• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Matie 1942-07-24

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die Matie 1942-07-24"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

---

"'Pt."!l I.f. AAN non "A

HEMDE.

one bl d 'n beperkt noev elhf'lrl munsnemde met twee los noordjles,

In POilU I 'r kl uro, ann t en

12/6

Kom sten hull In ons vensters cn doen u kcuse vroegtydlg.

DIE ElK ESTADWINKEL

(Edms.) Bpk.

J'J.EINSTltAA 1',

Steltenbosch.

o clruk d .ur I'ro }~~cl(,IIII\-Drnl'kf'ry en ultcecee dfltJr die A.N.S.-Tftl' 't lIf'nholch

'PH

Formuleer

WCP)"(_"t 11'

Sy Stundpunt

IE EN

r

billil ·t t I'm . Outl

CHI-

NN lane Snik rho le.

J)]~I'~IJ II, No. 17.

On Volk beweg.ng

A.N .s. Stcl Duide'[ike Standpunt

Op sy jongste kongres het die A.N.S. na aanleiding van 'n deeglike

• tudie van die onderwerp "Volks- b we ing," die volgende samevatten- de besluit geneerm=-»

Op grond van 'n deeglike onder- sock in v erbnnd met die vorm en inhoud van die wordende

v

otksbc- weging op ons eie landsbodem en

Dr. Hans van Rensburg is op die jongste kong res eenparig herkies

tot Erepresident van A.N.S.

in die buitelend, wil die A.N.S. in aansluiting by v orige A.N.S.-Kon- gresbesluite sy stendpunt: iormuleer.

Die Boerevolksbeweging gryp vet terug in ons volksgeskiedenis en word beliggaam in 'n onv erbiddelike historiese kontinuiteit: Met die nn- sies.keppende volksbeweging, die Groot Trek, wat sy v olwesse nnsio- nale gestalte gekry het in die twce

Vcrvolg op bls. 4. kol, 4.

---,--- ...

Goeie Raad!

\ ir Nl'tjj( (I DIIII" r-r] f n lHh r Sll';\'lbt h101 ftf's

n·,o

J

DOWSON

OnF; Rtaf tot U Diona.

JO~RNING RN SHUW

(Bfens ) 'O"h.

Hoek Bird- en Pleinstraat, STELLENBOSOH.

APTEKERS

Ons bied u d kundige' bedie- ning n betrouhare medisyn

an. D kundige Fotografiese Hand laar .

Maak gebruik van ons Vlugge Fotograftese

Posdiens.

PP S Id.

DIE A.N.S. Sf NEGENDE KO GRES A.N.S. en • Ander • Orga-

DI a ie

Sametrekking

toria

Goedgeslaagde Pr

.n •

Noorde en Suide Staan Saam In Stryd Teen Liberalisme

Die negende Jaarlikse KongT s van die Afrikaans-Nasional Studentebond .het in die afgelope v( kansie vanaf 4 tot 6 Julie in Pretoria plaas ' vind.

In Elke opsi,a' was hierdie ametrekkme van ons unial studen- tebeweging' in die stad v n Paul Krug'er 'n geslaagde krassmonat rin ;.

Al twaalf takke van die A.N.S. was daar vert nwoordig n die vyitigtal afg'evaardig'des het saam met die kongr sb seekers in die Voortrekkertehuis tuisgegaan, terwyl die kongressittings in die Inter- saal van die Voortrekkeruniversiteit plaasgevind het. Saam met die AN.S. het ook die afgevaardigdes van die F.O.S.V. vir hul kon s vargader.

OPENING DEUR EREPRESIDENT.

~al('l'dap;mi Idag, die h\, om hnli lri« hot di Eropresid -nt

ra \

die A .

.L .~.,

I h'.

l1(1)R

v( n Renshunr, lip K ngros g

'OP{,11

mot 'n

10('-

spraak

00]'

~,Om.; Volkshew

gill

l'." l liordic l'igtin -wondr

H

Ieraat hot 1

1'801

I'd srtyd

g(l{li 11

n~ inleidiug tot dio ond -rw rp vat op hierdl J ongros (l('(lp:lik best udeer is, dio m os al tuol« saul van di dn vh- elk .A i'l'il aner, 111.

VOLKSBEW GING.

11 iordic onrlerw 1'P is vir di 1 ongl'r, (' ·1

iI'

in ul sy asp 1 t hail' deeglik to('gellg dour dcekundiaes

k

os Prof. \. ,J. n. van

<1('1'

Walt, Prof. IJ .• J. du Plessis, .. Inr. D. (:. Frauzson n 1>1'. 1 .• J. Me,rol'.

111 die skitt crendo l'Bfrl'Du1 van

1)1'.

!\fr.'('r 0 r "Di 'l'ookomstige 01'<1('- ning van die Volksbowoaing in :--;.

A." h('1

hi rdi aid liug' ran di kong)' swerksaumh ], sy hoogt 'punt her ik,

J)('Ul'

die bostudcring'

<'11

h ,'prcl·ing van hio -di onderwerp (die reforate sal almal hinnekort in

W'ltl)C?lS/I01t

puhlikasio A·.I11i

t.)

h 1 lie Kongros 'n groot tank v 'l'rig vut sond r twyf'el nog h langril

J'

sul- tate sal I wcr.

Voor die F'.

t ••

i.V. h

f

Dr. C. .r, II. (1(' :V('1 (m ... 1111'.

If.

Strauss rcf'crat (' grlpw'I'.

A,N.S.-SAKE.

Op groml 'all hop:(Hlo('m(lp IS! l1<1i: ] on ~i(' .• r.~.

opnnul

sy geloof in die gplnO't

vall

'ol.ksh~w('gm~

III

kl'agtl

fl

'c trokke omlvn, soos uit rn(,(,fl'aande hosluit van die I orurr s hlyl .

