Die Voo~geskiedenis VRn die Repub1iek Lydenburg,
:Oeur
Andries Petrus ven der Merwe.
voorge1~ as gedee1 te1ilce nakominE; vt=m die vereistes vir die
dtaad van M.A. (Geskiedais)
in die .Faku1teit van Lettere en Wysbegeerte.
Universiteit VAn Pretoria, 15 Augustus 1940.
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
I N H 0 U D.
Aantekeninge • • • • • •
...
0 • •.
~.
Hoofstuk:
I. Potgieter raak bekend met die Noorr::.e van Transvaal. l.,
lie Die trek na Ohrigstad.
17.
III .. Die Regering te Ohrigstad~ 28.
lV. Dubbel-Regering in Ohrigstad. '+2 0
v. Die Stigting van Lydenburg. G3.
Vl. vereniging en Afskeiding. 7().
Lys van geraadplcegde Bronne en werke. III.
Bylae I~ Portrette. ·n I .... o
Bylae II. Begrafnislyst van G.S. Mare.
BylA.e III., He rinneringe van Andries Ng~ac'3mtH'I 'i~·.
Bylas IV. Geraaapleegde Deponents. XII,.,
---ooo---
II.
AANTEKENINGE~
I. Plase en PQaie:
ons het baie myle in die distrik afgery ~m persoonlik die trekpaaie te besigtig, en wat ons hier gee word,
behalwe deur die aangehaalde bronne, ook deur eie
ondervinding gestaaf. Die rondtrek in die distrik het ons nagagaan en wear moontlik die naam van die pleas ook aan- gegee waar die persoon gewoon hat. Die mag soms, opper-
vlakkig beskcu, waarneloos en niksbeduidend lyk, tog besk~u
ens dit van baie belang, en hot ons baie mneite gedcen ~m
die gegewens in te win. Daardeur kry ons 'n begrip van die uitgestrektheid van die gebied en van die neiging om van weonplek te verander; n'k sian ons die Voortrekkers wat
uitsluitlik 'n landelike bevolking was, en vir wie die pleas alles was, in die regte historiese, ekoncmiese en scsiale perspektief te sian.
II. Herinneringe vans. We Bur8er (onuitgegee.)
Hierdie aantekeninge van Schalk
w.
Burger is 'n pear jaar voor sy dcod gemaak deur sy kleins~un Frans van Niekerk van Graskop, en ~eur wyle J. J. Joubert van Belfast; g2adgunstig~lik is die ~orsprcnklike aantekeninge aan my geleen om afskrifte ~aarvan te maak.
III. Portrette.
Die oorsprcnklike portrette, soos in Bylae I geplaas, is van die volgende pers~ne verkry, aan wie ek baie dank
verskulnig is:
a.
b.
c.
d.
Portrette van B~hrmann en c. Potgieter van Mhr.C.Potgieter, Kleinkind, Machadcuorp~
do. Jaccb de Vlercq, Snr. en Jnr. van Mev.NoSmit, Agter-kleinkind en kleinkind, carclina.
do Willom
F.
Joubert en Meester Her.drikse van Mhr.navid Joubert van Dcornk~p, Kleinkind~d~ Tobias Kruger van Mnr.Kasper Kruger van Driekop, jongste seun.
IV. Afkortings:
Die volgende afkortings word gebruik:
a. Volksraadenotule (Evr. 2 en 4.)
b. V~ortrekker-Argietstukke (V.T.A.) 1S29-1849.
c. Steatsekretaris
{R.) .
d. Engelbrecht, Bylae {Dr,S.P.Engelbrecht, Gesk. van~~ Na 1 • Herv. Kerk van Afrika, Deal I, -1920,) anders is dit
voluit aangehaal.
e. Degboek van Louis Trichardt, {Da~boek.)
f. Vo~rtrekkermense delo
I
totIV,
(Vm. I·IV.)g. Sian verder lys van geraadpleegdo bronno. wear meer as een keer
ne
'n boek verwys word geo ens net die naam van dioboek.
v.
Bylae.Dfe herinneringe wet ons hier gee, het ons aan die geskiedenis getQets en ie eover ons kan vasste~ juis.
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
Hoofstuk l~
---·-
Potgi~~~:' :-2eak beker::£. me.!_d:_io N?o~_c'!.!3 van Transvaal ..
• • • "Die Groot T:reJ.<. is volstrek nie gewees die ordelose, svmta::1e ui tt,~g van c:nsRrnohangendo bestanddele ~ in die ~e
daante van twistendo voormanne, sros ' t dikwols vcorges~el
w 'rd. Di j,; was in tee ndeel, die gewenste re sul taa t van langf'.urige v:.:)rbe!'eiding ••• " (l)
Hierdie voorbereiding het ~.a. daaruit bestaan em rndersook- ingskcmmiss ios in vel'skillondo rigtings ui t te stuur 17 em r.·ns w&·reld:1eel t:e ,)ndersoek, met die cog op die ver:ciesl:i.kste
trekcc~d vir 'n hole vnlk." (2) - lC3'' · · -· geho1.·m i3'1'
~n ~ ~ ~s ln ale ... \
soos hierdio s~or~ ekspo~isios algemeen in daa~die dee bekend
wns, 1J.j_·sgestuur c':l die land aan dj_e anderkan-t; vnn Gr::;atrii..,.ier t8 ondersoek, (L;-)
Een van hierdie cndersoekingsgeselskappo! bestaande uit 21 persons: is 011do:· aaEv:o:ring van J?e·crus !./l1'ras U3rs, begin 19Yi·
dour KaffeTJ.and na Natalo (5) C2.cete verj~el dat, 11 The Dr!.tch farmers qu~Atly c~llertod f0urteen waggo~e, and a pa~tv
hea(iec by Piot Uyo: Cnbuc Uys, Hans do La:ngl3 5 S·~o,hanu; Ma:.'::.-~z Ge rv Ru(~0l;:;h. started f:~o':l'l
u::.
tonhago in tho begi.nni:lg ofthe Yea:.:o J,,.~~y:- o. ,f:JJ.lo";17~_ng nearly in the tJ~aC"k by w:.l10h Dr., Smith a:;:-1 his party explc:·:-GC this r:lstrir:.·c. 0 . " (N3.·~al) (6::
Natal het 'n bAie c;unst·.'.ge indruk op die l:c:r11missie genaalc.
Omtrent al C.ie led.e ~laarvan het dan (.Ole later, in 1837 en '33 daarheen g~ ~rek. Toe die Uys-trek in die winte~ van
1337
by die ancer Trekgeselskappe aankom, het h~lle hul ~eel bygedra o~Re ·tier, wa t tot nog toe van plan was om verdor Noord te trek, ( 7)
•• ~"('or te heal om die len!'!. in 'lie rigting van Natal te verken, wat hulle verk:!.esl:Ucer beskouw ' t en wear 'n groot stul( grr.::d
~opgelg_~~~~~~~~l
---
(1) G.S. Preller, Voc:-trekkermenee, D1oi, bl. 271., b. Eric Walker, The Grrat Trek, bl. 106.
(2) Vm.I b1. 271.
(3)a) Willen Jurgens Protoriue, Vm.I, b1.271.
b) The Great Trek, bl.94.
(4) Wi11am JurgenJ Pretorius in Vm.I, bl. 271.
(5) Herinneringe van Di~k l7s in Vrn~I, bl. 275.
(6) Henry Cloete, i~ The History of the Great Boer Trek, bl. 72.
