met besondere verwysing na die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
M J du P Beukes U niversiteit van P retoria
A bstract
L iturgical clothes w ith special referen ce to th e N e d e r
duitsch H ervorm de K erk van A frika
In the O ld T estam en t it was ruled th a t church officials should w ear special clothes depicting the seperation b e tw een G od an d m an. T h e function o f the high p riest was fulfilled by Jesus C hrist and th e gulf betw een G od a n d m an e lim in a te d , m ak in g th e n e e d fo r litu rg ic a l dress unnecessary from the tim e o f the New T estam ent.
S in ce th e e a r lie s t c e n tu r ie s o f th e c h u rc h , o ffic ia l clothes for clergym en has b e e n uncom m on. A lthough the m edieval R om an C atholic C hurch enforced official liturgical attire, the church reform ists viewed such dress with scepticism . It is also co n sid ered th a t in th e H e r
vorm de K erk no liturgical clothes should be worn, o th er than the academ ic robe as p roof of com petence.
1. R H IJÏV A N S IE VAN D IE T E M A
T eo lo g iese stu d e n te vra v o o rtd u ren d na die o o rsp ro n g en die p rin sip iele v eran t- w o o rd b aarh eid van die b estaan van b eso n d ere liturgiese klere vir die p red ik an t in die N ederduitsch H ervorm de Kerk van A frika. O p g em ee n telik e vlak g eb eu r dit nog steeds dat aan predikante en kerkraadslede nie die vryheid gelaat w ord, soos op
ISSN 0259 9422 = //7 S 49/1 & 2 (1993) 5
Liturgiesc klcrc
die A lgem ene K erkvergadering van 1983 b epaal is, om self te besluit o f huile ’n bef en ’n strikdas wil d ra al dan nie. In stryd m et die wese van die H ervorm de K erk se kerkregtelike struktuur, neem k erkrade opnuul in dié verband ’n besluit en lê so ’n b ep erk in g op individue. M et die oog op die teo lo g ies-h isto riese vraag en die ge- m eentelike situasie word hierdie studie as noodsaaklik beskou.
2. M E T O D O L O G IE
A angesien die v raag w at op die tafel is, teologies en histories van aard is, het die skrywer gaan kyk na die gegewens soos dit in die Bybel en die geskiedenis voorkom . D ie h isto riese oorsig is b reed , o m d at d a a r w einig sto f op A frik aan se b o d em oor hierdie tem a bestaan.
N adat die Bybelse en historiese gegewens w eergegee is, w ord gepoog om vanuit daardie gegewens bepaalde afieidings te maak.
3. BY B ELSE G E G E W E N S
In die O u T estam en t is die klere wat am psdraers gedra het, as van besondere belang beskou. G od gee nie net self opdrag dat bepaalde klere deu r die am psdraers gedra m oet word nie, m aar skryf in detail voor hoe hierdie klere m oet lyk (Eks 28).
In E ksodus 28 w ord die am psdrag wat vir die p riesters voorgeskryf is, beskryf.
Beide N oth (1959:219) en Fensham (1970:197) oordeel d at dit hier hoofsaaklik gaan om die k lered rag van die h oepriester. U it die gegew ens van E ksodus 28 en an d er B ybelgedeeltes is dit baie m oeilik om ’n presiese beeld van die hoep riester se klere
drag te vorm.
It is hard to understand the individual details in the description o f the ce re m o n ia l d ress o f the H igh P riest for the sectio n is chiefly c o n cerned with him, the cerem onial dress of oth er priests being dealt with q u ite briefly in v.40 not only o f the constant recurrence o f technical term s w hose m eaning is uncertain or obscure (from tim e to tim e the translation is bound to posit a particular explanation which frequently re p re s e n ts only o n e po ssib le in te rp re ta tio n ), b u t also b ecau se the general ap p earance of the main item s of this dress are presum ed to be known and are therefore inadequately described.
(N oth 1959:219) N oth (1959:220) wys ook op die m oontlikheid d a t Eksodus 28 die p roduk kan wees van ’n p a a r o u teu rs uit verskillende tye en dat dit daarom hier ’n beskrywing is van
HTS 4 9 /1A 2 (1993)
die h o ëp rieste rlik e drag uit verskillende tye. Hy noem selfs die m oontlikheid dat hier sprake kan wees van verskillende am psdraers se kleredrag.
