• Tidak ada hasil yang ditemukan

een keuse, en mag dit vir ons Kerk, wat hom stel op die Skrif, aityd so b!v: die Woord van God en die diens van sy Woord.F. J. VAN ZYL.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "een keuse, en mag dit vir ons Kerk, wat hom stel op die Skrif, aityd so b!v: die Woord van God en die diens van sy Woord.F. J. VAN ZYL."

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

een keuse, en m ag dit vir ons Kerk, wat hom stel op die S k rif, aity d so b !v : die W o o rd van G o d en die diens van sy W o o rd .

F . J. VAN Z Y L . L I T E R A T E U E R .

K ARL BARTH, K irch lic h e D o g m a tie k I. 1. Z o]]ikon , 3d e d ru k [9 3 9 . K irch lic h e D o g m a tie k I, 2. Z o llik o n 1940.

D a s W o r t G o tte s und die T h e o lo g ie . M ü n ch en , 1925.

O ffe n b a ru n g , K irch e, T h e o lo g ie . T h e o lo g is c h e E x iste n z H eu te, 9 M ü n ­ chen. 1930.

D e r D ie n st am W o r t G o tte s. T h e o lo g isc h e E x iste n z H eu te, 13, M ü n ­ chen. 1934.

A . B . DU P R EEZ , D ie S k rifb e sk o u in g v a n K a r l B arth . O n d e r E ig e n V a a n d e l, V II . 3.

W a g e n in g e n , 19 3 2 .

D R . T H . L . H A tTjEM A , H e t W o o r d G o d s en de B y b e l. O n d e r E ig e n V a a n d e l. V I I I , 3, W a g e n in g e n . 1933.

D I E N E D E R L A N D S E R É V E I L E N K I N D E R - E M I G R A S I E N A D I E K A A P .

O n d er die naam ,,R év eil" staan 'n g o d sd ie n stig e bew eging bekend w at in die eerste helfte van die 19e eeu in verskillende lande van E u ro p a groot invloed geh ad het. O fskoon die naam van die bew eging nuut w as, is die v ersk yn sel a s sodan ig so oud a s die m ensheid. In die een m ens oorheers som s die verstan d, in die an d er die gem oed en in die derde die wil. O p die gebied van go d sd ie n s en geloo fso ortu igin g sp ee ! hierdie faktore, w at in elke mens van verskillende sterkte is, n

groot rol.

In die 18e eeu het die nadruk op die w aa rd e van die m enslike v e rsta n d en vern uf begin lê. V erstan d elik e deurgron din g en verklaring van die ew ige w aarh ede van die geloo f en die geheim e van die alm ag van G o d het begin h oogty vier. S o kon die go d sd ie n s in n versteende rasion alism e on taard . H ierdie strom ing het sp oed ig sy teenhanger g ek ry en n fel reak sie begin uitlok wat so o s in die gev al van die E n g e lse M etod ism e na oorgevoeligheid o o rge slaan het om in 'n onge- b allan seerd e opw ekkin gsbew egin g te on taard. In an der lande — soos in D u itslan d — het die reak sie hom in die vorm van piëtism e open baar. ) N ed e rlan d het nie aan die verskillende invloede ontkom nie, ter- w yl ook onder die N ed e rlan d se volk verskillende leidende figure die stry d teen die „g e e s van die eeu ' aan gebin d het. O n d er die vroeg 19e eeuse aan h an ge rs van die ..R éveil ' neem die v eelsy d ig e W illem Bilder- dijk *) 'n v o o raa n staa n d e plek in. H y w ord gew oonlik die v ad er van die N ed e rlan d se R éveil genoem . n A n der stry d er van betekenis w as die bekeerde Jo o d se digter Isa a c da C o sta , een van die leerlinge van Bilderdijk . P erson e van die mees uiteenlopende ran g en stan d het hulle by hierdie m anne aan geslu it.

') M . E . K lu it: H e i 7 ?é fe [/ <n N e d e r /a n d — A m ste rd a m , 1936. H o o fstu k k e I— II -) M . E . K l u i t : H o o fstu k IV .

