DIE W ERKENDE WOORD EN DIE WÊRELD
L .F . Schulze
Departement Dogmatiek, PU v ir CHO
A B S T R A C T
The rediscovery of the Word of God in the 16th century was in a real sente the rediscovery of its power. The living God, who stands behind his powerful Word, has shown his mercy in a p a r
ticular way to the church during the Reformation period by speaking clearly and loudly to his people. The reformers, p artic
ularly Zw ingli, were aware of th is, and expected the renewal of the church and society from the Word. T h is conviction of the re formers is shown to be in line with the testimony of Scirpture itself, which attributes the faith creating fru it of the Word to the triune God. The world of our day, in which the Word exerts its power is a world which seems to be dominated b y a "neutral" scientific enterprise (which is not neutral), b y scientific "facts" (which are quite often only hypotheses and theories) and b y "objective" sci
entists, who are sometimes bound b y superstition. T h is is illus
trated with reference to i.a . Newton and Jung and the synthesis of science and the occult in the New Age movement.
1. DIE WERKENDE WOORD
1.1 SY KRAG
"D ie G oddelike g e re g tig h e id w ord d e u r die Woord van God in ons ty d geopanbaar, meer as wat d it v ir baie esue geb eur het" (Z w in g li, 1940,
Koern 53(3) 1588
-447-
7:37-38). H ie rdie woorde van Z w in g li, wat hy dikw els herhaal h e t ,1 toon
’ n diepe besef van die besondere ty d sg e w rig waarin h y geleef het.
H ierdie woorde het ook ’ n eskatologiese dimensie: eeue van donkerheid is v e rb y; die lig van die evangelie breek weer d eur as teken van God wat regeer en wat die eeue na hulle voltooiing v oo rtstu .
Wat maak die 16de eeu dan so besonders? Nie die fe it dat d it n eeu van groot manne was nie; nie die fe it dat die humanisme weer die skat van die klassieke geleerdheid en k u ltu u r ontdek het nie; nie die fe it dat d it 'n eeu van on td e kkin g s op ste rre k u n d ig e en a a rd ry k sk u n d ig e gebied (om maar twee te noem) was nie, maar die fe it dat Gód sy b arm hartigheid op 'n besondere w yse toon in h ierd ie eeu: die krag van die evangelie breek weer d eur die w indsels waarin die mens d it p robeer toew ikkel het. Ons kan ru s tig h ier van "evangelie" en van "k ra g " p ra at, w ant h ierd ie u itla tin g van Zw ingli is 'n d u id e lik e toespeling van Romeine 1:17. Ons kan d it óók doen omdat "Woord van God" v ir Zw ingli nie ’ n formele b e g rip was nie, nie bloot die g e fikseerde vorm van die Ou en Nuwe Testament nie, maar - soos v ir L u th e r en C a lv y n - óók die gepreekte Woord. "Woord van God" was v ir Zw ingli net soos "evangelie" v ir Paulus was: inhoud en boodskap te g e ly k .
Hy verwag dan ook die vernuwing van die gedegenereerde, vermaterialiseerde en verbrokkelde Switserse lewe van die krag van die Woord alleen. Hy verwag dit nie van onderwysvernuwing of ontwikkeling nie; nie van kuns en kultuur nie maar alleen van die Woord, wat juis in sy tyd horn weer duidelik openbaar as krag van God wat wérk. Daarom kan hy bewoë uitroep: "Om Gods wil, moenie sy Woord onderdruk nie”
(OR 91:488). Die evangetiese prediking moet dus vry wees. Dit kan ook nie anders nie, want van die Woord së Zwingli (in 'n treffende Engelse vertaling van sy woorde): "For truly, truly, it will take its course as surely as does the Rhine. It may well be checked for a while, but never stopped” (Locher, 1981:11).
Die mens wat die Woord in sy loop probeer stuit, roep die verskriklike oordeel van God in. Tog word dit altyd weer onderneem. Hierin het
* V ir verdere dokumentasie kyk Locher, 1981:4,11,24.
-448-
d ie Woord iets gem eenskapliks met die k ru is : d it word v e ra g , ve rvo lg en v e rd ru k (Z w in g li, 1940, 1:128). So het God d it e g te r in sy voo rsie n ig h e id b e s k ik want "God se Woord moet teenstand o n d e rv in d sodat sy krag gesien kan w ord" (7:36).