In vers 6-14 w ord die n!iy (linne sk o u erk leed ) beskryf. V olgens D e Wit (1962:326) is die HDV IDS waarskynlik die oudste liturgiese drag w at a a n g e tre f is.
D it is gedra deu r Samuel (1 Sam 2:28), die priesters van N ob (1 Sam 22:19) en deur Dawid toe hy die ark na Jerusalem oorgebring het (2 Sam 6:14). D ie K anaanitiese godin A nat en die E giptiese p riesters het tydens hulle am psvervulling ook ’n ID s flDy gedra. D it was die algem ene ‘am b tsd rach t van belangrijke personages, zoals koningen en priesters’ (Fensham 1970:198). D ie skouerkleed is m et twee bande om die sk o u e rs v asgem aak. O m die m iddel is dit m et ’n g o rd el vasg em aak . Tw ee oniksstene (DrnD"''3:;iS) w aarop die nam e van die tw aalf stam m e van Israel geskryf is, is op die skouerband van die skouerkleed vasgem aak (Eks 28:9).
V erse 15-30 gee ’n volledige beskrywing van die borsskild of borssak (1\?TI). Die borssak is m et ’n ryke verskeidenheid m ateriale en m etale versier. Binne die b o rs
sak w ord die D’ n s en die D’ Bll geplaas w at tydens regsake b en u t w ord. O p die borssak is ook die tw aalf nam e van die seuns van Jakob geskryf.
Saam m et die skouerkleed word ’n m antel o f ’n opperk leed ( ^ ’V0) gedra. Die is ’n kleed w at gewoonlik deu r konings en hooggeplaastes gedra is (1 Sam 24:5;
1 Kron 15:27; E sra 26:16). Dit was die mees kenm erkende kleed van die ‘prom inen- te n ’ (F en sh am 1970:200). D ie o n d erste som e is v ersier m et g ran aatjies en goue klokkies wat m ekaar afwissel.
O p die voorhoof m oet die h oepriester ’n blom (K’S) op sy tulband dra. O p die K’S m oet staan: ‘aan die H ere gewy' (Eks 28:36).
W aar die reeds genoem de k leredrag in d etail in die Bybel beskryf is, word die onderkleed, die tulband, die gordel en die broek net genoem . N et soos die res van die h o e p rie ste r se klere, is hierdie klere gew oonlik d e u r konings gedra: ‘O ok uit deze tekst blijkt, dat de priesterlijke dracht m et de koninklijke sam enhangt, hetgeen de hoge staat van de hogepriester accen tu eert’ (Fensham 1970:201).
D ie diensklere van die priester was baie eenvoudiger as dié van die hoepriester.
E ersg en o em d e se am psdrag het w aarskynlik uit ’n rok (o n d erk leed o f tuniek) van fyn linne, ’n gordel, ’n mus en ’n linnebroek bestaan (G rosheide 1955:397). D ie dra van skoene in die tem pel was vir die priester en die hoepriester verbode (Eks 28:40- 43; 39:27-29).
D ie n i l s (m antel) is deur die profeet gedra (1 Kon 19:19; 2 Kon 2:8, 13-14; Sag 13:4). U it S agaria 13:4 lei D river (1906:269) af d at die m antel die tipiese drag van die p ro feet was: ‘A m antle was the distinctive garb o f a p rophet; this passage and 2 K .l:8 show fu rth er th at it was of hair, w hether a sh eep ’s skin, or w oven o f cam el’s hair, like th a t w orn by Jo h n the B aptist. H ere the hairy m antle is in p articu lar a
ISSN 0259 9422 = / / 7 5 49/1 <( 2 (1993)
Lilurgicsc kicrc
m ark o f the p rophet of the degraded professional type referred to above, which had fallen into disrepute.’
In 1 Konings 19:19 w ord gestel dat Elia sy m antel op Elisa gegooi het. ‘D e be- tekenis van de geste is voor Elisa, ook zonder w oorden, volkom en duidelijk: dit be- tek en t zijn designatie to t p ro fe e t’ (B rongers 1967:200). G ray sien in die w erp van die m an tel m eer as n et ‘designatie to t p ro fe e t’. Hy in te rp re te e r die w erp van die m antel op Elisa se skouers as ’n ‘rite of contactual magic, the m antle, since it was in intim ate contact with a m an’s body, being thought to be im bued with his personality and pow er’ (G ray, in B rongers 1967:201).
