delik. In die verwarr ing van di corn- blik h t hy m t sy h ld t e insig in die noodlottige implikasi s van di huidige politiek situa i ri tine; ge- g aan 'n volk wat verlang na een- heid m ar dan all en gegrond op se- kurtt it V.11 beleid en leierskap.
Hierin r ons dr. Mal n. A d n- n .ta t man h t hy on v f-
trou gewen deur dad. lly het sy
100f in God n in sy volk bewys.
Daarom glo ons in hom. In die l~g v 11 hiel dl vert ou i on b r Id om by v rnllwing on vennootskap aan te gann met D. F. Malan, on VoU· 1 i r.
(Hierdie artikel is opge'tel dellr Tobi
J.
ouw n l' heo. Pauw).L
Tf"11
oon
'1 ...11 iug.
Rook
"E I.lnnIS·" I rOIUlESPONDENSIE
Ds. T. N. Han kom .
01) di r ruispunt van die Paaie!
Rut 1: 16.-" .... U volk is my volk en u God i my God."
Hi r het .ons die lewensb lydenis van di elowig op die krui punt van die p aie, as skeiding onverrny- delik n skeuring onverbiddelik 1yk.
Ons h t hier geen swakheid wat die keuse wil verrny en daarom weier om te kies. Dit i" die wysheid wat weier om v erkeerd te kies; dit is die Iiefd wat weier om te skei; dit is die geloof wat weier om te swyg.
"Ek glo, daarom spr eek ek."
Daar bestaan 'n natuurlike band tussen ons godsdien en ons volks- lewe n hierdie band moet gehand- haaf bly a" die onverbiddelik eis van on) christelike godsdi ns n die noodsaaklike voorwaar de vir ons volk sb staan, Die gelowige woon in 'n land "wat die Here sy God aan hom gee." Getrou aan sy roeping teenocr sy God, bly hy ook getrou in die dlens aan sy volk. Waar die geloof in G.od verdwyn, daar ver- koel ook weldra die liefde tot volk n vaderland; daarorn gaan die god- verlater (.apostaat) en di volksver- raaier (renegaat) ook so maklik hand aan hand oos broers saam, een van
• in en een in onde I
As dit PI) is, dan moet ook die ver- skeurdheid in ons volksl we ons diep in die hart gryp. Agter daar die ver- d eldheid
Ie
'n dieper g brek - die geestelike verskeurdheid, die onge- 100f en dikwels ook die on ehoor- .. aamh id teenoor die uitdruklike be- vel van God. Die gelowige moet wegvlug van hierdie dinge en uit- styg Vel' hokant die lewensvlak waar hier die dinge vo.ortwoeksr ; sy op- trede moet uitgr oei, in woord en daad, tot 'n heilige protes en tot die kragtige blydenis: "U volk is my volk, en u God i my God!" So word ons volksliefc1e geh ilig en vlug ons met die no.od van ons volks- lewe na God. Vir hulle wat hierdie wcg kies en hierdie w gwy r vol in on"! tyd, w.il on> toebid di Ii en- bed : .,Mag die Her [ou d ad ve _ g Ide, en In 19 jou loon volkome w es van die H r, ond r wie se vleuels jy kom kuil het" (Rut 2:12).MUSIEKVEHENl(;IN(,-
Sondagaand, 31 Aug. om 8.30 al die gewone platekonsert weer in die Konserwatoriumsaal gehou word.
Ons luist r die ke r na:- 1. Wysi uit Suite in D-Bach.
2. Sonata Path tique-Beethoven.
3. Aria nit die Op ras (i) Lucia eli Lommermoor-
Donniretti,
(b) L'Eli ir D'Amore-Dol1ni-
ecut.
(c) La Gioconda-PonchieW.
4. Finlandia Sibelius.
5. Salome se Dans-R. Strauss.
U word her inner aan di Univer- iteit Koor se program oor die Ra- dio - Maandagaand, 1 Sept. 9.30- 10 n.m.
