DIE GEÏNSTITUEERDE KERK EN DIE TOEKOMS VAN DIE AFRIKAANSE VOLKSKULTUUR
1. Inleiding
In ons onderwerp gaan dit in die eerste plek oor twee sake wat in geen onduidelike terme omskrywe is nie. Dit gaan om die kerk, nader nog die gei'nstitueerde kerk en dit gaan om kultuur, nader nog volkskultuur en nog nader om Afrikaanse volkskultuur.
In die tweede plek gaan dit om die verhouding van die twee sake en in die derde plek om ’n estim asie wat die toekoms van die verhouding betref.
Hoewel die begrippe of sake waarom dit gaan in hierdie onderwerp so duidelik omskryf is, sal dit tog nodig wees om, al is dit heel kort, nadere kwalifisering daarvan te gee soos ons dit sien.
En wat die verhoudinge betref, moet ons eers ’n poging aanwend om dit prinsipieel te bepaal. Daarna kan ’n terug- blik in die geskiedenis gewerp word. Want eers na die his- toriese en prinsipiële oriëntering kan ons dit waag om iets oor die toekom s te sê.
2. Die gelnstitueerde kerk
Naas ander begrippe in die Nuwe Testam ent wat gebruik word om die kerk te omskrywe, is die een begrip nl. liggaam van Christus miskien die beste om ons die heilshistoriese betekenis van die kerk te laat sien. Dit laat die klem val op die feit dat sowel die wese as die bestaan van die kerk geheel en al geleë is in die Persoon en die werk van Christus.
Die beeld van die liggaam van Christus laat ons die innige verbondenheid o f liewer die eenheid sien wat daar bestaan tussen Christus en die kerk. Hy is die H oof en die kerk is die lede van dieselfde liggaam. As ons dus praat van kerk dan bedoel ons altyd die Christelike kerk.
Om sy kerk op aarde te vestig het die H oof van die kerk die besondere ampte laat instel en verorden, die ampte van leraar, ouderling en diaken. Dit is onder leiding van hierdie besondere ampte dat die liggaam van Christus op aarde sigbaar tot vergestalting kom en gebou word. Op hierdie en
op geen an d e r wyse nie kan die gei'nstitueerde kerk to t stan d kom en in stan d gehou w ord. So fun ksio neer d it lokaal en universeel, m et sy b etrokkenh eid op C hristus die H oof en op die gelowiges w at die liggaam is, m et sy vreem deling- skap in die w êreld en sy m an d aat ten opsigte van die wê- reld.
Nog ’n laaste aspek wil ek beklem toon ten opsigte van die g eïnstitueerde kerk. Dit w o rd so m aklik u it die oog ver- loor en dit is van ontsaglike betekenis ten opsigte van die onderw erp in behandeling. Ons m ag naam lik die kerk in sy in stitu tê re openbaring nie beskou as ’n a b stra k te , in die lug hangende e n tite it nie. Dit bestaan u it m ense van vlees en bloed, m ense w at m idde in die lew ensw erklikheid staan.
Die kerk bevind hom m idde in die stroom van die geskiede- nis. Hy het deel aan die geskiedenis en d aaro m onw illekeurig ook deel aan kultuur. Die kerk is enersyds ’n sam elewingsver- band, hoewel ’n unieke sam elew ingsverband.
A ndersyds egter is die k erk nie m aar ’n m enslike ver- eniging w at o n tstaan op grond van m enslike inisiatief nie.
D aar is ’n vertikale dim ensie aan die k erk verbonde w at vrug is van die b esondere genade van God in C hristus. Die k erk vind sy oorspron g in die verkiesende liefde van God as ge- volg w aarvan C hristus vir Hom in die tyd ’n gem eente ver- g ader en in stan d hou.
Die handhaw ing van die suiw ere verhouding van die h orisontale en v ertik ale dim ensie van die kerk b ew aar d it van profan iserin g aan die een kan t en sak raliserin g aan die a n d e r kant.
3. Kultuur
D it is nie v ir m y nodig om by wyse van grondige ont- leding die begrip k u ltu u r te kw alifiseer nie. Dit is d e u r an d e r re fere n te genoegsaam gedoen. Ek gee net ’n p a a r basiese en vir ons o n derw erp relevante stellinge.
K u ltu u r is ’n o m vattende begrip. Dit om vat al die asp ek te van die m enslike denke en doen, al sy bem oeienisse m et die kosm os in w a tte r vorm ook al. E k neem k u ltu u r dus op in die ruim sin van die w oord — ook die re su lta te daar- van soos beskaw ing w at re su ltaa t is van k u ltu u rarb e id , ook tegniek w at verkeerdelik som s gedegradeer w ord to t iets
minderwaardigs. Kultuur sluit dus in die geestelike kultuur- arbeid van wetenskaplike denkers asook die tegniese kul- tuurarbeid van die vervaardiger van kombuisware in „tupper- ware”.