\Vat bril'pf sake rak ndo die organisasi« , If,

\\H.'

d

HU'

vor Iii londo

111

indo

I'

lwlanp;rikrl'

lw..;1o',\

wi ng s punto

1.0.

v. konst itusionolo vysi

incs, en hot die

11H'('.'

p"wig1ig(' b~'lSln: 1 iuA'''! g'l'(Il'ani om die posisie van dio A.N.~. te n001' an 1(')'

IIl'g 11

isasi s,

Dip stunrlpunt

vall

die Kon rres,

.O(JS

-Iormulc

't'

in die lw'luit r1<]r1'H in him die uiurawe,

,,(IS

'n hrv('stigin

I' \ HII

die voriu«

I' OHO'}'PS

so hoi ding, nl. clat die A.N.~. sy eio

1'0,

.iti

(Wl

l'igtin

o' 11 H,' I-ll,ll'l-Itnn

dighdd handhuaf. ll y ver vell om flgt('l' die samewerl ill an

I1n1(')'

( r

"1

nhm,'irl'i, soos bv \oorhoeM op Ht('lI(:'nho~('h, \ Hill' di plaaslil {' tal vir praktioso dooleindes saam 1I\r1. di \ O.B.-Iwmman 10. optree in 'n

A11

t i-lih<:rnlis1 ios

]i'I'01l1

om die aartsvyand van ili(l

J\.

.N.

1 (\

hol ,.mp.

Foon 317.

J

g' 001' di P )sl antoor,

EENHEID.

Di ui1stnandl' konmorl

VHn

hi rd iv besnrel iugs

WI

s die

pt·IlP•

tigr <'C'

van

t'(,IHIt'Ug' I

u: sen Nor I'd on :4uid'

(81<'n

on, inleiding:

1 olommo,

WHt

hiordl« I ongros hlykl» fir vir dit

'81< 1- or 11 find

I verwos nlik hot. Dlt

y

rcon

twyf

1 nit dat Ht llonho: ('h s \. :H.~tc:1 all

(lll(](ll·s1.t~unillp;

vall Poteh('fs11'ooJ)),

PI'(

toria e.a.

8 ntra III lio

N ordc geuiot in

HY,

tryd te m di<:

lib rulisme in ns ; oil RlIlliH·l'.'ih'l1."

Ie •

al n

11 011']

y n

KRANSLEGGING BY KRUGER-GRAF.

Die

stryd

van di A.N.S. is die st

l'yd

om in 11~1URll1itiJlg

hy

di huidigc ge('stesvcl'jonging wa1

001'

di' VPl'('ld

llOSVtlt,

die oOl'bJyfspls van die Bli1He lib

'l'nli 'm in .,1

uid- frika uit

tt' roe; (}l

die Ho

l'(\~

Calvinisme van Paul KrllgPl' e Rtaat w or t Vl'l'wr (lnlik in die])

,r]

Afl'ikaansc T'epnhliC'k.

In hi rdi, g'(les h 1.

dio A.N.H.

1yd{\lls

tli(' {"'on

r{l~ 111 11

'n In'an, Jegging

hy

Paul Krugor s grnf w CT' n huld Inn bring nun

8y

gl'ootste A rriknnnse voll, man

illl

hId.

So hot die A.N.R op y

n 'i'

n

1· Von n' ,8 111 i nuw

mood sy tank w,cr aallva r.

o

l"

Non rum.

J_jjgte FAts, • Mclkdranke (wflrm en loud), Koffile,

'ree en I..ekkers.

Ond

I

P \ onlike t an

00 HU .0.

(2)

Dames di u plig' om u hare by die

DAMES HAREVERSORGING- SALON

te laat versorg.

U v oorkoms is. booisesk, U ondersk iding by oris verse- ker die vordering van die Afrikaan e onc1ernemin sgees en v rsorg werk vir die Afri-

kaner dogter.

Ons pJ'yse is na

u

smtuik.

Daghr(~ck-nallle .•

Harever orging alon Langmarkstraat 141,

I{AAPSTAD.

(Grondvloer).

Skakel 2-5662.

H. M u L 1.1 E n

'. ~R"Tl~ ,Jr I IA. vmne, VI.EU}~L".

ORU}~I •••

All ander 800rt

1\I(J 'mIn ~TltlJj\mNTE. msmr AI ••

n .NODlGIIEIHi:, DRAAHJ.OUSTOf)- TEJ.I.b J'JN G ... mUUKl'J~ l\llTSmK.

\\ AI'E S, 1\1. H1NI. ne, ells.

H. M n I. L h H

0:1 ms. ) Bple.

I A •• 'J'AU en T1~r.J.1~NnO CII.

)'ljsbu 26G7.

. van IJD, ••

nmM1Alum.

I{ n er Gdl·lI.!O Vyfde ,'erdlt'plng Croote KClrkgehou,

AAPSTAD.

A

ttel toor

ndringa traat

TELLENBO CD

(Foon 94.)

Wyn, Brandewyn en ier altyd b skikbaar.

Onthou groot voorrade koel dranke altyd op hande.

Bel Koos Tredouw vir u vol ende Partytjie.

Plaza

Don. 2,

t

V1Y. 2

~Il

Sat. 25 Julie

Ii ~a

1

d. :J n.m.

COT A( [t .. T() IJ~T

EEN V N DI .. JAA

s.

o

MlSTE

m RILLE

Hoofroll deur

L lie Bank' .Joltn Mill.

J.

nn De C 1i - Geor e Col A1 t ir Sim.

DIE MATIE

Hoofredakteur : A.N.S,- Taksleier.

Redakteur : P. A. Theron.

Ass.-R dakteur : B.

J.

v. d. S. de Villiers

Nuus-Redakteur : D. F. v. d. Merwe.

Besigheid bestuurder: S. P. Botha.

Spesiale M dewerkers : D. G.

Franasen, W. R. Laubscher.

Deel II. 24 JULIE 1942. No. 17.

A.N.S. Sluit Sy

'Geledere

I

)il' .A

frikaun~-Nusionale Ht

l1-

deut

bond

sal in dip

to

koms met

'11 mate an trots

on

hoelwat vol-

doeninu kan tcruakvk op

I-\y

... T0g!'IH{( J'

onares wat dip a

f rolope

-akansio in Pretoria g'ehou is.