(2)

O n d e r hulle w as politici soos G roen van Prinsterer, predikan te, teologiese studente, besigh eidsm en se ens. K ortom , in al die lae van die N ed e rla n d se bevolking, m aar in h o o fsaak in die leidende kringe, het die roepstem o p g e g a a n : W e g met die v erd erf like invloede van die nuw e ty d, terug na die ou, b eproefde p aaie van die w are C hristendom . In tw ee o p sig te het die aan h an ge rs van die N ed e rlan d se Réveil, on­

d an k s verskillende op v attin gs om die doel te bereik, saam g e g aa n . HuHe w as alm al teenstanders van die m oderne ty d g e e s, en w as gevoelsm ense.

L u ister n a die vlam m ende w oorde van D a C o sta in sy d ig w erk : V:'/Y en iw ;'nf:g /aren, w aarin hy in 1840 die a an b id d e rs van die ty d g e e s a a n v a l :

,,D e kennis

O ntw orteld aan 't geloof w erd tro ts, w erd heiligschennis, E en andre geest stuw t th an ds de stou te raad ren voort,

t Is geen doorvorschen meer, m aar richten van het W o o rd D e s H eeren, — G o d g e d a a g d ter viersch aar van de R e d e /) E n dan kan hy hom self nie meer bedw ing nie, die w aarheid sal hulle h o o r :

,,Z ie hier uw g o d e n : K unst en K rach t en In d u strie !

E n v o o r ts ! geen eerdienst meer dan de eerdienst van t G e n ie !')

S a l hierdie ,,gode' seëvier? N ee, nooit n ie! roep die d ig te r:

M ijn K oning, z ie t! H ij zal regeeren ! Hem zullen alle V o lken eeren,

Hem , alle V o rste n biên.

H em , allen die Z ijn sm aadh eid droegen, D ie om behoudnis n a ar H em vroegen , In Z ijn e aan b idb re schoonheid zien . . . . ^)

O m hierdie ideaal te verw esenlik m oes die m ensheid bekeer w ord.

A an v an k lik het die aan h an ge rs van die R éveil byeenkom ste in beslo te kring gehouZ)

D a a r het ,.vo organgers ' uit N e d e rla n d o f die buiteland (gew oon- lik F ra n se of F ran ssp rek en d e S w itsers) opgetree. S p o e d ig het die oortu iging onder die a an h an ge rs p o sg ev at dat die E v an g elie ook moet u itg ed ra w ord. A an alm al m oes die B lye B o o d sk ap gebring w ord, sodat H eidene, C hristene, Jode, rondsw erw ende en v erw aarlo o sd e kinders, arm es. on geluk kiges en m aatsk aplik sleg bedeeldes, m isd ad igers en je u g d ig e s in verbeterhuise in die v reu g d es van die ew ige saligh eid kon deel.

D ie volgende stap w as — om behalw e vo edsel vir die gees —

3) I. d a C o s t a : V i jf een tw in tig ja r e n : Z u tfe n s.j. V e r s e 151 — 155.

') I. d a C o s t a : V ijf en tw in tig ja r e n : V e r se 37 7 — 378.

I. d a C o s t a : V ijf en tw in tig ja r e n : V e r s e 4 7 9 — 484.

'') 'n B e sk r y w in g v a n s o n b y e e n k o m s o f ,,re u n io n " in : A . P ie r s o n : O u tiere T u d - g e n o o ie n . A m sterd am , 1922. B is. 73 e.v .

(3)

verbetering in die m aatsk aplike toestan d van arm es, v erw aarlo o sd es en m isdeeldes te bring. D e leidsm an op hierdie gebied w as ds. O tto G erh ard H eld rin g (1804-1876), leraar van die N ed . H ervorm de gem eente te H em m en ( G e ld .) '). A s herder in n gem eente w aar lande- like rykdom en skryn ende arm oede geheers het, het hy reed s vroeg oor lotsverbetering van die m inderbevoorregte begin n a d in k /). H y w as n aan h an ge r v an die R éveil en het in 1845 n ope brief aan G roen van Prin sterer g e s k r y w e ") om hom en sy vriende op te w ek om die hande ineen te sla a n om C hristendom en filantropie te verenig en die toe- stan d e, w aarin 'n deel van die N ed erlan d ers verkeer het. te verbeter.

