• Tidak ada hasil yang ditemukan

Kinderleidingsklinieke en die plek van die maatskaplike werkster daarin

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Kinderleidingsklinieke en die plek van die maatskaplike werkster daarin"

Copied!
120
0
0

Teks penuh

(1)

EN DIE

PLEK VAN DIE MAATSKAPLIKE vJERKSTER DAARIN,

deur

CHARLOTTE VILJOEN.

Hierdie verhandeling word aangebied ter voldoening aan die vereistes vir die graad

MAGISTER SOCIETATIS SCIENTAE

van die Potchefstroomse Universiteit vir C,H.O.

21ste Januarie, 1953.

(2)

I.

l..lLlLQ.JLD s o

P G_i_Xf_11_.

KINDERLEIDINGSKLINIEKE -- en die

PLEK VAN DIE MI\A.TSKA.PLIKE vVErtKSTER DA.A..RIN.

Bl.

DA..NKBETUIGING. II

HU.H'TDTNG : WA..T DIE KINDERLEIDINGSKLINIEK BEOOG. 1,

HOOFSTUK I : DIE KINDERLEIDINGSKLINIEK.

A., Histories : Die ontstaan on ontwikke-

ling van kinderleidingsklinieke.

6

B. Die doel van kinderleidingsklinieke. 14

/ c.

Die werksaamhede en werking van kin-

derleidingsklinieko.

17

D. Organisasie en finansiGring van kin-

dcrleidingsklinieke. 30

HJOFSTUK II : DIE PEJSONEEL VA.N DIP KINDERLEIJINGS- 36 Kl.INIEK.

HOOFSTUK III: DIE rll. I\TSI:A.PLIKE 'iNERKSTER OP DIE PER- 49

V

HOOFSTUK IV.

SONEEL.

1. Inloiding. 49

2 Die taak van die mnatskaplike werk-

ster by die kinderleidingskliniek. 49

3. Hoeveel gevalle die maatskaplike werkster van die kinderloidingskli- niek kan behartig,

4. Ondersoek van gevalle.

5.

Gevnllestudie.

6. Slot.

50 y

52

Kort opsomming van gevalle-ondorsoeke 80

7.

Die maatskaplike werkster se aandeel

in die diagnose van gevalle. 82

Opsomming van die dingnose van geval-

83

le.

8. Behandeling. 8?

Illustrnsie met gevalle.

95

9. Rekords en verslae. 98

10. Vereistes vir die opleiding van psi- giatriese maatskaplike werksters. 99 KONKLUSIE: DIE KINDERlEIDINGSKLINIEK

IN DIE GEMEENSKI\P, 103

(3)

DANK BET U I GING.

Ek wil graag my ouers, broers en susters bedank vir die bron van krag en inspirasie wat hulle altyd vir my was en ook die daadwerklike hulp wat hulle aan my verleen het

ten opsigte van my studie.

Aan Proff. G. Cronje (Universiteit van Pretoria) ens. Pauw (Universiteit van Stellenbosch) 9 wa.t die grondslag gel~ het van my kennis van die maatskaplike werk on die

liefde vir die work by my aangewakker het, betuig ek my hartlike dank.

Van onskatbare waarde was ook die praktiese onder- vinding wat ek by Kindersorgverenigings onder die bekwame leiding van mej . L.M. MacKenzie opeedoen het.

Teenoor dr. J.H. Coetzee (Potchefstroomso Univorsi- teit vir C.H.O.) wil ek my innige waardei.ing uitspreek vir sy wetenskapliko lei.ding en ook vir die vriondskap wat ek al tyd by horn aan huis ontvang het.

Prof. J.C. van Rooy (Potchefstroomso Universiteit vir C.H.O.) het in geen geringe mate tot my vorming bygedra nie.

Prof, J.M. Hattingh (Potchefstroomse Universi t.ei t vir C.H.O.) het dit vir my moontlik gemaak om die praktiese navorsingswerk te doen in samewerking met antler personeellede van die Kinderleidingskliniek van die P.U. vir C.H.O, en het die onderwerp vir hierdie verhandeling aan die hand gegee.

Aan die outoriteite van die P.U. vir C.H.O. is ok baie dank verskuldig dat hulle dit vir my moontlik gemaak het om met my studie aan to gaan.

Ook aan mej. T. Stammes my dank vir die vriendskaps- bewys om die verhandeling t e tik.

POTCHEFSTROOM.

2lste Januarie,

1953.

(4)

-1-

KINDERLEIDJNGSKLINIEKE en.die

PLEK VAN DIE MAATSKAPLIKE WERKSTER DAARIN.

INLEIDING: WAT DIE KINDERLEIDINGSKLINIEK BEOOG, 1. OPVOEDING EN HEROPVOEDING IS 1N TA.AK VAN MAATSKAPLIKE WERK.

Dit word vandag algemeen aangeneem dat een van die be- langrikste take van die Maatskaplike Werk is : OPVOEDING (of heropvoeding in die geval van volwassenes). In die wye sin van die woord is opvoeding 1n saak wat betrekking het op die individu as geheel, dit wil s~ intellektueel, mo- reel en emosioneel. Opvoeding sal dus nie in sy doel slaag nie tensy dit lei tot die harmoniese ontwikkeling van die persoonlikheid as totaliteit in wisselwerking met sy omge- wing.

Opvoeding is dus meer as blote onderwys, en wanneer opvoeding gedefinieer word, word die doel en aktiwiteite van die Kinderleidingskliniek duidelik. Sos~ Prof. I.D.