Kultuur was van die begin af vrywillige liefdesdiens aan God en dit moet gestel word onder die gesigspunt van roeping deur God. K. Schilder het in sy besonder prikkelende studie, Christus en Cultuur, die gedagte van die amp van die gelowige onderstreep. Die permanente ampsbesef, ook met betrekking tot die kultuurtaak, laat die Christen as profeet steeds na die Woord van God gryp; as priester leer dit hom om die amptelik-gestempelde lewensliefde en kul- tuurvreugde as „agape” te sien en nooit te verwar m et 'n bloot natuurlike funksie van sy „eros" asof hy daarmee aan Gods roeping kan voldoen; en as koning laat dit hom nooit gryp na die lewe ter wille van die lewe nie maar na sy Skepper wie se kneg en representant hy is (Christus en Cultuur, p. 8, 43 en 116).
Kultuur het met die sondeval egter ’n opstandskarakter verkry. Dit het afvallige, Gode-tergende kultuur geword, dit is in ’n verkeerde rigting en uit verkeerde m otief en met verkeerde bestemming beoefen. Waar Gen. 1 en 2 ons die opdragskarakter van kultuur laat sien, laat Gen. 4 en 11, die werke van die Kainsgeslag en toringbou van Babel, ons die opstandskarakter sien. Prototipe is dit van Babilon waar- van die Openbaringsboek spreek, die goddelose kultuurryk van die Antichris in die eindtyd.
In en deur Christus het kultuur as diens aan God in vervulling van sy amp as gelowige weer moontlik geword.
Maar in Christus kom daar selfs ’n heerlike m otief by. Kul
tuur kry vir die kind van God 'n dankbaarheidskarakter.
Die Nuwe Testament laat ons dit sien as vrugte van dank
baarheid. Dit word weer vrywillige liefdesdiens aan God wat by die skepping reeds taak en opdrag was, maar nou met die dankbaarheidsmotief daarby. Paulus sê in Efesiërs 2: 10:
„Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke, wat God voorberei het sodat ons daarin kan wandel".
Dit kom daarop neer, as ons Paulus se woorde in sy konteks sien, dat die geloof, waaroor dit eintlik in die gedeelte gaan, ons bevry tot die ware Christelike kultuur, sonder selfroem, sonder verdienstesug, in die verrassende spontaniëteit en die
dan k b are vanselfsprekendheid van die C hristelike liefde.
C hristelike k u ltu u r is k oninkrykarbeid o m dat alles w at staan in die teken van die verlossing in C hristus op aarde ook vergestalting is van die koninkryk van God.
K ultuur, geplaas ond er die gesigspunte to t dusver gestel, besit ongetw yfeld ook eskatologiese perspektiew e. Die m ens se C hristelike k u ltu rele roeping w at gem anifesteer w ord in sy k u ltu u ra rb e id en die re su ltate daarvan h et ewigheidsbe- tekenis. O penbaring 14 : 13 beklem toon die w aarheid d at die w erke van die gelowiges as hulle sterw e, so nd er dat d aaraan enige verdienstelikheid toegem eet w ord, m et hulle volg. In dié verband, hoew el h ieroo r heelw at verskil van eksegese bestaan, kan ook genoem w ord die u itsp raak van Johannes in O penbaring 21 : 24 d at die konings van die aard e hulle heerlikheid en eer sal inbring in die Nuwe Jerusalem .
4. Prinsipiële verhouding tussen kerk en kultuur
E nkele basiese verduideliking is vooraf nodig. Die eerste is die onderskeiding tussen kerk, k on inkryk en w êreld. Dit kan die beste gei'llustreer w ord d e u r die beeld te gebruik van k onsentriese sirkels w aarvan C h ristu s die sen tru m of binneste k ern is. Die naaste sirkel stel dan die k erk voor, w aarvan Hy die H oof is. Dan volg die sirk el w a t die koninkryk van die hem ele voorstel w at veel m eer is as die ge'institu- eerde kerk m a a r w at tog ook die k erk insluit. Van die koninkryk is C hristus die K oning en dit kom to t vergestalting oral w aar sy N aam bely en beleef w ord. Die b u iten ste o f derde sirkel stel die w êreld voor w aaro o r C hristus m eer en m eer sy heerskappy w at Hy in beginsel d e u r sy dood en opstan ding verw erf het, re a lite r u itb rei w ant, sê Paulus, „Hy m oet as K oning heers to td a t Hy al sy vyande o n d er sy voete gestel h e t” (1 Kor. 15 : 25). Dr. A. K uyper h et hierdie w aarh eid al raakgesien:
„Zeker, e r is niets tegen om te zeggen, d a t alle dingen om den C hristus geschiedt, d a t derhalve h e t licchaam van C hristus h et allesbeheerschende elem ent in de h isto rie vorm t en d at op dien grond beleden m ag w orden, d at de k erk van C hristus de spil is, w aarom feitelijk h et leven d e r m ensch- heid d ra ait. W ie dit voorbij ziet of o n tk en t, zal nooit een
heid in de gang d e r histo rie on tdek ken . . . De G ereform eerde
belijdenis, die vasth ou dt, d at alle dingen, ook in deze w ereld, doelt op C hristus, dat zijn Lichaam h et hoofdelem ent is, en d at m en in dien zin zeggen kan, dat de kerk van C hristus het m idd elp u n t d er w ereld histo rie vorm t, levert een beginsel van historiebeschouw ing, d at zeer hoog s ta a t boven de ge- m eene opvatting d e r geschiedenis” (G em eene G ratie I, p. 223, 224).