Uit die h('1C' aard van

dio

Kon- grC'''l hot duidclik geblylT dat die A.N.H, hior we r sv k nmcrkcncle

001'1 uigi]}Il', durf ('11 'in1u"iticwl' aan- vocling luat r{ ld hot. • Tjp

alleen het hv sy gr-loof in die

gl'<lagtc

van

lroU'sl,('u'C(fing

opn uut bevcs-

t

ig nit', manr

hy

het ook in hierdi vorband weereens die

It'iding g('- 11(,('11l

dour onder die aunvooring van versk io deskundiges die g'('- dagte uit

1

hr hou ell duidelik die spesiflcke doeleindes van om; A

f'ri-

kannse volksheweging, vanaf die

Paul Kruzorsrtaat tot in die ])01'<1('

A l'rikaanse

Republick van

~Iol'(',

1

formulccr.

Eenheid.

Maul' dan hlv dic' uitstuaude k nmerk van die

.iong.'t(' KOllgTPS nog di« pl'agti('r( gP(,H

vall ('('JldJ'HP;

wat

daar

f"()oll('nhaHI' is

tussen die Noordr-

<'ll

d1(' Su'dC', ~o 'n oen-

h id 1')00"1 <11(' A. .K ill die

loop van di« jaro in sy ~~clNI('1'(, opgohou hot en wat in hierdie Kongros gokulmiucer hot , I

011 g'{'('ll

under

._A

Irikaan,«. orgunisasic

tot

nogtoe

Iw(

11 «mal erweson lik nio. 1>i1 he!

in

dh

verlede te dikwel« g<,I)(

Ill'

dat Afrikaners vun <.lip 'oorde (')1

van di. Suidc' (vrral in akadomk

Sf'

rrinO'l

I

met mekaar

11it' ()'('IlOf'g

kontnk I

{HI

vind

I I( 01

idat l.ulle mvknar

~l

standpuntz nio

()'t ken

PI! nil' vcrstuan Iw1

nio.

J n 'n Ian I

SOli.'

:-411icl A I'l'iku

Itw1

".' lang- a f'stand« ('11

xy

g(.'ol-rl'clfil'sl'

V(

rskille is hoi(:t/') h cltemal ver- .. tnanhaar. Ullg('luJpJdg hot om: gp.

ski, denis

('II

lie

0111 w

ill cling van laud

('II

volk

nil'

daartoc

bygrdl'u

om hicrdio kloof uit dip wog to

J'U

im nie ; iut ('r1HI('p},

Die Brits

llheralisme Iwt ill die Huidr hon- derd

jaar langcI' HI-I

iu dil' NOOl'd(,

I'pi1lik

VI·.Vl'

1 curl A'('hHd,

{'ll

h

iCl'in

l~ die [ons rl origo

'IIlUli.

I )it h(·t

In('l1S t"OlH: HS

in lie vprledr ()Il

'n ... \ ... T

.N.- Kong"l'ps daddik g£'tl'rf <iat (lie gemiddf'l- d(' Afl'ikanersiud('l1t van die Noonl hait

IUldC'l'

um

dil

get s vall di' Hoere-CHlvinisme van Paul I~l'llg'fr s(' R('puhli \k

p: ,-

staan h(lt

lIl-.

dip s1 ud('u1. vau die

~uidt'. Vandnur

III

niP'e ho1

.. ~ng OJ>

I ~

Ollgl'(','S('

omdat dip Noo1'<1 lmllc

!li('

kon

ver('ell

s(~lwi(l'.

lllrt. dip

~talldpun1 \ an dw "hhel'aiJstp van

di(l

Snide)' nip,

LilJ(>ralisnw.

Dat dir Huidt· (hy

IIflIllP

Strl

I()ubo:o,('h ) hiC'l'di('

V('l\W"-t

ran Ii-

I

)~ra lSJnl'

1 · "

I 10m Ill( ."

onv('rdi('JJd

" OJ)

diP

haL'

g

,hanl

}Jf't

nip, val nie ' 'wrg

1(' I'

,dC'}w('l' nil'. (Hoo~

0110.:

Iii 1'ho aan

rrp100n

he!. I- m dit uit dip ante! an die sallk nil' awl

I,'

Jlie). 11 ir]'di .'h,lIin)' I

atl Jlwt

m r1' H:1 (r11 \oO'}rpld gl:iIlustJ'{)el'

word: hy 'oorb hI, H1rllcnhof:{rh

St·

lu} shcid t('enoor die A.~.H.

self bv sv s1

igl illg,

H1(')Jruh

)H!'If'

stu i< n'te

'f';('

V(.ll'\verpin

in die

A.Ks'

v(,l'l('de jnllr van Ii· It icl'~

f'kapsh

('rins

I, ('n Ht.eUrnbos('h

.'t'

lmidig'( h(\tJ'(~ul'enswanl'die honding-

\'fiJl Ilpati t '11001' djr onlangH go.

k

Die 00rl09

XVII. Rusland

"De Weereldgeschiodenis is 't Weereldgericbt,

Vergelding, de wet det Historie:"

-Ten Kate.

DIE SLAG VAN DIE DON Sedert "Die Matie" se laaste ver- skyning op 19 Junie het daar cor- logsgebeurtenisse van die grootste belang plaasgevind, gebeurtenisse wat op die verloop van die oorlog waarskynlik 'n beslissende uitwerking kan he. Dit is veral aan die snide- like deel van die Russiese front waar die grootste slae vandag gel ewer word. Toe die Russe en die Duit- sers enige maande gelede albei aan- spraak op groot oorwinnings in die omgewing van Karkof gemaak het, was die houding van die verstandige kommentator, met die oog op die teenstrydige berigte, een van afwag-

mistiese propaganda mislei is, moet die geweldige en blitssnel1e offcnsi·f van die Duitsers op 'n bree front tussen Karkof en Kursk, 'n onaan- genamc verrassing wees.

WATTER BETEKENIS KAN HIERDIE OFFENSIEF VIR

DIE RUSSE

H~?

Na die besetting van die taai- verdedigde Russiese vesting Sebas- topol, het die Spilmagte tussen Kar- kof en Kursk blitsvinnig in oostelike rigting na die Donrivier opgeruk en vandaar (Woronez) suidooswaarts in die rigting van Rostof en Stalin- grad geswenk. Op die oomblik het

Deur Prof. ]. A. Wiid

ting. Werklike oorwinnings so os werklike nederlae kan nie lank ge- heim gehou word nie. Uit die jongste gebeure blyk dit dan ook nog eens dat die die Russiese oorlogsberig- gewing oor hulle suksesse voor Kar- kof, net soos oor hulle winteroffen- sief, erg optimisties was. Dit blyk vandag dat die slaankrag van die Spilmagte geensins verswak het nie.