W t'I()1ls/wplilu) J?
()rl'lligillgTr(>/~~ C rool (; ehoor
pringbo
Waarde lIeer,
IIi rrn wit ook ek, as oud-Matie, u van harte g lukwens met die ver- w senliking van 'n grootse idee, naarnlik, die uitgawe van 'n koerant- jie wat nie aIleen die gees van die naam wat hy dra sal vertolk nie, maar wat eker ook deur alle lede van die A.N .S. in die har te opgeneern sal word.
DIe eerste uitgawes het my enige dae gelede bereik, en ek kan u nie
e
hoe 'n Iekker ou maat "Die Matie"somar dadelik vir my geword het nie.
Graag wil ek u in hierdie eer- sornar dadelik vir my geword het nie. Graag wil ek u in hierdie eer-
tehandse poging steun in soverre dit binne die perke van my verrnoe is.
As ek in aanm rking neem dat hierdie "klem vriend" in dae van woe- ling dwarsoor die g, nse wereld die eerste lig gesien het, moet ek u neg- maals g lukwens. Vir my is dit 'n bewys van die deursettlngsvermod wat die Matiegees kenmerk.
Mag hierdie klein weekblad vinnig tot volle rypheid en tot 'n dagblad ontwikkel. Mag dit die draer wees, 'n getroue draer van ons Afrikaanse kultuur, 'n vertolker v n die ideal v n die ware Afrikaner. Mag hier- die poging ook ruime ondersteunin geniet, nie alleen van Maries ~n oud- Maties nie, maar van IJ Afrtkaners dwarsoor Suid-Afrika.
H. W. du Toit, B.A.
Bloemfontein.
Geagte Redakteur,
Namen die Calvini stiese Studente- vereniging is dit vir my baie aange- naarn om die plaaslike A.N.S. van harte g luk te WCllS met hul stu- dentew ekblac1 .. Die Matie." Dis 'n mooi prestasie en dit getuig van die ondernemingsgees en inisiatief van die A.N.S.-bestuur. Ma& "Die Ma- tie" dan ook een van di vasste in- stellings van Matieland word! Uit die staanspoor uit is dit id lik dat dit baie m er 1 w nsva b arhei be- sit a die md r vry innige student • weekbI aie 00 b.v, "Pro Libertate"
wat jar g 1 d hul verskyning hier probeer maak het.
Ons ie; d arvan oortuig oat "Die Matie" werklik in 'n groot behoeft in on studentegcmeenskap voorsi n.
Ons waardeer dan ook die leiding,
'00' uit die inleidingsa ~ ikel v n di ver kene nomm r, bl , w t van
"Die Matie" uitga n A lIe sukses vir di
wenscnd . e om toe-
Die Uwe,
P. W. Vorster.
Voors. Calv. Student v rening.
I~NSIN(; AAN ONS
rr 1)(;~~()()1~
Hi rm wil on raa ons h rt- lik te elukw nsing corbrin aan ons tydg noot van die Univ rsiteit van K L P tad, nl, "Die Sp ntou," wat op 25 de er sy derde verjaar dag gevier het. Met die groot ukses wat "Die Spantou" die afg lope drie jaar ge- had het in 'n mo iIi1 stryd, wit on hom van harte gelukwen. luis en- I ele wek g led 11et hy een van sy grootste sukses e ge~ d, toe t en- tander wat d ar.op mt Was om y skor ing t· b werk tcllig, g noods ak was om 'n .kitter n I aHo tc hI a .
Vir di toekom wen ons di da I ie v n "Di Spantou"
lIe v n die beste toe.
Vil <Ii . V rylteid manif
CISvan die A.N.S.
4. Ons buite/rwds(' v('rhollding, . a/ bepaa/ word aIlt'on op gro1'ld van dlie bl"/:mge van ~jc Rl'pu-
blikeinse Staat in Sll1d-Afrika.
ar
Koordinesie van Werksaamhede.
Onder Onsies.