O ndersteuning vir bogenoem de ondersk eidin g vind ons in Ef. 1 : 20—22. „God het H om laat sit aan sy re g te rh an d in die hem ele, bo alle ow erheid en m ag en krag en heer- skappy en elke naam w at genoem w ord, nie alleen in hierdie w êreld nie m aar ook in die toekom stige. E n Hy h et alle dinge o n d er sy voete on d erw erp en H om as H oof bo alle dinge aan die gem eente gegee, w at sy liggaam is, die volheid van Hom w at alles in alm al vervu l”.
Uit hierdie S k rifw o ord blyk d a t C hristus Jesus die sen- tru m is w aarom alles d raai, die H oof van die kerk w at m et Hom een is en K oning o or alle dinge, m aar terselfderty d w ord die belangrike plek w at die k erk h ier inneem , beklem- toon. C ullm ann stel dit so: „Die k erk is nie m aar 'n snit nie, m a a r d it is die enigste p u n t van w a aru it die ganse regering van C hristus sig baar w ord, en w at h ier geskied, w erk sigself u it op beslissende wyse in die regering van C h ristu s” (O scar C ullm ann, K ón ig sh errsch aft C hristi un d K irche im Neuem T estam ent, Zurich, 1941).
As ons hierd ie o nderskeiding vashou van kerk, koninkryk en w êreld w aarvan C hristus die sen tru m is, kan ons die verhouding van k erk en k u ltu u r ook m ak lik er bepaal.
'n Tweede aspek is ’n wysgerige. Aan die een k an t m oet gestel w ord die beginsel van so ew erein iteit in eie kring, n a tu u rlik nie absolute so ew erein iteit soos die beginsel som s g ek a rik a tu rise e r w ord nie m a a r afgeleide soew ereiniteit. In die ontslu itin g sp ro ses van die sam elew ing kan die b estaan van verskillende verbande w at soew erein in eie kring naas m ek aa r b estaa n m et ’n eie aa rd en funksie nie on tken w ord nie. N aas die kerk is d a a r talle sam elew ingsverbande, m aar elkeen h et grense. D aarom m oet die kerk in sy gei'nstitueerde o pen baring rekening hou m et sy eie bevoegdheid en nie pre- tendeer, soos die R oom se K erk of die v olkskerk in Protes- ta n tse lande, d a t hy ten opsigte van alle k u ltu rele aktiw iteite daadw erklik m oet m eew erk nie. D eur hom daadw erk lik te
bemoei m et al die konk rete situasies in al die vertakkinge van die breed geskakeerde sam elewing, devalueer die kerk hom self to t ’n sosiaal-psigologiese of kultuur-sosiologiese in- stelling. Aan die an d e r k an t is d a a r ook die beginsel van u niversaliteit in eie kring en van die enkaptiese vervlegting van die verskillende verbande. Die k erk is geen skip w at afgetrokke op die w aters lê son der d at dit m éér k o n tak het as m aar net g edra te w ord d eu r die w aters nie. Die kerk as binneste konsentriese sirkel is deel van die koninkryk, het
’n noue verband m et die koninkryk, is selfs o rgaan en voor- uitgew orpe stu k van die ryk. Die taak van die kerk m oet afgestem wees op die kom s van die koninkryk in die w êreld.
D aarom m oet dit vir die kerk in die h antering van die heils- m iddele die bediening van W oord en S akram ent, in die h an tering van die sleutelm ag, in b arm h artig heid sd ien s en p asto rale arbeid, in sending en ekum ene gaan om die kom s van die koninkryk.
'n Derde aspek w at ek m oet beklem toon is d a t die kerk nooit m ag voorgee d at hy die p rero gatief besit om d ra e r te wees van die W oord van God of selfs van die K onfessie nie.
Dit w erk klerikalism e in die h and en w eerspieël iets van die Room s-Katolisism e w aar die leke tot onm ondigheid gedoem is. Nee, die W oord is vry en kan nie gebind w ord nie. Enige C hristen of C hristelike instelling of organisasie het nie alleen die reg m a a r ook die plig om te leef en te w erk, d.w.s. kul- tureel besig te wees by die lig en o n d er die tug van Gods W oord.
In die lig van hierdie p a a r onderskeidinge en verduide- likings k an ons nou die taak van die kerk bepaal t.o.v. k u l
tuur.
Ek wil begin m et ’n u itsp ra a k van Schilder: „De kerk mag, o neen, n iet eens de kleinste directe cultuur/crm g zijn;
m a a r zij m o e t de groo tste in d irecte cuM uuvmacht z ijn ” (K.