(7)a) ibid., ibid. blm 95o
b) The Great Trek, blo 139.
c) Herinnerir>ge van Lourens de Klerk in Vm.l, ble 220.
(8)
G.s.
Preller, Vm~I, bl.284 (Skrywe van~· Boehoff 17.8.1238)'n Tweeds geselokap is onder Johannes Andries Pretorius in 'n Noordwostelike rigting na Dorsland. (1) In hierdie gcsel- skap was ook Jurgcn Pretorius, wat 'n verslag van die rois
cpgestel heto Socs blyk uit die trekrigting, en scos vandag bekend is, het hierdie streek die Trekkers nie s ange stRan nie. ( 2)
'n Derde kommissie onder bevel van Hendrik Scholtz, is ceur die t~s reeds bekendo
(3)
Vrystaat, ~or die vlaktes vanSuidelike TransvF~al, (4) tot in Soutpansberg, waar bulle die B"..lysvolk r,ntmoet~ (5) Vir Scholtz, wat baie V.An die jag gehou het, moes die streak met sy groat verskeidenheid 11ildsoorte; baie aanloklik gewees het" Hierdie kcrnrnissie is
•or die pad wat later gevolg is deur Trichardt; VBndear dat neg die een ntg die ander die buiteprste van die matabeles, vJat tne in die omtrek van die maga.liesborge gewoon het, np
hulle pad teegekom het. (6)
Louis Trichardt, wat gcruime tyd reeds buite die grense van die Kaapkclonio gewcon het, besluit, "nadat hy eers die
~Jys-kommissie en later die Schcltz-kommissio uitgehoor het, "
('7) em ,...,p reis te gaan. Hy kies die pad on die rigting soos die kornrn:L.ssio becuio het en probeer om naby die Pl')rtugose knste te kern. (G) Nadat die twee trekko bymokaar aangesluit h0t is Trichardt en van Ronsburg die Vadlrivier dour waar
Elandspruit in hom inloop; daarvandaan oor Suiksrbosrand, effens wes von die teenswoordige rUddelburg verby, de,1r Trichardts-
p ~;ort.
(1) Vm* I. b14-272:--- (2) The Great Trek, bl. 96e
(3)n.) The Gre'3.t Trek, bl.89: b)Gerdener, Sarel Celliers, bl., 14:
c) J.H. Malan, Die Opkoms van 'n Republiek. b1. ll-13; en d)
P .. J~v.d.Merwe, Die lJoordwaartee Beweging van die Boere voor die Groot-Trek 177Q-1877, b1. 279 en t.a.p.
(4) Toe-reeds bekend uit versle.e van Sendelinge, vgl. 11The First White
Families in the Tre.nsvaa111 deur Sadler in The Outspan, 16 Februarie 1940"
(5) Vm~I, bl.2'12 en ":i.'he Great Trek, bl. 111.
(6) G.E. Cory, The Rise of South Africa, Dl. IV, bl.12 en Dr. G.S. Pre11er, Dagboek van Louis Triehardt 1836-1838, Tweede Uitgaaf, 1938, bl. LXIV.
(Ons stem nie eaam met Cory dat hu11e doelloos voorgetrek het nie, vgl.bl,l2.
(?) Vm~I, b1. 2735
(8) Dagboek, bleLXXll en LXXXl en Dr. D.W. Kruger, Die Weg na die See, in Argief Jaarboek vir S.A. Geskiedenis, dl.l, 1938, bl.53,
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
3.
seos hy in daardie ~ao genoem is, Rhenosterpoort, (l) wes langs die OlifAntsrivier af tot waar die 7.ebedelarivier in eersgenoomde loop en hiervandaan met die Zebedela op en deur Strydpoort. (2)
Potgieter, wat in verbinding was met Trichardt voor laasge- noemde se vortrek, was, nadct hy ook die verslag van die Sch~ltz
k~mmissie uitgehoor het, en velgons wat hom bekond was deur Engelse jagtors, sendelinge en geweersm~kkelaars, (3) owe-eens die mening toegedaan dat die Noorde van Transvaal, en nie Natal nie, die aangewese plek was vir 'n B•erenedorsetting, waar hulle
ongehinderd, ver weg van die Engelse Regering, hulle self scu kem regeer en hul selfstandigheid handhaaf. (4) Hy was egter nie tevrede me.t dis ve rslae van ander nie, en sou met die eerste
geleentheid die streek self besook on sy belofte aan Trichardt, nl. dat hy sou volg, nakom.
(5)
Trichardt het dan eok op sy beurtte Strydpoort gewag "ep die agterste mensa onder Petgieter van wie hy reeds wis dat bulle in aantog was." (6)
Nog voordat Trichardt kon uitspan aan die S•utpan is Potgieter wat kort gelede aan die sandrivier aangekom het, met 'n kommissio bestaande ui t 12 man op 24 1\~ 1 1836 ep pad geg8an agter Trichardt aan. (7)
Dit was 'n betreklik eenvoudige taak vir Potgieter en sy gesel- skap em met hul twee perdewaens die eopgetrapte pad van Trichardt en Van Rensburg met hu1 18 waens en atlike duisende stuks vee oor die HoSveli langs die 01ifantsrivier af en deur Strydpoort te volg.
Deur hierdie rigting te kies hat Potgieter eok nie met die Matabeles in eanraking gekem nie ••• "The zoutpansberg Kommissie trek ef 1834
the Tricharit trek (April-Junie 1836) and Petgieter's ewn' recennaissance (~1-Junie 1836) had moved acress the vaal well away to the East out of teuoh with the Mate.be1es •• " {8) (1) uinrr;d-Nathan;--n;e-voo'i-trek'ke;;~£-sO"ut'h-iii-io&,-'bi~-94:-
(2) Dagboek, b1. LXIV.
(3) ibid. b1. LXI~
(4) The Great Trek, b1.135 en 141.
(5) Vg1. Dr. Carel Potgi~ter en N.H. Theunissen, Hendrik Potgieter Kammandant•generaa1, b1. 31.
(6) Dagboek, bl. LXV en The Rise of
s.A.,
bl.l3, (7)a) Dagboek, bl. 334:b) Vm. III, bl. 37, -Herinneringe van A.H.Potgieter.
c) ibid. bl. 15, •Herinneringe van A.H.Potgieter, jnr.
d) Sarel Celliers, bl. 16.
e) Hendrik Potgieter, b1. 38.
(8) The Great Trek, bl. 121.
Hierdie k~mmissie bet bestAan uit: die hvef-kommandant self, 4.
of soos hy tee nog genoem was, generaal A.He P~tgieter; sarel celliers wat later so 'n belangrike rol gespeel bet, maar nie altyd by P~tgieter gebly het nie; Roelnf Janse van Vuuren,
L~urens Janso van vuuren, J.G.S.Bronkhorst, die skrywcr van die
dagverh~al, scos vervat in Trichardt se dagbcek, en tot sy dood in Ohrigstad 'n troue volgeling van die Hoofkommandant; Abraham swanep0e1, Daniel Opperman Christiaan Liebenberg, He ndrik Nieuwen~
huizen, JanRobbertse, Adrian de Lange enHermanus P'-tgieter, 'n jonger brce!' van die kommandant. (1)
Van va al:;-:oivier a:' is Hermanus Potgieter deur die H0of-komman- dant na die hoof-laer tcruggestuur, .•• "om de achtergeblevencn langs 'n pad door de kommissj_o bepaald aan to voeren ••• " (2)
Hierdje kornmissie het behalwe om met Trichardt in aanraking te kom, soos hy en P0tgieter vr~ecrr afgcspreek het, ook nog ten d col gehad .. , "het inwinnon van allerlei inlichtingen die de
trekkers van nut konden zyn, zoals,i) over 't pad dat zy
gaan mcesten; ii) ' t land dat ·zy nog door te trekken haddenJ iii) da weidegrondan die zy vinden zouden; iv) de kaffer- stammen die hun konden belemmeron, ens •.• "(5)
Hieruit blyk dan ook duidelik dat Potgieter, nog voor sy
besoek aan Scutpansberg, reeds van plan was om nie in die Vrystaat t e bly nie. Hy slui ;~ wel 'n ooreekoms met die opperhoof Makwana en ruil 'n stuk grond van die Barolong in die ncordwestelike
Vrystaat, maar dit meet meer beskou word as 'n daad van versigtig- heid.
