• Tidak ada hasil yang ditemukan

Historia Volume 10 #2 - UP Journals

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Historia Volume 10 #2 - UP Journals"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

78

VAN DIE REDAKSIE

DIE VAN RIEBEECKHUIS -CULEMBORG

Die redaksie van Historia vereenselwig horn graag met die onderstaanJe oproep wat van die Streekkomitee vir Transvaal en Natal van die Van Riebeeckhuis in Culemborg ontvang is. lnderdaad kan die Van Riebeeck- huis in Culemborg beskou word as ons oudste kultuurhistoriese monument en daarom rUB claar 'n plig op Suid.A£rika om die ontbrekende R20,OOO in te samel wat no dig is om die gebou te herstel, veral as in gedagte gehou word dat instarisies buite Suid-Mrika reeds onderneem bet om R48,OOO tot die beraamde koste vir die herstel van die gebou by te dra. Die redaksie twy£el claar nie aan nie dat takke en a£delings van die Historiese Genootskap van Suid.A£rika Bowel as skole en ander goedgesinde organi.

Basics wat van hierdie oproep verneem, bereidwillig 'n bydrae vir hierdie doe I sal wil a£sonder.

.,Daar rug 'n ereskuld op Suid.Afrika en op elke Suid.Afrikaner om daarvoor te sorg dat ODS oudste kultuurhistoriese monument in Nederland, die Van Riebeeckhuis in Culemborg, gerestoureer kan word. Hierdie huis verkeer tans in 'n verwaarloosde en vervalle toestand.

Gelukkig bestaan daar planne wat reeds ver gevorde. is om in dade omgesit te word. Die eerste hulp bet uit ODS ou stamland -Nederland - gekom, waar die ondernemende en geesdriftige stadsraad van Culemborg die voortou geneem bet. "De Fonteyn", die historiese woonhuis wat deur Van Riebeeck se voorouers bewoon is en waar hy dikwels self tuisgegaan bet, is deuf die stadsraad aangekoop.

Die totale koste word geskat op ongeveer R68,OOO. Dit was verblydend om te verneem dat die Nederlandse Regering en die Provinsiale Raad van Gelderland ongeveer R30,OOO toegese bet, terwyl die N.Z.A.S.M. R6,OOO gewaarborg bet. Uit aDder lande in Europa is R12,OOO toege~e, terwyl die hoop uitgespreek is dat in ODS land R20,OOO ingesamel gal word.

Vanselfsprekend bet Nederland noli die oe op Suid-Afrika gerig.

Waar bulle die voortou geneem bet om'n vervalle woning te red waaraan soveel historiese bande met Van Riebeeck se voo!geslag en met Ian van Riebeeck self en 'n aantal van sy familielede verbind is, rug daar op ons in Suid-Afrika 'n ereskuld.

Hierdie ereskuld bestaan daarin dat ODS met verenigde kragte moet sorg dat die vereiste R20,OOO binne afsienbare tyd in ODS land ingesamel word.

Ons as Suid-Afrikaners bet 'n verpligting teenoor "De Fonteyn", 'n

woning ryk aan geskiedenis wat ons ten nouste raak, 'n voorpos van

Suid-Afrika in die verre noorde, 'n verwaarloosde woning wat -deur

(2)

79

verenigde kragte -binne a£sienbare tyd in 'n nuwe vorm verjong maar getrou an sy ou voorkoms moet herrys!

Die gedagte bestaan in Nederland dat dit 'n soort Suid-A£rikahuis in Culemborg moet word, waar al die besoekers kan tuisgaan en gedurig sal herinner word aan ons eerste Kommandeur, aan ons oudste geskiedenis, aan die wordingsjare van 'n klein nedersetting, waaruit na drie eeue die Republiek van Suid-A£rika voortgekom het! Hoeveel lande is claar in die wereld wat so 'n huis in hul ou stigtersland kan aanwys? .

Laat hierdie besonderhede voldoende wees om ons aan te spoor om, getrou aan die slagspreuk van ons vaders -soos verewig in ons land se wapen -Eendrag maak mag -hierdie poging te laat slaag, hierdie ereskuld op 'n waardige wyse te vere££en. U kan daarmee help deur nog vandag u bydrae te pos aan

Van Riebeeckhuis, Culemborg:

Restourasie£onds, Posbus 48,

Lynneast, Pretoria of

pia. Stigting Simon van der Stel, Posbus 1743,

Pretoria."

Referensi

Dokumen terkait

W P Coolhaas van Nederland, dr Shula Marks van die Universiteit van Londen en dr Martin Legassick van die Universiteit van Kalifornie.6 Op die Suid-Afrikaanse front was die mees

'n Maand later is stadsinge- nieur Lutz deur die kommissie gevra om sy be- noeming as argitek van die monument goed te keur en op 30.10.1897 is die tender £650 aan Hekhuyzen toegewys..

In die Nederlandse reg hoef ’n selfstandige onderdeel van ’n kerkgenootskap nie gerig te wees op die godsdienstige besinning of verering om oor regspersoonlikheid te beskik nie, maar

Having crossed the highest part of the extensive range of the Sneeuw- bergen, I commenced the north-eastern declivity, and after a day's ride of about sixty-five miles, reached my farm

Hulle was dit eens dat die weeskinders wat hulle wou bring so jonk as moontlik moes wees sodat die kiDders maklik in Mrikanergesinne kon inskakel en met die loop van tyd heeltemal sou