Z w in g li word dikw els g e s k ild e r as w esenlik 'n humanis met net ‘ n C h r is te lik e baadjie aan. Hoe o n b illik tog. Hoe w einig is Z w in g li h ie r hum anis. H y verw ag d ie vernu w ing van die geloof, van die k e rk en ook van die hele lewe nié van hum anistiese ideale nie. Die Woord sal d it doen;
d ie Woord alleen, soos d it reeds sig b a a r word.
'n Mens sou kon d in k dat Zw ingli 'n eenling was d e u r sy eienaardige beskou in g van sy eie ty d as besondere ty d . Die opvatlende is e g ter dat s oo rtg e lyke klanke b y ander H ervorm ers ook gehoor w ord, byvoorbeeld b y C a lv y n , wat nie moeg word om in sy p reke die bevoorregte posisie van Genëve en sy b u rg e rs in te hamer nie. Die stad en sy toekoms word met Israel en sy h e ilsg eskied enis in v erb an d g e b rin g ; die v ry h e id wat Geneve g e n ie t, met die v ry h e id van Israel ná die E g ip tiese slaw ern y.
" D it wat ons die meeste in h ie rd ie w ereld op p r y s moet s te l" , aldus C a lv y n in 'n preek oor D aniel, "is nie dat ons in 'n r y k en v ru g b a re land woon nie, maar w anneer Sy Woord v e rko n d ig word en ons die v ry h e id het om Hom aan te roep" (C R 70 (C O 4 2 ):3 3 ). Die hele g eskied enis van die Reform asie in G e n iv e en die v ry h e id van die stad om d ie Woord te hoor, en die v re d e wat daar heers, is atles bewyse van die G odd elike guns teenoor d ie stad. God het aan Geneve h ie rin 'n "u its o n d e rlik e genade"
gegee (S C 5 : 49). O ral w aar die onverw agte en die verbasende in die loop van die g e skied enis v o o rva l, moet d it aan die lewende G od, die Here van die g e sk ie d e n is, to e g e sk ry f w ord. D it is wat met die woord
" u itv e rk ie s in g ” u itg e d ru k w ord (C R 54 (C O 26):214; P eter, 1984:26-30).
Hoewel d it ly k asof C a lv y n van alle mense al die foute van 'n " is - g e ly k - aan-teologie" maak, doen hy d it tog nie, want die v o lk van Geneve it nie g e ly k aan Israel nie, maar wel die gelow iges; h ie r is geen sweem van nasionale of k e rk lik e triom falism e nie: Genëve is nie die nuwe Jerusalem nie en C a lv y n is nie die pous nie; h ie rd ie besondere genade, h ie rd ie ve rkie se n d e guns wat d ie stad te b e u rt v a l, moet Genêve ook w aardig wees en met groo t ve ran tw oorde likh e id ve ra l twee din g e doen:
-449-
die lig en vred e van die suiw ere evangelie v e rd e r v e rsp re i én ’ n g a svrye liawe v ir die arme v lu g te lin g e wees (P eter, 198'1:31 e .v .) .
C a lv y n m isb ru ik nie in ydele roein die Bybel om sy saak en sy stad, of wat ook al, te be vord e r en op te hemel nie. Só is die S k r if vóór hom en ve ral na hom in die gloriedae van die nasionalism e van die 19de eeu keer op keer weer m isb ru ik (v g l. Schulze, 1985).
Wanneer C a lv y n hom so oor die roeping en v e rk ie s in g van Geneve uitlaat, is h y, nes Z w in g li, bewus van die lewende God van die g eskiedenis wat sy besondere guns in h ierd ie eeu van reform asie aan lande en stede van Europa betoon - ju is daarin dat sy evangelie weer in krag w e e rklin k en Hy g e v o lg lik geken en aangeroep kan w ord. C a lv y n is óók bewus van die a k tu a lite it van die Woord: van die feit dat alles wat vantevore g e s k ry f is, tot ons le rin g g e s k ry f is (I Kor 10) en dat ons die gebeure van ons ty d in die lig van die Woord moet verstaan.