Mej. Hulda van der Walt, sosiale werkster te Soutrivier, was gedu- rende die nawe.ek op Stellenboseh.
* * *
Nadat mej. Tinkie Geldenhuis die vorige naweek die blomme in Nama- kwaland gaan besigtig het, was sy verlede naweek in die Paarl.
*
if: II:Mnr. Gert Goosen het teruggekeer van Salisbury waar hy baie sukses- volle navorsingswerk gedoen het i.v.m. y doktoral e studies. Hy is gedurende sy a fwesigheid gekies a huiskomiteelid van Dagbreek.
* * *
Verlede Saterdagaand het die Pie- rewiete s re-unie gehou en die genot van die aand se verrigtinge is nog verhoog deur die feit dat hul chape- rones, Mnr. en M v. Pauw van die Paarl, ook teenwoordig kon wees.
Voorstel van A.N.S. aan Studieverenigings.
Op die jongste ledeverg:adering- va~ die A.N.S.-t~k is
'nvoorsteI aangeneem waarby. die Bes~uur hiermes gTaap,' d.le aandag van die bestur~. van plaaslike studlever~mg'IDg's (b.v. die Wete~- skaplike Veremgmg' e.a.) Wil. bepaal. Die A.N.~. maak nl, .n voorsteI dat genoemde vere~ll nngs hul samewerldng verlee~
111die stigtin; van
'nsk.akelkomltee . ~at oor die gemeenskaplike be- lange van die verskillende veremgmgs kan waak en veraI kan toe- sien dat die werksaamhede op die v~rsltillende gebiede meer ge koordineer word as wat tot nogtoe die gevat was.
Die ~ "lagt~I'H wat Stellt)) ho ell van VI.EIS vooesien.
ONDBltSTElTN IIlJLLfJ.
Onthou-
(8) Die Vel eniging vir Volkswel- syn.
(9) Die Opvoedkunde-Verenigillg.
'n Baie algem ne klagt lOP Stel- lenbosch vandag is dat ons tudente- 1 w iteri 1 g word h t, t rwyl da r tog deur vel' nigings ioos bog no m dc he lwat konstruktiewe w t k ge- doen behoo t te word. D ur 'n reel- ing so os in bree trekke hierbo uit- eengeset behoort 'n baie meer be- vredig nd toestand van ke tew eg- gcbring word.
DIC A.N.S. hoop dat die betrokke verenigings d. delik hierdie al em ne voorst 1 in oorweging sIn em en, indi n hulle di edagt go d sind i , van hul kant aIles in ger dh id sal br in vir verd rc sam preking Die gedagte het eintlik sy ontst an
gehad in die stigting v rlede kwar- taal van 'n A.N.S. Studiekring met verskillende vertakkinge om veral die br
e
beginsels van di Vryheids- manifes verder uit te werk. M. ar met die oog daarop om di daad werklike am werking van r ed be- staande v renigings te v rkry, en daarby ook 'n veel wy r gebied te dek as wat 'n blot studiekrin m tverskillende vertakkinge kan, bIyk dit meer wen lilt: om 'n Sl ak lkomitec in die lewe te ro p wat nie direk onder die beh er van die A.N.S.-tak sal staan nie ar tog op versk ie gebiede met di A.N.S. kan aarn- werk.
NDIUN(;ASTUAAT.
Studente!
W
t'l'~el
0110111ips
tn
g IUn r(·rsigtig te work.I): ".
Vrydagaand het die Juniors die eerste waarneembare tekcns van lewe getoon to hul 'n bes~nder. aange- name dans gehou het in die stad- saal. Dr. Fransie veral, het die Junior~stadium weer ten volle geniet.
* * *
Vanmiddag vind neg 'n reuse b~~- ,sing plaas in Stellenbosch, nl. die Tafeltennis-wedstryd in Dagbreek tussen Daghreek en die Dames. Mens wonder net ....
* * ."
AUe Maties sal vanaanc1 in die gees met di Pierewietgeselskap we.es as hul in die Kunswedstryd te Kaapstad optr e. Ons word op 'n waardigc wyse verteenwoordig.