U it 2 K onings 2:8 en 13-14 blyk d a t die m antel van die p ro feet wel b esondere
‘p o w er’ g eh ad h et. E lia h e t m et sy m an tel d ie w a te r g e k lo o f so d a t hy en E lisa droogvoets d aard eu r kon stap. N adat Elia in die hem el opgeneem is, het E lisa die- selfde m et die m antel gedoen. H ierdie gebeure was baie m eer as net ’n w onder wat plaasgevind het:
T his m iracle w as in ten d ed partly to confirm E lisha’s conviction th at his petition had been fulfilled, and partly to accredit him in the eyes of the disciples o f the pro p h ets and the people generally as the divinely ap p o in ted successor of Elijah. All the disciples o f the prophets from Jericho saw also from this that the spirit of E lijah rested upon Elisha, and cam e to m eet him to do hom age to him as being now their spiri
tual fath er and lord.
(Keil & Delitzsch 1950:297) M eyers to o n v an u it Jo su a 7:21 en Jo n a 3:6 aan d at, net soos in die geval van die h oepriester se klere, die profeet se kleredrag ook groot ooreenstem m ing getoon het m et wat aanvanklik deu r veral die koning en hooggeplaastes gedra is (M eyers 1962:
870).
W aarom m oes die O u-T estam entiese profete en p riesters b eso n d ere klere dra vir hulle diensw erk? Sou d aar enige teologiese gronde vir hierdie verskynsel wees?
O f het die Israeliete hierdie gebruik van ander volke oorgeneem ?
D it is reeds aangetoon d at dit ’n wyd verspreide verskynsel was d a t persone in buitengew one posisies b epaalde klere gedra het en d at hierdie gebruik daarom ook by a n d e r volke voorgekom het. Behalw e hierdie tendens is d a a r beslis ook teo lo giese gronde w aarom am psdraers beso n d ere klere m oes d ra om hulle pligte uit te voer.
D ie dra van ‘liturgiese klere’ was ’n baie ernstige saak. D ie p riester d ra nie b e p aalde klere op grond van sy eie besluite nie, m aar in opdrag van G od self (Eks 28).
H ierd ie is nie ’n o pdrag w at goedskiks o o rtre e kan w ord en w at ná e e n geslag sou verval nie. O o rtred in g van hierdie opdrag het die d o o d straf to t gevolg gehad. Dit
8 HTS 4 9 /1 A 2 (1993)
was ’n vaste voorskrif vir die huidige geslag ‘en ook vir die w at na hulle kom ’ (Eks 28:43; 29:29).
As gevolg van die sondeva! is die verh o u d in g tussen G od en m ens v erb reek . D ie m ens is uit die paradys gedryf en het nie m eer direkte toegang to t G od gehad nie. G od het vir die m ens die v eraf G od geword, die G od w at ag ter die voorhangsel funksioneer. V oor iiierdie G od kon die m ens alieen verskyn as G o d dit goedvind.
U it liefde h et G od besluit om sy gesprek m et die m ens voort te sit. H ierdie voort- gaande handelinge van G od m et die m ens sou e g ter plaasvind d e u r m iddel van ’n m iddelaar soos o n d er andere die profeet en die priester. D it was die wens van G od dat die verteenw oordigers van die volk wat voor Horn verskyn, op ’n b epaalde wyse geklee moes wees (Fensham 1970:201). D ie kleding was ’n aanduiding daarvan dat dit G od behaag d a t juis hierdie persoon voor Horn verskyn. D it was verder ’n aa n duiding van die besondere posisie wat die persoon beklee het.
D ie p rie s te r h e t veral ’n baie sterk v e rteen w o o rd ig en d e funksie geh ad . Die nam e op d ie h o ë p rie ste rlik e gew aad h e t ged ien om G od te h e rin n e r d a t Hy die tw aalf stam m e van Israel uitgekies het om sy volk te wees. N et so is die blom op die voorkop van die h o ëp rieste r die tek en dat G od die volk Israel goedgesind is. D ie am psdrag het veral ook gedien om die volk aan G od se heiligheid te herinner.