Vir menigeen, wat deur 'n erg opti- st

igto A

h-iknanse

Hp(wt

unie.

Ami

hiordio

toe. tunrl van sal

I

11(,1 dk A.N.H. nou 'n «indo

g'(l_

maak, Binno hiordi« unialc stu-

<..I(

ntebcweaing, hot dip Konnres

!>PWYH, is dnar non '}1 eenheid t

us-

8('11

Noorrle en ~llide opgchou. Die oorsaak hod mens

lie ,,(1' t

o sook nil'.

~oos hierho aanacdui, was <lit A l'rlkanerliberu lism« at hierdie oonheid dikwels

Hdl"(

(I het

\fl'ilGIIH,l'liil(

rali ..

'111 ,

l.lu I van die BI'i1

Hf'

1 iln-rnl isme

ill

H uid-A

f

rik: .

• "'011 vus

dit van <Ii, h

0'111 at' jui« die roepina vall die A.I".s.

om hiordi« Brit.

p

1 ibernl ism

1

in

ons land ann die kaak to

stel.

Noorde

ell

Snide staan saam •

l~~n

aan die hegin vall hicrdie jaar hct clie

A.! r's'-tak van 8trl-

lonbosch dit

s~r

jaarr. alp

g'

unaak

om in 'n

An1 i-I ib

.ralixtieae Stu- dentof'ront plaaslik hi.

rdie

stryd

mot a11(' krau

1(' VO('}·.

Die. stryd lwt l'('(~ds sy

\TUgt • n I'g('wC')'p.

J

n

djp .\.~.S. h(·t dit' Nool'le

(ll

li(' Ruidc nwkaut'

hI die Ht)'

rd tec.·n die' Bl'itsc lii>eralism('

finaal

gcv·nd.

Op Htdl!l1hosch yo d hiel'di<~ stl'yd mi~;lden juis die kwaaistl', want dit Huide ,-taan

Oll

hiel'dir

IH1l11

\ il'

di('

NOOl'd< v.r)' agtN'.

J

)ip Nt g('nd('

Kongl'(,' het

l)(lwy, , dn1

Rtell('nhosC'h

Sp

Htudpntefront in

HY

sll'yd rli(' daa<lwerklike steun van

f{(

ntra

SOOR

Poteh fstroom Pr(,toria ('.a. in lie ~o

lJ'dp gcnic,t:

] I iPl'dic -('eit

cHtl1Vaa('

Rtellen-

])0,'('11 S(\

Anti-lih(·ralistirse

Rtll

dc.'ntcfl'ont met dankbaarheid om~

da1 hy daal'lll rlie cl'krnnil

(J'

van sy pop;in~J'~

SiPll;

dit dicll ho~n tot hcmo dig-ing

('11

aan"porjng in die s1r,\-d.

Dankie" Van d~I Sandt!

Van der Sandt de Villier moes ons ann

di

einde van verlede kwar- ta 1 verlnat omdat hy 'n betrekkin aanvaar het. Ons bied hiermee aan hom on hartlike dank vir die ywer n talent wat hy aan di dag g IS het a sub-r dakteur van "Die Matie."

Met die geskrewe woord het mnr. de Villi r hom t d onder. kei in die stryd van c1ie Anti.Liberalistiese Front op Stellenbos h.

Ons wen~ hom hierme

lIe

suI e toe op die werk w t hy a nvaar het.

b ar

die voortmars van die Spilmagte reeds gevaarlik ver gevorder en dit kan vir die Russe, indien dit nie dadelik gestuit word nie, noodlot- tige gevolge he. Dit kan beteken dat Rusland nie aIleen sonder sy ver- naamste graangebiede - die belang- rikste deel het reeds verlede jaar in Duitse hande g ekorn - maar ook sonder sy vernaamste nywerheidsge- biede sal moet klaar kom. Wat dit vir di mod erne oorlogvoerende land bet ken, b hoort vir elkeen duideli te wee. Maar hongersnood en g- brek aan mod erne oorlogstuig is nit die enigste gevare wat die jongste Duitse offensief vir die Russe Iewei nie. As Spilmagte daarin sou slaas om die Donrivier en ook 'n gedeelte van die V olgarivier in die omgewin van Stalingrad te beheer, clan sou dit beteken dat Rusland nie aIleen sonde!

lewen b 1 ngrike waterwee sal moet klaark nie maar dat die hele gebie j

tus di Swart en Kaspiese se I d. . 00 Kauka ,ie met sy ryk 011 bronne, feitlik afgesny word.

Oot

sou die toevoer vr n Britse en Ameri' kaanse oorlogstui oor die Persie

e

Golf aan die Russies bondgenoot

ers

belemmer word met die Duitsers oP die :Vol a. Afgesien van dit alle!

staan groot Russiese leers tussen dit Don en die Donetsriviere vandag il'l groot gevaar om omsingel en uitge wis te word of in elk geval hulle oorlogstuig in die steek te Iaat.

GEVAARLIKF TOESTANDE

IN'

aSLAND

Rusland verkeer dus vandag in 'f!

baie ernstige posisie. Dit word oo~

ronduit in Geallieerde en RussieSt

kringe erken. So het die Rooi Stef die orgaar. van die Russiese lee!' op 19 J uHe verklaar: ,,'n Dreigendt

toestand is in die suide geskep .. , ..

As die vyand se strategiese planll

slaag, sal die gevaar vir ons land vertienvoudig word." Hierdie gev II

wa reeds ernsti v66r die jongst

Duitse offen.,ief.

Vervolg O'P bls, 4 ko!. 2.

Geluk, PI ctoria !

"Die Matie" wil die A.N.S.-takk:t van Pretoria hiermee graag gelU~

wens met die wyse waarop hulle

dl

jongste Kongres gel'eel het en

dl

aangename verblyf wat hulle J

l~on

r

gangers verskaf het. En l1

a

mens die Stellenbosse tak, hartlik:

dankl

Intussen kyk 'n

m

ns uit na di dag wanneer die A.N.S. stud nt afdeling van 011 voUedig ontplooidt

Volksbeweging in on eie staat jaB!

liks 'n kongres sal lean ho~ 'I/l~

ook sover dit die e II van koll' gres n~er betref, werklik 'n krtl~l monstenng van ons tudentejeug I

wes.