S childer, a.w. p. 112). Taak van die k erk is am ptelike diens van die W oord m a a r dan so n d er die p reten sie d a t die W oord eiendom van die k erk is. ’n C hristelike kerk w at die W oord van God vry gee v ir heel die lewe en nie aan hom self bind en ond erw erp nie, en d aarm ee sy eie ro epin g bly eerbiedig, oefen ’n invloed u it op sy tyd en om gewing w at v er u itreik bu ite die grense van sy eie kom petensie. Nie m a a r die pre- d ikant of k e rk ra a d of kerklike vergadering is dan die sout
belijdenis, die vasthoudt, dat alle dingen, ook in deze w ereld, doelt op C hristus, d at zijn Lichaam het hoofdelem ent is, en d a t m en in dien zin zeggen kan, d at de k erk van C hristus het m idd elp u n t d e r w ereld h isto rie vorm t, levert een beginsel van historiebeschouw ing, d a t zeer hoog s ta a t boven de ge- m eene o pvatting d e r geschiedenis” (G em eene G ratie I, p. 223, 224).
O ndersteuning vir bogenoem de on derskeidin g vind ons in Ef. 1 : 20—22. „God h et H om laat sit aan sy re g te rh an d in die hem ele, bo alle ow erheid en m ag en krag en heer- skappy en elke naam w at genoem w ord, nie alleen in hierdie w êreld nie m a a r ook in die toekom stige. En Hy h et alle dinge o n d er sy voete o n d erw erp en Hom as H oof bo alle dinge aan die gem eente gegee, w at sy liggaam is, die volheid van H om w at alles in alm al vervul”.
Uit hierdie S k rifw o ord blyk d a t C hristus Jesus die sen- tru m is w aarom alles draai, die H oof van die k erk w at m et H om een is en K oning oor alle dinge, m aar terselfd erty d w ord die belangrike plek w at die kerk h ie r inneem , beklem- toon. C ullm ann stel dit so: „Die kerk is nie m aar ’n su it nie, m a a r d it is die enigste p u n t van w a aru it die ganse regering van C hristus sig baar w ord, en w a t h ier geskied, w erk sigself u it op beslissende wyse in die regering van C h ristu s” (O scar C ullm ann, K o nigsh errschaft C hristi u n d K irche im Neuem T estam ent, Z urich, 1941).
As ons h ierd ie o nd ersk eid ing vashou van k erk, konin kry k en w êreld w aarvan C hristus die sen tru m is, k an ons die verhoud ing van k erk en k u ltu u r ook m ak lik er bepaal.
'n Tw eede asp e k is ’n wysgerige. Aan die een k a n t m oet gestel w o rd die beginsel van so ew erein iteit in eie kring, n a tu u rlik nie ab so lu te soew ereiniteit soos die beginsel som s g ek a rik a tu rise e r w ord nie m a a r afgeleide soew ereiniteit. In die o n tslu itin g sp ro ses van die sam elew ing kan die bestaan van verskillende v erb an d e w at soew erein in eie kring naas m e k a a r b e sta a n m e t ’n eie aa rd en fun ksie nie on tk en w ord nie. N aas die k erk is d a a r talle sam elew ingsverbande, m aar elkeen h e t grense. D aarom m oet die k erk in sy g ein stitu eerd e openb arin g rekening h o u m et sy eie bevoegdheid en n ie pre- ten d eer, soos die R oom se K erk of die v olksk erk in P ro tes
ta n ts e lande, d a t hy te n opsigte van alle k u ltu re le ak tiw iteite d aad w erk lik m o et m eew erk nie. D eur hom d aad w erk lik te
bemoei m et al die k o n k rete situasies in al die vertakkinge van die breed geskakeerde sam elewing, devalueer die kerk hom self to t ’n sosiaal-psigologiese of kultuur-sosiologiese in- stelling. Aan die an d e r k an t is d a a r ook die beginsel van universaliteit in eie kring en van die enkaptiese vervlegting van die verskillende verbande. Die k erk is geen skip w at afgetrokke op die w aters lê son der dat d it m éér k o n tak het as m aar net gedra te w ord d eu r die w aters nie. Die kerk as binneste konsentriese sirkel is deel van die koninkryk, het
’n noue v erban d m et die koninkryk, is selfs o rgaan en voor- uitgew orpe stu k van die ryk. Die taak van die k erk m oet afgestem wees op die kom s van die koninkryk in die wêreld.
Daarom m oet dit vir die kerk in die h an terin g van die heils- m iddele die bediening van W oord en S akram ent, in die h an tering van die sleutelm ag, in b arm h artigh eid sdiens en p asto rale arbeid, in sending en ekum ene gaan om die kom s van die koninkryk.
’n D erde aspek w at ek m oet beklem toon is d at die kerk nooit m ag voorgee dat hy die p rerog atief b esit om d ra e r te wees van die W oord van God of selfs van die K onfessie nie.
Dit w erk klerikalism e in die h and en w eerspieël iets van die Room s-K atolisism e w aar die leke to t onm ondigheid gedoem is. Nee, die W oord is vry en kan nie gebind w ord nie. Enige C hristen of C hristelike instelling of organisasie h et nie alleen die reg m a a r ook die plig om te leef en te w erk, d.w.s. kul
tureel besig te wees by die lig en o n d er die tug van Gods W oord.