D ie klere van die am psdraers het buitegewone m ag gehad:
T he golden bells attached at intervals betw een these pom granates are o f ap o tro p a ic significance (v35), as the terrifying effect p roduced on d em o n s by bells and gongs is an id ea w id e sp re a d in th e history o f religion. In Ex 28 this effect is still borne well in m ind; the ringing of th e b e lls w ill p ro te c th e H igh p rie s t fro m th e d e a d ly p o w e rs o f d a rk n e s s e sp e c ia lly w hen he e n te r s a n d leav e s th e sa n c tu a ry , as thresholds and doors are particularly th reaten ed by such pow ers (cf 1 Sam. 5:5).
(N oth 1959:224) In die Nuwe T estam en t lyk dit asof am psdraers steeds die O u-T estam entiese am ps
drag g ed ra h et, byvoorbeeld Jo h an n es die D o p e r w at die m antel g ed ra het (M att 3:4; M ark 1:6) en die priesters m et hulle besondere klere (Luk 20:46).
In die Nuwe T estam en t is d a a r nêrens sprake daarvan dat Jesus Christus enige am psdrag g ed ra het nie. D it lyk selfs o f Jesus afwysend gestaan het teen o o r am ps
drag (Luk 20:46). Jesus gee aan sy apostels opdrag om die W oord te gaan verkon- dig sonder enige m elding van b epaalde klere w at hulle m oet aanhê om dit te doen.
H oew el in die N uwe T estam en t op verskillende plekke m elding gem aak w ord van am pswcrk wat verrig is en verrig m oet word, word nêrens m elding gem aak van ’n af-
ISSN 0259 9422 « HTS 4 9 /1 A 2 (1993)
Liturgicsc kicrc
sonderlike am psdrag w at voorgeskryf is nie. Die apostels en an d er am psdraers van die eerste Christeliice icerk het waarskynlik m et hulle gewone alledaagse kiere hulle dienswerk verrig.
D ie wegval van beso n d ere liturgiese klere het w aarskynlik ’n teologiese agter- grond. M et Jesus C hristus se offer aan die kruis is die m ens ten voile versoen m et G od - die to eg an g na G od is w eer o op - die voorhangsel van die tem p el het ge- skeur. D ie A llerh eilig ste, die ‘w o o n p lek ’ van G o d , is nou to eganklik vir alle ge- lowiges. ’n h o ep rieste r is nie m eer nodig nie. In Jesus Christus is die am p van die h o ë p rie s te r vervul. O m d at alm al to eg an g h et, is d it nie m eer nodig d a t ’n h o e p rie ste r m et b eso n d ere gewyde klere en beso n d ere gewyde aktiw iteite die weg na G od vir die gelowige m oet open nie.
4. HISTORIESE VERLOOP
T o t en m et die sesde eeu was d aar geen onderskeid in die kleredrag van die am ps
d raers en dié van die gew one lidm ate nie. Sowel tydens as ná die erediens was die klere van am psdraers én dié van lidm ate dieselfde. D ie A postoliese Constitutiones verm eld in 375 n C d a t ’n biskop die eucharistie ‘clad in splendid raim en t’ m oet ge- bruik. D it b etek e n slegs dat hy aan die N agm aal m et sy ‘Sunday b est’ m oet deel- neem (D ow n 1982:347). Volgens Down verwys C hristen- en heidenskryw ers in hier- die tyd baie na die kleredrag van die biskoppe. Beide groepe skrywers het dit duide- lik gestel ‘th a t th e re w as no difference betw een such dress inside and outside the church, and also th at th ere was no difference betw een episcopal dress and the dress o f laymen. If this is tru e o f the dress o f bishops, it is true a fortiori o f the dress of the lesser clergy’ (Down 1982:347).
In die eerste eeu is die toga virilis by besondere geleenthede deu r die senaat ge- dra. S edert die tw eede eeu het hierdie besondere drag ’n m eer alledaagse drag ge- word. D ie hoer klas het die toga m et die linea vervang. D ie linea was ’n kledingstuk wat die hele liggaam van nek tot enkels bedek het. B o-oor hierdie kleed is ’n kort tuniek gedra w at tot op die kniee gehang het. By form ele g eleenthede het m ans en vrouens c o r hierdie klere die paenula gedra wat soms lacem a genoem is. Dix (1943:
400) verhaal soos volg oor Cyprianus se m arteling in 258 n C:
W hen he reach ed the place o f execution he took o ff the red lacerna th a t he was w earing and folded it and k n elt down upon it and p ro s
tra te d him self in prayer to the Lord. A nd when he had taken off his tu n ica a n d h a n d e d it to th e d eaco n s, he stood up in his linea and aw aited the executioners. T hese are in essentials the pontificals of a
10 UTS 4 9 /1 A 2 (1993)
m edieval bishop. But Cyprian is w earing them simply as the ordinary lay gentlem an’s dress of the day.