I •

(3)

.N.S. estudeer ewe In • •

EX LlBRIS

Ds. T. ~. Hun kom.

BROEDERMOORDI

Gen. 4: 9. "Toe

Be

die Here vir Kain: Waar is jou broer Abel?

En by antwoord: Is It my broer se wagter?

Die eerste moord waarvan ons lees in di Bybel was 'n broedermoord, en die eerste bloed wat vergiet is op die aarde was broederblo d. Dit het so gebeur. Die een was gr.oot en sterk, 'n eersteling vir sy moeder.

Voor hom het alle wee oopgegaan, en indien nie, het by hulle cop- gebreek. Maar na bo, na God. was sy weg gesluit, en die gr ndels van die geslote hemel laat hulle nie ver- breek, nog deur krag, nog deur ge- weld. Hierdie mens, wat m t soveel belofte die lewe ingestap hct en starn- vader van 'n kunstenaars-geslag e- word het, is vir ons die tipe van di mens wat sy ru op sy Sk pp r ge- draai het, en ook op sy mede kepsels in hierdie wereld. -.

Die ander een was ook rna. r 'n mens, 'n mens van vIees en bloed, met meer as een gebrek, vn tog was alles anders. Sy weg deur die wer ld was dikwels versper, n die harte van die mense dikwels toe vir hom. Ook by sy moeder was hy • nie die eerste nie. Miskien was dit ook maar goed, want daar. staan eeskryw, dat baie eerstes dikwels die laastes word. Op die weeg kale van die ewigbeid weeg die hart. Die m ns sien wat voor oe is, maar God

i n die hart a n.

Musn~K.VEHENIGIN(;

Le ing (lor Chopin

Volgend Donderdag (30 Julie) om 8 n.m. al mnr. Hubert du PIes. is, ons alombek nde pianis, 'n 1 sing hou oor Chopin in die Konservatodum- saal. Di lesing sal opgehelder word deur die komponi se uitstaande werke.

AUe belangstellende. is hartlik welkom.

Van die begin af cgter was daar in die lewe van hierdie man i baar 'n wonderkrag, die krag van die geloof wat sterk is in die Here.

Oor hom het die boog van Gods genade gespan, en op hom het die w lbeha van di Here gerus. En dit was 'n ruime vergoeding vir die voorkeur vt n die wereld wat hy mocs ontbe r. Die h mel was vir hom Oopgemaak; nie van ond r af ni maar van bo af; ook nie deur krag of gew ld nie, maar deur die vinger van God almag!

Die groot kloof wat hier tussen mens en mens, tussen broer en broer I

geg ap het, het dus meer as een oorsaal geh d. Daar was die root geheimeni., wat wegraak a ter digt

l1~W I, waardeur die lotsbest m- rmng van di m n like lewe bepaal en beheers word. Dit is die groot verb or nheid, die diepe wy hid, di omsluierde raadsbesluit van die Ewige Heer er, wat onderskeid maak tussen mend en mens. Selfs tilssen broers uit di seHd huis! Maar 'n ander oorsaak was die sonde, die

!'nlde wat aan die lig tree en gesien

;vord op di helder dag. Ook dit is n g oot me g. Dit maak van 'n bro r self 'n moordenaar.

,,1 k my broer s wa ter?" so hoor

?ns Kain vra. En hy was reg. Hy

IS nie y bro r w gt r nie, maar sy tnoordena r. Hy i 1£5 nie y b~oer se bro r ni , maar y vyand.

?le aarde kan dit v rtel, want dit

1 rn t bleed bevlek. En ook di hemel weet da rvan, want da r het 'n stem van bloed opg gaan. Dit is die blo d van Abel w t roep tot God v n die aarde af, en d rin hoor On8 die klag d t sy broer sy moor- den r geword h t. Treuri er tydin

Dr. P.

J.

Meyer.

Prof. A. J. H. van d t WIt.

o

Prof. A. J. H. v. d. Walt: "Volk - bew in in die P. ul Kru er-St: t."

Prof. L. J. du PI ssi : "Die T n '- woordi wordin van di Volk be- w gin in .-A."

Mnr. D. G. Fr nr en: "Vol b ~ w in van die Buit 1 nd."

Dr. P.

J.

M y r: "Die To kom - ti Ord nin v n die Volk b w -

in In S.-A."

---

Prof. L.

J.

du PI s i .

het nooit die hem I b r ik nie! Di v rskeurdheid van ons menslike 1 w , die haat, di vy nd 1 ap, h t on dus ook by God b k nd eword.

Dat ons vel ikil nook ver eel is, kan on verwa in hi rdie wereld.

Dit is ni so ernstig nie. Dit kom w er reg. "Alles kan r kern." M ar wanneer daardie v deeldheid so di p inkank r in on 1 we d t dit deur- dring tot di wi heid, dan' word dit nders. Nooit ions me r verd ld en ver kil on' v rd r n m kaar, d n wanneer on lewe g skei word d ur 'n gee ... telike v rskeui dheid, wa sy grondwortel het in 'n vcrskillend verhouding tot on God. W nne r ens voor God verdeeld taan, dan is on waarlik verdeeld, j , me r. On is dan verskeurd in die diepst v n

UNIALE BESTUUn A.N. '., J 942 .. 194,:~

Op die jong t Kongre van die A.N.S. is di volgende p rson h r- kies as Uniale Bestuur vir di [aar 1942 - 1943:-

Erepresident: Dr.

J.

F.

J.

v n R nsburg-

Ilniele Leier:

J.

Postm .

Provinsiale Leier. Suide: W. A.

Joub rt,

Provo Leier, Middel1twde: D.

J.

Viljo n.

Provo Leier. N oorde : W. van he . Org. Sek.:

J.

F. W. H k.

Redskteut .. Wapcnskou·': D. G.

Franzsen.

A.N.S. EN ANDER ORGANI- SASI "S

V rvolg van bls. 1 kol. S.