In die lig van hierdie p a a r onderskeidinge en verduide- likings kan ons nou die taak van die kerk bepaal t.o.v. kul
tuur.
E k wil begin m et ’n u itsp ra a k van Schilder: „De kerk mag, o neen, niet eens de kleinste directe cultuurfcring zijn;
m aar zij m o e t de grootste in d irecte cuW uurm acht zijn " (K.
S childer, a.w. p. 112). Taak van die k erk is am p telike diens van die W oord m aar dan son der die p re te n sie d a t die W oord eiendom van die k erk is. ’n C hristelike k erk w at die W oord van God vry gee v ir heel die lewe en nie aan hom self bind en ond erw erp nie, en d aarm ee sy eie roeping bly eerbiedig, oefen ’n invloed u it op sy tyd en om gewing w at ver u itreik b u ite die grense van sy eie kom petensie. Nie m a a r die pre- d ik an t of k e rk ra a d of kerklike vergadering is dan die sout
van die aard e nie m a a r aan elke dissipel van Jesus C hristus, elke gelowige, w ord die W oord van God meegegee sodat hy of sy bu ite die gei'nstitueerde k erk as d an k b are verloste die sout van die a a rd e kan wees (vgl. S. U. Zuidem a, K erk en politiek, in Bene M eritus, K am pen 1958). So w ord C hristelike k u ltu u r beoefen.
M aar m eer nog die k erk se taak is p o sitief om sy lidm ate te vorm en te bew apen, ja om die heiliges toe te ru s vir hulle diensw erk. So gesien is die k erk die arsenaal, die vuur- herd, nog b e te r gestel, die k rag stasie van w a aru it soveel krag en lig u its tra a l d at die universele geestelike heerskap py van C hristus oral to t v ergestalting kan kom . Die geskiedenis h et dit bewys. Paulus was, k u ltureel besien, as verkondiger van die goeie boodskap m eer w erd as ’n duisend howelinge van die k o rru p te hofhouding van Nero. S childer h et in die ver
band bew eer: „L uther m et zijn ro nd e kop, als hij eindelijk een vrouw tro uw t, en w eer gezond kan lachen, is als saneerend, en rich tin gw ijzen d cu ltu u rp ro d u c e n t h on derd d ucaten w aard, tegenover heel de sto et van p au selijk e en keizerlijke hofhouding, die e r nauw elijks één w aard is, ook u it cultuur-oog pu nt" (S child er, a.w., p. 70). E n veral in die C alvinistiese lande w a a r die kerk sy regte plek ingeneem het, was ’n k u ltuuro pb lo ei te b esp eu r w at nie m aklik na w aarde geskat kan w ord nie.
Ons kan dus k onk lu d eer d at die k erk in sy unieke taak van W oordverkondiging en die vervulling van die besondere am p te m et alles w at dit inhou, op unieke en onvervangbare wyse m eew erk aan C hristelike k u ltu u r en d aarm ee ook aan die realisering van die k on in kryk van God. Hy w eerhou hom van k u ltu rele bem oeisiekheid m et allerlei ku lturele skem as en ra d e en m et allerlei deskundige pretensies. M aar hy w erk m ee aan C hristelike k u ltu u r d eu r sy lidm ate toe te rus en voile steu n te gee in hulle C hristelike k u ltu u rarb e id , of dit nou onderw ys of kuns of w etenskap of b edry f of b o erd ery is.
5. Kort historiese oriëntering
V ir ons doel kan ons by die M iddeleeue begin.
Die sintese-ideaal van die M iddeleeue, soos verg estalt in die sogenaam de co rpu s c h ristian u m van die Room s-K atolieke K erk, h e t die skolastiese visie op n a tu u r en genade ten grond-
slag. Die kerk staan in die sfeer van die genade o f bonatuur- like en die s ta a t en die res van die sam elew ing b eh o o rt tot die n atu u rlik e sfeer. Aangesien egter die kerk in die sfeer van die genade of b o n atu u rlik e staan en beskik oor die leiding en gesag ten aansien van alle sake van leer en lewe, dogm ata et m ores, m oet die sta a t en die res van die sam e
lewing, w at to t die n atu u rlik e terrein behoort, hulle in ge- hoorsaam h eid buig voor die kerklike gesag. Alle ku ltuu rak ti- w iteite, soos politiek en onderw ys, kuns en w etenskap w ord n ou ondergeskik gestel aa n die oppergesag van die kerk.
Die kerk van die M iddeleeue k an dus beskou w ord as die totaalv erb an d van die C hristenheid.
