Kingswood College
Afrikaans Addisionele Taal – Graad 11 Inhoudstoets: Lien se lankstaanskoene November 2012 (Hoofstuk 1-10)
Eksaminator: Mnr. D. Koen
Moderators: Mnr. T. Scholtz & Me. M. Muller Totaal: [50]
================================================
Beantwoord die volgende vrae deur slegs die KORREKTE antwoord te kies.
Skryf slegs die korrekte LETTER langs die nommer op die antwoordblad neer.
1. Waarna kyk die seun in die “Voorspel” van die roman?
A: Videokasset van ‘n skoolkonsert B: ‘n Film oor families
C: Videokasset van hulle kinderdae
D: Televisieprogram oor tienerkwessies (1)
2. Waar woon Lien, Braam en hul ma?
A: huis
B: meenthuiskompleks C: woonstel
D: karavaanpark (1)
3. Wie drink gereeld wyn?
A: Lien Jooste B: Braam Jooste C: Christine Jooste
D: Tant Malie (1)
4. Wie moet Braam se skoolbroek se soom herstel?
A: Christine Jooste B: Lien Jooste C: Tannie Bets
D: Norah Jones (1)
5. Soos watter bekende sanger lyk Braam?
A: Josh Groban B: Elton John C: Justin Bieber
D: Kurt Darren (1)
6. Na watter sangeres se musiek luister Lien Jooste op ‘n gereelde basis?
A: Britney Spears B: Avril Lavigne C: Norah Jones
D: Patricia Lewis (1)
7. Wie wag vir Lien by die telefoonhokkie?
A: Gerhard B: Wouter C: Dirk
D: Donovan (1)
8. Wie het vir Lien die werk by Malie se koffiewinkel gereël?
A: Tannie Lenie B: Tannie Bets C: Christine Jooste
D: Juffrou Breytenbach (1)
9. Hoe lank is Lien al by haar nuwe skool?
A: Ses maande B: Drie maande C: Twee jaar
D: Een jaar (1)
10. Watter stad is bo-aan Lien se lysie van plekke wat sy graag wil besoek?
A: Nieu-Seeland B: Suid-Amerika C: Japan
D: Noord-Korea (1)
11. Van watter vakke hou Lien glad nie?
A: Wiskunde, Biologie en Rekeningkunde
B: Wiskunde, Rekeningkunde en Bedryfsekonomie C: Afrikaans, Rekeningkunde en Biologie
D: Engels, Rekeningkunde en Wiskunde (1)
12. Wat is die Engels onderwyser se van?
A: Mister Smith B: Mister MacMillan C: Mister Adendorff
D: Mister Simpson (1)
13. Wie bied Lewensoriëntering aan?
A: Meneer van Niekerk B: Meneer Basson C: Meneer Breytenbach
D: Meneer Bruwer (1)
14. Watter beroep beplan Lien om na skool te volg?
A: Verpleegster B: Onderwyseres C: Prokureur
D: Sielkundige (1)
15. Wie word almal in Lien se groep ingedeel vir die Lewensoriëntering taak?
A: Wouter, Miemie en Sally B: Sally, Hein en Miemie C: Miemie, Sally en Thabo
D: Wouter, Thabo en Sally (1)
16. Vir wie beskou Lien as ‘n “tert”?
A: Sally Swanepoel B: Miemie Spies C: Tannie Bets
D: Tania Basson (1)
17. Watter Engelse drama lees Lien se klas?
A: King Lear B: Twelfth Night C: Macbeth
D: Julius Ceasar (1)
18. Na watter tipe musiek luister Christien Jooste gereeld?
A: Rockmusiek B: Klassieke musiek C: Popmusiek
D: Jazz musiek (1)
19. Watter kleur is Malie Dry se hare?
A: Bruin B: Swart C: Oranje
D: Blond (1)
20. Wie kry op Dinsdae en Donderdae 20% afslag by Malie se winkel?
A: Studente
B: Families met meer as een kind C: Inwoners van die plaaslike outehuis
D: Alle klante (1)
21. Wie werk in die koffiewinkel se kombuis?
A: Agnes en Mavis B: Mavis en Sophie C: Agnes en Sophie
D: Malie en Lien (1)
22. Waarmee is Malie se koffiewinkel versier?
A: Uile B: Blomme C: Bome
D: Diere (1)
23. Watter groot fout het Lien tydens haar eerste dag as klenerin gemaak?
A: Sy het twee koppies gebreek.
B: Sy het per ongeluk geld gevat.
C: Sy het ‘n familie 20% afslag op hul ete gegee.