* * *
Verlede Woensdagaand het 'n groot aantal van die lede van die plaaslike Noodhulpliga die mond:- linge en teoretiese eksamens afgele.
•
. B. C T .IE
U 'olg,pud·
pal
1101" maak.•
AGENT VIR NANNUCCI DROOG SKOONMAKE RS.
•
Andringastraat,
FUNKSIE VAN SKAKELKOMITEE Hierdie Skakelkomitee sal dan he- staan uit die Voorsitters van al die verenigings wat bereid is om saam te w rk, en sy funksie al in kort die volg nde w es: (1) Om die werk- saarnhede van. aparte verenigings te sistematiseer en te kocrdineer ; b.v.
waar 'n vcreniging 'n bepaalde ge- bied bestudeer en die deskundige voorligting van 'n lid van 'n ander vereniging verlang, sal al dad lik die nodige kontak daargestel w es om die ander vereniging te nader.
(2) Om die bepaalde cvalle en in bree tr ekke te sorg d t definitiewe rigtings van studie gevolg word, wat d artoe kan hydra dat d ar in on v I eni ingsl w m er 1 on strukti w werk g lew 1 WOI d ; om do It ref-
£ ndheid hierin t ver ieker k n dt Skakelkomitee b.v. elke seme ... ter van verenigings onder sy beskerming ver- slae vra van w rk wat gedo n l •.
(As 'n voorbe ld vs n bepaald riu- tings kan genoem word die ~r begins Is van die A.N.S. S VI yh Ids- manifes, wat v ral vir die maat k p- like vel enigings 'n Vl'U zbare t rr in behoort te wees). (3) Met die 00
daarop om die vrugte van die studie veral vir die studer ende jeu he- skikbaar t stet, kan die Skal el- l omitee toesien dat kikte 1 ef r te en artikel publikasie geni t in dr weten kaplike blad van di A.N.S., n1. Wapens1cou.
V c a1 met die oog (1) Iaa'geno md punt, omdat di A.N.S. hnm dit sp sift 1~ t n do 1 st 1 om die studi v n alg mene maat aplik en sta t- kundige vraagcitlll ke wat vir di it - komsordenine Vc nons land t n be~
lang mag w ,tc bevol'der, is dit misHen wen Uk dnt d ill 'n m te van kontale tusscn di Sl nl-eUromit e en di A.N.S. a 1 w Co; Jaa eno mde 1 an b.v. '11 v .r1ee-nwoordig r p eli Skake-lkomit benoem.
I.S. J{JNIOHDA(;
Ons h t die volgende versoek van die Juniors ontvang:-
.Jn die verlede was dit nog altyd gebruiklik om toegung tot die og- gendprogt sm vry te meek. Vuniner e iter, bet die Juniors te knmpc g('~
had met sun ienlik v erhoogde druk- onkost.e in v erbund met hul bled, en om onkoste te dek sal dit du s · nood- seuklik wees om 'n panr hondord
1M er wksemptero te v erkoop a' in die v erlode. Om dit te vel' eker, is dour die Bost.uur b l uit dtit 'n ek , e mpl r van di .J unior" S toe- I 11 III eli n VIr die 0 ,. 1('1I(1prQ r m.
R (flings word getr f odnt stud 11- to alrceds VOOT [uniordtig hul eksem- plnr» ktui bestel. Dit st I dan di drukte by die h kke dte og tend V r.
miruie r as 'n 11 ienlike suntul to _ . '1 ouet s lit eds in l» it" van hut oks tnplero. Aall di' wat d m no nio hul bltu if' h t ni " , nl ('k -mplur by di l ekk» v rkoop WOld.