HY
wou nie 'n onherroe~like step dean nie. Na ay besoekaa~ Tricherdt, wat hy in Seutpansberg aangetref bet, {4) was by, nadat hy allerhanda belangriko gagowens ingewin het, en met
Tricharct afgespreek het dat dt~ vir hom dear moes wag, vasbesl~te
om met sy trek noormwaarts ta verskuif. (5) En met die voorneme is PD1S!!~!~-~~-!l_S!!!1~~~P-2P-~2-4~6~~~~~-!~!~-~p_g!!~~±!g!-P!~i~t
(l)a) Bronkhorst ae verslag in Dagboek, bl.~34.
b) vm.rrr, bl.37 - Herinneringe van H.J.Potgieter c) ibid.bl.l5,- Herinmeringe van A.H.Potgieter Jnr.
d) Hendrik Potgieter,
bl.sa.
{2)a) ibid bl.38 (vgl)
b) Vm. III, bl.40, - Herinneringe van H.J.Potgieter.
(3) ibid. bl.37, do
(4) Dagboek, bl.LXVI en t.a.p.
(S)a) Vgl. J.F.van Oordt, Paul Kruger en Qpkomet van de Z.A.R. bl.28 b) vm.III, bl. 161 - Herinneringe van A.H.Potgieter Jnr.
c) Dagboek,bl. 9 aantekening 2.
d) Hendrik Potgieter, bl. 81.
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
5ft
Waar hulle Op 2 ~eptembe~ aankom. Hie~
terug vaalrivier toe, ~
verneem hulle van die l\118.tabele-aanval en die mo,')rde cp verske:Le van die Trekkerse verwikkolinge het Potgieter egter hier in die Suide so besj_g gehou dat hy vir twee jaar nie in staat was om met
Trichardt weer in aanraking te kom nie. Die Matabele-gevaar moes eers uit die weg geruim en allerlei konstitusionele vraagstukke gereSl wo~d. Op 16 Oktobor 1836 vind die eerste groat geveg plaas
tussen die Trekkers en die Matabelos te Vegkcpe Potgieter was ~aar-
mee nie tevrede nie en maak twee straf okspodisios teen Silkaats wat die Matabele-govaal heeltemal uit die Transvaal verwyder het.
Nadot dj_e Matabeles \erdr-;y~o was, vaardig Potgieter 'n proklamasio uit: 'n afskrif waarvan na die Kaapkolonie gestuur is en in 'n bcodskap wat hy by m0.nde die lnsgolate gevangenls aan Silkaats
3ustuur word verklaar dat. o"hy al die land in besit ner n uit
naam van dia Vnortrek, s~ ver as die lem van Silkaats regeer het.~"
( 2) "En di t be·cekende een grrot stuk grand, want fei telyk omvatte het de geheele tegenwc:ordige T'ransvnal, de ncordelyke holft van den C.ranje Vrystr '3. t, en de geheele streek die ·~hans
:3e 0huanalanJ. word·c genoemcl. , " ( 3)
Eers na dj~" g£-vaar, em deur die Matabeles oorrcmpel te word uit die weg geruim was, kon Potgieter weer sy aandag aan die Noo~do
geeb Ten einde ogter eers sy uitgeputte ammunisie-v(')orraai aan te vul vir gobeurlikhede op d~e ncordwaartse reis, gaan hy af na Port
Natal met ivoor en velle om benodigdhedo te ruil. (4) Met die moo:.-r:.e te BJoukrans e.a. was Potgie~er su nie met sy hele trek nie dan
ten minste met 'n deel daarvan nog ~nder die berg a8n die bo-end vsn die Tcegolarivier. (5)
Tf) Vgl. Hendrik Potgieter, bl. ~DiS" gladnia duide1ik hoe Dr .. Potgieter - - kon beweer dat Potgieter deur Sjeuniespoort, deur Sekoe~se1and en oor Steen- ka.mpsberge is nie i-5-ni-e-. Met die reec' s afgematte diere was di t net soveel as wat hu118 kon doen om ~' met die beke~de Ead, die afetand in 16 dae af te :La wat hn1le met die heenreis in 19 dae gedoen het. Hu11e is ook nie deur Sjeuniespoort nie. Vg1. de Kock in Die Volkstem, Okt. 1938 en Vm. IIJ,- Herinneringe van H.J. Potgieter~ b1. 46. Potgieter ry na Strydpoort • .,As Trichardt dit nie kon waag daardeur nie sou Potgieter oak nie daar kon deur nien)
(2)e.) Vm. III, bl .. 7,- Herinneringe van A.H. en W.J. Potgieter.
b) Vm. III, bl. 38,- Herinneringe van A.Ho Potgieter Jnr.
(3) Paul Kruger en de opkomst van de Z~AeR., bl.38.
(4) Hendrik Potgieter, bl. 97.
(5)a) Vm.III, bla 6,- Herinneringe van AoH• en W.J. Potgieter~
b) ibid.bl.24,- Herinneringe van AJH. Potgieter Jnr.
c) ibid. bL46, - ci::>" H.J. Po·tgieter.
d) Vm.III, bl. 92,- Herinneringe van I~J• Breytenbach~
e) Vg1. aantekeninge van Pre1ler op aangehaalde bladsye~
6.
Die benarje t~estand van sy mede-Trekkers na die zceloe-mnorde lf-lat Potgieter besluit ~m met behulp van sy mense, ook van die
help Om dl·e kaffers te straf, (l) In die
wes van die be~g, te gaan ·~
begin van :Maart is hy by die hoof-laer en rus saam met Uys 'n ekspedtsie ui t wat op 'n hopel-Jse miffillukk:tng c1p die rtalenierante uitloopo (2) Na hierdie gebeurtenis en die dood van Uys het
Potgieter dit raadsaam geag om weer oor die berg te trek. Eers in Meimaand is hy weer in Winburg terug ..
Dit was noual byna twee jaar dat Potgieter vir Trichardt belowe het dat hy hom by laasgonoemde in die Noorde sou vceg; maar deur dio sameloop vAn omstandighede moes hy noodgedwcnge vir Triohardt t eleu:rsteJ..
