• Tidak ada hasil yang ditemukan

Heyns, M F 1994 - Maskers vir geweld Potchefstroom

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Heyns, M F 1994 - Maskers vir geweld Potchefstroom"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Digitised by the University of Pretoria, Library Services Boekbesprekings / Book Reviews

Heyns, M F 1994 - Maskers vir geweld

Potchefstroom: Instituut vir Reformatoriese Studies. 30 bladsye. Prys onbekend.

Resensent: Ds A P J Beukes

Hierdie studiestuk bet ten doel om aan te toon dat godsdiens vir die verskillende groepe wat om een of ander rede by geweld betrokke is, subjektief misbruik word om eie geweld te regverdig. In kort kom dit daarop neer dat die doel die middel beilig.

Ter inleiding stel die skrywer dat by poog om die opvallende en nie so opvallende versluiering van geweld in die legitimeringsdiskoerse vanuit godsdienstige oorde in Suid-Afrika te analiseer en te beoor- dee!.

In die tweede boofstuk bespreek by die rol van religieuse sienings in die geweldspraktyk. Hy noem dat geweld verskillende oorsake bet en dat geen enkele rede verklaar waarom Suid-Afrika ee~ van die mees gewelddadige plekke op aarde is nie. Hy stel dat daar materiele sowel as ideologiese oorsake vir geweld is, en bespreek die verbouding tussen 'materieIe omstandigbede versus idees'.

Die kerke is volgens Heyns e1keen op bulle eie manier besig met 'n soort kontekstuele teologie.

Aan die eenkant is daar die Afrikaanse kerke wat op grond van bulle tradisionele verbondenheid aan die Afrikanervolk, strukturele geweld kon regverdig om wet en orde te bandbaaf. Aan die anderkant is daar die Suid-Afrikaanse kerke met tradisoneel swart verbintenisse wat weer oog gebad bet vir die stryd teen sosiale onreg. Kerke wat veronderstel is om mense se lewensbeskoulike interpretasieraamwerke met reli- gieuse idees te voed, bet nie alleenlik idees, waardes en norme laat meespeel in bulle beoordeling van ge- weld nie. Daar is ook bepaaide wisselwerking tussen veral magsbelange en normatiewe idees. Dit bring mee dat normerende idees misbruik word om maskers op te stel waarmee geweld geregverdig word.

Hierna bespreek by die diepere fundamentele begronding van geweld op grond van religieuse idees.

Hy kom tot die slotsom dat religie inderdaad 'n potente legitimeerder of afkeurder van geweld is. Hy noem dat die Christelike godsdiens pretendeer om 'n alternatief op aile vorme van geweld te gee, maar dat by terselfdertyd die potensiaai bet tot demagogiese misbruik van allerlei magsideale.

In boofstuk drie gee by 'n definiering van geweld in die Suid-Afrikaanse konteks. Daar is ten minste twee duidelike onderskeie standpunte met aan die eenkant die Engelssprekende kerke met swart meerderbede wat almal die apartbeidstelsel as 'n dubbe1e vorm van geweld beskou bet, en aan die ander kant staan daar die kerke wat aan die Afrikanervolk en sy belange gebind is. Hierdie kerke bet toegegee dat statutere diskriminasie bydra tot spanning in die land, maar dat die regering op die kort termyn, gesteun moet as dit geweld gebruik om rewolusie te onderdruk. Hy gee uiteindelik Chidester (1992:x- xii) se vyf definisies van geweld sonder om pertinent vir een te kies.

In die vierde boofstuk beskryf by die normatiewe moment in beskrywings van geweld. In boofstuk vyf beskryf by die ondersteuning van die legitimering van geweld. In hierdie boofstuk beskryf by die teenstellende in kerke se standpunt, soos dat geweld nie geregverdig is nie en tog dat kapelane benoem is in 'n geweldadige en onderdrukkende weermag en polisiediens. Net so is dit ook dat revolusioneres bulle geweld religieus regverdig. Hy bespreek ook die invloed van religieu~,e fundamentalisme wat onregmatige outoriteit verleen vir die aanwending van geweld. Dit speel veral by ultra regse en linkse groepe 'n ro!.

ISSN 0259-9422

=

HTS 51/3 (1995) 885

(2)

Digitised by the University of Pretoria, Library Services Boekbesprekings I Book Review

Laastens bespreek hy die Christelike tradisie en geweld en stel dat geweld, selfs die swaardmag van die staat, nooit deur 'n Christen anders as met ongemak besien kan word nie.

Die boekie bied interessante leesstof vir diegene wat in diekonsep geweld gei'nteresseerd is. Kritiek moet egter uitgespreek word oor die onnodige moeilike formulerings. Dit maak dat die boek moeilik lees en skakel daarmee potensitHe lesers uit. Die skrywer ('n filosoof) benader natuurlik ook die saak vanuit 'n filosofiese hoek wat die kritiese leser met die gevoel laat dat die teologiese refleksie nie genoegsaam aan die orde kom nie. Dit ten spyt bly dit baie nuttige leesstof.

Vos, C & Milller, J (reds) 1994 - Menswaardig Halfway House: Orion. 237 bladsye. Prys: onbekend

Resenseut: Ds Erna Oliver

Hierdie is die vierde publikasie van 'n reeks getitel: 'God, mens en wereld'. Die doel van bierdie publikasie is om met 'n ietwat ongewone aanslag, die mens tot die besef te bring dat God die mens tot menswaardigheid bestem het te midde van 'n 'puinhoop van menseverwoesting'. Die ongewoonheid van die publikasie, wat moontlik tot gevolg sal he dat potensiele lesers die boek aanvanklik nie na waarde skat nie, is die eerste afdeling van die boek waar in 55 bladsye 'n wyer pyrspektief op die begrip 'menswaardigheid' gegee word dr;ur 'n digter, regsgeleerde, sielkundige en filosoof. Hoewel bierdie deel met die eerste oog opslag onnodig lyk, is dit tog belangrik as agtergrond vir die tweede en groter gedeelte waar 17 preekontwerpe oor bierdie onderwerp aan die beurt kom. Verskeie bekendes in akademiese kringe het bierin bydraes gelewer. Opvallend is dat elkeen se vakgebied en 'skool' van opleiding duidelik sigbaar is in die preekontwerpe.

Dit is moontlik om die boek vrugbaar te gebruik, maar lesers moet nie die fout maak om te dink dat bier maklik kopieerbare preekstof is wat net reg is vir gebruik op die pr~kstoel nie. Deeglike studie van die materiaal sal wei met groot vrug in preekmateriaal gebruik kan word. In die tyd waarin ons leef, is bierdie 'n aktuele onderwerp wat op 'n nuwe" manier aangebied is en derhalwe word die publikasie aan- beveel.

886 HTS 51/3 (1995)

Referensi

Dokumen terkait