• Tidak ada hasil yang ditemukan

p 0 lisie d iens in d ie sui d - af r ikaanse r epubliek

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "p 0 lisie d iens in d ie sui d - af r ikaanse r epubliek"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

D I E P 0 L I S I E D I E N S I N D I E

S U I D - A F R I K A A N S E R E P U B L I E K

T 0 T 1881.

deur

GERT NICHOLJ~S VAN DEN BERGH, Honns. B.A.

Verhandeling ingehandi g ter verkryging van di e M.A.- graad in di e Depar tement van Geskiedeni s, Faku1t ei t Lettepe en Wysbegeerte aan di e Potchefstroomse

Universi t ei t vi r Chri st elike Hoer Onderwys.

POTCHEFS1'R0 OM.

Apri l 1957.

/

(2)

T

- i -

V 0 0 R W 0 0 R D

Die polisiewese in die Zuid-~frikaanse Republiek is 'n onderwerp wat t ot dusver deur geskiedkundiges afgeskeep i s . Hoewel die polisiediens in Transvaal, gedurende die tydperk waaroor hierdie verhandeling gann, ni e een van die belangrikste onderdele van die Staats- administrasie was nie, was dit ongetwyfeld 'n onont- beerlike een. Daar die polisiedienaar nie die status of aansien van die landdros of veldkornet geniet het nie, was geskiedskrywers tot nou toe genei g om sy r ol en selfs sy bestaan oor die hoof t e si en en di t is nie by wyse van uitsondering dat geskiedeniswerke van di e

~algehele afwesigheid" van hierdie amp voor 1877 melding maak nie. Trouens die ongewildheid van die amp en ampt enaar het veroorsaak dat selfs tydgenote nie graag of met smaak daarvan verhaal het ni e.

Nogtans was die konstabel daar om sy beskei e r ol i n die administrasie van die reg t e speel , wat van hom 'n gesog'cs;·t e, indien dan wel, ongewil de amptenaar gemaak het,

sodat sy erkenning in di e geskicdenis gereb~erdig is. Dit is die doel van hierdie verhandeling om di e rol van die pol isiedienaar gedurende di e eerst e tydperk van die Sui d-Afrikaanse Republiek t e bepaal. Die

peri ode was gr otendeels die belangrike een van wording wat di e gesi ene en doeltr effende Z.A.R.P.S. (Zuid-

Afrikaansche Republiek Politie) van di e volgende tydperk, voorafgegaan en grotendeels bepaal het. Terwyl die di0~1s op di e dorpe onder di e landdroste gel ei delik ontwikkel het, sou di t op di e plat teland onder die naturelle-kommis- sarisse laat en pl otseling ontstaan, t erwyl 'n eiesoor- tige pol isi edi ens op di e Lydenburgse goudvelde sy be- staan in 'n eieso0r tige w~reld gehad het.

Behalwe / •••••

(3)

- i i -

Behalwe in uitsonderlike gevalle~ waarin die amp slogs in die verbygaan genoem word om by 'n gr otere gohool afm to pas, bestaan daar, savor vasgestel kon word, geeY\bevredigende verwerkte materiaal oar die polisiedi ons in die Suid-Afrikaanse Republiek nie. Di t het meegebring dat die stof vir hierdi e verhande- ling grotendeols uit oorspronklike bronne verkry moes word. Navorsing in hierdie verband i s 0en~ersyds

bemoeilik maar ander syds ui t ers interessEmt gemaak

deur die feit dat stof oor die polisiewese deur feitlik die hele Transvaalse Argief, waar die belangrikste gedeelte van die navorsing plaasgevind hot, versprei d is. Die groot st e gedeelte van die stof is in di e verskeie Landdrcs argiewe en veral in die Staat- sekretaris se argief gevind.

Aangesien hierdi e studi e bedoel i s om 'n latera, meer uitgebreide en kronologies gevorderde studio oor

di eselfde onderwerp vooraf t e gaan, i s al di • e faset te van die anneksasietydperk, wat min invloed op die pclisiediens in die Suid-Afrikaanse Republiek uitge- oefen het, ni e behand~l nie en moet di e laaste hoof- stuk van hierdie verhandeling dus nie as 'n paging tot uitputting van di e onderwerp beskou word ni e.

Graag spreek ek 'n woor d van dank uit teenoor dr. J.S. duPlessis wat my belangstelling in hierdie onderwerp gaande gemaak het en my by di e opstel van di e verhandeling t ot groot hulp was. Dit i s oak vir my 1n behoef te om my moede~ deur wie ek steeds t ot verdere studi o aangemoedig is, hier t e bedank.

G. N. van den Bergh.

Pret oria .

1957.

(4)

;:

INHOUD.

HOOFSTUK I : B1adsy

POLISIE EX OFFICIO EN NON OFFICIO ···•···· 1 - 23 a. Die behoefte aan 'n po1isiedi ens ..••.•.• 1 b. Die ve1dkornet as eerste po1isie-

amptenaar . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 4 c. Die a1gemene pub1iek as po1isi e ••....••• 14 HOOPSTUK II:

DORPSPOLISIE 24 - 55

a. Die behoeft e aan 'n vo1tydse dorps-

pol isi e . . . . . • . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 24 b. Die eerste vo1tydse po1isie ••.•••••••••• 27 c. Die po1isiediens brei ui t ••••.••..•...•• 31 d. Die po1isiediens neem vorm aan .• .•.•.••• 35 e. Die aandee1 van di e staatsprokureur in

die ontwikke1ing van die po1isiediens

voor 1877 . . . . . . . . . 50 HOOJ:i'STUK III ~

DIE POLISIEDIENS OP DIE LYDENBURGSE GOUDVELDE 56 - 95 a. Die weg na die goudve1de ••••••••...•••.• 56 b. Die goudve1de - Kommissaris van Po1isie.. 65 c. Die amp van aparte Po1isie-Kommissaris

verdwyn • • • • • • • . • • • • • • • • . • • • • • . • • . • • • • . • 75 d. Die karakter van di e po1isiediens onder

McDonald . • . . • . . . • . . . . 82 e. Die voorkoms van die po1isiediens ver-

ander . . . . . • . . . . • . . . . . . . . . . . . . . . 86

HOOFSTUK IV~

PLATT:EGLANDSE POLIS IE. a.

b. c. d. e. f . g.

Grenspolisie . . . o • • • • • • • • • • • • • • • • • •

Vo1tydse p1atte1andse po1isie ••• •••• ••• • Zoutpansberg ••••••.••. . ••...•... ••. ••.••

Vlaterberg •... .•. . . . • . . . •. . . .. . . • . ..•. . . Lyden burg . . . •.. • . • . . . . G. ~

... . . . ....•

NieuVIT Schot1and .•..•••• ••••. •.•.•••.•••.

Die p1atte1andse po1isiediens in die gedrang op die vooraand van die annek-

96 - 128 96 102 106 113 115 116

sasie ••••••• •••. .•••••••.• •••••••.•.••• 119 h. Bes1uit oor die tydperk tot 1877 •• •••••• 126 HOOFSTUK V:

DIE POLISIEWESE ONDER BRITSE BESTUUR 129 - 144 a. Die dorpe •••••••••••••• ••••.•••.• .•••••• 129 b. Die platt e1and •••••••••• •••••••e ••• ••••• 135 c. Planne ter verbetering van die po1isie

di ens . . . • . . . .. o • • • • • • • • ..~ . . .

BYLAE

BIBLIOGRA.FIE

139 145 i - viii

Referensi

Dokumen terkait