Lnuis Trichardt was na 'n j~ar se wag np sy beurt toe hy niks van P~tgj"'ter hoor nie, behalwe nllerhande ksffergerugto ;;an die
Matabele~moorde,
(3)
en bewus van die kaffergevare wat hom nmring, gen0odsaak om te verskuiwe na DelaGoabaai~(4)Eers in Julie 1838 he~ Pntgieter die verlangde kans gekry en sy weg ~;op ges:; ..,n t:iiD 'n kommissie na dle noorde te lei. Die
kcm.'Tii.ssie bestaanc1e uit die Kommandant self, sy broE~r Hermanus en 'n r·balianer; (5) v~lg O.ieselfde pau. as die vorige S "')Utpansberg- k ommissie nl .. deur Rhenc.sterpoort, langs die Olifantsri vier af tc-t
(6) Hier verneem hulle van die Kaffers dat Trichardt reeds daar verby ~8.
Die kommiGsie volg Trichardt se spoor langs die Olifantsrivier af tot aan die voet van die berg. DAar verneem hulle we~r van
---~---
(l)a)
b) ( 2) (3) (4)
h~:t
( 5)
( 6)
Dit blyk duidlik dat Potgieter ook in Natal was: en met net 'n gedeelte van se tr·ek ka.n ons ook redelik aanneem dat hy nie daarheen gegaan het em daar te woon nie. VgL. Hendrik Potg.:.ater, bl.97.
Vgl,.Vm,rr, bl.,78 .... Herinneringe van s ..
w ..
Burger.E.Ge Jansen, Die Voortrekkers in Natal, bl. 4, The Voortrekkers of South Africa, bl~ 229. en Dagboek bl. LXXVIII.
Dr~ G~S. Preller, Die Suiderst€m 10 Desel938o
D~J ~ J. de Vi:'..liers, Gedenk Uitgawe Die Huisgenoot, Desember 1938. "'n Jaa:r Triehardt in Soutpa.nsberg gebly en op Potgieter gewa.g, maar as gevolg van die Matabele-aanvalle op sy mensa kon Potgieter nie sy belofte gestand doen nie.,."
Vm. ~II, bl. 47,- Herinneringe van H.J. Potgieter.(Dr.Potgieter praat in Hendrik Potgieter, bl~l07 van 'n kommissie wat tot in Soutpansberg was, dog daarvoor kon ons geen bewys kry nie. Dis heeltemal moontlik dat Potgieter met hierdie terugreis tot oor die Steenkampsberge is. Vgl.
Hendrik Potgieter bl. 41.)
Dis duidlik dat as hulle met die eerste reis van Soutpansberg af deur
Sj cuniespocr.rt gegaan het, hulle &iiarhee!! so}! gm het en nie na Strydpoorl nie.,)
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
r:or i :.-; en hulla'
Baai; ~a~t Prtgiete7 ~on vasstel dat Triohar~t Jaarheon msaJ WB€J.
het, het Potgie~er laat besluit em nie weg te trek alv~rens die
gev~ar vir g~oi uit die weg geruim is nie. Dit was immers ook van sy mAnse wat ~aar swaargekry hot.
In
huJ.le r:p:Jfferingsen
atrewo was d:!.e Trekkers eensgesi!' . ."!.., h~e hulle -:·ol-e onder ling c:-:::· le ior-ckap, trekr:!.gtings en~ onde~seakikte nakies mre verskil hot. Die
onde~strrrn 7an 'n stilcwyonde u~lspr9kendhei~ ~as die oen
ka.L- .n.J..."'O"S - '1"'8 , n_ as l··,c -- IJa.l-al • v _, ..._, ~s lll ·e SOv .... .. rc e 1
v
'10T'CJ:'0.K'
Lk er- . . b] rC:~ 8S C,aa::::-8.
en praktiese Kaffer-politiek van Potgieter. So lank die Bnere nog op trek was, nog indio gedurige vrees van deur die kaffers
aangeval te wsrd, geleef het; solank hulle as 't ware nog
bedwelmd was deur die werklikheidsbesef ven die verkres Vryheid, was daar nie 'n beter leier as Andries Potgieter nie. (1) En:.
juis hierdie soort en die mate van onderdanigheid wat hy in die trekjare gekry hat, het hom verwend gemaak en dit vir hom bemeei- lik em later die gesag van die Velksrnad te erken.
Behahve sy eie persoonlike reise nA die binneland het Potgieter altyd gegewens probeer inwin van smeuse en reisigers met wie hy
skynbaar geed bevriend wrts. (2)
Van uit Potchefstroom het Potgieter nogmaals 'n ekspedisie eemaak teen 'n klompie kaffers, die eorblyfsels vAn die Matabele-
stam, wat hulle skuil gehou het in die omgewing VAn die teens- weordige Silkaatsnek. (3)
Met Port Natal in Boere-hande, waardeur 'n onafhanklike handel aangcknoop kon wsrd, en met die treurige afloop van die Trichardt- trek, het Potgieter nie meer dieselfde beheefte gevoel Gm verder Noord te trek nie. Natal se hawo sd;l· die Boere in stAat stel om hulls fofhanklikheid te handhaaf. Vir die oomblik hot dit tog gelyk on- ef die Natal-gesindes reg was en nie hy nie. (4) Pctchcfstroom was nader san Pert Natal, die veld daarheen was gesond en daar was baie mense langs die pad. Saam met 'n Velksraad, wat die Krygs- raad vervang het, regeer Potgieter die nedersetting vir 'n tydlang
langs die Mooirivier. (5)
Die Na talse Raad neoi vir Petgieter ui t •• "dat zy willen dat
Hendr.Petgieter hem zal meeten begeven ender onze maatschappy •• "
( 6) •
---
(1)
( 2) ( 3) (4)
(5) (6)
F. Lion Cachet, Worstelstryd der Transvalers (derde Druk) bl.ll2.
Vgl. Opkoms van 'n Republiek, bl.482.(John Macabe was in 1837 self tot aan die Limpoporivier.)
Paul Kruger bl. 49 en Vm.III b1.5, - Herinneringe van A.H.en W.J.Potgieter.
Hy was van die begin daarop te8- om Natal toe te trek, vgl. Badenhorst, Potchefstroom, b1.5: (in 1840 onderwerp Potgieter hom aan die Natalse Raad en neam die eed van getrouheid. Wat seker genoeg bewys is dat hy hom met daardie politiek vereenselwig.)
vm.III, bl. 29, - Herinneringe van A.H.Potgieter Jnr.
Voortrekker Wetgewing, bl.27 en vgl.brief van H.Cloete aan Montagu van 4 Julie, 1843 in Annals of Natal, Bird,! bl. 201 en V.III bl.30
Herinneringe van A.H.Potgieter Jnr.
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
Pctgieter willtg in en w-:.:rd lirl VPn die Natalse Raad. Die Raad van Potchefstrnom WArd as Aijunk-rAad van P~tchefstr~om erken~ (1) met hierdie coreenkoms is Natal en Transvaal 1"1nder een regering geplaas.
Hierdie federasie van die Boerestate s~u die gewenste en nood- saaklike eenheid vir rus bring waardeur die vryheid met sterkte kon geniet wcrde Potgieter beslui t .--,m s r'lBnk die omstanC.ighede die- selfde bly, wat vir In rukkie die geval skyn te gewees het, in die Suide van Transvaal te bly en h(m daar te vestig.
In Maart 1842 ktlm die handelskip, :l.ie BrazilH:!, te Pe-rt Natal e8n. Uitgerus in Nederland deur die Heer Ohrig en met die han~cls
ware in die hando van J.A~ smellekamp het die koms van die skip en die belofte van die superkarga (2) die ~ntbering-verlam[c emigrante met nuwe hoop vervule Port Natal s~u v~ldoende wees, '~ eie hawe vir 'n eie cn~fhanklikheid.