Ongetw yfeld m oet d a a r w aard erin g wees v ir die positiew e bydrae w at die kerk gelew er h et op die gebied van onderw ys, arm sorg, w etenskap, kuns, ens. M aar die negatiew e re su ltate is oorw eldigend. Bloot em piries besien kan g ek o n stateer w ord d a t die sintese w at die corpus christianum -ideaal en -praktyk m eegebring h et tussen k erk en k u ltu u r ’n ongew enste saak is. Dit m oes en h et onw illekeurig gelei to t allerlei eksessiewe o p tred es en verhoudinge soos die kerk se bevoogding van allerlei te rre in e w a ar hy nie tuis h o o rt nie, die vertraging en o n d erd ru k k in g van p riv aat en o rganisato riese inisiatief in v erb an d m et k u ltu u r en selfs die v e rsta rrin g op velerlei ge
bied.
P rinsipieel besien is d a a r nog veel ern stig er besw are.
Die dualism e van die Room se s ta n d p u n t h et im pliseer d at die k erk die hoeder, die b ew aard er en in sp ireerd er is van die n atu u rlik e lewe, w a aro n d er ook k u ltu u r val en laasge- noem de h et nie self te doen m et geloof en m et die Bybel nie. H ierdie klerikalism e b ring onw illekeurig ook m ee d at die k erk -in stitu u t sy grense oorskry, self verw êreldlik en die evangelie ten opsigte van die eintlike taak van die k erk as bed ien aar van die versoening verd uister. Die k erk is na sy wese co rp u s C hristi in die w êreld en hy m ag nooit ’n corpus c h ristian u m w o rd nie.
M et die R eform asie h e t h ierin ’n radik ale verandering gekom . L u th er h et bep aald afw ysend gestaan teen o o r alle pogings om k u ltu u r C hristelik te beoefen. Sy s ta n d p u n t was d a t C hristus nie die b e s tu u r oo r politieke of ekonom iese, d.w.s. kultu rele lewe b esit nie, m a a r Hy is K oning w at die ryk van die duiw el verw oes en die m ense red. Die tipiese
ondersk eiding van L uth er is dié van die twee ryke w a ard eu r hy die tw eërlei heerskap py van God o o r sy skepping be- doel. Hy regeer op regstreek se wyse die geestelike regim ent w at gestalte vind in die bediening van W oord en sak ram en t to t vergewing van sondes. God regeer ook in die w êreldlike regim ent d eu r m iddel van m ense w at Hy daarv o o r in die am p plaas.
Calvyn het die Room se skem a van n a tu u r en genade radik aal verw erp, aan die sta a t het hy naas die k erk vol- stre k te vryheid opgeëis, terw yl hy beide geplaas h et o nd er die volstrek te soew ereiniteit van God en v erd er h et hy aan die indiw iduele gelowige krag tens die am p van die gelowige
’n m ondigheid tocgeken w at o n d er die gesigspunt van roeping aan hom ’n taak gee op elke terrein van die lewe. In al sy a k tiw iteite van w eten sk ap en kuns, m usiek en tegniek en selfs alledaagse dinge van eet en d rin k staan en handel die m ens in vryheid w at veran tw o o rd elik h eid aan God inhou.
H ier vind m ens die fu n d a m en tsteen van Calvyn se kultuur- filosofie. In alles h et die geloof in God m ee te spreek en die m ens se k ultu rele roeping staan in die teken van sy diens aa n God.
Die d ire k te konsekw ensie van Calvyn se sta n d p u n t was die ontvoogding van k u ltu rele a k tiw iteite aan die geïnstitu- eerd e k erk as ’n reak sie teen Rom e m a a r v erd er ’n plasing van die ganse lewe van die C hristen in sy am p as gelowige o n d e r die geloofsem s van sy geroepenheid to t diens aan God in die w êreld. K u ltu u r w ord d u s ook geplaas o n d e r geloofs- beslag w a a r die gesag van C h ristu s en sy W oord geld.
Die R enaissance, F ran se R ew olusie en A ufkláring h et W es-Europa sowel as sy hele invloedsfeer, w a aro n d er ook Suid-Afrika, geplaas o n d e r die invloed van die hum anism e.
D aarin sta a n die m ens in die sen tru m w at m et sy red e hom self to t alles in s ta a t w aan. Die g ro o t geeste van die F ranse Rew olusie en die A ufklaring h et ingeval m et die reform a- to riese beginsel van die o n ttre k k in g van k u ltu u ra k tiw ite ite aan die su prem asie van die kerk, m a a r m et ’n linkse m otief om dit o n d er die gesag van die m enslike rede te plaas. K ul
tu u r is d us ook aan die gesag van C h ristu s en sy W oord o n ttre k en d aarm ee h et d it die o p sta n d s k a ra k te r van die k u ltu u r teen God gestim uleer. Dit h et selfverlossin gsku ltu ur gew ord. Uit E ngeland h et die H um an ism e die ak se n t ontvang
van die Deïsme, ’n filosofie wat God nog wel as Skepper erken maar die geskapene, ook die mens se aktiwiteite buite die kerklike en eng-godsdienstige lewe emansipeer van sy betrokkenheid op God en sy Woord. Onwillekeurig het dit uitgeloop op die sekularisme van die twintigste eeu. Dit is die tersydestelling van alle Christelike en Skriftuurlike norme vir die denke en lewe van die mens, ook dus vir kulturele aktiwiteite. In hierdie proses het die eksistensialism e ook ’n geweldige rol gespeel.