D aar b estaan ’n b ek en d e skets van pous G regorius die G ro te en sy ouers ongeveer 600 n C. O p die cog af is d aar geen verskil in die kleredrag van die pous en sy ouers nie. Die enigste verskil is die pallium wat die pous dra. D ie pallium is ’n lang serp.
D it is w aarskynlik die eerste o n d ersk eid en d e kledingstuk w at ’n g eestelik e g ed ra het. In 425 n C het pous C elestinus 1 die biskoppe v erm aan om nie die pallium te d ra nie. Sy w oorde w ord in Engels w eergegee deu r Down (1982:347): ‘W e bishops m ust be distinguished from the people and others by o u r learning not by o u r dress, by our life not by our robes.’ In 330 n C het K onstantyn ’n hieran stolen aan die bis- kop in Jeru salem gegee, om m et b esondere g eleen th ed e te dra. O p die oog af lyk dit of hier m elding gem aak word van spesiale am psdag. D it is eg ter nie die geval nie. H ier w ord slegs m elding gem aak van ‘a sum ptuous specim en o f the ordinary lay costum e o f the upper classes at this period, not a special hieratic vestm ent like those of the O ld T estam ent highpriest’ (Dix 1943:399).
•Hoewel die pallium sporadies voorgekom het, h et dit algem ene gebruik in die M id d eleeu e gebly d a t die am psdraers in gew one klere op stra a t verskyn het en in gew one klere aan die erediens deelgeneem het. A gter hierdie gebruik om dieselfde klere as die gew one lidm ate te dra, het waarskynlik ’n teologiese red e gelê. D ie ge- dagte h et sterk geheers dat die gem eente die liggaam van C hristus is w aarin al die lede gelyk is.
In die tw eede eeu het die delm atika in gebruik gekom . D ie delm aiika is ’n ‘form o f tunica w ith large sleeves’. H ierdie kledingstuk is dikwels sonder die linea gedra.
D ie biskoppe het aan die dra van die linea en die delm atika vasgehou. In die vierde eeu het die diakens van R om e die delm atika begin dra. In die W esterse kerk het dit later die ‘distinctive vestm ent o f d eaco n s’ gew ord. In Byzantium h et dit die o n d er
sk eid en d e drag van die aartsb isk o p gew ord en in R usland van alle biskoppe (Dix 1943:402).
D ie cam elaecum o f tiara is ’n hoofbedekking w at in die vierde eeu d eu r hoog- geplaa,sde staat.sam ptenare gedra is. G ed u ren d e die vyfde eeu is kerklike am psdra
ers ook toegelaat om die cam elaecum te dra. G ed u ren d e die M iddeleeue het dit a l
g em en e d rag vir am p sd raers b u ite die ere d ie n s gew ord. E ers in die elfde eeu is am p sd raers to eg elaat om ’n hoofbedekking tydens ere d ie n ste te d ra en wel in die vorm van die mitre.
In die dae van die R om einse republiek het groot g eneraals spesiale campagi of skoene gedra as hulle ’n groot oorw inning behaal het. H ierdie skoene het geleidelik ook die drag van am psdraers binne en buite die erediens geword.
ISSN 0259 9422 > UTS 4 9 /1 A 2 (1993)
Liturgicsc klcrc
Dix (1943:404) som die situasie betreffende klere voor 800 n C soos volg op;
In th eir adoption tiiere is evidence o f a definite policy persued every
w here during the fourth and fith centuries, viz, th a t the liturgy should be celebrated always in the garm ents o f everyday life. T he use o f sym
bolical liturgical vestm ents like those o f th e O ld T estam en t priest or th e w h ite d re ss o f th e n e o p h y te s a fte r b a p tism in th e p re -N ic e n e church was deliberately avoided. T he only exception, if it can be call
ed such, was the introduction o f the stole; but scarves o f office o f all kinds w ere so comm only used in social and civic life in the later fourth century th a t th is too can be b ro u g h t u n d e r th e sam e heading, even though R om e thought otherw ise and refused to adopt it for seven cen
turies o r so, exept for the bishop.