Die geluk was egter van kcr-ce duur. Toe die Engelee Natal. binne trek onttrek Potgieter in Oktober 1842 die Adjunk-raad van prtchef- stroom aan die Natalse Raad:, met die hoop ,;mas 'J:r.efhank __ ike buite die anneksasie-bedrywighede van die EngeLJe te val on sy ("naf11ank- likheid te bly behru~ (3)
In 1843 is Natal deur England geannekseer en t'e Smellekamp vir die tweede keer Port Natal aandcen in Mei 1843, was dit hom, 'n
onderwyse~ en 'n predi~ant geweier te Ian~. Nru word dit vir Pot- gieter n~dig em 'n ander hawe te soek. Die gedagte dat hy tog van die begin af met 0ie t~ek uit die K~lonie reg was, het hom nie laat
aarse1 om, ten spyte van Trichardt se mislukking, 1n uitkcmste te soek vanDclag~abaai se kant ::J.ie. (4)
Smellekamp het van Natal na ne1eg0ab8ai gegaan, e1. vandsAr, nedat die Brazili~a ~ava is, per brief met behulp van die zceloq-
- ---
(1) ----~----
...---
Voortrekker Wetgewing, bl.lOl en vm.III bl~7,- Herinneringe van A.H. en
w.J.
Potgieter asoak Vm. III l'L 52, .. Heri:nneringe van H .. J ePotgietero
(2) The Voortrekkers of S.,A., bl.306: Preller, Andries Pretorius, bl~ en Theal, History of S.Ae, VI) bl.419.
(3) Voortrekker Wetgewing, bl.230,
( 4) Nadat Potgieter met Natal vere.nig het en hy vandaar al1es kon kr~r wat nodig was (sien bl.S) was daar geen rede waarom hy sou moeite doen om die ongesonde Delagoabaai te bereik nie. Ek kon net soos Dr .. Kruger, geen bewyse kry vir Potgieter se besoek aan die ~aai in 1840 nie~ Vgl~Hendrik Potgieters bl.ll7.
l0o
opporhoof panda, met die mena~ in Natal en Transvaal in verbinding gekom. Hy het c.a. die wens uitgespreek dat (n kommissie na Dslagoa- baai gestuur muss word om hom te ontmoet. Hy meld verdor dat hy die nodige gr("\nd van die Portugese gekry het vir die Emigrants;
dat hy begerig was om handel te drywe en dat hy hulls na die binne- land s~u vergesel. Hy s~u 4 mAande aan die Baai bly.(l)
Die Boere was deur die onsimpatieke houding van die Engelse Regering van Natal teene~r ~ellekamp, wat vir hulls 'n predikant en 'n onderwyser saam gebring hat, nog meer geC.eterffiineerd om hom te gaan ontmoet. Dis nou vir hulls ook duidlik dat 'n ander haws
n~dig is, 'n eie, of ten rinstc nie-Engelse hawc, as hulls 'n onafhanklike bestaan wil maak.
nadelik ns ontvangs van hierdie Smellekamp-berig is aanstalte~
gemaak om kommissies na Delaga~baai te stuur~ Uit Natal is in Desember 1843 'n kommissie bestaande uit Prinsl~""·J, Gert Rud~lph,
coetzee en Bezuidenhcut, te perd deur d~e cngesonde lae:eld tct in die Baai. (2) Dit tlyk as~f J.J. Burger, Sekretaris VPn die Natal- sa Read, wel met hierdie k0mmissie te dean gehad hst; wat vir 'n
groot mate sy optrede teencor Potgieter in ~ie onmiddsllike jere daarna verklaar. (2a)
'n Twceie kommissie bestaande uit sowat 80 Winburgers, Potchef- stromers en Magaliesbergers, is onder lGiding van Karel Trichardt en onder bevel van Koiiltlmnc.ant :rvr~cke, land.dros Vermeulen en Kommand- ant Potgieter ~t weens, teen die middel van Dssember 1843 ep pad
s~s~~~-~~-~~~~s~~2~~!~.t~l---
(l)
vm.
III, bl.l08,- Herinneringe van I.J. Breytenbach.Bird, Annals of Natal, II, bl.308, Major Srri th aan Mcmtagu: 5 Nov.l843.
ibid. bl. 306. Cloete aan Montagu1 "the late intelligence communicated to th~ by Smellekamp th~t he ar~ived at D.Bay and that the clergyman was there ready to come to the emigrant; •• T 3 Nov. 1943."
Johan Arnau ... d Smellekamp was full of enthuaiaem for the Cll.Use of the emigrants, gifted with a fair share of ability and an unueus.l aJnount of perseverence •• " Theal, H.of S.A., Vt, bl. 419.
(2a)a.)Vm. IV bl.68. •Herinneringe van SchaU· Burger.
b) Vm.III, bl. 109, - Herinneringe van I.J. Sreytenbach.
(2a) Vgl.vm. IV bl. 84,- Herinneringe van S.W.Burger.
(3) a. Bird, II, bl.~l4, Maitland aan Stanley. 14 Aug.l844.
b. ibid. bl. 363, Cloete aan Smith, 28 Julie 1844.
c. v.m.II, bl.22, - Herinneringe van Karel Trichardt.
d. Bm. III, bl. 7, - Herinneringe van w.J.Po1gieter, e. ibid. bl.30, - Herinneringe van A~H.Potgieter Jnr.
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
Potgieter en meer van sy mense het die pad langs die Olifants- rivier af geken tot onderkent die plek waar die Elandsrivier in hom loop en soU diese1fde bekende weg Baai-toe vat. (1)
Met 16 waens is die kommissie deur Rhenosterpoort en langs die rivier af, maar inp1aas van links weg te swaai na Strydpoort
se kant, soos die vorige kere, dra~i hulle regs on wou die rivier deur Srens in die buurt V?n Krokodilkop. As gevo1g van die oor-
vloedige reSns was die rivier egter hior ondeurgaanbaar en was die
k~mmissie verplig, na 'n versuim van 14 dee, ~mom te draai. Hul diere is deur die Tsetsev1ieg aangeval en hulle self het keors gekry. Baie teleurgestel ~oes hu11e maar hoop dat Sme11ekemp nag in die Winter in die Baai sou wees en dan sou hulls weer die re is hervat. ( 2)
Cloete skrywc dat •• "they appeared to have taken a Northerly route, and after encountering many difficulties were stopped for sane time by large rivers and imperious country where their cattle we:.e destroyed by a species cf bee or wasp •• u(3)
Se lank as wet die kommissie moes wag op 'n ge1eentheid om die reis te vervat, het P~tgieter die Burger-raad, wat die Adjunk-raej in 1842 vervang het, besiggehou met die opstel van die bekende
Dx1e-en-Dertig Artike1s, en aanaagvereisende konstitusionele vraag- stukke geres1. (4)
Tee;;: die einGe van Mei 1844 is die kommiscie, bestaende uit 50 man onder leiding van Potgieter, Mocke en landdros Vermeulen weer op pad, vasbeslote ~m die Baai te bereik.
(5)
Dieselfde pacas wat die Desember-k~mmissie gevat het v~lg hulle en is die
01ifantsrivier deur te Kornw1issiedrif net onderkant R8oibokkep. Hier- - --cl)--B~h;l;e-d;t"T;i~ha-;.dt-;n-V~-R~;;b~-;_;-~;r-di;~~d-ls:-;a~-P;t-gi;t;;~;lf
tweekeer daaroor in 1836 en 1838. Sien bl.4 en 6.