6. Situasia in Suid-Afrika
As ons na die Afrikaanse volkskultuur kyk dan vertoon dit soos ’n kabel waarin verskillende drade ingevleg is. Die prominentste draad is waarskynlik nog die Calvinistiese maar baie opvallend is tog ook die draad van die deistiese lewens- beskouing.
Die Afrikanervolk het kultureel gesien, ontsaglik baie ver- engels. Die deistiese dualisme van skeiding tussen geloof en wetenskap, geloof en politiek, geloof en ekonomie, geloof en sport, geloof en tegniek met die skouerophalende neutralisme ten opsigte van alles wat nie tot die kerk en die binnekamer behoort nie, is skering en inslag in die lewenspatroon van duisende Afrikaners, nie net van die gewone man nie maar van baie intellektueles. Hoe sterk en onverbloemd klink die humanisme deur in sulke politieke slagspreuke soos: Suid- Afrika red jouself; ons bou ’n nasie; skep jou eie toekoms, ens? Hoe duidelik word dit weerspieël in 'n neutrale onder- wysstelsel en neutrale wetenskapsbeoefening? Hoe blatant figureer dit in die beoordeling van kuns alleen maar m et kunsnorme? Hoe gevaarlik kom dit tot openbaring in die welvaartstaattendense? Hoe subtiel het dit in die kerke in- gesluip deur die vervanging van kerklik, diakonale barmhar- tigheid met allerlei filantropiese en liefdadigheidskemas?
Elkeen van hierdie sake het ’n eie geskiedenis en opset.
Langs die draad van deïsme is in ons volkskultuurkabel, veral gedurende die laaste paar dekades, ook ingeweef die Amerikanisme. Die ..American way of life" het meer en meer sy vat op ons mense gekry. Hier het ons te doen met 'n pragmatistiese, materialisties georiënteerde strewe na nuttig- heid, doeltreffendheid en gelykheid. Daarvoor word alles in-
gespan — reklam e, organisasie, o utom atisasie, ens. Dit gaan in die A m erikaanse 5c le k tu u r soos tro u en s ook in die m eeste film s om die sensasionele, die m isdadige, die seks-avontuur- like, k o rto m die dinge w at se n tre e r om die laagste drange en d rifte van die m ens. Wie bew eer dat in hierdie opset plek is vir w at Calvyn genoem het „innerw eltliche Askese”, koes- te r verw agtinge w at bo die verm oë van die allerheiligste uit- gaan.
’n L aaste d ra ad w at ek wil noem en w at veral in ons lite ra tu u r ingeweef w ord is die van die eksistensialism e.
E k sponente hiervan is d a a r al genoeg o n d er A frikaanse skry- w ers en digters. Om m et baie voorbeelde u it o.a. die boeke van die sestigers d it te staaf sal ons te lan k besig hou. Genoeg is dit om een enkele greep te m aak u it „Lobola vir die lewe"
van André B rink. Hy lê die volgende w oorde in die m ond van die held van die boek nl. Francois R au ben heim er w aar hy op die p u n t staan om Parys toe te v ertrek : „E n daaro m is ek dan weg, m oeg en siek en sat van w it en sw art, m oeg van voetbal en politiek, moeg van adolessensie, moeg van volks- feeste w at van bo af gereël w o rd vir alle gewillige skape, m oeg vir die gem oduleerde g ebu ld er van volksm anne en po litieke p re d ik a n te, m oeg v ir b om b astiese k o e ra n tre d a k te u rs w at alle w ysheid in pag h et en nie die insig van ’n vlieg nie, m oeg v ir gekyf o o r ’n verlede van bow eaardse helde, moeg van G odsbeskikte wel en wee, m oeg van u itv erk o ren h eid en volkspele en braaivleis en ju k sk ei en die hele verdom de kerm is w at as „k u ltu u r" bekend s ta a n ”.
7. Die toekoms
Uit die verlede, so h et ons bem erk, is verskillende d ra d e ingevleg in die kabel van die A frikaanse volksk u ltu u r. 'n O nm oontlike ta a k is d it om enigsins die d ra d e te o n tw a r en n e t so m oeilik om voorspellings te waag. V eral w at die k erk se rol b etref, is d it u ite rs m oeilik b ep aalb aar. Die enkele gedagtes w a t volg is d us u ite ra a rd spekulatief.
Van een saak is ons eg ter o o rtu ig o m d at d it ta n s ’n stu k belew enis is: die A frikaanse v o lk sk u ltu u r staan o n d e r be- dreiging van gew eldige m agte. D aar is onheilsm agte w a t lê en lo er op die on dergang van ons volkseiendom like, en die vraag is of ons d it volstandig die ho o f k an bied. V erd er is
ook ’n feit d at ons leef in ’n ongunstige tyd v ir die h an d haw ing van die volksku ltuur. Die gees van die ty d is dié van nivellering van grense, d it is dié van intern asio nalism e, dit is dié van w êreldbu rgersk ap, dit is dié van ideologiese plura- lisme w aarin sim patieë vir die eie eenvoudig k on traband e is. Daarby swiep die ongeloof en die o n k erklikh eid soos 'n vloedgolf aan teen die m ure van die kerk.