MacCrome (Universiteit Witwatersrand)1

), 0 ••• if we would see the underlying aim which should shape the activities of a child guidance clinic in their proper perspective, we must go back to the aim of all education which is, as I have suggested, the hai-·monious development of the individual, intellectually, morally and emotionally. '.J:hese are im- pressive sounding phrases, I admit, which in themselves may mean little or nothing; but, at least, they do suggest that

the well-educated individual is the balanced individual who is capable of meeting demands which life makes upon him,

in a phrase, the well-adjusted individual. 11

1) MacCrome, I.D.: "Child Guidance and Educational Clinics", Verslag van die Nasionale Konferonsie oor Maatskaplike

~ , 1936,

bls.

208.

~

-

(5)

Niemand van ens kan egter roem op 1n volmaakte op- voeding nie9 want ten opsigte van volledigheid skiet ens

almal te kort. In hoeverre ons t e kort skiet in die taak van opvoeding9 blyk egter uit die aantal en die aard van gedrags- probleme by kinders.

2. STUDIE VAN GEDRAGSAFWYKINGE BY KINDERS IS 1N STUDIE VAN

DIE

PATOLOGIE VAN OPVOEDING.

Die studie van gedragsafwykinge by kinders is dus in 'n sekere sin niks anders nie as 1n studie van die patologie van opvoeding insoverre dit tot uiting kom in die gedrag van die individuele kind. Daarom is dit ook slegs deur middel van 'n proses van heropvoeding wat die saak berodder kan word. Om dus slegs 1n afwyking by 1n kind to diagnoseer is nie gonoeg niei Dit moot opgevolg word deur behandoling, en dit is dikwels 1n lang proses.

3. ONTWIKKELING VAfi!. KINDERLEIDINGSKLINIEKE IS IN UITVLOEISEL VAN DIE MODERNE OPVATTING VAN MAATSKAPLIKE SORG.

Die Kinderloidingsklinielc het sy ontstaan te danko aan die eeue-oue probleem van wangedrag9 verstandelike ab- normaliteite en armoede, die pogings tot rehabilitasie en voorbehoeding wat daarmee gepaard gogaan hot, sowel as die neiging wat posgevat het 9 om dergeliko probleme op 1n meer humanitere wyse aan te pak. Hierdie rigting in dio maatskap-

likc sorg het 1n intensiewer individuel e studie moontlik ge- maak, wat op sy bourt meegebring hot dat dio p·ersoon se

gedrag en reaksies betor verstaan is on gevolglik doeltreffon- der bohandel kon word.

Deur middel van die moderne metodes in maatskaplike sorg kan die gedragsafwykendes en die verstandelik abnormales geklassifiseer word. Gevolglik kan daar ook spesiale oplei- ding toegepas word en die wenslikste ontspanningsfasiliteite daargestel word. By die studie en behandolingsmetodes is psigologiese, psigiatriese en sosiale tegnieke nodig. Die

kombinasie van hierdio drie tegnieke is die allernuuts_te paging

(6)

-3-

om te voorsien in die lank gevoelde en fundamentele be- hoefte1 naamlik kontrolo oor die menslike neigings wat

tot wangedr~g en verstandelike abnormaliteite lei.

Die bevinding dat hierdie afwykende neigings dikwels

by jong kinncrs begin vertoon is nntuurlik nie 'n moderne ontdekking nie 1 alhoewel nuwe klom nou gel~ 11•10rd op die

t . II

feit dat die oorsake gesoek moo word in die vrooe in- vloede en nie soseer in oorerwing of sosiaal-biologiese

determinasie nie. Daarom is Jeughowe ingestel7 sodat die moontlikheid geskep is om die kind onbevooroordeeld te be-

studeer in In atmosfeer vry van afkeer. 'n Verdere ont- wikkeling in die rigting is die stigting van die Kinder-

leidingskliniek, waardeur 1n afgeronde studie van die kind se persoonlikheid en sy omgewing gemaak kan word.

Baie ouers en onderwysers wat belas is met die op- voeding van normale kinders (en miskien in 'n mindere mate met afwykende kinders), vind in die Kinderleidingskliniek

1n voorsiening •in hulle behoefte aan leiding in verband met opvoeding. Kinders wat dikwels sak? is byvoorbeeld ook nie net 'n probleem vir die ouers en onderwyser(es) nie maar veroorsaak onnodige koste aan die Staat, afgesien van

die uitwerking wat dit op die kind self kan he. 1n Soort- gelyke probleem is stokkiesdraai, wat die gebruik van 1n Kinderleidingskliniek noodsaaklik maak.

Sommige ouers het ook meer bewus geword van hulle verantwoordelild1eid teenoor en moeilikhede wat hulle er- vaar met hul kinders. Gedurende die moderne tyd, waarin

sulke vinnige sosiale veranderinge plaasgevind het, het die ouers verward geraak as gevolg van al die nuwe opvattin- ge wat na vore gekom het op die gebied van opvoeding. Van-

'

daar die toenomonde neiging om advies te soek van enigoon wat 'n spesiale kwalifikasie in die rigting het. Die per-

sonee1 van die Kinderleidingskliniok, wat eers alle aspekte

(7)

ouers van advies dien, is dus die baste in staat om leiding te gee en sy plek as 'n stabiliserende faktor te midde

van die konflikterende strominge in te neem.

4.

DIE KINDERLEIDINGSKLINIEK WIL VERBETERING IN DIE AAN- PASSING VAN KINDERS BY HULLE OMGEWING BEWERKSTELLfG:"

Die Kinderleidingskliniek is dus 'n organisasie vir die verbetering in die aanpassin·g 2 )van' kinders by hulle onmiddellike omge~ing, met spesiale aandag wat ge-

gee word aan hulle emosionele l ewe en so~iale verhoud~nge, met die doel· dat, hull_c 'ih die g~leenthoid . gestel word om

te ontwikkel volgens·hulle individuele intellektuele potensiali tei te tot g.oed gebalanseerde volwassenheid.