D s. H eldring se oproep het su k ses gehad. H y en an d er gee sd riftige s

— die ,,C h ristelijk e V rien den ' '") — het m eerdere byeenkom ste gehou w aar v ra ag stu k k e soos bestryding van dron k en skap, versorgin g van w ese. v erw aarlo o sd e kinders, gevalle vrouens, ko lo n isasie e.a. bespreek is. D s. H eldring het die hand aan die ploeg g e sla an en onder sy leiding het die vo lgen d e tehuise tot stan d g ek om : 1848 ..Steenbeek ' vir gevalle vrouens. 1856 ,,T alith a K üm i" (d ogter sta an op) vir v e rw aar­

loosde kinders. In 1861 ..Bethel n tehuis vir v erw aarlo o sd e dogters.

In 1864 is by hierdie in rigtin gs nog n C h risteiike norm aalsk ool vir o n d erw y seresse gevoeg.

N o g vy ftien ja a r w as dit aan ds. H eldring geg e e om aan die hoof van die in rigtin gs te staan . In 1876 het die H eer hom w eggeneem . m aar v an d a g sta an die ..H eld rin g-gestigte' te Z e tten nog d aar a s n monument. N ed erlan d kan nog altyd dan kbaar w ees vir die geseën de w erk van een van die kinders van die Réveil.

D eur m erk w aard ige om stan digh ede het die w erk van ds. H eldring ook in S u id -A frik a spore n age laat. In 1854 o f begin 1855 het ds.

A n drew M u rray Jnr.. leraar van die N ed . G eref. gem eente te Bloem ­ fontein n besoek aan N ed erlan d gebring en sam esp rek in gs met ds.

H eldring gevoer. D eur sy opvoeding en studie in S k o tlan d het ds.

M u rray heeltem al in die g ee s van die Sk otse opw ekkin gbew egin g op- g egroei en n a sy aan k om s in N ederlan d het hy a s student in die teologie aan die Ü n iversiteit te U trecht in R éveil-k rin ge te re g g e k o m .") S od oen d e het hulle g e d a g te s baie ooreengekom . H ulle het die plan geopper om n aan tal verw aarloosd e N ed e rlan d se seu ns en d o g ters tu ssen 14 en 18 ja a r na die K a ap te stuur om d a a r tot hulle m eerder­

jarig sou w ees by A frik aa n se vriende geh uisves te w ord, kos en klere

') A ] d ie b e so n d erh ed e om tren t d s. H . en s y w erk is te v in d i n : L . H e ld rin g — G . G . H e M r in g in /et?en en L e id en , 1882, 2e dru k.

**) L . H e ld rin g . B is. !2 8 ev ..

L . H e ld rin g . B !s. ]78.

L . H e ld rin g . B is. 185.

" ) S . P . E n g e lb r e c h t: ..A n d rew M u r r a y in zijn stu d ie ja r e n te U tre c h t." in 5 fe m - m cn f o o r W aarA etd en V re d c , Ju lie 1917, bis. 60 9 — 612.

(4)

sou ontvang en een of an der vak sou leer.'-) D a a r is verder bestuit om kom m issies in N ederlan d en K a ap lan d te vorm om reelings te tref.

Sow el in die K aap a s in N ed erlan d is die plan to egeju ig, kom m issies is gevorm '^) en v o o rw aard es opgestel. B elan gstellen d es in die K a ap moes Í1 5 reisonkoste vir elke seun of d ogter betaal en na aankom s van elke kind o f w eeskind n verklaring a flê d at hulle die k in d (ers) van v oedsel, klere en huisvesting sou voorsien en verder te sorg ,,voor hunne god sd ien stige opleiding in de leer der P rotestan tsch e K erk w aartoe de pupillen b e h o o re n . . . " en veral soveel a s m oontlik vir ,,g eregeld e bijw oning van de openbare g o d sd ien st, en den zo n d a g ­ school. w aar zulks binnen bereik is ." U it n an der bron w eet ons d at die kinders in die eerste twee en halw e ja a r geen loon sou ontvang nie, m aar d aarn a Í5 per ja a r en kos en klere. V a n hierdie v y f pond sou El aan die kinders uitbetaal w ord, terw yl die res by die regb an k gedeponeer sou w o r d .") N a d a t die K a a p se kom m issie saam ge ste l w as het die sek retaris — O . J. T ru te r — op die 24e Julie 1855 aan ds.

