• Tidak ada hasil yang ditemukan

“Hollywood Awards” by Marikana VLU Tak

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "“Hollywood Awards” by Marikana VLU Tak"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

RUSTENBURG HERALD - PROPERTIES

PAGE 1 22 NOVEMBER 2013

“Hollywood Awards”

by Marikana VLU Tak

as beoordeelaar opgetree en hy was vol lof vir die gasvroue met hul pragtige gedekte en paslik-versierde tafels. Dit was ‘n fees om te sien hoe vindingryk die dames was. Sommer met die intrapslag het dit soos in Hollywood gevoel want almal is spesiaal deur Istella van Rhyn-Nel afgeneem om die besoek aan Hollywood vas te lê. Annatjie Bothma het

“The Titanic” uitgebeeld met pragtige see- items, terwyl Andrien Venter James Bond 007 se “Gold Finger” dadelik herkenbaar was. Die vere op Ralie van Tonder se tafel(wenner) was duidelik “My Fair Lady”

en Jeanette Smith het met gewere en kaktusse die “Cowboy Movies” van John Wayne die lig laat sien. Sofi e Swart se boot en skulpe was duidelik “Pirates of the Carribean”.

Marionette de Necker het “Jailhouse Rock”

van Elvis Presley oulik tot sy reg laat kom met ou langspeelplate as plekmatjies. Trish Cilliers maak alles blink soos Marilyn Monroe daarvan gehou het in “Diamonds are a girl’s best friend”.

Sunette Botha het ‘n praatjie gelewer oor die ontstaan van Hollywood en die geskiedenis was baie interessant. Die ete was gebasseer op die jaar se tema van gesondheid, maar almal het heerlik gesmul. Die hoogtepunt van die aand het aangebreek toe Judy Steynberg, President van die Noordwes VLU, aan die top tien lede pryse en trofee oorhandig het vir die meeste punte tydens takkompetisies.

Die uitslag was soos volg: Eerste was Bets Thomas, gevolg deur, Tweede Trish Cilliers, Derde Marionette de Necker, Vierde Pam van Rensburg, Vyfde Sunette Botha, Sesde Alet Stanford, Sewende Sofi e Swart, Agste Istella van Rhyn-Nel, Negende Ralie van Tonder en Tiende

10. Johanna van der Mescht en Alita Rich het die tiende plek gedeel. Marie Diedericks het ‘n trofee gekry vir die mees dinamiese nuwe lid.

Die Glastrofee aan Alet Stanford vir mees betrokke lid vir die jaar, Hannie de Beer Trofee aan Bets Thomas vir hoogste gemiddelde persentasie deur die jaar.

Toekennings vir deelname aan die Rustenburg Skou van 2013: Meeste punte was Bets Thomas, tweede Pam van Rensburg en

derde Alet Stanford. Marikana Tak gaan in die toekoms vir elke afdeling van die kompetisies ‘n balkie oorhandig aan die lid wat die beste in daardie afdeling gevaar het.

Balkies is aan die volgende lede oorhandig vir 2013: Blommerangskikking: Sunette Botha; Gebak: Trish Cilliers; Gebottel:

Bets Thomas Borduur: Rita van der Linde;

Breiwerk: Alet Stanford; Fotografi e:

Marionette de Necker; Hekelwerk: Santie de Wet; Masjienwerk: Alita Rich Skryfkuns:

Pam van Rensburg en Handvlyt: Istella van Rhyn-Nel.

Daar was heerlike musiek en ‘n paar lede het gedans om die aand nog joliger te maak. Denise Joubert het as gaskunstenaar opgetree en het groot byval gevind by almal.

Die laaste vergadering van hierdie jaar vind plaas op 26 November 2013 by die Ned.

Herv. Kerk (9:00 vir 9:30) op die Johannesburgpad.

Kompetisie-artikel is ‘n Adventkrans en elke lid moet

‘n handgemaakte

kersversiering bring wat uigeruil gaan word. Navrae kan gerig word aan Ralie van Tonder (voorsitter) 083 286 9655 of Bets Thomas (vise voorsitter) 082 338 5285. Gaste is baie welkom.

Hierdie Tafel is gedek deur Annetjie Bothma, weerspieël Die rolprent Titanic.

Pryswenners van TakkompeƟ sies saam met Judy Steynberg.

v.l.n.r Sofi e Swart, SuneƩ e Botha, Pam van Rensburg MarioneƩ e de Necker, Trish Cilliers, Judy Steynberg NWVLU President, Bets Thomas.