Ond rstaande is die Assistent- Leiers van die drie wyl e : -

Snide: W. R. L ubscher.

MiddeJIande: L. Barnard

N oorde: K. S. van Wyk de Vries.

dit reg met sy Skepp r in die er te pl k. Daardeur word we ,gen em di wortel van hae t wat y 1 we v r- bitt r te n y bro r. On is m kaar se wagters! Ons i m ka r bra r t Pi blo d w t vlo i in my bnoe

is ook my blo d. V r iet broer e blo d dan v r iet ek my eie bloed n word ek angekla voor God d ur my eie bleed, Broe- dermoard en elfmoord i du maar die elfde V.Qor God.

Die bleed van Abel roep tot God Verv01g op bls, 4 kol. 1.

I Al IlENW AN(.! !

IIEE LIKE G l.BAK -

I.T WAT

U HA T

Korn be oek on winl el in PLEINSTRAAT en probeer on Koek, 'I'ert, Bott rhroodji n lle w t

1 k er

(l.'OON 13tH

Alfred Blommaert,

(Foon 4 '

('11

176) I{ 1'1. traat,

~~'J'ELLENnO~ CII.

KHUIDJt..NIbllHWARE

- - PI ~ D U 'I E - -

Wink 1 vir billikc n b di ning.

Daar'

'Il

Red '"

'n Nuwe Jag-

verhaal, deur

Prof. P J. SCHOEMAN

o DE OOT

E 101·

111

Nuwe uitgaw . in di pringbukhiblioh k:

Z LI MYER--N I t n J. H. GROBL

w t V I u/6

C.S.V.-Boekhandel

TELl.. NBO CI •

I··-·-·---i:,~·--·-i-·--·-·-·-·.--·--- --- ----

MWASSE

Kom I at di Fir

die Beste di nste lew r u bedien.

Ei n r :

wt

ook

Mnr. w. M r h.

00 I • arette

(4)

J)m MA'rm,

VRYJ)AU:

24 JULm

1942.

--- ---._---_

Sport-Exodus na die Noorde

Oor die erste n we k van die vakansie bet die rur by, tennis, hok- 1 ie, n tbal en boksspanne van ons Universit it op Pretori t en U.P.

'n aant 1 wedstryde ge p el. Of- soon die meerderh id van die wed- stryd in die t enstanders se guns gedraai het, was die groot sport- exodus na die Noorde 'n sukses en 'n ngename ondervindin .

Op die eerste Vryda aand van di vakansie het die bokspanne aanme- kaar spring, en die volgende oggend het die netball rs, en mans en dames- hokkiespanne gespeel. Daardie mid- da het'n skare van 9,000 op die voetb Iv ld ver ader om die eintlike aantreklikheid te besigtig, en wat was die verbasing van die Matie-span root toe hul daar op die veld draf en hul Universiteitslied toegesing word deur meer as 200 oud-Maties, b ie w arvan r ds gryskoppe wa . D r was oor en weer gesing en e- r dekawel tussen di Maties wat een d el van die pawiljoen beset het, en di "Tukkies," wat 'n end daarvan- d an saamgegroep er was, en onder di tok van Jan de Kock het menige oud-Matie hart weer e tuis gevo 1 m met 'n groot aantal persone w t nog te nswoordi op Stellenbosch is.

DIe volgende Maandag het ook di tennisspelers hul kragt gemeet.

'n Dinee, 'n dans, en 'n verdere ver- ma klikheidsfunksie i gereel vir die ontb I van di b soekers, en aIles het h 1 pl sieri toegegaan.

Na die besoek aan Pretoria, bet ie voetbal- en tenni spann ook aan die Potchefstroom e Universiteits- Kolle.e 'n be oek gehring, en hier vera} was die onthaal di gasvryheid

If.

Die re ultr te van die wedstryde was a vol:

I

Ru by: U.P. 8, Stellenbosch 6.

P.U.K. 9, Stellenbosch 6.

T nni : U.P. w n met 7 wedstryde t en O.

U .. klop P.U.K. met 7 wedstryde te n 1.

Ho iee Dames: U.S. 1, U.P. 1.

M ns: U.S. 5, U.P. O.

I: U.S. I, 44, U.P. 30.

U.S. II 17, U.P. 8.

Bok.: U.P. klop U.S. met 5 wedstry- d teen 1.

V rvolg van bls. 3 kol. 2.

en vra om wr ak n gere ti hid.

We. t sal ek antwoord op die a nkIag?

Ewe nie, Ek w s my broer se w ter. Ma r nou is k y moorde- na r I So roep die stem van bleed tot God.

M ar ek honr ook 'n ander stem wat roep. Dit i die blo d van Chris- tu , wat 'n beter tyding na die hemel opstuur, en vr om gen de en ver- iffenis. Die arde kan dlt vert I, want ook y blo d h t die aarde bevlek. Ook die hemel weet daar- v n, want Hy het met sy ei bloed die hemel inge a n. En hierdi bloed pleit om enad ook vir moor- denaar , vir breed rmoordenaars en elfmoord naars, Hierdie bloed maak vrede tu en God en sy skepsels en tus en broer en broer. Blyer bood- s ap i nooit op die aarde gehoor nie!

... -.---.-~ .. -- .. -.~~~

"Oi

laar?

Wat?

Vit pan"

I die

C .• V.-Hoofgebou.

IA w r w rm

I, , warm .. of loel ..

dranke n allerlei I k ernye bed i

J\

word.

Voorwaarde? I(o~i~i:!

w ,s v rseker vaD h vrediaina in

"Die V't pan"

, ••••••• I ••••••••• ~ ••• - ••

Die OOl-log

Vervolg van bls. 2 kol, 4.

Die Britse maandblad "Review of World Affairs" (Junie) wys op som- mige van die dreigend gevare waar- mee Rusland vandag te doen het.

Die blad wys b.v. op die swaar ver- liese wat die Ru se aan manskappe, grondgebied n nywerh de gedurende 1941 gely bet. Die beste Russiese soldate is gedurende die somer veld- togte van 1941 0 afgemaai dat van belangrike reserwes gedurende die Russiese winteroffensief ebruik ge- maak moes word. Ook hierdie reser- wes het swaar gely. Dit is dus 'n Bater ,volgens hierdie bIad, om, soos die propaganda-per's hier te lande, aan te n m dat Rusland oor onuit- puthare mensemateriaal beskik. Em- stiger as die gebrek aan mensema te- riaa1, is die gebrek aan uitrusting.