H eldring m eegedeel wie lede van die kom itee w as en verder m eegedeet dat — volgens ooreenkom s — sle g s kinders uit w eeshuise en lief- d ad ig h eid sin rigtin gs verw ag w ord, dat die kinders liefs tu ssen 14 — 16 ja a r moet w ees, nie uit n strafkolonie kom nie en dooplede van n P ro testan tse K erk moet w ees. In d ieselfd e brief het hy vir 17 seuns en v y f d ogters aan gevra. D ie seu ns sou a s huisbediendes, tuinm ans en stalk n egte opgelei w ord, terw yl ses in die boerebedryf sou g e p la a s w ord. D ie d ogters sou d ien sb odes w ord. D a a rn a is verskillende op- roepe in N ed erlan d se koerante o.a. in die A/nsfercfa/nsc/te C o u ran i van die 9e Jan u arie 1856 g e p la a s, w aarin ou ers opgeroep is om hulle per­

soonlik o f skrifteïiK by }. L. G re g o ry P ierson te A m sterdam o f by een van die ander lede van die fer overzending van /o n g eled en a/s dt'ensi&oden n aar Á a a p d e G o ed e iio o p a an te meld.' ') O p die 31e A u g u stu s 1856 het die skip Z aff-B om m e/ (K ap te in C . J. Juta) met 93 seu ns en d o g ters uit R otterdam vertrek. H ulle w as onder leiding van die katgiseerm eester Jongeneel.'^') O p die 16e N ovem ber het die skip

'- ) H eM rin g het in 1856 hierdie b e sp r e k in g s en d ie k o rre sp o n d e n tie w a t d a a ru it v o o r tg e v lo e i het. g e p u b lise e r i n : D e V ereen<g<np: CAn'sie/Zjke S ie m m e n . A m ­ ste rd am , 1856, D e e l X . b is. 3 2 9 — 337.

'-') N e d . kom m issie. L e d e : d s. O . G . H eld rin g (H em m en ), ds. N . H . de G r a a f f (A p e ld o o rn ), Jh r. M r. F . W . A . B e e e la e rts v a n B lo k la n d (R o tte rd a m , sekr.), J. L . G r e g o r y P ie rso n (A m sterd am ), ). R o o se b o o m (E d e ). K a a p la n d sc h e k o m ­ m issie : }. de W e t (lid K a a p s e W e t g . R a a d ', d s. A . P a u r e en d s. S . P . H e y n s

(K a a p s ta d ), ds. P . E . P a u r e (W y n b e r g ). M . C . V o s , S . de K o e k . O . T r u te r (Sek r.-p e n n in g m eester), D . G . v a n B re d a , P . A . B r a n d (K a a p sta d V

' ' ) i a a f s f e re;'s yan M a P ^ e f^ e r n a a r M a d a g a s c a r , U tre ch t, 1862. B is. 47— 48.

*'^) L a u ts-v e rsa m e lin g S t a a t s a r g ie f P re to ria N o . 1315.

" ') L a u ts-v e rsa m e lin g N o . 1401. E e n v a n die p a s s a s ie r s w a s die bek en d e w êreld - r e isig e r m ej. Id a P fe iffe r w a t in h a a r b o e k : L a a i s f e re is yan M a P fe t ^ e r n a a r M a d a g a s k a r (U trech t. 1862) o p bis. 46 e .v . 'n w e in ig verk w ik iik e beeld v a n die kin d ers gee.

(5)

sy anker in T a fe lb a a i laat val, w aarn a die kinders op die 18e N ovem ber 1856 voet a an w al gesit h e t/")

D ie v o lgen d e d ag het 28 seun en 5 d ogters na hulle pleegouers te K a a p sta d , P a a rl, W y n b e rg , Stellenbosch vertrek n ad at hulle in die konsistoriekam er van die G root Kerk in A d d e rle y straa t deur O . J.

