toaiD&
va die meastib IUbjek ill die pskiedeaiIledert JC-. (b) die poot aepIiewe avariap .. sewlg VID die wtreldoarlol. ell (c) die ~ v.. die ~fikheid ell iDE bCatzuceJdbeid V8D die vcnkilleade wtreJde. HienIie poot -venDdaiDae ill die wtreId bet uwepbcia; dat dar auwe 1eo1ogiese vrae ae-I word. Dar WOld by ¥OUlbeeId pYla _ Jaus Ie 1eUbewuayD. Dar WOld JeYD of God self ooIc Iy ell bD Iy -WIlDt, iDdieD 8y aie bD aie, is 8y vir die modeme IIICDI 'n demooa. Our word gevra of Cbristus IerecIdiaiswak
oak . . . . VIIl mIer III tWon*
iDIIuit -ell iDdiea dit Die die geval is Die, wat word dill vaat
die mi1joeac _ WIIn'ID OBI wed.8ien1ie boekic bet oak teD doel om venier UIl OBI beJderbeid Ie gee oor die agtergnmde van die opkoms VID die bevrydiDp1eoJopf ell die Afrib-Cbria1ologie. Ek dink dat juis die gebrek aan kennis en iDsig oor war '0 bepaaIde
teoIoaie
vmdaan kom, ODS in die Nederduitsch Hervormde Kerk dikwels ooop om '0 k10mp sinnelose stof op Ie sltop. Ek meen dat studente en predikanle bierdie 92 bladsye gerus maar kan lees. Die groat rede: bier word op '0 CCDvoudige manier verduidelik wat agter die groat Cbristologiese debatte seden 1951Ie.
Hier word op '0 eenvoudige en duidelike manier gese wat die ked (Die oet die Rooms-Katolieke Kerk) kan glo en wat Die geglo kan word Die - en wat die redes daarvoor is.Konig, Adrio - (Oor-) Doop. Waarom? En durna?
Kaapstad; Lux Verbi. 113 Bladsye. Prys: Onbekend
Resensent: Dr Joban Buitendag (Stellenbosc:b)
Hier bet ons weer Adrio KoDig aan die woord oor 'n onderwerp wat maar steeds op die agenda van die kerk bly. Konig is waarskynlik die teoloog in Suid-Afrika wat vandag die diepsinnigsle oor bierdie onderwerp nagedink eo gepubliseer bet. Dankie ook aan bom wat bierdie onderwerp so banteer dat vars insigte die besprekiog aktueel bou. Boooop is die hoekie beel lesersvriendelik geskryf - $Oveel so dat berhaling taamIik opval. Eie aan KoDig skep by ook maldik sy eie woorde soos "trekkers" (wat die NGK verlaat bet na die oordoop) eo "blyers" (wat in die NGK gebly bet na die oordoop).
Eintlik is bierdie nie '0 teologiese hoek oor die onderwerp soos wat mens clalk sou verwag nie.
Oit is eerder die resultate - en bietjie besinoing daaroor - van 'n empiriese ondersoek wat by geloods bet.
Hy noem dit boonop ook die "eerste volwaardige ondersoek" in die subtite!' Eeo duisend vraelyste is uitge- stuur na veral NG lidmate wat bulle laat oordoop bet ten einde die presiese motief vir bierdie stap te bepaal.
Tereg merk Konig ook met verbasing op dat die ked oog oooit bierdie vraag eersterangs probeer beant- woord by bet nie. Hiennee gebruik Konig '0 metodiek wat na my wete, oog nie deur born aangewend is nie. Hy doeo dit ook met taarnlike bebeodigheid eo is deurgaans bewus van '0 oorinterpretasie van sy gegewens. Daarom dui by self sulke gevane meestal aan, maar belas $Oms die leser met oonodige getalle.
Met bierdie resultate oou in die band, en met noukeurige analise van die NGK se sinode besluite van die verlede in bierdie verband, wit by dan ook '0 gesprek met die NGK voer oor sy bantering van bier- die saak tot nou toe. Maar benewens teologiese argurnente, boor mens ook die pastorale hart van Konig k10p wanneer by diegene wat bulle laat oordoop bet, graag binne die NGK akkommodeer.
