Gr. 6 Totaal: 80 Tyd: 1,5 uur
Kwartaal 3, Toets 2023Vraag 1
1.1 Voltooi die volgende deur hoofrekene: (16) 1.1.1 35 + 30 ÷ 6 =
1.1.2 144 − 1 + (0 × 1) =
1.1.3 10 × 10 × 10 × 0 + 10 =
1.1.4 48 ÷ (12 × 4) =
1.1.5 169 ÷ 13 ÷ 1 =
1.1.6 25 × 4 ÷ 5 =
1.1.7 11 × 11 + (54 ÷ 6) =
1.1.8 0 5+ (1
5× 5) =
1.2 Skryf al die saamgestelde getalle tussen 25 en 36 neer: (1)
1.3 Skryf al die faktore van 48 neer: (1)
1.4 Bepaal die produk van die onderstreepte waardes in die volgende twee getalle:
11 1𝟗1 191 en 999 1𝟏1 (3)
1.5 Rond elkeen van die volgende getalle af soos in die tabel beskryf: (10) Getal Rond af tot die
naaste 5
Rond af tot die naaste 10
Rond af tot die naaste 100
Rond af tot die naaste
1 000 1.5.1 145 126 588
1.5.2 111 151 151 1.5.3 222 475 574 1.5.4 636 666 362 1.5.5 789 987 979
[31]
Vraag 2
2.1 Bereken volledig met behulp van die vertikale-kolom-metode:
2.1.1 648 575 + 164 578 =
(1) 2.1.2 978 976 − 66 363 =
(1) 2.1.3 134 578 + (13 × 14) =
(2) 2.1.4 78 945 − (13 104 ÷ 84) =
(2)
2.2 Voltooi die volgende tabel:
NB: Gewone breuke moet in hul eenvoudigste vorm gegee word. (13)
Gewone breuk Desimale breuk Persentasie
2.2.1
100= 3 0, 15
2.2.2 1
=100
4%
2.2.3
100= 20
55%
2.2.4
10 = 30 100
0,3
2.2.5 350
100
2.3 Renske wil graag ‘n T-hemp van R160 op ‘n 35%-uitverkoping koop.
Wat sal sy na afslag vir die T-hemp betaal? (2)
2.4 Nina het R15 350 in haar spaarrekening. Sy bestee R1 500 aan ‘n vliegtuigkaartjie om by haar ouma te gaan kuier tydens die vakansie. Nadat sy vir die vliegtuigkaartjie betaal het, spandeer sy ‘n verdere 20% van haar sakgeld aan uitstappies gedurende die vakansie. Hoeveel geld het Nina na die vakansie in haar spaarrekening oor? (3)
[24]
Vraag 3
3.1 Voltooi elkeen van die volgende getalpatrone:
3.1.1 147; 170; _____; 216; _____ (2)
3.1.2 _____; 649; 519; 389; _____ (2)
3.1.3 8; 16; _____; 64; _____ (2)
3.1.4 _____; _____; 96; 93; 89 (2)
3.1.5 1; 4; 9; 16; _____; 36; _____ (2)
3.2 Beskou die volgende patroon en voltooi die tabel daaronder: (7)
[17]
Vraag 4
4.1 Voltooi die refleksie van die volgende figuur rondom die lyn van simmetrie: (1)
4.2 Skets die aansig van die struktuur vanuit posisie A: (1)
[2]
Prentnommer 1 2 3 4 5 10 100
Aantal vierkante
2 3 4 101
Aantal rooi kolle
6 8 10
A
1 2 3
Vraag 5
5.1 Die onderstaande tabel toon die totale vet (in gram) en energie (in kilojoules) van 10 kos-items wat by ‘n restaurant verkoop word.
Vet (in gram)
9 14 25 8 12 31 28 14 29 20
Energie (in kilojoules)
1 100 1 300 2 100 300 1 200 2 400 2 200 1 400 2 600 1 600
5.1.1 Hoeveel persent van die kos-items bevat meer as 2 000 kilojoules? (1)
5.1.2 Wat is die modus-vetinhoud van die 10 kos-items? (1)
5.1.3 Wat is die omvang/variasiewydte van die 10 kos-items se vetinhoud?
(1)
5.1.4 Bereken die gemiddelde aantal kilojoules van die 10 kos-items. (3)
[6]
Totaal: [80]