Wanneer ons h ierd ie enkele gegewens oor Zw ingli en C a lv y n in oënskou neem, verbaas d it 'n mens om te sien hoe bewus h ulle van die besondere w erk van God in hulle ty d was, hoe h ulle met h u lle hele bestaan b y die evangelie en sy voortgang b e tro kke was, ju is omdat h ulle d eu r die evangelie g e g ry p is en die evangelie ook aan die w erk sien. In die woorde van Z w in g li: "H ie r kan ek inderdaad van mense p ra at, wie se name ek v e rk ie s om nie te noem nie, wat uitnemend v o rd e r - ewige lof en dank aan G odl - in liefd e tot God, in v re d e met h u lle naaste, in die kennis van die evangelie, in eenvoud van lewe, in godsalige k enn is, in die gee van aalmoese en h ulp aan die armes, in a fb ra a k van hul hoogmoed, in vergew in g van hulle vyan d e, in b e la n g ste llin g v ir die leer van C h ris tu s (1940, 3 :58). Die Reform asie het nie u it die eienskappe van die B yb el op form ele w yse sy gesag afgelei nie; h u lle het u it die inhoud en d ie w e rk in g van die evangelie (g etu ien is van d ie Gees in ons h arte) die gesag van die woord e rk e n . "N et al h ie rd ie boeke neem ons aan" sê die N G B , a rt. 5. Die geskiedenis van die kanonvorm ing in die vie rd e eeu het 'n besondere "nasleep" in die 16de eeu.
As ons h ie rd ie "e k siste n sië le " b e tro kke n he id van die Reform asie by die S k r if en sy w e rkin g nie meer raaksien nie, is die gevaar daar dat ons die neerslag daarvan in ons konfessie gaan m isverstaan. 'n Formele
op vattin g van die gesag van die B ybel het nie net v ir die k e rk nie maar ook veral v ir ons as bedienaars van die Woord katastrofiese gevolge.
Nou het ék immers die on d ra a g lik sware v e ran tw oorde likhe id om die Woord aktueel, k ra g tig , geloofw aardig te maak, hetsy d eu r die skoonheid van my w oordkeuse, die helderheid van my lo g ika, die a k tu a lite it van my v e rw y sin g s na die alledaagse lewe, of d eu r w atter kun sg rep e ook al.
Ons hoef nie 'n preek aktueel te maak nie. Die evangelie is in h ierd ie sondemoeë w ereld a lty d aktueel. Die Woord van God doen a lty d wat Horn behaag. Hoe w einig is die vre u g d e ons soms beskore om d it in die bediening te e rv a a r, sodat ons v ir kompensasie n bietjie sen ding g eskied en is moet leesl Maar ons kan d it glo en mag d it glo, soos L u th e r, wat na sy p reek v r o lik en onbekommerd met sy vrie n d e kon b ie r d r in k , want die Woord wat hy gepreek het, w erk - o n n asp e u rlik en o n b e g ry p lik .
1.2 S Y VRUG
Ons kan die v ru g van die w e rkin g van die Woord saamvat in enkele aspekte: geloofskeppend, lew ensnorm erend en gem eenskapstigtend. H ier volg slegs 'n paar opm erkings oor die eersgenoemde faset: d it is immers bekende stof.
Wanneer ons h ie rd ie d rie noein, is d it reeds d u id e lik hoe on afskeid b aar verenig Woord en Gees is. Die krag van die Woord is die krag van die G ees.
H ie rdie ste llin g is algemeen b ekend, ve ral omdat die H e id e lb e rg e r die noue v e ib in d in g van Woord en Gees in V ra a g 21 tre ffe n d saamvat, naamlik dat die geloof ook 'n vaste v e rtro u e is "wat die H eilige Gees d e u r die evangelie in my h a rt w e rk ". H ie rdie noue v e rb in d in g van Woord en Gees s p rin g in die oog w anneer ons Romeine 10:17 met 2 K o rin tië rs 4:13 v e rg e ly k .
Romeine 10:17 lui in die 1953-vertaling soos volg: "D ie geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is d e u r die Woord van G od". H. R idderbos
-451-
maak in sy Romeinekommentaar 'n ste rk saak u it om die u itd ru k k in g "u it die gehoor" meer a ktie f op te neem. D it sal v e rs 17 meer in lyn b rin g met v e rs 14 en 15, waarvan d it 'n sam evatting is , en ook met ve rs 18, wat daarop vo lg . Bowendien is daar 'n v a ria n t in die lesing van vers 17 - v e rd isk o n te e r in die N estleteks - wat "Woord van C h ris tu s " i. p . v .
"Woord van G od” lees. Ook d it s lu it nouer aan by die betoog in ve rs 14: "En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie?"