Vir hierdie uitrusting, volgens die Britse blad, is Rusland vandag gro- tend eels van die buiteland afhanklik.

Hierdie buitelandse uitrusting kan sy best mming egter alleen oor lang, moeilike n gevaarlike ornwee bereik.

die grootste Russiese probleem is egter sy voedselversorging. Hierdie probleem volgens die blad dreig om beslissend te wees. Daar sou 'n tekort wees aan die nodige saad- soorte. Gebrek aan voer vir diere het tot gevol gehad dat die vee van kant gemaak moes word. Ori- gens beer daar 'n ernstige tekort aan landbouger edskap en arbeids- kragte.

'N TWEEDE FRONT Die Russiese to est nde k n dus vandag aIleen deur die wensdenker as rooskleurig beskou word. Hoe moet Rusland gered en oorlogvoerend gehou word? Dat Rusland die leers van die Spilmagte kan stuit, lyk op die oombhk onwaarskynliker as in di sorner van 1941. Daar is dus aileen en uitweg en dit is die skep- ping van 'n tweede front in Wes- Europa teen Duitsland. Die skepping van 'n tweede front is ook werklik deur Brittanje in 'n v rdra met Rusland aan die begin van Junie beIoo£. N koming van hierdie be- lofte 1aat e ter nog altyd op hom w ofskoon dit alreeds inde Julie i en die Russe in groot gevaar v rkeer. I!) bierdie skriftelike b Iof- te in 'n plegtige v rdrag tussen twee state emaak om nagekom te word of was dit maar 'n wanhopige Britse set om die Rus e so lank moontlik in die veld thou?

Ho In mens op hierdie vraag ook al mag rea eer, kyn die opvatting van Unit d Pr ss se vlootdeskundige, skout .. by-nag Yates Stirling, meer nugter t wees as die van die onder- tek naars van die Verdrag. Hierdie Amerikaan het onlangs verklaar "dat die onmiddellike opening van 'n tweede front onwaarskynlik is, e r- stens omdat die Britte ongenee is om 'n miljoen man op te offer wat sorgvuldig opgelei i vir die verde- diging van Brittanje in geval die Duitsers 'n inval doen; tweedens maak die tekort a n skeepsruimte Amerikaanse samewerking by In tweede front probl matie ; derden k in die Duits rs miskien genoeg tro pe aanbring na die ontskepings- plek om nog 'n Duinkerken te ver- oorsaak."

Maar wat dan van die Brits-Rus- siese Verdrag?

Onthou . . .

J. C. BE GH

D· KI rink r!

Vir

11

volgemle Pak

• W r Gewaarborg

• Billike Pryse

• B ~ te Materiaal

Nuw. Ad,. .:

N t langsa n die Suik rbo sie!

Plate-Program

Sondagaand.

om

8.30 'N llVRTJIE MET

BEETHOVEN

"J/usi(k is un van die skoonsti

fJ((U'fS l'lLn God ' Muriin. L11t/U r.

Ludwig von Beethoven is in 1770 te Bonn van armoedige ouers gebore.

Sy vader was 'n b roepsanger, wat aan drank verslaaf was, en wat Ludwig van jongs af gedwing h t om te oefen. Op der tien-jarige leef- tyd begin hy sonatas komponeer, sodat 'n hoogstaande persoon hom na Wene, destyds die musikale sen- trum van die wereld, stuur om onder Haydn, Schenk en Albrechtsberger te studeer. Mozart, by wie hy 'n paar lesse geneem het, bet vir hom 'n brilliante toekoms voorspel. Beet- hoven het later nooit behoefte gehad aan booggeplaaste bewonderaars en vriende nie, maar het hulle gewoon- lik met besondere ona fhanklikheid behandel. Hy het nie musiek-poste aangeneem nie, maar het hom geheel- en-al aan komponering gewy; en, hoewel hy eers as klavierspeler op- getree het, het hy horn later van die we reld onttrek, en het in een- saamheid, dat deur sy doofheid ver- erger is, gelee£. (In 1783 het die doofheid, wat stadig toegeneem het, hom begin oorval). Hy is in 1827 te Modlingen, naby Wene, waar hy byna sy hele lewe deurgebring het, oorlede.

Beethoven se grootste bydrae tot die musiek is dat hy getoon h t hoe musiek aangewend kan word om emosie nog duideliker uit te druk.

Hoewel Beethoven verskeie verande- ringe in die klasieke musiek teweeg gebring het (hy het die Minuet, by- voorbeeld, met die Scherzo verplaas), is sy werk meestal op klassieke mo- del gebaseer. Veral in sy latere wer- ke (soos die laaste snaarkwartette) is die opkoms van die Romantiese Beweging te bespeur.

Beethoven e komposisies sluit in:

9 simfonie, 7 konserte (o.a. 'n tripel- konsert), 17 snaar-kwartette, 32 klaviersonatas, 10 vloolsonatas, 'n opera ("Fidelio"), die "Mis in D,"

en verskeie ander werke.

Die program vir hierdie week is as volg:-

(1) "Egmont Ov rtur ttl wat 'n deel vorm van die bykomende musiek tot 'n toneelstuk, en nie die voorspel tot 'n opera is nie.

(2) Die eerste deel van die KI - vi r-son in C. Ks-ui kl int rts (Op. 27, No.2) -"Di M nlig-

on t ,n een van Beethoven se be- k ndste werke. - Dis opgedra aan die Gravin Guicciardini, op wie hy 'n ruk verlief was.

(3 ) Hoewel Beethoven by uitstek 'n instrumentele komponis is, het hy ook goeie

r

edere gekomponeer, o.a.

"Oi Ehre Gotte U6 d r Natur" en

"Ich Ii be dich," wat u sal hoor.

(4) Die Vi rd Simfonie in B mol groott rts (Op. 60) is 'n sonderlinge

Cndersieun

j{endrrikz se SIaghuis en Viswln kel

'Die hesle dienste word gf'/eDJer.

ADRR5: .t'JNDlHNGA5TRA.4T.