( 2)a. Worstels"';ryd bl. 292.
b. Bird, !1, Cloete II, Febr.l844.
(Hier is die rivier groot en as dit vol is ondeurgaanbaar vir waens. Wat meer is hy loop nie gou af nie. So haastig as wat die mense was om Smellekamp te sien sou hulle enige ander moontlike plan beraam het am deur te kom: hu~le sou selfs bo-om getrek het as hulle in die Ho~veld
deur is soos Dr. Potgieter beweer, ygl. Hendrik Potgieter, bl.ll7. 0p
die Hoeveld sou die manse nie koors gekry het nie en was daar ook nie Tsetsevlie om hulle vee ~e steek nie.
c. Mansvelt •• "maar de tsetse( "n giftige vlieg doodde hun trek vee en zy waren verplicht terug te keren .... ,
(3) Bird, Annals of Natal II, bl.363, par.a.
(4) a. Eybers, Select Constitutional Doc-uments, bl.l49.
b. D.W. Kruger, Andries Potgieter, in Die Huiegenoot, ll, 12. 36.
c. Dr. D.w. Kruger, Die Weg na die See, bl.l 91,
(S)a. Vm.III, bl. 30,- Herinneringe van A.H. Potgieter Jnr.
b. ~.III, bl. 7, - do do en w.J.Potgieter.
t• Worstelstryd, bl. 297.
- .
12.
vandaan is die trek in 'n 0cstelike rigting oor Magneetshoogte.
r.Tet pad-soe:~, bomo-wegkap en par-':laak het dit maar stadig gegaan on is baie tyd verkwis. In k0orsige h8as is die gesele-
k~p van I:lagneetshoogte deur die stoelpoort, J~ubel'tshoogte uit;
t-e swaai hulle links weg en gaan oor Kaspersnek, so gonoem na casper Kruger wat die pad hier c:1tdek het; dis cmtrent die enigst plek in die buurt weal' waens sender groot mooite en tydverspillin k1tn ui tkcm. ( 1)
Ongeveer 1n 15 myl verder, waar later die uitspanning aan Treurri vier was, ~""P die plaa.s Le!:louphi~e, was die kommissie verplig ·8m te splits. Dit sou te veal tyd neem vir die reeds eor-haaso!_:;ige mense om met die waens die berg of te sukkel, en t•e is bes1uit dat die hG1fte moss agterbly en na die waens en trekvee kyk, terwy1 29 man onder PJtgieter, Mccke en ve~meulen
te perd VJI'der scu gaan. (2) Die perde-ekspedisie is Kowymspas at in die rigting van Pretoriuskop. Dis oc1<: heel moont1ik dat hulle van ,Joa A1bassini, wat toe ntertyf. aan die Sabia gewoon het, hu1p gekry het.
(3)
Velgens vae bereking krn die kcmmissie die afstand van 1~ ~yl
in 16 dae aflB, wat dan ook redelik onder gewone omstan4ighede sou wee s, en wa t ~u me en dB t hulls ·t>or 'n ma and terug verwag kttn word.
Die kommissio het die Baai bel'Oik en Smellekamp, bcsig-
het dadelH::
heidsman seos hy was/ sy plAnne -.,mtrent handel en grcnd v·o-81' die afgevaariigdes gel§.
Op 22 Julie 1844 is met behulp ven Smc1lokamp, wat as telk gedien het~ 'n eoreenk~ms met die Portugaso Goewerneur aangegaan, waarin bepaal is w~ar die B,ere hulle ken vesti~ en wat van bulle
(1)-w;r~t;lst;;c1,-"bi:294:--Cr~---:l;t"e;-Ja~~-het-cti;i:.A;R~-hi~~"di;-p~d-;o-;.-K;;P~; ••
nek laat maak. Die ~u moet is nog duidelik te sien: 'n tipie~e manier van padmaak van die Voortrekkers, nl. deur die klippe na weerskante toe uit te gooi. Die pad deur Middelburg en Machadodorp, soos Dr, Potgieter beweer op bl. 117 van Hendrik Potgieter skyn my denkbeeldig te wees. Dis tog te verwag dat hulle die pad sou vat wat hulle ten minste gedeeltelik geken het. Hulls sou nadat hulle Machadodorp v~rby was nooit so v~r Moord geelinger het as Kaspersnek nie, terwyl daar i~ die buurt etlike makliker plekke was om oor te trek, as selfs Kaspersnek. Sien verder bl.4,6 en 20.
(2) 21 Man het hier agter gebly. Vgl. Die Weg na die See, bl.28. Die plaas Led.ou- phine is ae.ngeteken deur Jacob Villi'' 3 wat daar dood is in 1847. sy gratia nog te sien. Hy was die grootvader van die vrou van Genl. Schalk Burger.) (3) Harry Klein in Die Wit Opperhoof var1 die Sjangaans, Die Prandwagvan 8 Julie
1938. (Albassini het toert'"tertyd gewoon net bokant waar Skukuza ve.ndag is, en waar die ou muraeie n,(. te sien is. Sy beeste het hy in die omtrek van
~etoriuskop laat wei.)
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
verwag sou ward. Die ooreenkoms, cnderteken deur Potgieter, Mocke, casper Kruger, ~.s. strydcm, F. Dupre en Vermeulen en goedgekeur de ur die Goewerneur, bepaa l da t die B< ere hulle in die binneland agter die hawe, tussen die lOde en 26ste breedtegrado en "vier dagreizens" van die Baai af kon vestig.. Die :Boere sou nie van die kaffers in Portugeo:e gebied in hul diens neem nie, en onderneem
"om zoo rustig mocgelyk met de inlandsche bevolking" te leaf.
Die Goewerneur bel~e em V8n sy kant alles te doen om hulle te help. Bulle sou mekaar wederkerig hulp en bystand verleen al na gelang van oms tan dighede, (l)
Smellekamp, bewus van die bestAan van die "Cape Clf Good Hope Punishment Act'', raai die Brs.ere aan em hulle ten noorde van die 26ste graad Suiderbreedte en nader aan die kus te vestig, sodat hulle buite die Britse invloedsfeer sou raak. Hy raai hglle aan
om 'n pad :ra die B~ai te m~ak, terwyl hy weer ep sy beuri3".; 'n skip met handelsware hierheen sou probeer kry. (2)
Toegerus met die skoonste vooruitsigte om met Holland die sonctige handels-en geestelike varbinding aan te gaan, keer
Potgieter met sy geselskap terug na die agtergelatenes ep die berg.
~ie agtergeblewenes hat weer ep hul beurt, toe hulle niks van die Baai-gangers verneem nie, moed epgegee en gemeen dat hulle die- selfde lot as van Rensburg ondergaan hat, die rivier gedoop met die naam Treurrivier, die weens ingespan en 10 myl verder aan 'n oergstroom uitgespan, waar hulle deur laasgenoemdcs ingehaal is.
Van blydskap cor dio dankbare weersien, noem h~lle die stroom Blyderivier. (3)
Hiervl3audaan is die geselskap sender cponthoud weer oor Kaspersnek en ~P dieselfde pef waarmee hulle gekom het, terug ne Potchefstroom.
Potgiete r het sy os oopgehou vir 'n geskikte plek WBar hy en sy manse hulle sou kon vestig. Behalwe nog dat Smellekamp hom
~---~---
(1) Die Weg na die See, bl. 92.