'n Mens kan d us saam met R idderbos vertaal: "d ie geloof is dus u it die hoor, en die hoor is d e u r die Woord van C h ris tu s " (1959:242).
Laasgenoemde dan in d ie sin van: die Woord aangaande C h ris tu s ; die woord w aarvan C h ris tu s d ie inhoud is. Die nuwe v e rta lin g vat d it mooi saam: "D ie geloof kom dus d e u r die p re d ik in g wat 'n mens hoor, en die p re d ik in g wat ons hoor, is die v e rko n d ig in g van C h r is tu s " . O pvallend in h ie rd ie te ks - in sy verb an d - is die swaar aksent wat Paulus op die hoor van die evangelie plaas. D eur die hoor van die evangelie ontstaan die geloof. Die woord aangaande C h ris tu s is dus geloofskeppend.
In 2 K o rin tië rs 4:13 w ord die H eilige Gees "die Gees van die geloof"
genoem. Paulus sê met ve rw y sin g na Psalm 116:10: "En omdat ons dieselfde Gees van die geloof het ... glo ons ook, daarom spreek ons ook". C a lv y n merk h ie rb y fy n s in n ig op dat Paulus d ie woorde "Gees van die geloof” en "geloof" (wat die Gees w erk) as sinonieme g e b ru ik en d u id e lik leer dat ons d it van nature nie het nie (In st. 3 .2 .3 5 ). "Gees van die geloof" beteken h ie r dat d it die H eilige Gees is wat die geloof tot stand b rin g en ons d rin g om te praat. So om sk ry f die nuwe ve rta lin g d it dan ook: "Ons het dieselfde Gees wat die geloof w ek, en ons glo, daarom praat ons ook".
Wanneer ons die gedeeltes u it Romeine en 2 K o rin tië rs b y e e n b rin g , k ry ons d it wat die H eidelb erger so mooi geform uleer het: Die Gees w erk d eu r middel van die Woord van C h ris tu s (6ua piiiiatog xp ia to u l - Rom 10:17) d ie geloof. A n ders gesê: Die krag van die Woord is die krag van die Gees.
Tog moet ons nog v e rd e r gaan. Daar is trouens ook nog ander perspektiew e uit die selfg etu ienis van die S k r if, naamlik dat d it nie net die Gees is wat agter die Woord staan om d it te g e b ru ik nie. Ook C h ris tu s sélf staan agter sy Woord!
D it w ord onder andere d u id e lik u it ’ n opm erking van die Bybel met v e rkla re n d e aantekenirige by Romeine 10; 14, naamlik dat die u itd ru k k in g
"van Wie" ook bloot met "Wie" ve rta al kan w ord. Dus: "En hoe kan hulle in Horn glo van wie hulle nie gehoor het n ie ", kan ook lees: "En hoe kan h u lle in Horn glo wie (w at) h ulle nie gehoor het n ie ". Die v e rkla re n d e aantekeninge merk op: "D it is C h ris tu s self wat p re d ik d e u r die p re d ik e rs " . Ons kan d it ook só stel: Wie die Woord hoor, hoor nie net wat die Gees aan die gemeentes sé nie (O p 2:17) maar hoor ook C h ris tu s se lf. D ieselfde p e rsp e ktie f kom in sig wanneer ons nog 'n keer na die b e s itlik e vorm, "d e u r die Woord van C h ris tu s " in Romeine 10:17 k y k . Eksegeties kan ons sé: d is die woord van C h ris tu s én aangaande C h ris tu s ; ,'n woord wat dus nie net C h ris tu s as inhoud het nie maar ook inderdaad van Horn afkom stig is (v g l. R id d e rb o s, 1959:242). D it kom ooreen met Handelinge 16:14: Die Here het Lidia se h art v ir Paulus se woorde oopgemaak. C h ris tu s staan a g ter die evangelie.
In E fe sië rs 2, waar d u id e lik tussen God (die V ad e r) en C h ris tu s on d erskei w o rd ,2 word die geloof aan God to e g e sk ry f: geloof is 'n gawe van God. Daarom is d it ook nie vreemd dat Paulus die evangelie "'n krag van God" noem nie, en d it ju is omdat die "vreem de g e re g tig h e id " (L u th e r) wat God aan ons ske n k, daarin aan die lig kom en geloof g e v o lg lik al is wat h ie r tel (Coetzee, 1986:8-9). En dan gaan d it nie om 'n bloot a b s tra k -d e s k rip tie w e eienskap wat die evangelie aankleef nie, maar om die kon krete krag van die p e rso o n like , lewende G od, wat Hy d e u r die evangelie uitoefen. Gód staan a g te r d ie evangelie.