Hierdie tafel verteenwoordig die

“Cowboy Movies” met John Wayne. En is gedek deur JeaneƩ e Smith

Dit het plaasgevind op 31 Oktober en gaste van verskillende Takke het dit bygewoon. Daar was ook persone van die publiek teenwoordig. Verskillende rolprente is vir die tafel-temas gebruik. Agt gasvroue het verantwoordelikheid hiervoor aanvaar en teen mekaar gekompeteer. Trish Cilliers en Marionette de Necker het dit gekoördineer. ‘n Plaaslike Kunstenaar het

Marikana VLU se Bestuur het besluit om hierdie jaar se Internasionale Aand te vervang met ‘n “Hollywood Awards-”aand.

Kashané VLU-dames het leer Shusi maak tydens die onlangse vergadering. Charmaine Olivier en Marie Willemse het die dames gewys hoe om Shusie te maak.

Hier is Anne Heyneke besig om ‘n California Roll te maak terwyl Estelle Nel (middel) en Daleen Roos toekyk.

Shop 33 Safari Complex, Arend Rd, Safari Gardens

014 533 3838 (t); 014 533 3919 (f) [email protected] www.huizemark.com

Ryno Cilliers Principal 079 338 4614

[email protected]

3 Bedr, 2.5 bathr, 2 large flowing open plan living area, modern kitchen with separate scullery, double garage, bar area, covered patio with built-in braai, wooden deck, splash pool, small designer garden.

Low levies.

5 ha Rivierfront plot met 3 slaapkamer kliphuis. Tussen die berge. Kanaalwater.

Ideale naweek wegbreek plek.

Of kom boer speël speël.

Safarituine R1 380 000

Madikwe - Safarituine - Upmarket double storey deluxe! -

R1 880 000

Proteapark R1 800 000

Groot Marico R 1 320 000

Pragtige uitsig!

Baie netjiese 3 slaapkamer woonhuis met 2 badkamers oopplan sitk-eetk-

kombuis, m/huis, ontspan langs die swembad by die onderdak braai area.

ONE DAY YOU WILL BE THE OWNER...

of this Proteapark House in a Cul-de-sac.

This house offers 4 bedrooms, 2 bathrooms, family- dining- and study room on a stand of 1353 m² - swimming pool, built-in braai, lapa, borehole and Jacuzzi!

Safari Gardens Ext 4 - Delightful Family Home -

R3 200 000

5 Bedrs, 3.5 bathrs, study with extra room with built-in-cupboards, 3 living areas & dining room. Open plan kitchen, with scullery, pantry, laundry and dining room. Lapa with built-in braai, swimming pool spacious garden. Servant’s quarters, wendy house & outside store room. 3 Garages, electric gate.

Make an appointment today!

Beautiful house in quiet, established and popular area. 4 Bedrooms, 2 bathrooms - open plan living areas, outside entertainment area, swimming pool - Stand 1323m². Come visit us and see for yourself.

Cashan x5 -

Price drastically reduced - R2 550 000

Marie 079 522 4789 Sole Mandate

Koos 082 466 8084 Tillie 082 602 4097 Ryno 079 338 4614

Sole Mandate

Anna-Marie 082 444 1634

Show Sunday 24 Nov ‘ 1311h00 - 17h00

Magda 083 656 1021

TE HUUR

TE KOOP

KOSTERDAM AREA R1 950 000

VAALKOPDAM R1 650 000

SAFARITUINE R1 480 000

2 SLAAPKAMER MEENTHUIS IN SEKURITEITS KOMPLEKS NABY VASTRAP SKOOL

R5 500

VERSKEIE KANTOOR RUIMTES BESKIKBAAR

MARTIE VAN STADEN 072 312 6105

SAFARITUINE R3 240 000

MIDDEDORP R960 000 GEELHOUTPARK R480 000

92HA Bergagtige Natuur plaas in rustige omgewing.

3 Slaapkamer huis en eskom krag. Vee hanterings geriewe.

Agent:

Theunis 082 804 5285 Sentraal geleë naby Brits vir wegbreekplek of permanente bly-

plek. 1ha voltitelerf met 2 huise op n 51ha sekuriteitslandgoed;

6 wildspesies; wateraktiwiteite Agent : Christo 083 650 3975

*HULHÀLNHVODDSNDPHU woonstel in goedversorgde kompleks met oopplan kom- buis, sit/eetkamer, badkamer

en onderdak parkering.

AGENT: JOHN 082 670 0196 Moderne ruim meenthuis is

Sekuriteitskompleks.

3 Slaapkamers, dubbel- geriewe, kuierstoep, dubbel-

PRWRUKXLVOLHÀLNHWXLQH Agent: Hes 082 704 4057

PRAG EIENDOM!

DIREKTEURS WONING!

BONUS 2 WOONSTELLE!

‘N MOET OM TE SIEN MAAK AFSPRAAK

U AGENT:

MARTIE 072 312 6105 3 Slaapkamer woning, badkamer, sitkamer, eet- kamer, kombuis, Motorhuis,

ruim erf.

U AGENT: FRIK GEYER 082 453 1397

Referensi

Dokumen terkait