Hierdio funksie word langs twee weg uitgeoefon, nl.

deur die direkteJstudie en behandeling van:

a. kinders by wie die gebrek aan aanpassing gemerk is, en

b. allo volwassenes wat belang het by die botrokke kind, die skoal, sy maatskaplike omgewing ens.

Die geval self on dio gemeenskap is dus die twee voorwerpe van die diensto van die Kinderleidingskliniek en die resultaat van die pogings van die Kliniek kan getoets word aan die uitwerking wat dit op beide die voorwerpe het.

Om egtor aandag to gee aan 'n groot aantal govalle is 'n fisieke on ekonomioso onmoontlikheid, maar dour die diens to bewys aan 'n klein groepie uitgesookte gevalle kan dio hole gemeenskap beinvloed word ton aansien van opvatting en toepassing van opvoodings

5.

DlE TivEELEDI GE DOEL VAN DIE KLINIEK.

Die tweeledige doel van die Kliniok is nn binne en na buite gerig. Na binne is dit gorig as govolg van die

dions aan sommige kinders bewys, wat (on dit is weer die diens

·na buite gerig) as voorbeeldo kan dion vir onderrig aan die

2) Met aanpassing word bedoel dat 1n kind sodanig opge- voed 0n geloi moet word dat hy sy drange kan boheers

en bevrodigond kan beantwoord aan die bopo.aldo norm~

en idea.lo van di e snmelowing.

(8)

- 5 -

hele gemoenskap: deur middel daarvan bewys die Kliniek

1n diens aan alle kinders in die gemeenskap. Die taak van die Kinderleidingskliniek is dus omvattend, naamlik om daardie afbrekendo reeks van wederkerige beinvlooding in die kind se lowe te stuit.

6.

DIE INVLOED VAN DIE KINDERLEIDINGSKLINIEK.

Die omvang van die invloed wat die Kinderleidings- kliniek uitoefen, is geleM in die mate waarin hy dool word van die samel owing; in die lig waarin die gesinne in die gemeenskap die Kliniek beskou; in die bydrao wat byvoorbeeldd:i.e skole, die kerko en die medici lower; in die mate waarin daar gebruik gemaak word van fasiliteite in die gemeenskap, bv. speelgronde en klubs, en in die mate waarin die individu lode van die personoel vrien- do word van die kindors en hullo ouers.

(9)

HOOJ:!78TUK I.

DIE KIND2RLJIDINGSKLINIJIB:.

DIE 0Nl13TAAN -:;rn ONTWIKI{1LING VAN KINDTI!RL:~IDINGSKLiliT1 ·%:5].

Die daarstelling van kinderl:_ddingskliniPks het die eerste. in .Am2rika poszevat9 en die ontw1kk~ling daar- van is 'n populere en bet ekenisvollefaae van die geestes- higiene-beweging gedurende die af6 elope 25 jaar in ~er1ka.

1)

Volgens C.M. Louttit hst ons die ontstaan van die K1nderleidin~sklinieke sl~gs aan L. W1t~0r t e danke. Hy het in 1896 aan die vergadarinc:· van die '.AJ.,')er-:.can Pzycho- logical ASSoc1ation·' 'n r c;cks voorstelle in verband m&t die ondarsoek van problbma by skoolkindsrs vcorgBlt. D~arby

het hy o.a. metodas vir gEbruik in sie..lkundige laboratoriums aan di& hand gedoen. Die bastudering v&n di~ ~~rsts kind en 'n paar wat daarop gevolg hat, was die ontat,an va~ wat Vil t mG r g e. no 0 m h et 'Kl in i r: s e p s i go 1 o g i e 1 Hy w a s v e r a l g s - int t~re.ss-,(~rd in die skoclkind, -::n hy het die taak van die

2)

Kl in i es G s i f-1 k un d i g E g 1c d e f in i ~, e r g 11 • • t o d e s c r i b c and eval uate the child's bahaviour according to cdrtain analytic catagori ~s and to discover the reasons for dLviations! As dit dan £jrs g~doen is9 kon spss1al e pro- gramme uitgr-.w-rk word om dL gcdrag te verb'::-tt.r. D1t was

o)

dan ook ~ .tmRr en nis

w .

Healy niej wat ~srst8 die nut in- gssisn het van sam~werking tussen die si Gl kundigb9 psigiatbr

l ) Louttit C.M.s Clinical P_syct~olo_gx, N".;W Y~rk and Lcndon»L,47j bl. 6.

2) W~tmer 1.: Psychological Cl1n1c;; N,;.W Ycrkj 1022» bl. 135.

3) Lautt it C.K, :~A.w. bl. ?.

(10)

-7-

(of medikus) en maatskapl:tke werksterQ

Dit is heelwaarskynlik waar dat Witmer se pioniers- werk belowender was as sy werklike bydrae tot die uitvoering van die werk.

2. W. Healy, 1909.

Gedeeltelik onder die invloed van die ontwikkeling in die psigiatrie en gedeeltelik as gevolg van sy strewe na meer spesifieke sielkundige benadering en ook gedeeltelik omdat hy te doen gekry het met praktiese probleme, het Healy in 1909 1n kliniek vir gedragsprobleme by jeugdige

oortreders gestig, wat verbonde was aan die Cook County (Chicago) Juvenile Court wat vandag die naam dra

11Illino:1.s Institute for Juvenile Research11 en sy werksaam- hede ui tgebrej_ het tot die behandeling van gedragsprobleme van alle soorte.