W hat tu rn e d this clo th in g in to a sp ecial litu rg ical v e stu re was m ere conservatism . W hen the dress o f laym an finally changed in the sixth and seventh centuries to the new b arb arian fashions, the clergy as the last rep re se n ta tiv e s o f the old civilised trad itio n re tain ed the old civilised costum e.
V olgens D own (1982:348) het am psdrag geleidelik die kerk binne gekom ‘by acci
dent and not by design’.
G ed u ren d e die M iddeleeue het die vorm van die am psdraers se klere voortdu- ren d gewissel. D ie lang los klere was eg ter d eurlopend die algem ene styl w at ken- m erkend was van die am psdraers se kleredrag. G ed u ren d e hierdie tydperk is by die konsilies nie juis besluite geneem om eenvorm igheid ten opsigte van am psdrag te bew erk nie. A m psdraers is oor die algem een toegelaat om volgens eie sm aak hulle eie am psdrag te kies. D it was ’n algem ene tendens dat al die am psdraers die deftige drag uit die vorige eeu e bly d ra het. G eleidelik het die afstand tussen am psdraers en iidm ate gro ter geword. D ie am psdraers het in die laat-V Iiddeleeue ’n selfstandi- ge stand gevorm w at hulleself baie ho ër geag het as die sogenaam de leke. H ierdie geestelike h o ër stand het op ’n b ep aald e stadium selfs hulle eie how e en hulle eie belastin g stru k tu u r gehad. D it het vir hierdie hoer stand al hoe belangriker geword om van die sogenaam de leke onderskei te kan word, wat hulle in die beso n d er deur hulle am psdrag laat realiseer het. ‘It was very much in the interest of the clergy to identify th eir m em bership of the clerical estate by outw ard and visible signs, which they did, by the bald crown of the head and a distinctive style of dress’ (D own 1982:
349).
D ie klered rag van die am p sd raers het m et die verloop van tyd vir die lidm aat die sim bool van kerklike hiërargie gew ord. W rew el het o n tsta a n te e n die am ps-
12 HTS 4 9 /1 A 2 (1993)
d ra e r en sy gew aad. V erset teen die kerklike hiërargie sou daaro m ook verset teen die am p sd raer se kleredrag m eebring.
M et die aanvang van die H ervorm ing het die h ervorm ers huile w einig gesteur a a n am p sd rag . Som m ige h erv o rm ers h e t ste rk d a a rte e n gevoel en s e n d e r m eer d aa rm e e w eggedoen. L u th er het aanvanklik nog die R oom se casula en alb gedra.
T oe K arlstad t die hervorm ing volgens horn te ver voer, h et L u th e r geskryf d a t die casula en die alb w eer verpligtend b eh o o rt te word. D ie uiteinde was dat d aar nie ’n vaste voorskrif ten opsigte van am psdrag bestaan het nie. U it die gegew ens beskik- b aar lyk dit o f sommige am psdraers voortgegaan het om die R oom se drag te d ra en an d er geheel en al daarvan afgesien h et (W hite 1980:108-109). D ie m isgewaad was n a d e rh a n d feitlik geheel en al afgeskaf to td a t dit d eu r die Leipzig interim in 1548 w eer verpligtend gem aak is. V eral in die Saksiese w éreld het dit tot groot verset ge- lei.
T en tye van die H ervorm ing was die koorrok die algem ene drag van gegradu- ee rd e p erso n e aan universiteite. D ie koorrok, ook die p riesterro k genoem , het al
gem ene drag gew ord vir enige perso o n w at o n d errig gee. D it w as die aanduiding d a t die p e rs o o n b evoeg is om te o n d errig . L u th er, Calvyn en a n d e r h ervorm ers word dikwels op sketse en foto’s m et hierdie rok aangetref.
L u th er zelf verscheen den 9 O cto b er 1524 het eerst z o n d er m onnik- skap in een p riesterro k , w aarvoor de keurvorst zelf hem de sto f had gegeven, in de kerk. i n diesem Ja h re (1524)’, lezen wij in F orsters H gd. v ertalin g d e r C en tu ria M agdenb, ‘hat L utherus d er m onischen H abit abgelegt und im folgenden Z eiten ein Kleid gebraucht, wie ehr- b a re P erso n en , so in P red ig tam p te w aren, dazum al zu trag en pfleg- ten.’ D it kleed was in hoofdsaak aan den later priesterrok gelijk.
