No. 9 Dr. Malan en die Verkiesingsuitslae (1948)
Die algemene verkiesing was op 26 ei 194 .
10rewag op Stellenbosch was die middelpunt van belangstelling.
26 Mei was 'n voensda Jen dié nag, en die volgende dag, Donder=
dag> 27 .eilwas dr. en mev. Malan en die baie vriende wat kom besoek flê het, amper v sgekluister voor die radio. Morewag het seker nog nooit in so 'n kort tydj~ so baie besoekers gehad nie; mev. Malan en haar flukse helpsters het onophoudelik kof=
fie en tee en toebroodjies en koek aangedra.
Dr. Malan het die uitslae met intense belan stelling evol , uiter=
lik op sy gemak, maar innerlik seker diep espanne. Toe dit dui=
delik word dat hy 'n meerderheid aan kry, het hy van louter vreu = de uitgeskater, 'n on edwonge skaterlag asof die innerlike span=
ning eensklaps verbreek word. Dit het 'n hele rukkie geduur voor=
dat hy die gesprekke weer kon hervat, en toe h t sy bsoekers - in sy stem en in sy oë agter die dik brilglase - a t r ~kom watter diepe ontroering daar by hom was.
Wonderlik hoeveel mense na Morewa ekom het. Oor die naweek was daar eer as drie duis nd. O.a. 'n jolige groep utt Piket=
berg, sy kiesafdeling: daar was nie plek vir almal nie, en hul=
le maak hulle maar behaaglik tuis op di gras voor die huis.
Iemand vra die plesierige manne: at kom maak julle? Een antwoord: Ons kuier sommer!
H.B. Thorn
20/9/77