• Tidak ada hasil yang ditemukan

Du Rand, Jan 1995 - Terwille van Liefde Resensent

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Du Rand, Jan 1995 - Terwille van Liefde Resensent"

Copied!
3
0
0

Teks penuh

(1)

Boekbesprekings I Book Reviews

Over three days, 17,000 Jews from Lutsk and the surrounding area in Poland (today Ukrainian S.S.R.) who are living in the Lutsk ghetto, are taken out to the hills of Polanka and shot by the SS.

*

1943 In four days, the ghetto of Bialystok, Poland, is liquidated.

*

1944 The last convoy leaves the Haidar transit camp, a police detention camp in the Haidar quarter in Athens, Greece, taking mainly Greek but some foreign Jews to Auschwitz.

Two interrelated questions arise from reading a section like this: First, to whom is the book directed- to Jews, or to Christians, or to humanity in general? Second, how is the reader to respond to these hor- rors? With reference to Masada, the author states on page 4: 'There will always be Jews as long as they remember. There is no greater sin than to forget' .

The road to better Jewish-Christian relations, to communication and understanding, is no easy path. It requires that the painful events of the past be remembered, every step of the way, so that the pitfalls may be avoided, the errors not repeated. The Jewish people gave birth to the Saviour of Chris- tianity. They gave us part of our Bible. If we are to live according to the message of that Book, the message of this book should be perpetuated, so that anti-Judaism may not. We who profess faith in Jesus Christ, should never forget that we are indebted to the Jews.

Du Rand, Jan 1995 - Terwille van Liefde

Halfway House: Orion. 114 hladsye. Prys: R34-95

Resensent: Dr P J van Staden

Die outeur wil met hierdie werk duidelik gewone lidmate begrip laat kry van die sentrale betekenis van die Johannes-evangelie. Na twee inleidende hoofstukke word die Evangelie in twee-en-dertig hoofstukke behandel. (Die indeling is van so 'n aard dat al die tekste ingesluit word en slegs 12:9-11 oorvleuel in twee opeenvolgende hoofstukke.)

In die eerste hoofstuk met die opskrif "n Verbaal soos min' wys Du Rand daarop dat Johannes se getuienis oor die Seun van God se pad deur die 'wereld' nie is soos sydisseldons wat in die wind verby- dwarrel nie. As jy hoofstuk 21 neersit, weet jy: 'ek is deel van die verbaal'. Alle gebeure en karakters is daar om die vraag te beantwoord: Wie is Jesus?, met die bedoeling dat elke nuwe leser van hierdie getuienis self die vraag moet beantwoord. Daar moet op die twee vertellyne in die verhaal gelet word:

parallel aan die woorde en dade van Jesus loop die lyn wat vertel van die dissipels. Die vertelling oor Jesus as Gestuurde deur die Vader na die wereld toe is die inspirasie vir die dissipels - en ander Christene - se sending na die wereld. Jesus is gestuur om die egte liefde sigbaar te maak; van elke vol- geling van Jesus geld: gestuur om lief te he. In die aanloop (1: 1-51) word die leser aan Jesus voorgestel: Hy is die Woord, die Lam, die Seun van God, die Messias, die Koning van Israel, die Seun van die Mens, draer van God se heerlikheid. Die dissipels word aangewys. In die verloop (2:1-17:26) vertrek die leser saam met Jesus om van plek tot plek op die Palestynse stofpaaie te stap en in verby-

896 HTS 53/3 (1997)

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

(2)

Boelcbesprelcings / Book Reviews

gangers se re te lees wat Jesus vir hulle beteken. Jesus is God se hand op die swartbord! Mense sien die heerlikheid van God waarvan hulle nog net gelees het in die Ou Testament en ander Joodse geskrifte. Hy stel ook die valse hoop op Joodse godsdienstige instellings aan die kaak. Die dissipels word toegerus vir hulle taak. In die afloop (18:1-21:15) moet Jesus die hoogste prys betaal maar sy identiteit as mens en Seun van God word juis bevestig. Sy sterwe is die hoogtepunt van sy aardse lewe. By Kopbeenkoppie raak God in sy heerlikheid aan die mense, wat totaal verlore is. Tomas se belydenis en Petrus se herstel klink die identiteitspyker in die verhaal om. Elke karakter help ons verstaan wie Jesus van Nasaret is sodat elke leser tot 'n eie beslissing oor Jesus gedwing word.

In die tweede hoofstuk (Luister, lesers!) word die doel beskryf ten einde die lesers te bepaal. Ons moet luister na Johannes se verhaal oor Jesus met die vinger op 20:31: ' ... sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in sy Naam die lewe kan be. Die doel was dat mense sou glo dat Jesus die Messias is, die Seun van God'. Saam met al die karakters in die Evangelie moet elke leser die grootste besluit van sy lewe neem: wie is Jesus vir my? Om Hom opnuut raak te sien, bring mee dat elkeen homself weer herontdek. Du Rand wys dan verder op die rede van die klem op belydenis en lewenshouding aan die lesers van bierdie taamlik geslote gemeenskap, naamlik om hulle in 'n vyandige omgewing op hulle voete te hou. Na bogenoemde twee inleidende hoofstukke word die hele Evangelie behandel. Du Rand noem die eerste agtien verse 'n voorportaal wat lei na Johannes se feesmaal van een en twintig hoofstukke. In die voorportaal vind ons die program vir die fees asook die tafelplasings opgeplak. Hierdie verse is nodig om die Evangelie ordelik te lees, en die res van die ver- haal help ons die eerste agtien verse verstaan. Die res van bierdie hoofstuk is 'n vers vir vers ver- duideliking van bierdie gelaaide gedeelte.