Volgens G.S. Stevenson ·en G. Smith 4)het dr. Healy

1n groot bydrae gelewer. tot die ontwikkeling van Kinder- leidingsklinieke met sy teorieg van gekombineerde studie deur medj.ci, sielkundiges en maatskaplike werkster s t. o. v.

jeuedige oortreders met die doel om die oorsaak van hulle gedrag op te spoor en sodoende die moontlikheid te skep om te verhood dat hulle opgroei tot volwasse misdadigers,

Die pogings van sy eerste kliniek is egter belem- mer deur gebrek aan toereikende metodes van wetenskaplike analise van die mensemateriaal waarmee daar gohandel is,

_

_,

Al· die nuwe rigtings in die optrede van die howe, soos bv, segregasie tussen jong en volwasse oortreders, voorsiening van proefbeamptes met die oog op insamellng van inligting omtrent dio agtergrond on geskiedenis van die oortreders7 vorvanging van die formele wetlike prosedure deur normale ondervraging, het in die vermindering van die aantal jeugdi- ge veroordeeldes nie so geslaag geblyk as wat aanvanklik

L1-) Stevenson G. S. on Smith G. ~ Child Guidance Clinics;

Oxford University Press, 1934;---F.[:~

(11)

3. Geregshowe en Kinderleidingsklinieke.

Die gedagte van die Kinderleidingsklinieke het des- nieteenstaande vinnig posgevat, en in sommige gevalle was regters nie alleen ten gunste daarvan nie maar het selfs, soos bv. regter Harvey H. Baker van Boston, die voortou ge- neem in die stigting van 'n Kinderleidingsklj_niek. Die kliniek het later gestaan onder drr. Healy en Bronner. Ook dr. Herman Adler het 1n kliniek in Chicago hehoer, en hy was die eerste wat maatskaplike werksters voltyds in diens ge- neem hot om behulpsaam te woos by die opstolling van

diagnoses en prognoses van gevalle, om die kliniok van advies te dien on om in samewerking met ander organisasies uitvoering te geo aan die voorgesteJ.de behandeling.

Aan die begin was die grootste aantal gevalle va..~

dio jeughowe afkomstig, maar stadigaan het die personeel van inrigtings vir verstandelik afwykendes en mediese skole as gevolg van die inisiatief van 'n paar vooraanstaande per- sona by die jong mediese doktors 'n nuwe opvatting laat posvat ton aansien van verstandoliko abnormaliteito. Hulle het geleidelik 'n beter insig van hulle pasi~nt begin op-

bou en hot geleer om belang te stel in die res van dio ge- sin, die skoal en omgewingsinvloede as voroorsakendo fak- tore.

4.

O]leiding__ van ]Sigj.2 trtese maatska~liko worksters.

Van belang vir ons is om daarop te lot dat daar voor 1925 reeds 'n begin gemaak is met die oploiding van psigiatriese maatskaplike werksters en wel by 11Smi th College for Social Work1' en by die 11New York School of

Social Work". Hierdic oploiding is noodsaaklik gemaak deur die na-oorlogse toestande1 maar dit het ook die voorsicning van werkkragte gcdurende vredestyd aangevul.

Na 1930 het die wcrk sovor gevorder dat spanwork tussen psigiaters? modici, sielkundiges, maatskaplike

(12)

werksters en opvoedkundiges ontstaan het om die probleme van kinders vanuit alle gesigspunte te benader.

5, Geesteshigi~ne en die Kinderleidingsklinifilt_.

Van geskiedkundige belang in die ontwikkeling van Kinderleidingsklinieke is ook nog die feit dat in 1909 Clifford W, Beers die "National Committee for Mental Hygiene" georganiseer het om die toestande in hospitale vir psj_gopate te verbeter soos hy ui t sy ondervinding wens- lik geag het, Dit is aan die bydrae van die Komitee te / danke dat teen 1920 algemeen erken is dat alle pogings tot voorkoming van geestesgebreke reeds moet begin deur ge- dragsprobleme by kinders aan te pak,

6.

Demonstrasie KlinJeke.

Vanaf 1922 versprei die Komitee inligting in ver- band met Kinderleidingsklinieke en hou op plekke soos St.

Louis, Norfolk, Mj_nnesota, Los Angeles, Cleveland en

Philadelphia demonstrasieklinieke. Dit is moontlik gemaak dour die ncommonwealth Fundn. Die doel hiervan was dio vol- gende :

a. om die psigiatriose studie van gedragsmoeilike, moontlik misdadige en misdadige kind.ors in skole

en jeughowe te ontwikkel; om gesonde motodes van behandoling, gebaseer op die studio, in werking te stel;

b, om die werk van besoekonde ondorwysors moontlik te maalc, waardeur die vroo~ kontak, wat van on- skatbaro waarde in die skool is, moontlik gomaak word; terselfdertyd kan deur middel van hierdie afdeling van die work 1n botor vorstandhouding met die kind opgebou word en meer vir sy ont- wikkoling gedoen word;

c. om die noodsaaklikheid van die voorsiening van opleidingskursusse vir reeds gekwalifisoorde maatskaplike werkstors wat graag hiordie works-

terrein wou binnetroe, na vore te bring; d. om deur middol van verskeie opvoedingskanale

konnis en die gcbruik van die spesiale metodes van die Kliniek bekend te stol.

