• Tidak ada hasil yang ditemukan

Identifisering van fenoliese sure in koring plante na SO

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Identifisering van fenoliese sure in koring plante na SO"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v32i1.837 Referaatopsomming

Identifisering van fenoliese sure in koring plante na SO 2 begassing in open-top groeikamers (OTCs)

Authors:

B. Durand1 J.M. Berner1 Affiliations:

1School of Environmental Sciences and Management, North-West University, South Africa

Correspondence to:

B. Durand Email:

[email protected] Postal address:

Private Bag X6001, Potchefstroom 2520, South Africa

How to cite this abstract:

Durand, B. & Berner, J.M., 2013, ‘Identifisering van fenoliese sure in koring plante na SO2 begassing in open-top groeikamers (OTCs)’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 32(1), Art.

#837, 1 page. http://dx.doi.

org/10.4102/satnt.v32i1.837 Note:

This paper was initially delivered at the Annual Congress of the Biological Sciences Division of the South African Academy for Science and Art, ARC-Plant Protection Research Institute, Roodeplaat, Pretoria, South Africa on 01 October 2010.

Copyright:

© 2013. The Authors.

Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.

Page 1 of 1

Identification of phenolic acids in wheat plants after fumigation with SO2 in open-top chambers (OTCs). Wheat plants were fumigated with 0 ppb, 50 ppb, 150 ppb and 300 ppb SO2 for 7 h per day in open-top chambers. Several phenolic acids were identified to be influenced by SO2 fumigation.

Die bron van hoë SO2 vlakke op die aard-oppervlakte is hoofsaaklik afkomstig vanaf die verbranding van fossielbrandstowwe. Suid-Afrika is afhanklik van die verbranding van steenkool vir elektrisiteit en die groter aanvraag gaan lei tot die toename in die verbranding van steenkool.

Op die Hoëveld, waar die meeste van Suid-Afrika se steenkool kragsentrales geleë is, is reeds gevaarlike hoë vlakke van SO2 waargeneem. Verhoogde SO2 konsentrasie in die laer atmosfeer het ’n nadelige invloed op die plantegroei en die verbouing van landbou gewasse. Die effek van SO2 skade lei tot afnames in die groei van plante en uiteindelik tot ’n afname in die opbrengste van landbou gewasse. Die kwaliteit van oeste word ook nadelig deur hoë SO2 konsentrasies beïnvloed.

Die invloed van SO2 op die biochemiese meganisme en hoe dit verband hou met die skade, is nog onbekend. Plante beskik oor die vermoë om ’n Wye spektrum van fenoliese sure te akkumuleer op reaksie op fisiologiese stimulusse en stres. In hierdie studie ondersoek ons die invloed van SO2 op die samestelling van fenoliese sure. Koring plante, PAN 3434, is in hierdie studie gebruik en is in open-top groeikamers (OTCs) geplaas waar dit begas was met 0 dpb, 50 dpb, 150 dpb en 300 dpb SO2. Blaarmateriaal was versamel op 7, 14, 21 en 28 dae na begassing. Die blaarmateriaal is onmiddellik in vloeibare stikstof gevries waarna dit by -20 °C gestoor was vir verdere analises.

Die fenoliese sure is van mekaar geskei deur gebruik te maak van ’n HPLC. Die individuele fenoliese sure is geïdentifiseer deur gebruik te maak van bekende fenoliese suur standaarde.

Fenoliese sure wat deur SO2 begassing beïnvloed word, sluit in salisielsuur, hidroksiebensoësuur, hidroksiefenielasynsuur, bensoësuur, gentiensuur, kaffeïensuur en feruliensuur. Die vlakke van die fenoliese sure neem toe soos die periode van begassing toeneem. Die verhoogte uitdrukking van fenoliese sure speel ’n belangrike rol wanneer plante onder stres verkeer. Dit kan veral waargeneem word wanneer plante aan patogene blootgestel word en die fenoliese sure as boustene dien vir die lignifisering van selle. Sommige van die fenoliese sure is toksies vir die patogene terwyl ander ’n belangrike rol in die sein-meganisme van weerstandbiedende plante speel. Toenames in fenoliese sure maak ook plantmateriaal onsmaaklik vir herbivore en het die potensiaal om die kwaliteit van sade te beïnvloed. Die toename in die verskillende fenoliese sure in die koringplante kan moontlik die kwaliteit van die koring nadelig beïnvloed.

Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.

Read online:

Referensi

Dokumen terkait

Daarbe- newens het die feit dat hy uit Suid-Afrika weg- gestuur word as hy gevange geneem sou word, 'n belangrike rol gespeel in die positiewe pra- oorlogse motivering van die burgersS7

Dit word gedoen deur ook ander belangrike fasette van die karakterisering van hierdie karakter te ondersoek wat tot dusver nog nie aandag gekry het nie, naamlik hoe Natanael as karakter

’n Fisiese model van ’n slimhuis word gebruik om die werking van ’n werklike scenario te illustreer waar DFG van IvA ’n rol kan speel in forensiese ondersoeke na voorvalle wat

Met die groter fosfi enligande, PCy3 en Po-Tol3, speel die grootte van die naftielgroep ’n meer beduidende rol in die ruimtelike vereiste sodat oksidatiewe addisie vertraag word in

Binne die raamwerk van 'n komprehensiewe benadering tot die geskiedenis van Ou-Israel word die godsdiens van Israel egter nie in isolasie met die ander aspekte van sy geskiedenis

Behalwe dat die aandag buite verhouding toegespits word op bepaalde tekste, probleme en temas ten koste van andere, maak dit ook die werklike vrugte van die kri- tiese Bybelwetenskap

rol speel en juis omdat die spekulatiewe rigting die vraag na vorm en metode as nie behorende tot die objek van die Praktiese Teologie beskou, is dit duidelik dat dit vir hierdie

Deur gebruik te maak van die pluralis in die passasie, word voorkom dat die ooreenkoms van die mens al te direk op God betrek word.. God sluit in die ons die elohimwesens