Interessant is die bandbawiog van die tenne soos kioderdoop, grootdoop eo dan meer genuanseerd (oor-)doop. Aile kerke eden die grootdoop, maar nie almal kioderdoop nie. Die term geJoo/bn ook nie as onderskeiding aangewend word nie want voorstanders van kioderdoop bely ook geloof in die verbonds-
1156 HTS 55/11 (1999)
Digitised by the University of Pretoria, Library Services
Boelcbespreki#rgs I BODie Reviews
gemeens1cap waarin die kind (ook die volwassene wat gedoop word) opgeneem word. Dit is konsidererend om van die ha1cies in (oor-)doop gebruik te maak omdat voorstanders van grootdoop nie meen bulle doop 'n tweede keer nie. T~g kies Konig vir sonder die ha1cies, want by wil 'n saak uitmaak dat die kinderdoop eg 8ybels is. (In die titel van die boek handhaafby egter sy pastorale bewoenb.eid en plaas die "oor-" tussen ha1cies).
Die resultate van die ondersoek is interessant. Die deursnee gedagte dat mense bulle laat oordoop omdat bulle volgens bulle gevoel met hulle (eerste) doop passief was, blyk nou gladnie die primere be- weegrede te wees nie. Die belangrikste redes is dat gelowiges oordeel dat bulle deur die Gees gelei is en dat dit dan 'n stap van geboorsaamheid is. Slegs 50010 van die oorgedooptes oordeel uiteindelik dat kinder- doop verkeerd is en nie eers 4% meen dat bulle ouers ckstyds nie regtig die Here geken bet toe bulle ten dope gebring is nie. Oordoop is dus vir baie eventueel nie verwerping van die kinderdoop of kritiek teen bulle ouers nie!
Konig skroom nie om sy rnisnoee met die NGK se hantering van oorgedooptes aan te dui nie.
Enersyds is die besluite in bierdie verband boogs omstrede en andersyds word dit of gladnie of selektief toegepas. Sy grootste probleem met die NGK se sinodebesluite is dat dit 'n ingeboude intensive- ringsmeganisme bevat wat op tydsverloop gebaseer is. Die sinodebesluit van die NGK ten opsigte van die opsig en tug wat oor die oordoop handel, maak onder andere voorsiening vir die "situasie", "volharding" en
"hardnekkige verset" as temporeel opeenvolgend. Die aanvankiike, eenma1ige en afgehandelde daad van die oordoop word dus langsamerhand deur die kerklike owerbede ernstiger geinterpreteer totdat dit uitloop op die ban! Nie die betrokkene maak die "sonde" dus erger nie, maar die sinodebesluit se tydsverloop!
Die navorsing het ook getoon dat lidmate wat bulle laat oordoop bet, oortuig is dat dit bulle gees- telike lewe ryker gemaak bet en dat die betekenis daarvan met die tyd eerder toeneem as afneem. Daarom moet daar ruimte gegee word vir lidmate wat weliswaar verskil oor die doop, maar wat "aan die hart van die evangelie getrou bly". Konig soek iets soos 'n doopviering waar die ''persoonlike beslissing" tereg kan kom. (Interessant is dat Konig die belangrikste oorweging vir oordoop volgens sy bevinding -naam1ik dat lidmate bulle laat oordoop as sou gelei deur die Gees - nie bier eksplisiet verdiskonteer nie, maar slegs die persoonlike beslissing.) Daar moet nou net nog 'n manier gevind word boe dit gedoen kan word. meen by.
Dit is duidelik dat die kerk die dooppralctyk asook ~lings in verband met die opsig en tug daaroor weer in oenskou sal moet neem. Maar die een saak lei altyd ook na 'n ander. Die Nagrnaal as sakrament komplementer tot die doop vorm 'n noodsaaklike perspektief. Oordoop kan soms teruggevoer word na nie noodwendig 'n verkeerde verstaan van die doop nie, maar van die Nagrnaal. Die pralctyk van belydenis- aflegging as voorwaarde tot Nagmaal verg eweneens besinning. Studie wat in bierdie verband gedoen is (bv deur die Ecumenical Research in Strasbourg vanwei! die L WF) dui op 'n soeke na 'n wedersydse be- stuiwing van doop en Nagmaal in 'n tipe "inisiasie-ritueel". Navorsing van JOG Dunn dui op die feit dat die Nuwe Testament die doop byna konsekwent wi! verstaan as 'n Geesteservaring waar die water-ritueel sekonder is. Hierdie ervaring sou waarskynlik die wesenlike inhoud van bierdie Geestestoeeiening (of dan doopviering) kon wees.
Dankie aan Adrio Konig vir nog 'n lesenswaardige boek! Terloops, die uitgewers, nogal Lux Verbi in bierdie gevaJ. kon regtig maar die paar glippies met die rekenaar se "sagte koppelteken" uitge- s1cakel het. Sulke foute is hinderlik en onnodig. Ander tikfoute bet ek slegs opgemerk op pp 58 en 95.
HTS 5514 (1999) 1157
Digitised by the University of Pretoria, Library Services