Di. R duksio Vdl1 die .. Junior" wil III rrnee die hoop flit 'puf'k c1 t J/' student e hul moeilikh id ut insicn
ell sa tnwerk om hiertlic skom suk s t m al. 1..i wers s om die pz'y v n die blad to verhoog j bier- die reeli ng. g rtrei,
MN bydrners »os Honibnll van di .. Burg r", nons de b TO md Koo' M('yer, k non. w arlor d It
die blad weI. y 1/- wtrd . al W (IS •
PERL A
Plelnstra t,
Die Groot Dag Kom.
STELI~ENBOSOlI.
Junior~ van 19·1,1 lIou
Dinge nie Dig Vi r ul
IIl\fedito\)'Il ,
Toil tel Fotograf'le
Daar is beroering onder die Junior- , ledere, Die dag van hul lewe na~er.
)aar is 'n atmosfcer v n g eheim- innigheid om die Junior gehul al- oewel hulle program van so 'n
!': -
alte ilS dat alles nie absoluut geh un hou kan word ni.e a' evolg van ie vorm wat die dag gaan aanneem.
h nodigb de,
LENTEKONINGIN.
nk Ju".-rJik." J
OtI
'I Ir-rt , brood, hoHeljit"
'I ,lU81tif en
ullp. wnt. munUik i.
Vanjaar is die [aar wanneer St. t, :nbo eh 'n dag van oo:sp~onkhk eid al belewe. Die l'omngm, m. j.
la Louw, en die twee Junior pr.m-
• ssc, mejj. Nelle van Dyk en Eh~e liirr sal die optog lei, maar n~~
)08 in die verled aan die begm n di verrigting' nie rna r na ,f- op van 'n program in die oggen?
Taar n hoe dit presi sal w",es 1S
b kend ni mnar dit is bekend l.t ook hier van di 011 tradisi af ..
~wyk "a1 word. Di vert assing sal
;ter groot wees.
OOI~SPRONKLIKE PROGRA M
uon IlnOFJ(CS (Eiem;. Dpl.)
ATLA ·G tBOU, KAAPSTAD.
ONi) ;R81'ElIN ONS
D'
7fUlTlt'ER .)Jt;RS
Man M en D~ m suit I nsturs ell Kler m k r .
VERF..NIGINGS GESTIG.
DIE
Sonder veel moeite sal 'n progt am d · le ml ag en 'dd aand op geen ander ..
ek d. 11 op '11 uitkampplek m ell midd Hike n hyheid nie, gch.ou )rd. A IdeI' .tudente en die pubhek ef egter ni bang te wees dat 11 cnige ong 1 i f met vervoer sal 'ld nie. Di Tllnior"l het in m de~
'rking m t nder ligg me en per- ne gerecH vir gemakhke vcrvoer.
dIe hoef hu1 du nie te- bekommer
Vel~
STELL o E
niging.
(2) Die LUlldbollweten. kuplike V r·
niging.
(3) Die Li ygac m;'lOpvo dingv nj-
gin.
(4) Die V ·tenigin vir T1~konomi en Handel.
(5) Die Bantu tudiekring.
(6) Die internasional Studiekrin Ook aan enige ander wat mislden nie hier g no m i nie; n v rder i reeds d ur die A.N.S.-h IUllr at.n per, one op dr di stigtin v n he v.olgende vercllig.in[Y wa 1 aan d 'n werklike beh ft best, an:
"7) Die V crenigin vir Juridiese en \ Staatlllndige Vraa stukl e.
TOOMW y
Stuur ons jul Styw Hemde oordji n Wit r rocke Tevred nheid Gew rborg.
Die pros essie sal dan bestaan uit optog nn ~i.e pIck waar die pro- un voortgestt . al Word.
W en' moeilikh de i.v.m. r "lings v n die middag- en aandpro ram i dit vir die Juniors onmoontlik om voor die week van die 8ste S ptem~
ber hul fees te hou.
Drin nde Be .. t lIin Ifde do uitg
IVO rn r.