Die "New York School of Social Work" het, met die oog op die ecrste drie punto9 in 1922 1n addisionele kur- sus vir psigiatriese maat~1cap11ke werksters en besoekende

(13)

onderwysors(esso) ingestel. Daar is ook met die oog op opleiding van studente 'n psigiatriese kliniok met die naam

11Buroau of Childrens' Guidance" gGstig vir diG bestudoring en behandeling van kinders wat spesialG problemo oponbaar.

Die reaksio van die publiek was aanvanklik dat

hulle kwantiteit verwag het, en dit het gedreig om inbreuk te maak op die kwaliteit van die wGrk van Kinderleidings- klinieke. Die personeol het dit daarom altyd moeilik ge- vind om aan die publi0k, wat nie met dj_e tipe werk v.er- troud was nie, te verduidelik waarom die klinieke nie net soveel gevalle kan behandel as 'n mediese kliniek nie. Bui- tendien was die aantal gevallo gou te veel om te behartig.

Om 1n beter balans in die werking van die kliniek te be- werkstellig is toe daartoe oorgegaan om die personeel in die volgonde verhouding saam te st0l: een psigiater, een sielkundige en drie maatskaplike werksters.

In St. Louis is govind dat dio Kinderleidingskli- niek die belangstelling van 'n aantal groepe en organisasies uit die gemeenskap gaande gemaak het, bv. psigiaters, proef- b0amptes, die Departoment van Openbare Welsyn, jeughowc, skole en welsynorganisasies. Die grootste waarde van die Kind0rloidingskliniok wat ondervind is,

is

die intiemer

samewerking wat bewcrkstollig is tussen dergoliko instan- sies.

Die demonstrasieklinieke het bolnngstelling wyd en syd versproi, en die eksperimentele stadium daarvan is teen 1927 vol tooi. Die taEi.k van dio Nasionale Komi tee vir Geesteshigi8ne was nou om too te sien dat di0 aktiwit0ite van bestaande kliniek0 op 1n hohl poil gohou word of uitge- brei word waar nodig on om die minder geslaagdo pogings uit te skakol sodat die werk nie in diskrediet sou kom nie.

Verdor moes dit tred hou met die ontwikkoling in elke kli- nick om sodoondc die andor klinieke op hoogto te hou van

(14)

-11-

vorbeterings en nuwc verwikkelings, waardeur hullo hul work kon verbetcr. By die klinieke in Amerika is de..ar individuolo vorskillo ten aansien van organisasie, worksmetodcs en

tegnick, sodat daar nie voralgomoen kan word nio, Daar kan byvoorbeeld nie gepraat word van die Kinderleidingskliniek nio, alhoewel almal 'n eonvormige benadering van die go- dragsproblome by kinders ondorneem.

7.

Kinderleidingsklinieke in Engcland.

Tho British Journal of Psychiatric Social Work5) lewer tolkens bewys dat daar in Engeland baie Kinderloi- dingsklinieke bestaan. Aan Univcrsiteite soos die to Edin- burg en Manchester word psigiatriose maatsko.pliko werksters opgelei. Hulle word dan in diens genoom dour Kinderleidings- klinieke, inrigtings vir kindors en jougdiges en inrig-

tings vir vorstandolik afwykendes.

8. Geskiodkundigo oorsig van Kindorloidingsklinioke in Suid- Afrika.

a. PioniersstaditJ.._m_'lQ.__or

1930.

Volgens inligting verkry uit Die Verslag van die Na- sionale Konforensio oor Maatskaplike Werk2

1936 6)

is

die eerste Kinderleidingskliniek in Suid-Afrika in Pretoria gestig. Die pionior op die gebied was dr.

Maria to Water, wat dio kliniok reeds voor 1930 tot

II . '

stand gobring het, maar dit hot 'n vroee dood gestorf.

Intussen het die departoment Sielkunde van die Kaap- stadse on Stollonboschso Universitoit gedurcnde baio jarc werk by skole in die vorband godoon en onder- wysers van raad godien _in verband mot hul optrode

toonoor moeiliko kinders. Maar dio work was sporadios en ongeorganiseerd.

5) TI1e British Journal of Psychiatric Social Work no. 2, Augustus 1948, bl.

~-6

en no. 3, November 1949, bl.

54 .

6) Die VorslcIB_ van die Nasionale Konfergnsie oor Maatsk§:£_-

lli_Q.._Wer..K.$..-1..2.3..~ vgl. daarin dr. M. Minde: 11 Tho Chila- Guidance Clinic rr .

(15)

I

b • Ka a p s t a d s e Uni v er s it e i t 1 9 ~l 2

In 1932 is 'n gosd georganis~6rde Kindsrlsidingskli- n i e k a an d i :a Ka a p s t a d s a Uni v 1:; r s i t 6 i t b :· g in , w a t o o k

die heelhartiga stGun w~ggedra het van dr, De Vos hlal&n (toe Suparint~ndEnt-G~n~ra~l van Ondarwys in

die Koapprovinsi6). Hy het s6lfs daarin gc;sla.ag om vir die kliniek finansi~l e steun t8 v~rkry van die Departemant van Uni~-OndErwys.

Die eerstb problsfm van die Kind~rl0idingsklini~k te Kct&pstad was akkom.modasie, Aanvanklik is 6svalle ondersoek net waar dit dia geri0flikstd was- in die sislkundegebou van die Univ6rsitsit of in die Mowbray- skool, wat mct.r sentraal gF,l8e is.

