4-30IE3.IO.~ Page 1 of 1
Van Zxl Slabbert3
From:
To:
Sent:
Subject:
"Johann Rossouw" <[email protected]>
'Van Zyl Slabbert" <[email protected]>
19 November 2007 10:57
Herinnering: Artikel vir Die Vrye Afrikaan Beste Van Zyl,
Ek hoop jy het goed gerus in Swaziland. Soos beloof hiermee net ' n herinnering dat jy asseblief onthou om n artikeloor die misbruik van staatsinstellings vir partydoeleindes tans in SA vir Die Vrye Afrikaan skryf. As ek dit so teen Maandag 2 Desember kan hê, sal ek baie bly wees.
Groetnis, Johann