Ons s tu it h ie r op 'n diepe geheim enis wat A u g u s tin u s reeds raakgesien en tre ffe n d geform uleer het: al die w erke van God na b u ite is w erke van die D rie -e n ig e G o d l D it is goed om h ie rd ie geheim a lty d in gedagte te hou - ook w anneer ons oor die d erd e deel van d ie Kategism us p re e k.
Ons mag d ie w erk van die Gees nooit iso le e r nie - ook nie, en ve ra l nie in die s p iritu a lis tie s e d am pkring van ons eeu n ie l
V g l. die hoofsin van E fe sië rs 2:4-7: God het ons saam met C h ris tu s lewend gemaak en opgewek . . . .
-453-
Die evangelie is Woord van God, krag van God, Woord van en oor C h ris tu s , Woord wat die Gees sp reek en ju is só heilbrengend en geloofskeppend.
2. DIE WÊRELD
Hoe ly k die wêreld waarin ons d eu r God geroep word om sy werkende Woord te verko n dig ? Oor h ie rd ie vraag sou 'n mens 'n boek kon s k r y f.
Ons s tip h ier k o rtlik s twee punte aan: die wetenskap van ons ty d en die mens van die w etenskap. En ook oor h ie rd ie twee sake w ord u it die aard van die saak weinig gesê: net enkele gedagtes word na vore g e b rin g .
2.1 DIE W ETEN SKAP
Dat die w etenskap veral sedert die begin van die 19de eeu s y triom fe g e v ie r het, is algemene kennis. H ierdie triom f was e g ter geen ongemengde seen nie, want die wetenskap het met sy oorwegende ra sio n a listie s-v e rk la re n d e inslag God u it die wêreld p robeer w eg verklaar en g e v o lg lik die skepping van God g ereduseer tot 'n neutrale en "ewige"
gegewe, waarvan die mens en ersyd s w elisw aar deel is maar wat hy and ersyd s ook kan d e u rvo rs, v e rk la a r en m anipuleer. Die invloed van h ierd ie moderne w êreldbeeld van 'n n eutrale, bloot wetmatig bepaalde n atuu r op ons almal is veel g ro te r as wat ons d in k en neig voortd uren d om ons te on tkra g tot geestelike tw eeslagtigheid.
Is die w etenskap egter w e rk lik so neutraal as wat d it voorgee om te wees?
Is d it w e rk lik bloot op ve rsta n d e like v e rk la rin g p u u r en siinpel afgestem?
Het die w etenskap inderdaad só 'n oorredende en dw ingende gesag dat ons op een of ander wyse die gesag van die Woord daarby moet aanpas?
'n Mens sal op h ie rd ie v rae ond erskeid end moet antw oord. Eerstens is d it so dat die w etenskap sekere w erkinge en geheim enisse van die skep ping aan die lig g e b rin g het. D aarby kan ons nie verbykom nie en moet h ie rd ie gegewens in ons S k rifv e rs ta a n en -v e rk la rin g erken.
A n d e rs y d t is d it so dat h uidig e w etenskaplikes soms ron d u it erken dat die mens met al sy s k e rp s in n ig h e id en tegnologiese p restasies e in tlik baie min van die heelal af w e e t.’ Bowendien moet ons in gedagte hou dat baie sogenaamde "w etenskap like" v e rk la rin g s m instens op hipoteses en meestens op teorieë beru s wat nie as bewese kan geld nie - ten sp yte daarvan dat baie w etenskaplikes ons die teendeel wil wysmaak.
2.2 DIE MENS V AN DIE W ET EN SK A P
D it is e g ter eers as ons na d ie lewe en w erk van die groot w etenskaplikes k y k wat ons eeu gestempel het, dat ons tot d ie o n tn u g te rin g kom dat rasionalism e en m istiek in ons dag nog net so 'n a llian sie vorm as in die Middeleeue (Van d e r Lin de, 1976:49). 'n Mens moet h ie r b e slis waak teen veralgem enings en m od d erg o oiery. As d a ar e g te r b io g rafie se gegewens van groot w eten skap likes aan die dag kom wat lig op 'n and er s y van hulle w erk w erp, kan ons die oe nie daarvo or s lu it nie.