Hierdie kliniek is op 'n ko5p0ratiEwe baeis gfdryf:

die per son~al het as 'n span saamgewfrk, elk met sy -ie pligte ten aansi~n van die studie v n die pro- bl sdmkind, g~si en vanuit ay b~sondere gaspasialise2rds oogpunt. Dib varskillende inligting Wdt sodoend6 in- gesamel is, is dan saamgevat tyd~ns 'n gesamantlike

sitting, bygewoon a ·ur al diE l ~da van di p0rsoneel van die Klinifk, IBlke~n kon dan sy bydrac lew~r tot dis oplossing van die problsem deur middel van op~n- h&rtigc bJspreking. Doctrna kon 'n plan van behandc- ling geformuleer word, w~t d~ur di ~ betrokke leda van di~ psrsone~l uitgevoer kon word, Mat gare~lde tus- s ·nposas is die g2valla ondar b6handbling in her- siening gsneem, 1n enige mo8ilikhGid insak~ die be- hand~ling is bespreek. Dikwfls is die batrokke onder- wysers ook uitgsnoci om di besprekings by t8 wocn,

'n voorreg wat hull~ beie op prys gestel het.

Einne dri~ jaar is 233 gevallG behandel, waarv&n 101

s~uns was ~n 132 m~isies. Die grootst~ a6ntal gsv&lle is na die klini :k verwys deur skola; sor.amig6 is daur die ouers si:lf g-sbring, .sn ,-nk'"'l es is deur die J.sug-

(16)

-13-

raad aanhe.ngig gemaak. 'n Probl3em is geak~p <leur die kind rs van wElgest~ld6 ouErs wat ken betaal vir dia b8handeling, want al di6 dionst6 word gratis gelawer.

c. Potchcf strooms6 Univer siteit 194 .

Die Kindcrl6idingsklinick v~n diij Potchefstrooms , Univ2rsiteit vir C.H.o. is g:'stig gedur6nd · dio jaar 1949 en het uitg~gaan van di6 fakult 6it van Sosiale W1:, t c:nska ppa. Die do el was a P.nvonkl ik (socs no u neg) om groti:-ndeels nan nagra3dse studante in sislkunde en ma2tskaplike w~rk opl~idings- en novorsingsge1?3nt-

heid t e biod.

As DirektGur i s b(:_noE."m di -- Hoof V.:ln di d dcip«rt -'ml:'nt Sielkuna·-, ::=n pe.rsonee,11-'de van diG d.spartemt,nta Maatskaplike Werk, Opvotdkund~ en Ligga1mlike Opvoe-

ding dien op dis Ra~d van BahE~r. Volkswelsynsb~-

amptes 3n di~ MaatskaplikG Werkster van dis plaaslike Kindsrsorgvereniging word in k~nnis g-st~l van sam -

sprgkings in verb,.md met ge.v8ll0. Go6i i; samaw~rking is v n 1~~sgcno ~md0sverkry in v0rb nd met die ondJr- soek en bthand ling VPn gGvDlle.

Die kl iniak funksion~cr in sam6w~rking m&t die Kin- derklub van die depart ~·rMmt M··atskaplike Werk, wat in die gebou vir liggaamlike opvo~ding ~ankeer par week gt hou word. Die doel is om die probleemkind2.rs int = sk8k31 by 'n gawona gro~p kindErs om

L sodoendE die wc.orn-;:Jming op so'n nc:tuurlik6 wysa moontlik t 6 doen - dit is die t~&k van die groep- 1 •idster of l ri ar ( 'n student in Mae.tskcplike Werk), wc:t don da-roormo t r1::pport -"cr by di l 6ktrise in MLat skaplike Werk;

ii. om spalterapie by die probl813mkind te kan toepe.s indi6n nodig en wenslik. ·

Waar·dcvolle werk is

ai

op· hierdie samewerkende basis tot stand gebring, en gedur~rrde di~ j aar 1951, toe die werk met mening aangepaj: is, la 16 g1;:valle ·behandsl, waarvan 6 dogt0rs en 10 sauna was.

(17)

d. Ander Universiteite.

Sever bekend hst di." Univar sit<:>ite van Pr--3toria p Nat al ~n Stallenbosch oak KindFrleidingskliniaka w&t min of m-ar op di~sdlfdc wysa ingerig is en b0haer word as diJ van di0' Univ6rsiteite wat reads b~spruak is,

B. DIE DOEL VAN KINDERLEIDINGSllINIXKEJ, 1. Doelstellings,

Nag2lang die a3ntal kliniEks in die verskillsnde lrnde toag.:,nG2m en ontwil<k,.l hst , hst die doGlstellings on

7)

funksiFs ook uitgsbrei, Appl .ton ge die volgende verouder- de definisie ac:m: 11ThG Clinical Psychologist i s concerned with th6 svi l uation of tha child's innate abilitiesp educationc::.1 achiBV€msnt s9 and speci.c:l apt i tudes. ''

8)

Da~rteenoor stel C,M. Louttit 'n m6er modarne op- vatting van wat die Kindsrleidingskliniek beoog en gebruik

9)

hy die volgcnd0 aonhciling van L, Witmer :iiFor the methods of Clinicol Psychology ors necsss~rily involved whoncver th~ stat us of an indivi dual mind is ddt Grmined by obs0rv- 3tion 8nd cxp6riment 9 and p~dagogical traatment appli~d to effect change? i , e, t h\3 d\3Vc:lopmE.nt of such an in- dividue.l mind, '

10 )

11Clinical psychology'' al dus E.A. Doll, 11att emps to combine all ch0ract~ricti cs 9 physi crl and social, into a 7) Appl stonldChild Guidanc~ Proc~dursstt,Institute for

J uv~nilG Resear ch; New York~ 19379 bl, 362.

8) Louttit C.M.:Cl_~niccl ~sychology;Ncw York end London,

1947, bl. 7.