In die res van die publikasie word die inhoud van die Evangelie kortliks weergegee op 'n besondere wyse. Du Rand slaag daarin dat die leser deurentyd bewus bly van die sentrale lyn. Met die ontmoeting van al die karakters staan di. vraag 'wie is Jesus?', die keuse van geloof/ongeloof en die twee vertellyne op die voorgrond. Aan die manier waarop simboliek en ironie ook aan die orde gestel word, kan duide- lik gesien word dat 'n kenner van die Evangelie aan die woord is. Sommige temas word egter so terloops aangeraak (hv die gelaaide 'begrip van onder' bl 54) dat 'n oningewyde leser, glo ek, sal voel dat die beweging net te vinnig is. Iemand wat iets soos 'n preekbundel verwag sal beslis teleurgesteld wees.

Die keuse is nou eenmaal gemaak om vinnig deur die Evangelie. te beweeg.

Die feit dat sekere agtergrondgegewens dele van die Evangelie duideliker maak, het beslis oolt waarde. Daar is byvoorbeeld interessante verwysings na gebruike by die feeste (paasfees bl 38, Hutte- fees bl 45-46, 53), die konflik met die Sinagoge en die gebed van die 'ketters' (hI 56, 58) en die feit dat 'n gekruisigde se bene gebreek is sodat die lyf en die borskas al die stremming moet dra en versmoring dus gouer kom (hI 103).

Met sy besondere skryfstyl slaag die skrywer daarin om die leser betrokke te hou, byvoorbeeld met 'n sin soos: "n Mens kan die radeloosheid op die gesigte van die priesters en Leviete sien' (hI 13). Du Rand se beeldende taal verras, hoewel dit bier en daar darem vir my gevoel effens geforseerd voorkom.

Voorbeelde van bierdie verrassende taalgebruik is onder andere by Judas na die voetwassing: Sy voete is ook gewas, maar nie sy bose planne nie. Hy loop hartseerspore, skoon voete en al, deur Jesus se hart ....

God het sy Seun gestuur om die volle losprys te betaal sodat ook Judas se verharding in die diepste see weggegooi kan word met die bordjie: 'Visvang verbied' (hI 80). Verder maak hy melding van 'gerus- stelling' wat 'n takkraaltjie van 'geloofsmoed' vorm (hI 82) en die daaglikse 'sinkplaatpad wat jou nooit uit jou geloof uit skud nie'(hl 83-84). Ook die volgende: 'Liefde is die waterval van kommunikasie tus- sen Vader, Seun en Gees, en bierdie water spoel oor in die leefpoel van die navolgers. . .. Hoe dikwels

ISSN 0259-9422 = HTS 53/2 (1997) 897

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

(3)

Boekbesprekings I Book Reviews

trap 'n mens nie op die landmyn van die eie-ek nie! Dan ontplof die selfsug en ontsier jou lewe' (hI 86).

Die publikasie is baie netjies en keurig versorg met 'n aantreklike buiteblad. Die enigste drukfout wat ek raakgelees het was 'Geess' op bladsy 30.

Ek kan 'Terwille van Liefde' met vrymoedigheid aanbeveel vir enige leser wat die betekenis van die Johannes-evangelie beter wil verstaan.

Efroymson, D P, Fisher, E J

&

Klenicki, L

(eds)

1993 - Within Context: Essays on Jews and Judaism in the New Testament

Philadelphia: The American Interfaith Institute.

Reviewer: Dr P van Staden

As stated in the title, the work contains essays by various authors, but all are devoted to basically two related aims: Firstly, the promotion of reading the New Testament 'in context' and thereby preventing the polemical passages relating to Jews from being read 'out of context,' that is, from being interpreted as if they were anti-Judaistic in intent. Secondly, a reading of those polemical passages 'in context' thereby preventing Christianity from becoming a carrier of anti-Judaism, which would distort Christianity itself.

The achievement of the first aim should conceivably contribute towards a more tolerant attitude on the part of Christians towards Jews and Judaism. The second aim would promote a better self-under- standing on the part of Christians, thereby giving them a greater appreciation of their own tradition.

In the space allowed for this review it is not possible to discuss each one of the essays in great detail. It must suffice, therefore, to list the different contributions and then to devote more attention to the leading essay by Mary Boys.

...

...

...

...

....

...

...

...

...

898

The Introduction by the editors states the purpose of the collection and provides a short overview of the contents of each essay and its place within the collection itself, the order of which is said to be 'not random' (1993:xi).

A more faithful portait of Judaism: An imperative for Christian educators by Mary C Boys . Within context: The Judaism contemporary with Jesus by Anthony J Saldarini .

The synoptic gospels and their presentation of Judaism by Pbilip Cunningham . The Gospel of John and the presentation of Jews and Judaism by Urban C von Wahlde . Jesus: Opposition and opponents by David P Efroymson .

The passion and death of Jesus of Nazareth: Catechetical approaches by Eugene J Fisher . Paul, the lAw, and the Jewish people by Terance Callan .

Appendix: Within context: Guidelines for the catechetical presentation of Jews and Judaism in the New Testament.

HTS 53/3 (1997)

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

Referensi

Dokumen terkait