W at kan ons verw ag na nog ’n d ertig of veertig ja a r?
P ersoonlik m een ek dat, ondanks die bedreiginge van b u ite en van binne, d aa r genoeg rede is om aan die doem profete w at net m aar die sw art k an t van ’n saak sien, te sê d a t dit w at m oeisaam opgebou is o or geslagte heen en o nd er groot druk, seker nie in enkele dekades kan v erk rum m el nie. On
danks o n ru sb a ren d e verskynsels kan ons tog m et g root be- slistheid bew eer d at die oorgrote m eerderheid van die A frikaners hul kultu rele erfenis hoog ag en sal bly hoog ag.
Die A frikaanse taal, die A frikaanse boek, die A frikaanse universiteit, die A frikaanse volksang en volkspele, die A frikaan
se kom m andostelsel en regeringstelsel, die A frikaanse ekono- m iese strew e, die A frikaanse regspleging, die A frikaanse diplo- m atieke diens, die A frikaanse uitsaaidiens en A frikaanse to- neel — d it alles vertoon geen tekens van agteruitgang en allerm ins tekens van verdwyning. Inteendeel, ons kan spreek van ontw ikkeling en groei en vernuw ing. Ons kan sp reek van die A frikaanse v o lk sk u ltu u r as dié v orm ende fa k to r van die volkere van Suider-Afrika.
H ierby verrys eg ter ’n ontsaglike ak tuele vraag. Is al hierdie uitinge van ons v o lk sk u ltu u r w el C hristelik gemoti- veerd? Is d it gew ortel en gegrond in die diep S k riftu u rlik e beginsel van diens aan God? S taan d it in die teken van die d an k b aarh eid en kan dit die toets d eu rsta an van w at k u ltu u r in d e r w aarheid m oet wees nl. k o n in k ry k sk u ltu u r? H et dit ook betekenis vir die ewigheid, vir die Nuwe Jerusalem ?
Die a lte rn a tie f is o p stan d sk u ltu u r, selfdiens, m ensverheer- liking, B abeldiens. D aar is tussen die tw ee geen m iddew eg nie.
W at die rol van die kerk betref, is die taak en die roeping duidelik. ’n Ja en ’n nee is nodig van die k erk se k ant. ’n Ja in soverre ons volksk u ltu u r diens is aan die koninkryk van God m aar ’n nee in soverre d it o p stan d sk u ltu u r, self- v erlossingsku ltuur is. D aar m oet by die k erk ’n intense ge-
in tere sse erd h e id wees in soverre die N aam van C hristus ver- gestalting vind in k u ltu rele aktiw iteite, m a a r d a a r m oet ook
’n oorw oë gereserveerdheid w ees in soverre d a a r dekadensie en afval is.
V ir die k erk sal d a a r in Suid-Afrika m eer en m eer die versoeking opduik om self v e rk u ltu rise e r te w ord. Dit is geen geringe gevaar nie. Dit is die teendeel van w at ons in die M iddeleeue gevind het. Toe is die k u ltu u r verkerklik.
Tans is die gevaar n et andersom . R oepstem m e in dié verband is d a a r genoeg. In A m erika h et die k erk o n d er die aanslag van die „Social G ospel" versosialiseer, in N ed erland h e t ’n groot deel van die k erk o n d er die geroep van so lid ariteit vergeet d at hy ’n „corpus alien u m ”, ’n vreem de liggaam in h ierdie w êreld, of soos Calvyn d it gestel het, ’n pelgrim in die w ereld is. Die k erk staan o n d er die d ag o rd er van sy Hoof om in die w êreld m aar nie van die w êreld te wees nie. As die k erk in Suid-Afrika gaan swig voor die tend ens om die nasionale voor die C hristelike in te span, as d it die pad opgaan van volkskerk te w o rd i.p.v. k erk van C hristus, as d it hom vir allerlei sosiale p ro g ram m e en skem as beyw er i.p.v. die bediening van die versoening te behartig, dan w ord d aarm ee die k on in kryk afgebreek i.p.v. gebou.
Aan die a n d e r k a n t m oet die k erk volkom e en m eer as ooit tevore bew us wees van sy ontsaglike roeping om as v u u rh e rd en k ra g sen trale te dien van w a a ru it C hristus sy N aam en sy roem wil verbrei so d at d e u r m iddel van m ondige en goedtoegeruste lidm ate die konin kryk van God m ag kom.
C hristus Jesu s staan in die sen tru m van kerk, k on in kryk en w êreld. Hy m oet as K oning heers to td a t Hy al sy vyande aan sy voete gestel h et w a n n eer die volkom enheid van sy ryk aan b ree k w aarin God alles sal w ees in alm al.
S. C. W. Duvenage.
P.U. vir C.H.O.