T ru ter to eg e sp re ek is.'") D a a rn a het die Z a?f-B om m e/ sy reis voort- gesit en te P o rt E lisab eth die ander km ders ontskeep. V a n d a a r is hulle met w ae n s n a G ra a ff-R e in e t '*') gebring. D ie Zu;c?-.A/r:A:aan het n lang artikel oor die aan k om s van die kinders gepubliseer. terw yl T ru ter o.a. v erk laar het dat die K a ap se Kom m issie baie dan k verskuldig )S aan die N ed e rlan d se komitee ..tot welker heeren behoort onze lan d ­ genoot, de heer B eelaerts van Blokland, w iens vader velen uwer zich zullen herinneren in vroegere tijden als een bekw am en am b ten aar in deze kolonie te hebben gediend.

O o k ds. H eldring w as d an k b aar en het later getuig : ,,W ij danken ook onze vrienden in Z u id -A frik a hartelijk, voor hunne onverm oeide zorg en trouw e hoede, w aarm ede zij de jeu gd ige g asten het land hunner vreem delin gsch ap tot een nieuw vaderlan d trachten te m aken.' *") D ie K a ap se d igter J. S u a sso de Lim a w as so geesd riftig dat hy n gedig van 14 koeplette onder die naam ,,W elk o m stg ro et ter ere van die aan k om s van die jong lan dverh uisers gedig het.*')

O or die verdere w erk saam h ede van die kom m issies is nog m aar baie min beson derh ede bekend. U it n lys van skepe w at uit N ederlan d vertrek het en deur prof. U . G . L au ts bygehou is.**) kan nog die volgende g eg ew en s verm eld w ord.

O p die 8e A u g u stu s 1858 het die skip /Venrt'eifa (kaptein J. M . v. d. V een ) uit H ellevoetslu is, die voorhaw e van R otterdam na K a a p ­

stad vertrek. A a n boord w as 200 seuns en d o g ters en 10 am b ags- m ense en dien sb odes, w aaro n d er 20 landbouers. O p die 23e O ktober van d ieselfd e ja a r het w eer n skip uit d ieselfde haw e vertrek. A s p a ssa sie rs van die B u /gerstein w as d aar 80 kinders en 50 am bagsm en se.

T en slo tte volg nog op 1 Febr. I860 die A*ot':nc:'e D ren f/:e (kaptein Beckering) met 32 seu ns en d ogters a s p a ssa sie rs. O fsk o o n die skeeps-

' * ) B e sk r y w in g in D e V e r c e m g tn g . Sfem m cn , D e e l II. b is. 561-565.

'" ) T o e s p r a a k o .a . in : Z u .c f-i4 /r[^ aan , K a a p s ta d . 20 N o v . Í856.

*'-') V a n h ierd ie k o m m issie w a s die se n d elin g -A rb e id e r N o o m e een v a n die [ede. O f h y d eu r b em idd elin g v a n d s. H . u itg estu u r is. is o n b ek en d . H y en s y v ro u t o n d e rw e g o o rled e) en s y k o lle g a s B io k h u y zen en T e r B u r g h het in M e i 1851 m et die sk ip D e /?</n uit N e d e r la n d v e rtre k en o p d ie 7e Ju n ie 1851 te K a a p s ta d a a n g e k o m . B l. is sp o e d ig n a a a n k o m s te W y n b e r g o o rled e. ( L .V . 1401).

2") D e V e r e e n ig in g : C h riste lijk e Stem m en , deel X I I I . B is. 177— 184.

- ') Ibid.

22) L a u ts-v e rs a m e lin g N o . 1401. A s b e lan g stellen d e v rien d v a n S u id -A frik a het p ro f. L a u ts . alh o ew e l h y g een lid v a n die kom m issie in N e d . w a s nie. v ersk ile n d e b riew e en m e d e d e lin g s o m tren t die jo n g la n d v e rh u ise rs b e w a a r. H ierd ie stu k k e is in d ie S t a a t s a r g ie f te P re to ria .