(2) ibid. bl.93
(3) a. Worstelstryd,bl. 296.
b. Ds. Worst, Die gemeente Lydenburg na 15 jaar.
c.
vm.
III, bl.7,-Herinneringe van A.H. en W.J. Potgieter.14.
aangeraai hat ~m verder te trek, het die ou begeerte om verder weg te kom van die Britsegrense na die anneksasie van Natal, weer
~ntbrand. Hy het oortuig geraak dat hy reg was in die begin om die' afstand tus~en die B~ere on Engelse so groot as moontlik te maak as eersgenoemde hulle Vryheid wou behou. (1)
Die geskikEte plek vi:" 'n neersetting was vir Potgieter 'n
~nbewoonde, water en b•sryke vallei erigeveor 'n dag reis was van Kaspersnek af. Hier sou hy nie ?.lleen ver weg van die Engelse wees nie, maar~~~n hulle ook nader aan die Baai wees, wat met 'n
pad oor die berg maklik bereikbaar sou wees; die streak self was onbewoond en geen stark kafferstarnme is in die o.~gewing Aangetref nie. (2) Die Swasies en zoeloes hat die kleiner Kapteinskappies in die berge gehou. ( 3) we a van die stee lpcort was die Bapedi onder Sekwati; suid van die Kemati was die fraaiings van die
swas1e-mag; en in die berge ton ~osto van Kaspersnek was eaar die verbr•kkelde Kapteinskappe van Kaalkaffers, Knopneuse en
Mapeelaners, met verder na die Laeveld Mannikoos met sy zoeloes en oorblyfsels van Sjangaan en Knc.pneuse. (4)
Met geen spere van 'n sterk kafferstam of van verlate kaffer- krale in die •nm1.ddell1ke emgewing van die gekose terrain nie,
kon Potgieter maklik vaEstel dat dit buite die invlcedsfeer van·
die sterkstamme m•es wees, en dat van daardie kant geen ~nncdige
laste vrees sou wees nie.
Die Matabeles wet die suidelike deal van die gebied geplunder en beroof het, is deur Potgieter self verdrywe. van-uit die
omgewing van Badfontein is die Keni ('n Zeeloe~tak) wat ~!
-ci)--igi:-Di~-w;i~;di~-se~~-bi;93;--- (2) Agar•Hami~ton, Native Policy of the VoQrtrekkere, bl.SS.
(3)a) ibid. bl.SS.
b) Deponent J.H. Breytenbach •• ''Die koppie op die pla.as Nooitgedacht van J.J.
Burger het wit gel& van Kafterkopbene •• "
c) D.~. Hunt~ Bantu Studiea, Vol.V No.4. bl.286.
d) Deponent Jacob Kt'uger •• "Ek onthou goed dat die Voortrekkers van uit Ohrigstad 'n ekapediaie gemaak het teen die mensvreters in die berge ten Noord-Ooete van Pelgrima Rust.
(4) •• "Die Streek ten Oolhn en Suidoosten van Olifal'ltsrivier waren de inwoners verdreven en uitgeroeid door dien tak van de Za~le~am welke
zich onder Sapoesa had nedergezet langs de bergketen van de Drakene•
gebergte en in het Vallei tusschen het Drakensgebergte en de Lebombo door de Amaewaeie •• " De Volketem ll Nov. 19'76.
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
15.,
t n 150 j Par ge{.de vnn hul groot stf'ld te DAlman'J.tha deur die
swasie vardrywe/in is, 1826 deur Ivioselekatse in 'n wostelike rigting ver jaag _,. ( 1) Na die gevare 'n bie'tj ::.e)oor was, het bulle gedeel- telik teruggetrek na hul ou woonstede. (2)
Die geko .se ·terre:ln was oortrek met wild; want die Matabeles hat die ander volk bier -.~erjaag en sGlf nie in die gebied gewoon
nie. •• ''News came through to the :Mapedi on th(!> stee~poort that f'l!akcpole and the Bakcni had been attacl(ed by the Mataboles, that Makopole had been killed and the Bak8ni slaughtered except fo:r scattered rernnaa-Gs •• " (3)
Die Matabele was egter nie hiermee tevrede nieu Hulle is verder n·)ord. e "The main body of these invaders was ac:vancing
t awards the Baper~i headQ,Jarte;:os th:::>O'J"?,;!J. ·che cc'J.r..try between the Dwars::-iyier and the wa·[;tt:L"T'l ITalloys,. •11 (4)
Seuns Von o T1Lll __ . a-e .L ) beha 1""0 v• S'"' "' 'r-'"' .c~ W , __ , -'-l .! . '- ' (.1_· "v"' ',l'.L1 Q1 -_:_e r,rr8. '! ~~ - '1 be _l_o ~ -- T.re ... _._ 1:-'Cl()".. ·'"- .. • ,. ~
lE.ying waste the whole c c:mtry ~f cntt:'..e and gr;a~;s ~_;b8y captured.-:--I7f:Jsc~_oka·cso re:m.~ined for c:1.e yc1n:', by ~;"·_en -c:;_mo he had completely den~led the country nf al~ stock n~? c~9iL
••• after. he had D89SE'l on to west'Jl'n T:r:'FlJ1SV38l CciT_,{) -t.:~-3 ;,,Jf·,;.1
time of cannibals e o r;annibRl:..sm first bG(jBn 8.TIC. !1.(\ ·:."1.8 S_,CO.J:V:i.!Lg
remnants ~"'~f the older t:ri bss hiding in
-ere
Oh:C'igr.:< 'ld ll:U.L:but soon sp:re9.d to the Lu~i_u as VJ8lle 0 oSGl:ws·:~:L f~.8 ~- f-rc::n .... hO
Metabole with a goodly porti?n of the trine who csc3p8Q the slauter ing as segais ct"' ... J.Vl • •-' M,) ~el e1~a·,'- ,,~' - .... ~ \J U ' r· .. ) l. mp·' ..L. • rl.. Q c• • " f; L:.LT'3 .L c-~o· -• s sod }.. _,_,...e J 1.1
Olifants I'iYer at Mphahlola1s, then-:::c wc:.1t nnwa:-Cs into tr1o Z0utpansberg ••• eventually after four years of wandering life Sekwati decided to rr :;urn to Sel{uk:unilanrj_., ~., 15)
Omst":'eeks 1830, dan 1 na Sokwati sa terugkoms, het die opkomer:~.~
de Bapedi-stam die ander klein stammetjie~ weer -p h~l beurt
begin inlJf. Msrangrang, die K~n1-1e1er wat te waterval gewoon
het, is deur Sekwati oorkent die steelp~ort in 'n hinderlaag
s•l•k
en verwoes. "Hiervandean is die Koni regeer deur dte huis van Meruteng." (Die kvninklike huis van die Bapedi.) ( 6)---
(1)(2) (3) (4) (5) (6)
Bantu Studies, Vol. V. No.4, bl. 285. en C.V~Prinslo~, Klank en Vormleer van ;';qko~ni, ( or·;i tgegee) bl. 11.
Klank en Vorrnloer van Seko,eni,-··bi~ 12.
Bantu Studies, bl$ 285<>
ibid. ll .. 285
ibid. b1.286 en 287.
Klank en Vorroleer van Sekoeni. bl., 13.
16.