Kr at i Foon 338 M rrimanl n,
..._----
bo Sigarette.
ok
vrrcn
Op
RUGB
Ons
Die Derdes 'Baas
Sa terdag h t sl gs eli derdespan 'n w d tryd g peel, hoewel dit erig word d t Hanne de Villiers en P et van der Walt glo ook vir en of nuder span gespeel het. Soos met Intervarsity het die "Tirdsu weer die sakie in hull guns beklink en w 1 16 - 5, d.w.s. na aftrek van di driee wat, deur aanslae n vor ntoe- aangeee, atgeklop het.
Met rustyd wa die telling nog nul elk, mat r toe het die Rooispan moeg g word vir die affer en Ikey moes lelik r ondtrap. Teen di inde e ter h t di M .ti s a1 begin dink
an die w. dstryd tu 'sen Noord- Transvaal en W.P. op Nuwelande om vieruur, m t die gevolg dat toe eli eindfluitjie blaas, vind hulle lkey. besig om met . ukses 'n dric te vervyf w: t hulle kort t vore aan- geteken het.
ALGEMEEN.
1> et en Hanne het Saterdag vir W.P. opgetree teen Noord-Tr n • v al n albei met eer uit die stryd
Sta ler en
(Eiens. ) Bpk.
o ..
L\,II h, "HYD ... \O.
~n
Ant tnll.---~--- --
Sportvelde.
g kom. Dit word beweer dat Pe t vanw e ligte h rrsingskudding me vee! van die w dstryd weet ni , ook nie van daardie pragtige drie wat hy kort voor die .einde gedruk h t.
As dit die geval is, s I dit hom beslis betaal om meer dikwels onder daardi to stand t .peel,
Korn nde Saterdag spec! Gekombi- neerde Universiteite teen die Verde- diging 'pan op Nuwe]ande. Ses van ons spelers het 'n plek verwerf, n1.
Peet, Hannes, Lombaard, Naas, Du Plooy en Oherholster. Laasg noem- de ageer ook as kaptein. Hoekom dan net ses Maties teenoor nege Ikeys? WeI, 1 Matie· 3/Z Ikeys en daar moet vyti n spelers in die span wee. . Elementer my liewe Watsonl
'n Baie mooi wed tryd word ver- wag n die V rdedi yingspan sal se- ker y vuurproe£ van die toer deur- rnaak.
[)ORPHTH AT.
I ie Win) el m
118MANSHOKKIE
Nl
Die wedstryd tussen Vishoek en Stellenbosch alhier wa seker een v n die aanskoulikste van die [aar.
Vir hierdie wedstryd het Vishoek hull st rkste span vir vanjaar in die veld gestoot. Arthur Binnedel, oud Vishoek en W.P.-speler was weer be kikbaar as regterskakel n het 'n root verbetering .in hulle span g bring. Die keerwerk van G. Bin- nedel en Roy Beamish het ens voor- pel rs byna ontmoedig terwyl Ar- nold, de Kock en Snock ons verde- diging terdee g toets het. Alfie Faul het ook vir die cerste keer sedert hy vir Vi. hoek speel teen sy Alma Mater opgetr e.
Ons eie pan was verswak deurdat Roelofse nie kon optree nie, Garlick wat in ,y plek gespeel het wa nie baie vertroud m t di po isie ni en eli gaping tuosen hom n Hey, wat te graag die bal vir sy vl uel, Loots aangee, wa dikwels gevaarlik groot.
Nic Olivier was ook nie be kikbaa nie m r y plek i,~ t lle e r
> .vul d ur O( m Jannie Moolman, te
wyl G orue M\1 t y rniddel 1 ak 1 wry gebr uiklil e uitmuntende spel gelewer h t.
Die spel was deurgaan v innig.:
maar ons aggr siewe voorspelers kon ru die bal by Binney verbykry nic.
Vishoek e aanvallc is ook met suk- .es weersta n behalwe die houtjie van Snock wat alm 1 v rbaas het
vir
r walit.f'it -
111(1't"n
Agcnt(l'
il"
OLIV ~H PLOElt
ONDERSTEUN
DIE ALOMBEKENDE
n
IRMAEer te vir:
•
KLA VIERE, DRAADLOOSTOESTEU ... E EN ALLE ANDER SOORTE MUSIEK-INSTRU MENTE.