OnlS Volksheweging

Vervolg van bls. 1 kal, 1.

Boerestete, t.w. die Paul Kruger en M. T. Steyn republieke, het die Boerev olk sy eerste lase van Nesio- nele Sel iv etwesenliking bereik,

Hierdie geskiedkundige ontwikke- lingslyn is sedert die infame Vredl' van Vereeniging v erbreek, waarna die Hoerev clk hom bedien het vall die partypolitieke wapen in 'n wan- hopige stryd om perlementere mag.

In 'n imperielistiese institusionele raamwerk mol'S dit tot Nesionele Frustrasie op verskillende terreine van ons volkslewe lei.

Hierdie gebroke geskiedenislyn is in die wonderjnsr 1938 weer herstel met die Tweede Volksbeweging. Met hierdie . nnsionele herrysenis gaan die Alrikanervolk die tweede lase van sy Nesionele Seliverwesenliking binne.

Ons Nasionale Wedergeboorte in 1938 sluit ook aan by die geestelike verjonging wat vandag oor die hele wereld waargeneem word. In ons land is hierdie wiu eldbeweging reeds voorafgegaan deur gel yksoor- tige staatkundige skeppinge van 'n wordende Boerevolk op eie Airi- kaanse bodem. Die verklering bier- voor is dat terwyl die 19de eeuse Europa ingebou het op liberelistiese inslag, toe het die Boeredom hom self reeds al op Celvinistiese grond- slag uitgebou.

Die wordende Volksbewegin moet dip v erkree Boerevolkstset van sy Ieiers op aile lewensterreine voorsien volgens die gesags- en v erentwoordelike leierskepbeginsels.

As die beweging wat die geestelike krugkern van ons volk moet omvat, is dit vera1 ss taak om on orgsniose gesagss.taat in die plek van die megnniese innerlikverdeelde regs- staat uit te bout

Die A.N .• ~. as die orgunisesie wat die opkomende Boereleiers vorm en keur, is ten volle bewus van die ver entwoordelikheid wat op sy skouets rus, en sal sy taak in elle beskeiden- held dog met besliste erns volbring

Caharet-Kaf ee

Vry~l g- n S;J,t rd gnuml In dl ConHc'rv tormmsao), onder bl'sll'nnlng vnn die Vrou • J~omltoo "M dlo {Jilt ersitl'lt ter stY"'lng vun

Iml fOI dse,

Kom dans snam r Jd. ,'fOr duns.

Vervuslngs 6d. Utwrllk bohle el tra,

rnengsel van ernstigheid en onver- antwoordelike pret, Hie is 'n rojnan tiese temming in die tweede deel wat alles weergee wat Beethoven vir die Skone Thersa von Brunswick moes voel, Die Scherzo is verleng deurdat die trio ger eelte herbaal word (soos in die 7d Simfonie). Di ernstigh id van die werk it) in die eerste en tweede dele te bespeur ' Die lae B mol noot van die boring in die openingsdeel van die lang in lei ding gooi 'n donker skaduwee oor die musiek; die skaduwee word ver- erger deur die gerol van die dromrnr (timpani) - oak in B mol - in die ontwikkeiing van die Allegro ge' deelte,

DIE EIKE KAFEE

(Eienenr : van der Wes.)

SCl'UrmNTE:

Kom na die l~ike vir val'S Vl'ugtc, sjokolade en

tabak.

Ons waa rdeer

U

onderstcu-

ning en vcrsc+er u van

ons

bcste d icnstc.

REitNJASTE VIR KI~ASLOOP

Mans Vaal Reenjaste, 32/6; Mans Blou Rcenjaste, 34/6; Mans Enkelbors Reenjaste, 46/-; Mans Dubbelbors R cnjaste, 63/6.

Mans Blou en Vaal Wol Reenjaste, 73/6 en Waterdig, 97/6.

Mans Warm Tweed Ja.ste Half-belt, sonder plooie in Rug vanaf 69/6, 79/6, 89/6, 105/-, 117/-, tot 120/-, in a1 die nuutste kleure.

Sambrele: 9/11, 10/11, 11/-, 11/6, 12/6.

Ons nuutst voorraad Oortreltjersi s en Truie met hoe krnag het so pas earriveer.

L r GoIfbaadjie , 62/6, 69/11.

Onthou hier kry u die grootste kellse op die dorp teen die laagste pryse. - Kom koop hier en slaan u .sla .

GEBROEDERS DE WET (EINS.) PBK.

Bu. 21. STELLENBOSCH. Foon 20.

Referensi

Dokumen terkait

Die doel van die ondersoek waarop hierdie artikel gebaseer is, was drieledig, naamlik: • om navorsingsbevindinge wat op die uitwerking van ekstrinsieke motivering betrekking het op die

Die onmiddellike toekoms kan nie allee vir Indie self nie, maar ook vir die Empaaier, vir die magsverhoudingf in die Verre Ooste en vir die hele wereld van diepgaande en ver reiket" de

Hierdie getuie het verder ver- klaar dat die ,man ondervra sal word totdat hy gebreek is", en as dit nie slaag nie: DIESELFDE Mosley verklaar dat die Britse regering tydens die oorlog

In hierdie verband gaan dit slegs om die feit dat hierdie sake geopper word wat tot die noodsaaklikheid van ’n vakfilosofiese beskouing van die Bedryfsieikunde aanleiding gee.. Die

Die doel van dié studie was om die faktore wat die terugsterwing van die bome veroorsaak te identifiseer, en het verder gepoog om ’n databasis van die bome saam te stel sowel as ’n

Omdat wat hy op sy terrein gesê het, ook letterlik van toepassing is op die opvoeding, gaan ek daaruit breed- voerig aanhaal: „Sedert daar denkers opgestaan het om te verkondig dat die

Maar dat hierdie teks as ’n beskrywing van ’n mistieke ervaring beskou moet word, het Segal nie bewys nie.. Die ander Pauliniese tekste wat deur Segal bygehaal word om Pauliniese

Kort voor rustyd het hulle o.ok vrug op hull arbeid gehad ,toe bull deur ons linie gesyfer het vir 'n doel om die telling gelykop te maak.. Albei spanne het neg kwaaier aan- g val na