Die w onder van die sk e p p in g en sy raaisels kom deurgaans aan die orde in Jo rd a n , 1968 en P h ilb e rt, 1964, om maar enkeles te noem.
K y k oor die w onder van die m enslike b re in Popper en E ccle s, 1977.
D is op m erklik dat p o s itiv is te d ikw els pessim isties is oor die v o rd e rin g in die v e rk la rin g van d ie m enslike b re in . Die N obelp rysw enn er, C r ic k , wat saam met Watson die genetiese kode "o n ts y fe r" het, en Hubei is twee voorbeelde in dié ve rb an d . (k y k C r ic k , 1979:219-232 en H ubei, 1979:45-53). Ganong (1983:114) vat die heersende gevoel mooi saam as hy hom by Penfield aan slu it: "Those who stu d y the n e uro p hysio log y of the mind are lik e men at the foot of a mountain.
T hey stand in th e cle a rin g s th e y have made on the fo o th ills looking up at the clo u d -sh ro u d e d mountain they hope te scale".
-455-
Dan is d it tog verbasend dat die groot Newton hom óók met die spekulatiew e en dikw els okkufte alchemie besig gehou h e tl M inder as v y f jaar na die p u b likasie van sy P rin c ip ia onderneern hy 'n
"momumentale" studie van die hele alchem istiese tra d isie . Daarom vra R .S . W estfall tereg: "H ave we perhaps mistaken the th ru s t of Newton's career? To us, the P rin c ip ia in e v ita b ly appears as a clim ax. In Newton's p e rsp e ctive , it may have seemed more like an in te rru p tio n of his prim ary lab ou r” . Na 'n intensiewe stu d ie van Newton se ve rb in te n is met die alchemie kan J .M . Keynes self v e rkla a r: "Cam bridge's greatest son was not the f ir s t of the age of reason bu t the last of the magicians (sitate in Easlea, 1980:171).
O ndertussen is die ste llin g dat Newton "the last of the m agicians" was, beslis nie waar nie. In 'n resente p ro e fs k rif het K .H . B r il, b ib lio te k a ris van die inediese bib lioteek van die V U , d ie enorme invloed van die gnostiese tra d is ie in die W esterse denke aangetoon.
D it is bekend dat die in v lo e d ry k e Ju n g op s y oudag elke aand hom in die o k k u lte lite ra tu u r van die Kabbala v e rd ie p het (Ouweneel, 1978:63, 66). V e rd e r is d it on tstellend dat ju is Ju n g die afgelope twee dekades die teologie van alle wetenskappe al meer beïnvloed. S y invloed slaan d eur by s tru k tu ra lis tie s e lin g u iste soos Dan 0 V ia , wat in sy analise van die g e ly k e n is van die on re g ve rd ig e re g te r, met behulp van die analitiese metodes van Bremond e.a. u ite in d e lik b y 'n Ju ngiaanse in te rp re ta sie van die g e lyke n is uitkom (V ia , 1976:4-31). Daar word v o lu it met Jung se psigologie gew erk d eu r iemand soos Hanna W olff. Ook ander teoloë in D uitsland p robeer met die resep van Ju n g teologie beoefen (Spiegel, 1987:22-25).
Die o k k u ltis tie s e streep van die Weste is d u id e lik sigbaar in die p o p u la rite it wat Oosterse godsdienste vandag geniet; kan m aklik in a lle rle i sektes soos die Am erikaanse Moonies en Rajneeshies gesien word en kom onverbloem in die ideale van die Moderne New Age na vore. Ons gaan tog nou die ty d p e rk van A q u a riu s binne! (Hexham en Poewe.
1986:24 e . v . , 37, 100).
Om saam te vat: ons w êreld word nie ten diepste gedomineer d eur die w etenskap nie: d it is nog steeds die w êreld wat in die mag van die Bose
-456-
lé Die opbloei van die okkultism e en al sy bygelow ige p ra k ty k e , ju is in die " C h ris te lik e " Weste, is teken van die ty d ; 'n laaste m agsm onitering van die Satan, wat weet dat sy ty d k o rt is.
Wat 'n v oo rre g om in h ie rd ie w ereld van vandag die krag v o lle Woord van die D rie -e n ig e God te v e rko n d ig - daardie woord wat nie net geloofskeppend is nie maar as sodanig skeppingsm agtig it , alles in aansyn geroep het en lewe u it die dood gebied.