Groot .t voorr ad MUSIEKBOEKE EN MUSIKALE BENO- DIGD EDItt.
Kw liteit kep Tevredenheid - Tevred nheid- Reput sie.
R. MOL
Spe i Ie afd ling vir be",t
WAP ~NS IN PATRONE.
Sat I dag het die Eerstespan in een van die spannendste wedstryde van die seisoen, Tuine hulle eerst neer- laa y tocgedicn.
DIe spel is veral gekenmerk deur die vinnige bewegings en goeie same- spel van .ons elftal. Gedurende die eerste heHte het alb i sparme beurte- lin 1 kwaai aangeval, maar met rus- tyd was daar neg geen telling nie.
Ons 'pan wac by die hervatting vasberade om 'n doel aan te teken
en het kort na die aanvang dan ook die bal in die net besorg. Geensins tevrede hier mee nie, het Truida Bek- ker nog 'n keer die hal by Tuine se doelwagter verbygepiets na 'n prag- tige beweging wat by Kotie Stander ontstaan het. Die Tuiniere het slegs eenkeer daarin geslaag, kort voor die einde van die wedstryd, om ons ag- t rhoede te flous en die finale telling op 2-1 te staan te bring.
Volg ns '11 onlangse ooreenkoms tussen die Tennisklubs van die Uni- versiteite Kaapstad en Stellen- bosch, sal 'n gekomhineerde gemeng- d tennisspan aan die begin van volgende jaar in die eerste liga van die Stad se Gemengc1e Kompetisie \ ingeskryf word.
Die nouer samewerking wat so- doende verkry is met Universiteit K .. apstad en ook tussen dames en mans is verblyc1end. Mag hierdie poging goeie gevolge he.
Die aanvang van Interkoshuis Wedstryde nader al weer. Dag- breek skaar hom by Monica en
I Sonop; Wilgenho£ staan saam met Harmonie, Huis-de- Villiers en Cro- zier'huis t rwyl Privaat die onder steuning van Hui ·ten·Bosch geniet.
'Pie wed .tryde begin Vrydag; 5 Sep- tember, wanneer Dagbreek en gades met Wilgenhof en gades al bots,
Privaat beskik nou weI 001' feitlik al die e stespan mans, nl. Willem Jouh rt, Daan Maartens, 'I'Ieki e Muller en Hann s Pr tor ius, maar die koshuise laat hull geensins h'i rdeur af krik nie.
Daar was sprake dat WUgenhof sou' saamstaan met Dagbreek aan- gesien die koshuise bietjie skrikke- rig is vir Privaat, maar Wilgenhof het nou b sluit om onafhanklik op te tree en daardeur hulle beroemd sj es weereens gehandhaaf. Mooi so Bekfiutrjle I
Mag di e wed tryde vanjaar net so sukse ivol w es so os in die verlede I
BPk·l
PL INSTRAAT, STELLENBOSCH.
, .... -.- .... ~~~~~~.~~~~~~~~~~~~~~~
ER (Eie .)
B )U NIE U HU)S OP SAND NI1 .
Wann er u u toekomsplanne beraam sal u noukeulig te work gaan..
]J \\ '11,' 1'1 I l'jllg is 011 l'('twyfdd
<Ii vdligRte
pn {.m-l'it·flil,,8tp mid Jel
OUI vOOl'Hienin()' tf'manIc \
jT' g(.'ldC'likeknl'i1
itvir nSl'lf
('lln fmnili 01)
11 OLl tin. I',of. vir
u afl~i1nllil
(R Wnlll1('(\J' U tc stC1}'\\ e kOlll. 'p'ta 1 oortref :£35,000,000.
v('}'l:wh; l' hy
Die Ou Mutual
" I .. J.
Ag nt,
, ,
RYNAUW,
Pleinstraat.