9) Witmer L.:C~inic2l Psychology;NEw York, 1907j bl. 9.

lO)Doll E.A.: Psychc,_logical Exchang,39 l'h w Yo:ck~ 1934, bl.137.

(18)

-15-

composite appr~i sal which is significant for purposes of individual adj ustment in th normal rE-lations of the in- dividual to socisty and social ins titutions~

Hierdi e dGfinisies 1~ die-klem op di a nut van diw kliniese siel kunda, maer uit die volgEnde d~f inisies blyk dat die sia.kundiges eek di6 noods~aklikh&id bcs~f va.n 1n sosiale en g0skiE.dkundig6 ondarsoek sow~l as 'n d:;3e-glike m~di 3s6 ond~rso~k voordot 'n pl an van ·bshcndgling voor- geskryf word. o het die 11Clinic2l S,:.ction" van die

11)

11AmE>rican Psychologi cal Association·' die volgbnde dofinisie aan0 E;nccm om hull1:. do0l t ~ verduidcllik: ·'Clinical psychology is s form of applied psychology which aims to define th~ bshaviour cepacities and bGhaviour chersct Gristics of an individual through m .. 'thods of mcnsurc.mc:nts, E.nc:lysis, and cbsarvaticn; rnd which, on thE b2si " of an intsgroticn cf t hes& findings with dcta receivQd f rom ~hs physical

examinations and scci8l histories, giv€s sugzestions end re commendations fer the proper adj ustmsnt of t h6 individual. ·.,

DiB definisie wat m.i. die do~l vn Kinderl eidings- 12) klinieke die, best G stel i s die v,m St.:;vsnson E:n Smith 2

·''rhe Child Guidance Clinic is an at t:.mpt tc mc1rshr1l th6 resources of th , community in bah2.lf of childrfn who are in distrEss bect usa of unsatisfiad inner nscds1 or are seriously E,t outs with thGir envircnm&nt - childrc.n 11vhose d-3Vbl opm0nt i s thrcwn cut of ha.l ance by difficulties which reveel thtms6lvas in unhealthy tr~its1 unaccbptabla be- havicur9 or inability to cope with scci~l and schclastic cccup:,ticns. 1

2. Funks i s s.

Di e dc~l van die Kinderleidingsklini~k word verder duidelik as ens op sy f unksies l et. Dis diens v2.n die Kin- dGrl eidingskliniek word gelewer deur midd·l van dir~kte

ll)Americ,.n Psychcl cgical Asscci::.1ticn 9 Guide t o psychol cgical clinics in th~ United Staj~ 9 1935, bl. 140.

12)St f.venscn & Smith1 A.w. bl. l.

(19)

neel wat gewoonlik bestaan uit 1n psigiater, 'n psigoloog (een van die twee tree op as direkteur) en psigiatriese maatskaplike werksters. Daarby kom dan ook die hulp van medici9 onderwysers9 ander maatskaplike werksters en ouers.

Die kern van die metode van benadering is dat die gedrag van die gedragsafwykende kind objektief bestudeer word9 met die hoop om die oorsake (wat gewoonlik veelvul- dig is) te ontdek. Sodoende kan die probleem opgelos of die konsekwensies daarvan altans verminder word. Die verwy- dering van die oorsake is in ieder geval 1n meer positiewe beleid as om voorskrifte9 opdragte of straf te gee of so- danige kind onder beheer of toesig te laat plaas.

Ouers en pleegouers9 skole, kinderhowe9 medici en maatskaplike verenigings van verskeie soorte is al lanK besig met kindersorgwerk. Die klinieke beoog egter om lei- ding te gee wanneer di~ instansies nie voldoende is nie, Die voordeel van kliniese werk le daarin dat nie slegs een metode gebruik word om die moeiliko gedragsprobleme op te los nie, maar wel 1L samestelling of sintese van tegnieke, Die ondervinding het geleer dat juis die kombinasie van die tegnieke effektiewer is. Die Kinderleidingskliniek kan

slegs sy dienste tot die beskikking van 'n handjievol kin- ders stel en origens moet hullo hul verlaat op die krqgte binne die gemeenskap om van dag tot dag die verantwoordelik- heid vir kinderleiding in die wyer sin van die woord te dra.

Die volgonde drieledige funksie van die kliniek is 'n samevatting van hoo getrag word om die doel (soos ver- duidelik) te bereik:

a. Die personeel van die Kinderleidingskliniek bestudeer en behandel bepaalde gevalle.

b. Hulle trag verder om die belangstelling van ander organi- snsies en persone in die gemeenskap op te wek in die voorkoming van gedrags- en persoonlikheidsafwykings by kinders.

c. Hulle poog om deur middel van intonsiewe bestudering v,an individuele kinders aan die gemeenskap to toon wat die onbevredigde behoeftes van groepe van kinders is.

(20)

-17-

c.

DIE W'ERKSAAMHEDE EN WERKING VAN KINDERLZIDINGSKLINIEKE.

1, Inleiding.

Net socs die beoefening van die geneeskunde, onderwys en maatskaplike werk is kinderleiding meer 'n saak van aanleg as wat dit 'n wetenskap is. Dit is weten- skaplik insoverre dit gestaafde feite as basis het, maar die uitvoering van toevallige en minder belangrike ekspe- riment -0 word vermy. In di,3 verband s~ G.S. Sttovenson en

13)

G. Smith gGBut the body of verified knowlsdg~ of behaviour is so incomplet e that, in order to utilize facts which are reasonably w0ll substantiated9 this nascent srt must employ 2rbitr8ry Bnd theoretical procedures to fill the gaps".