B R O N N E L Y S
BAU M , G. C U N IT Z , E. en R EU SS, E ., r s d t . 1864-1900. Joannes C a lv in i opera quae s u p e rsu n t omnia (=CO). C o rp u s reform atorum , vol.
28-85. B ru n s w y k : Schw etschke en seun.
C A L V Y N , J . 1559. In stitu te s of the C h ris tia n re lig ion (tra n s l. H.
B e v e rid g e ). G ra n d R apids : Eerdmans (1962).
C A L V Y N , J . Sermons s u r D aniel. (In C o rp u s reform atorum , vol. 42.)
C O E T Z E E , J . C . 1986. Die g e d a g te stru k tu u r ( - ly n ) van Romeine. (In Coetzee, J . C . rad . G lo- en jy sal lewe. K ie rk s d o rp : E F JS . p . 6-1 2 .)
C R (C o rp u s reform atorum ). K y k Buam, C u n itz en Reuss en ook E g li.
C R IC K , F . H .C . 1979. T h in k in g about the b ra in . S c ie n tific Am erican, 241(3):219-232.
E A S L E A , B. 1980. W itc h -h u n tin g , magic and the new p h ilo so p hy.
Sussex : T he H a rv e s te r P ress.
E G LI, Emil e .a . re d s. 1905 e .v . H u ld ric h Z w in g li's sam tlichke W erke.
C o rp u s raform atorum , v ol. 88 e .v . Z lir ic h .
-457-
G AN O N G , W .F. 1983. Review of medical p h ysio lo g y. Los Altos : Lange.
H EX H A M , I rv in g en Karla Poewe. 1986. U n d erstand ing c u lts and new re lig io n s. G ran d Rapids : Eerdmans.
H U B E L , D avid L. 1979. The b ra in . S c ie n tific A m erican, 241 ( 3 ) :45-53.
JO R D A A N , Pascual. 1968. D er N a tu rw isse n sch aftle r v o r d e r religiosen Frage. O ld e n b u rg : S ta llin g .
LO C H E R , G o ttfrie d W. 1981. Z w in g li's th ou g ht. New p e rsp e ctiv e s.
Leiden : B r ill.
M U L H A U P T , E rw in . red. 1936. Supplementa C a lv in ia n a . Sermons in é d its. N eu kirch e n : N e u kirch e n e r V e rla g .
OUW ENEEL, W .J. 1978. Het domein van de slan g . Am sterdam : Buiten en S ch ip p e rh e ijn .
P E T E R , R. 1984. Genêve dans la p réd ication de C a lv in . (In W .H.
N eu ser, ra d . C a lv in u s ecclesiae G enevensis cu stos. F r a n k fu r t a.M . : P eter L a n g .)
P H IL B E R T , B . 1964. C h ris tlic h e Prophetie und N u kle a re n e rg ie . Z u rich : C h ris tia n a -V e rla g
P O P PE R , K . J . en E C C L E S , J . C . 1977. T h e se lf and its b ra in . B e rlyn : S p rin g e r.
R ID D E R B O S , H. 1959. Aan die Romeinen. Kampen : K ok.
S C (Supplem enta C a lv in ia n a ). K y k M ulhaupt.
S C H U L Z E , L . F . 1985. Nasionalism e. (In Van W yk. J . H . en J.M . V o r s te r , re d s . A lty d reform eer. Braam fontein : De Jo n g .)
S PE IG E L, V o rik . 1987. A rc h e ty p in T a la r. C a rl G u stav Ju n g in d e r Tehologie. E vang elische Kommentare, 20(1): 22-25.
V A N DER LIN D E , S. 1976. S c h riftg e za g en rede. (In T e rlou w , A . en A .J . Z outendijk re d s. Het hoge Woord. Amsterdam : Ton Bolland
p45-61).
V IA , Dan O. 1976. The parable of the U n ju st Ju d g e . (In Patte, D ., red. Semiology and p arab le s. P itts b u rg h , Pa. : P ick w ic k P re s s .)
ZW INGLI, H. 1940-1947. H a u p tsc h rifte n . Bde. 1 ,3 ,7 . B e a rb e ite t von F. B lan ke , O. F a rn e r, R. P fis te r. Z u ric h : Z w in g li-V e rla g .