DAM.~SH()KKIE Bekende
Matie-Sportmanne.
DUMMIES
M. c. ~'()UIUE, D. V., E.J .S. T.
Hierdie sportman maak kennis met 'n voetbal in 1931 in die distrik Oudtshoorn, op die plaas, Armoed, wat op daardie stadium aIleen kon spog met 'n sekondere skool, maar 1at rook met 'n Currie-beker speler, Hy kom na Stellenbosch in 1937 en spee1 reeds vanaf 1938 eer te- span, met uitsondering van 1939 toe 'n gebreekte skouer hom buite ge- veg gestel bet. Ook het by in 1936, as skoolseun nog, vir Suid-Westelike distrikte as skrumskakel opgetr ee.
Op skool moes hy glo 'n kranige at- leet gewees het, want op een of ander tydstip het hy 'n Victor Lu-
dorum beker bekom.
Verlede jaa was hy waa nem nde kaptein van die
J
ukskeispan en van- jaar is hy voorsitter, maar nie voor- gooier van die klub nie.Voetbal speel hy vir die oefening daaraan verbonde. Benewens die er- kende ver eistes, moet 'n voetbalspe- ler ook goeie hande he en die v l'-
moe om met fyn oorl g te kan speel, Oubaas Mark meen e t r dat by ewemin kan jukskei gooi as wat hy 'n voetbal kan rondslinger.
Dit herinner aan die jukskei wed- stryd wat Dr. Carel van der Merwe en hy afgespeel het teen Oubaas Mark en Van Buys teen. Die uit- slag was dat Oubaa Mark seer han- de opgedoen het en Dr. Carel aan- beveel het dat eersgenoemde Stalin se hulp moet inroep by 'n herhaal wedstryd. terwyl Oubaas van Huys- steen glad die plek verlaat het.
Daar word vertel dat 'n s kere dametjie by geleenth id van 'n voet- bald, ns vroeer jare, onderneem bet om Dummies te leer dans. Sy WM
suk esvol in .overre dat hulle na 'n rukkie die saal verla t het en Dummies nog nooit leer dan het nie, Voorwaar'n veel ydige tokke- lok. Kyk maar na sy kwalifi ca ries .V., It..J.S.T., .w.. )i Voetballer En Juk kei-Spel ende Tok elok.
'raf()ltt>llllisto(~rnooi
JT
011m iddag
Die voIg ude spelers is gekies om Gekombineerde Dameskoshuise teen Dagbre-ek tc verteenwoo di :-
Eer st ap n: Mejj. Ra loft, Stander en C. Haak (Hi-ten-Bot ... h); I Papen- dieck en Knacke (R. de-Villiers) en I Michau (Monica).
Tw despi n: Mejj. R. Walker (Son- op); M. Roo en I G ricke (Har- monie), A. Roux (H..tcn-B isch) : A.
Malan (fl.-de- Villiers) en S Kr,ige (Monica).
Die D gbreek tafeltennis bestuur spreck hulle hartelike dank uit a, n Wl1g nllof vir die leen van hulle tafel.
Na verneem word het Mnr. Han- ne de Vi11iers verlede Saterdag reds sy W.P.-serp kwytgeraak. Son- opp r decl mee dat Clit di seHde aand nog aldaar opgemerl{ is,
TEN IS.
c EM EN c n E Sf» AN
deur in di net te beland. Japie Krige gter wa teleurgesteld. Dit was die enigste doel van die wedstryd.
Visho k se besoek het eers di aand la t, na h elwat wedervarings in die omtrek van Die Braak in Suikerbos- sie ten inde geloop,
IIA het mooi spel gelewer dcur twee elk gelykop te speel m t Se - punt maar die grootste verrass.ing was die gelykop spel van IlB teen Lugmag.
DI
1\
E L E
STOOMWASS RY
Korn laat die Firma die beste dienste lewer u
bedien.
wat ook
Eien Mnr. w. Mar h.
.. - .. -.-~~-- ~.~~~~ -
~