In die praktyk maak die Kinderlaidingskliniek gebruik van fuite en hipotGses uit verskillende terrGine van ondarso6k soos bv . van die gbn~eskunde9 onderwys ari maatskaplikd w~rk. Sbdert die ontst&cin van Kinderleidings-

klini9ke het dif werksmctodbS al bai e vi rand~r en ontwik- kGl en sal dit oak altyd onmoontlik bly om die werksaam- hede en werking definitief te omskryws. Lewsnsomstandig- hede verandar g~durig9 en dit vsreis altyd nuwe ori~nte- ring. Dis genoemde w2tenskappe waarvan by di : Kindsrlei- dingskliniek gobruik gamaak word, bly ook nie st2ties ni/ 9

8D navorsers kom stsGds tot nuws insigt - en gevolgtrek- kings. 0-m doeltrcffend te kan f unksione r mo~t die Kind,3r- l cidingsklini0k dus trbd hou mt hi~rdi0 dinge9 en die personeel sal hulle w~rks~amh~de en motodes daarvolgens meet inrig.

2. Die dicns van di.o I".:liniek kan in vier st adiums vcr-

a. behoorlike b0stud -ring van die geval - die verGistes wat hi~raan g stal word, sa1 VRria6r volg~ns die

soort gdval, maar die studio moet gcdoen word vanuit die sosiale, fisi~ke, sielkundi c en pEigiatriese gesigspunt0;

13) StGV(mson G.s. & Smith G. ~ A.w. bl. 5.

(21)

b. diagnotiese opsomming van di.::· bevindings;

c. formul .ring van di6 pl 9.n van bahE,ndeling; an

ct. die uitvoaring van dia plan van bbhandeling tot op so'n stadium dat die g val as afgchllndel baskou kan word.

3. Werksaamhode en Werking.

a. Behoorlike bestudering van die geval.

Vfanneer daar aansoek gedoen word om die behande- ling van 'n bepaalde kind, word 'n lid van die parsoneGl (gewoonlik die psigietriese maatskapli~ wsrkster) afga- vaardig om by die kli~nt vas t e stel wat die a8rd van die probL:.,,.m j_s, wat van die Kliniek v8rlnng vrnrd en in watter mate die Kliniak van dians kan w~Gs. Daa rn2 basluit die

psig1atri.:;se me,2tskaplike warkste;;r 6f die dir0ktcur of die pE-rsonsE'-lkomitse, of di'3 kJ:ant aangane,2m kan word al dan nie en wat tor stappe die e~rstG gedoen moet word.

As daar hEldarhbid his roor i s, mdg die taak van die Kliniek dolk sl ags w~as om 'n diagnosti8S6 studi6 ta

handeling. By al boi prosesse kan div pcroo na6l Ven die klinL;k byga st c=,sn word d .: ur b ;)l DnghE. b band0 we lsynso rgElni- sc. sir. s, en don sal die klinisk sl0gs v ,rantwoord/ lik wEes vir die psigiatri0se sn sielkundige disnste 2n die betrok-

die hele proses moet berus op hE~lh~rtige samew8rking. b. Pligt . van die verskillende l sde van diG personeal.

Ten aansicn van die disns wat diG KliniGk l cw0r (soos ond,Jr 8, uitc1:mgasit) 1 is dis pl igt2 v,::n die vcrskil- l 0nda l GdE van die persone~l kortliks as volg :

Die psigieter vo~r 'n onderhoud met die kind om insig tc verkry in sy emosionela problemc , en hy dosn ook 'n dG~glike fisiek , ondersoGk; di0 siel kundigG do~n die uit- g0s06kte psigom~tri~se toctss om die kinds& moontlikhed6, vermo~ns 6n bakwaemhade vas te stel ; diG psigi~tri ose maat-

skaplikc werkstar bestud6~r die onderli~g~ndG sosial G faktore,

Gambar

Kort  opsomming  van  ge v alle-ondorsoeke  80  7.  Di e  maatskaplike  werkster  se  aandeel

Referensi

Dokumen terkait

Indien iemand vandag navraag sou doen oor die funksie en doel van die belydenis in die kerk waarvan die Credo3‘n baie belangrike aspek is, sou die volgende voorlopige antwoord gegee kon

4.4 Aktiewe Ontvangers Een van die kernaannames van die gebruike- en beloningsbenadering, en die een wat trouens die breek met die tradisionele behaviouristiese siening van

HOOFSTUK 2 DIE INVLOED VAN SEKERE OMGEWINGSFAKTORE OP DIE ADSORPSIE VAN ATRASIEN DEUR VERSKILLENDE KLEIMINERALE 2.1 InIeiding Die chemiese en fisiese eienskappe van grond word

"40 Die offisier wat inspirasie uit die verlede wil put, moet altyd in gedagte hou dat die lesse van die verlede gewoonlik nie baie duidelik is nie en dat dit dikwels duideliker in die

Een manier om hierdie probleme aan te spreek, is om die resultate van verskeie chemiese en fisiese metodes vir die berekening van ekstraheerbaarheid van verbindings uit gronde te

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v32i1.833 Referaatopsomming Die invloed van saadbehandelings op die aktiwiteite van α-amilase, lipoksigenase en peroksidase tydens die

Die Iranese profeet, Zoroaster, beskou alle bestaan as die geleidelike realisering aan die hand van ’n goddelike plan wat uitloop op die uiteindelike vervulling van die plan en ’n einde

In die himne van Thekla is die opstandingsdag reeds op hande, en kan Thekla en die maagde deelneem aan die huwelik van Christus en die Kerk omdat hulle hulle in hierdie lewe rein bewaar