139

(6)

lys van prof. L au ts nog verder deurloop is na hierdie datum geen kinders meer a s lan dverh uisers na K a a p s ta d verm eid nie. A itesam e het tot op daard ie ty d stip 405 kinders van N ed erian d na K aap ian d vertrek. H ierdie kinder-em igrasie uit N ed e rian d w as een van die uit- vioeiseis van die christeiike w erk saam h ede van die R éveii. M a g die voigen de w oorde van ds. O . G . H eidrin g huiie deei gew ord het in huiie nuw e vad erian d :

. . . . d a ar is nog ruimte voor u en voor velen, kom over gij zijt weikom . . . . hoe heeriijk is hunne toekom st a is zij in een iand, w aar honderd duizenden m orgen iedig iiggen, kunnen m edestrijden, om die natuur, voor den mensch bestem d aan het wiid gedierte kunnen ontrooven en eenm aai aan iandbouw en veeteeit onderw erpen. D a a r zij iater hunne woning veiiig en gezegen d !

JAN P L O E G E R .

IN M E M O R I A M P R O F . D R . L. H . K . B L E E K E R .

V o ig e n s berigte in die nom m ers van 27 N ovem ber en 4 D esem ber van ,,V ry N ederian d " is P ro fe sso r Bieeker van die Ü niversiteit van G roningen in die ouderdom van 75 ja a r ooriede. H ierm ee is die iewe van nog n O utestam enticu s onder die N ed e rian d se geieerdes afg esiu it, en tew ens van 'n persooniikheid w at sy stem pei gedru k het op sy om- gew ing in stad en iand deur sy hartiike, aan geh o u e diens a an die gem eenskap. Louis H endrik K arei Bieeker is in 1868 in die H ervorm de p astorie van die B rab an tse dorpie F ijn a a rt gebore, m aar reed s a s seu ntjie van an derh aif p aar met sy ouers en hulie kinders na G roninger- iand verhuis. S y iewe is, behalw e 'n 10-jarige predikan tskap in die G e ld ers-B ra b a n tse dorpie N ederhem ert op n eiland in die M a a s gelee, groten d eels aan die platteian d en die h o o fstad van die provinsie G r o ­ ningen verbonde gew ees. S y jeug het hy deurgeb rin g in die w elvarende dorp T jam sw ee r, w aar sy vader, D s. G . H . Bieeker, self G roninger van geboorte, byna 20 ja a r lank die g e so g te en geliefde predikant w as.

V y ftig ja a r na die vertrek van D s. Bieeker uit T ja m sw e e r w ord hy d a ar nog in dan kbaarh eid ged en k .')

D ie jong predikantseun het die iew e op die platteland saam met

') S ie n die in te ressan te artik e l v a n P ro f. H . }. B a c k e r , h o o g le r a a r in die S k e ik u n d e en g e tro u e v rien d v a n w y ]e P ro f. B iee k er in N ie u w e T h e o lo g isc h e Stu d iën . 22.

aft. 5 en 6. M e i-Ju n ie 1939, bl. 132 v v . H ie rd ie nom m er is h eeltem al a a n P ro f.

B ie e k e r g e w y , n a aa n le id in g v a n s y 7 0 ste v e r ja a r s d a g . P ro f. B a c k e r v erm eld o .a . die v o lg e n d e , v ir o n s in S u id - A fr ik a in te re ssa n te an ek d o te o o r die v a d e r v a n P ro f. B ie e k e r : D s. B ie e k e r het so o s d e sty d s g e b ru ik l k w a s. m an el en keil g e d ra . D e u r sy fo rse g e sta lte en rin g b a a rd het h y o p P re sid e n t K r u g e r g e ly k en m eer- m ale is h y v ir die P re sid e n t a a n g e sie n . In 1900 toe d ie P re sid e n t p a s in H o llan d a a n g e k o m het, is D s . B ie e k e r toe h y n a 'n b e so e k a a n s y seu n te N ed erh em ert.

in G o rcu m o p die D o r d tse b o o t g e w a g het, d eu r die m en ig te a s die P resid e n t b e sk o u en eerb ied igtik b e g ro e t. D it sk y n o o k o p a n d e r p lek ke in d a a rd ie ty d te g e b e u r het.

Referensi

Dokumen terkait