D: Sy het die verkeerde bestelling afgeneem. (1)
24. Wie kom vir Lien in die koffiewinkel kuier?
A: Hein B: Tant Bets C: Wouter
D: Miemie (1)
25. Watter sport beoefen Wouter?
A: Rugby B: Sokker C: Swem
D: Krieket (1)
26. In watter skool is Lien Jooste?
A: Hoërskool Voortrekkerhoogte B: Hoërskool Waterkloof
C: Hoërskool Jakaranda
D: Hoërskool Pretoria (1)
27. Wat is Braam Jooste se beste vriend se naam?
A: Dawid B: Dewald
C: Deon
D: Dirk (1)
28. In watter stad woon Wouter se pa?
A: Johannesburg B: Kaapstad C: Bloemfontein
D: Kimberley (1)
29. Wie is juffrou Breytenbach A: Die Afrikaans onderwyseres B: Die skoolsekretaresse C: Die matrone
D: Die Geskiedenis onderwyseres (1)
30. Watter toneelstuk gaan Lien se skool vanjaar aanbied?
A: The Crucible
B: The Breakfast Club C: Romeo & Juliet
D: Waiting for Godot (1)
31. Watter onderwyser is baie bekommerd oor Lien Jooste?
A: Meneer Breytenbach B: Meneer Basson C: Mevrou Breytenbach
D: Mevrou Pienaar (1)
32. Waar werk Christine Jooste?
A: Departement van Finansies
B: Departement van Basiese Onderwys C: Departement van Binnelandse Sake
D: Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (1)
33. Waarom het Lien besluit om haar werk by Malie se koffiewinkel te bedank?
A: Malie het haar sleg behandel.
B: Sy het nie met haar kollegas oor die weg gekom nie.
C: Sy moes betaal vir breekware wat sy per ongeluk laat val het.
D: Malie het haar te min betaal. (1)
34. Wat beteken dit as Christine Jooste “geel” is?
A: Sy ly aan geelsug.
B: Sy het alkohol gedrink en is dronk.
C: Sy is kwaad.
D: Sy het grimering aangesit. (1) 35. Wie is “Kuifie”?
A: Een van tannie Bets se broers.
B: ‘n Jong predikant.
C: Een van Lien se skoolmaats se bynaam.
D: ‘n Strokiesprentkarakter (1)
36. Wie het vir Lien ‘n werk by die haarsalon aangebied?
A: Donovan B: Dirkie
C: Tannie Yvonne
D: Tannie Bets (1)
37. Wat is die haarsalon se naam?
A: Millenium Creations B: Jubileum Creations C: Revlon Salon
D: Millenium Style Creations (1)
38. Watter van die salon se werknemers is met kraamverlof?
A: Sue-Anne B: Sue-Ellen C: Sue
D: Jenny-Lee (1)
39. Wie is meneer Visagie?
A: Hy werk in die skoolbiblioteek.
B: Hy is die bibliotekaris van die stadsbiblioteek.
C: Hy bied Rekeningkunde aan by Lien se skool.
D: Hy die die woonstelblok se opsigter. (1)
40. Met wie gesels Wouter toe Lien vir hom by die skoolhek wag?
A: Hein en Willem B: Janet en Sanet C: Riekie en Sanet
D: Riekie en Hein (1)
41. Watter karakter se rol moet Lien vir die toneelstuk voorlees?
A: Maria B: Suzy C: Martha
D: Mary (1)
42. Waarheen vergesel Lien vir tannie Bets?
A: Alcoholics Anonymous B: Weigh-Less
C: NG Kerk
D: Pick ‘n Pay (1)
43. Vir wie moet Braam vra om hul krieketspan te borg?
A: Malie se koffiewinkel B: Pick ‘n Pay
C: Millenium Creations
D: Jakaranda slaghuis (1)
44. Wie gaan die rol van “Jenny” in die toneelstuk vertolk?
A: Miemie B: Sanel C: Sanet
D: Sue-Ellen (1)
45. Wat is Donovan se regte name?
A: Gert Petrus Engelbrecht B: Johan Petrus Viljoen C: Petrus Gert Viljoen
D: Gert Markus Engelbrecht (1)
46. Wie nooi Lien om saam met haar by die Wimpy te gaan eet?
A: Dirkie B: Miemie C: Wouter
D: Hein (1)
47. Watter akademiese kwalifikasie het Miemie se ma behaal?
A: Meestersgraad in toegepaste Wiskunde B: Meestersgraad in Filosofie
C: Honneursgraad in Wiskunde
D: Diploma in Verbruikersstudie (1)
48. Wie besit sy eie besigheid in Johannesburg?
A: Lien se pa B: Miemie se pa C: Sue-Ellen se oom
D: Hein se oupa (1)
49. Wat doen Deon en Braam wanneer Lien tuis kom na haar ete by die Wimpy?
A: Hulle doen huiswerk.
B: Hulle speel Playstation.
C: Hulle kyk DVD’s.
D: Hulle speel Monopoly. (1)
50. Watter kwalifikasie benodig ‘n persoon om ‘n prokureur te word?
A: BA B: BCom C: BSc
D: LLB (1)
======================================================