IJ.Iet die slag van Olifantspoortj ie het Moselekatso die Bapodi se gesag vir ten.·minste vier jaar in die Oostelike
Tran~vaal beSindig. Hul stam was verbrokkel, hul kraal vermand en die volk in elle rigtings verdrywe. (1)
IJ[et die texugkcms van sokwati was dit vir hom nodig om sy stam weer ~P te bou. Behalwc dat hy die swakkere omliggende stammetjies by syne ingelyf het, wes dit ook vir hom nodig om d;ie vrede met die groteres te bewaar •
•• "Sekwati understood how to preserve peace which was se necessary to recruit strength, without shewing fight when required. While he (Sekwati) was residing near Phiring he had to go through several wars At first with the Swazies.
A few years later he was attacked ~~ltbe Zulus whom he repelleC. •• (2)
Vir etlike jare dan was die gebied wat bekend is as Sek,,.eni- land ui t die hande van die Bapedi en di t was eers nadat die
Voortrekkers die Matabeles se mag vir goed gebreek het dat hulle hier, sonder vrees van anngeval te word,hul stam kon opbou.
En deur hierdie gebied vir hul nedersetting te kies, moas die Beere noodwendig die bure word van 'n opkomende ~afferstam, uitgelate nA langdurigo swaarkry, onder 'n goslope en p~pul€re opperhoot, Sekwati, wat alle pogings nangewend het om system te konsolideer, en wat vir P&tgieter en die VolksraaQ baie hoof- brekens sou bes~rg en menige families in arm,ede en ellende dompel. (3)
---
(1) Short History of the Native Tribes of the Transvaal, by Transvaal Native Affairs Department, bl. 31.(2) ibid. bl,32.
(3) Vgl. Bantu Studiee, bl.289a Evr. 2, bl. 88: Evr.2, bl.l60:
( Evr. 4, bl. 621 67 en t.a.p.
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa
17.
Hoofstuk II.
DIE TREK NA OHRIGSTAD.
Nedat die En~else Natal in 1843 as Britse kol~nie annekseer het het Potgieter hom heeltemal onttrek aan Natal. nadelilt hat
' em
hy kommissaris Cloete in kennis gestel dat hyjsy volgelinge
hulle nie verbind ag deur die onderwerping van die Natalse
Vol~~
raad aan hBar Majesteit se gesag nie en II•P 30 Oktober '43 skrywe hy "en By als vrye geboren hoopen ook onafhanklyk en vry ons
e igene saaken 'te baste ieren." ( l)
Hierdie sndubbelsinnige en sobore verklering van Potgieter was van besonder baie betekenis vir die latera gang van sake in
die Transvral. "Dit is die groot betekenis van die Voortrokkars in Transvaal dat hulls 'n uitgestrekte gebierl onafhanklik
gehou het. Die feit dat ells Trekker gebied nie in
1043
annekseer is nie, het die Konvensie van zandri vier in 1852 meer ~oontlik gemeak." (2)Toe Pstgieter swn waarheen sake gaan en die teken van die tyeJ·lees, hat hy die handskrif teen die muur verstaan en diu Adjunkraed twee briewe laat skrywe Natal-toe waarin uiting gages
word aan "hun ongeneegen ft.at zy enderworpen zyn aan de Read van Fister Mauritz Burg." (3)
Potgieter hat altyd geglo dat vir vryheid en rus die atstand tussen die Emigrants en die Engelse so groot as moontlik moat wees; of s~os F. Lion cachet dit s? raak
sB,"
Petgieter begeerde niets van de Engelsen- geen gunsten, geen concessies, geen trac- taten, - niets dan hoegenaami niet met hen in aanraking te komen."Gedwing deur ~mstandighede mess P~tgieter van sy oorspronklike plan van 1836, ~m nag verder N~ord te trek tydelik afsien. In 1844 egter kry Petgieter weer die geleenthoid em hom te beywer ter ba- re iking van sy groot lewensid&aal •• "Ik wil my onder
~-~-~-~---~~-~~~-~--~-~---~--~-~---~-~~---~---~--~~---~~
(1) (2) (3) (4)
D.w. Kruger, Andries Potgieter, Die Hui•&enoot, 11.12.36.
Prot • Dr. I. D. Boeman ... "Die Voortrekker• in Transvaal," in tie Volka-
blad, 24 April, 1937 •
Voortrekker Wetgewing, bl.230.
Worstelatryd, bl. 293.
18.
geen Brit, n~g onder geen ender mogenh~ id ~n de ~ere1d onderwerpe en rechtvaard:.gheid< o .un vtl..L alvoos l~evar
10 trade voorwaarts gaan, dan 1 agtaruit. (1)
wear gabeurtenisse Pctgieter in die begin te.~j gegaan hat, daar werk dit van 1843 nf saam ~m sy begeert3 nP die "10 trede v(.)orwAerts" te verwesenlik. Die Engelse in Natal het alle kanse vir 'n .,nafhank11ke ha;·e gesluit en die Trekkers vir die doel noordwAarts gadwing; die Po:ttugese was bareid om gro"ld en hawc-
fasiliteite· af te staan; en Sme1lekamp het die hoop op 'n
onafharic11ke ha~del lawendig gehou. Ten noorda van die 25ste S.B.
gpaad ~ou hulle ten minste van die Engelse vir goed ontslae wees.
(2}
Potgieter se seun Herwanus se dan ook ••• :'by Potgieter was reeds lang het plan gerypt, om vocr 't land door hem
zyn ma.nnen ter woonplaa ts gek...:,zen, 'n ~pen verbind illg met r_e zee te hebben •• van Natal had men te die:::-> ;pzichto niets meer te hopen, dus moest men voo1· dat d·')e:... 't oog op Portugal vestigen .•• 1 n Maven aan de kust van ne1agca- baai was Potgieter's verlangen en met 1t cog daarop kwam
Potchefstroom hem minder geskikt voor em. do blyvende zetol van de regering f_es lands te wcrdon •• te ve·1
binneland.s gelegen en te ver van C.e zee verwyderd •• '' ( 3) PDtgietter was 'n versigtige man en wou nie somaa_~ trek al- V('"rens hy nie meer sekerheid 0mtrent d j_e lands-:.Jreek daar en die he"l"ldel verkry het nie. Smellekamp is cntmcet en P·::tgieter bet hom 'n bas onder aangerame pars oonlikhe id e~vir.:. ~ Hy wlls 'n man wat besonder goed kon praat en het die kuns verstaan, deur sy ,optimisme aangevuur, ~m 'n atmesfeer te skep waa!'in sclfs die begeertes, ideale en behoeftes van die Bee re verwesenlik sou wcrd
":Cie Hollander was 'n man nit die wyo -verE~lC: daarbuite met 'n bre(!r kyk op ding3 • ...!.:1 buj_tencU3n was hy 'n vrien!l wat goeie raa;il. kon vP-rskaf." (4)
Van die read van Smellekamp om "liever wa t Nc ordelyk te trekken en dichter by Del~"c~abaai." hulle te vestig sou
---
(l) Voortrekker Argi~f'e"tukke R84/~l Potg:i ~te~ oe.n ?reitor)_"JS.
(2)
vm.
Dl. III~ bl. 108 - Herinneringe van I.J.Breytenbach~(3) a. Vm. Dl. III, bl. 53 - He~inneringe van H.J.Potgieter Jnr.
b. Theal, History of S.A. Dl.6, bl. 504.
(4) Andries Pretorius, bl~l30.
Digitised by the Open Scholarship Programme in support of public access to information, University of Pretoria, 2017
© © UUnniivveerrssiittyy ooff PPrreettoorriiaa