(Scholten 1856:211) Die p riesterro k h et tot in die agtiende eeu die drag gebly w at am psdraers in R efor- m atoriese kerke g ed ra het. Sinodes m oes am p sd raers d eu rlo p en d w aarsku om nie allerlei onnodige versierings aan die p riesterro k k e toe te voeg nie (Scholten 1856:
213).
D ie p riesterro k en w at vandag ‘toga’ genoem word, word sonder m eer aan me- kaar gelyk gestel.
L uther was feitlik argeloos oor die kwessie van am psdrag, n et soos hy ook was teen o o r ander dinge in die kerk, bv. die altare. T oe sy gesag om die W oord te verkondig, later deu r R om e betwis is, het hy die aka- dem iese toga van die inrigting w aar hy stu d eer het, aangetrek. D it het
l S S S a 2 X 9 * n - H T S 4 9 / l A 2 ( i m ) 13
g e d ie n as u ite rlik e bewys v an sy b ev o e g d h e id en o p leid in g om te preek.
(V an Wyk 1983:10) V eral in E ngeland het d aar in die sestiende eeu ’n heftige klerestryd ontstaan. H ier- die stryd het in 1550 ’n aanvang geneem toe H oo p er uit Switserse ballingskap terug- k e e r en w eier om in am psdrag bevestig te w ord. E in d eiik het hy ’n kom prom is- voorste! aan v aar, m aar eers n a d a t hy m et veral B uliinger ’n iang korrespondensie gevoer iiet (K eep 1975:223-230). B uilinger se sta n d p u n te het wye inslag gevind.
D ie aandrang om nog steeds am psdrag te dra, het hy as ’n nuwe pousdom en ’n ‘ves- tarian b o n d ag e’ beskryf. A ndersyds h et hy geoordeel d a t am p sd raers nie oor so ’n onbenuliige saak soos kiere die kerk m oet v erlaat nie. D ie kleredragstryd het nog intenser gew ord toe aartsbiskop P ark er in 1566 sy ‘A dvertisem ents' uitgegee het en b epaal het dat sekere am psdrag in al die Engelse kerke verpligtend m oet wees. In R eform atoriese kringe was d a a r heftige verset en baie am psdraers het die kerk ver
laat. H ierdie kontroversie sou in Engeland bly voortbestaan tot die klerestryd in die agtiende eeu vanself op die agtergrond geraak het.
In die se stie n d e eeu h e t die m an tel in g eb ru ik gekom . D it w as hoofsaaklik hooggeplaastes w at dit g ed ra het. In die sew entiende eeu was dit so algem een dat geen aansienlike persoon d a arso n d er a an g etref is nie. Die m antel was van verskil- lende soorte m ateriaal in verskillende kleure gem aak. D ie m ees algem ene m antel was dié wat van sw art m ateriaal gem aak is. D ie m antel het geleidelik die drag ge
word w aarin gaste besoek is of w aarin hooggeplaastes kerk toe gegaan het (Scholten 1856:221). Die m antel en bef het die kledingstuk geword wat veral deu r die D uitse p red ik an t en regsgeleerdes tydens am ptelike geleen th ed e g ed ra is. D ie m anel wat later aan g etref is, was w aarskynlik ’n ontwikkeling uit die m antel.
D ie b ef w at in die sew entiende eeu algem ene drag van alle aansienlike persone gew ord het, d a te e r uit die veertiende eeu toe die pous en an d er hooggeplaastes be
gin h et om allerlei deftige hem pskrae te dra. Volgens Scholten (1856:222) het die b ef uit hierdie sierlike hem pkrae ontw ikkel. D ie gebruik het o n tstaan om die bef- fies op allerlei wyses te versier. By verskeie sinodes is teen die versierde beffies be- sluit. G eleid e lik h et dit gebruik gew ord dat som m ige p red ik an te in plaas van die koorrok ’n m antel en ’n b ef gedra het.
In Suid-Afrika was d aar aanvanklik nie sprake van am psdrag nie (SKLAS 1987:
9). U it sketse en foto’s is dit eg ter duidelik dat p redikante en reg.sgeleerdes oral in die alledaagse deftige drag m et toga of m antel en bef gekleed gegaan het. Sommige foto’s toon p red ik an te uit die agtiende eeu m et net ’n bef en an d er met ’n bef en ’n strikdas (S P Engelbrecht Argief, Pretoria). Aan die begin van die negentiende eeu het Skotse p re d ik a n te na S uid-A frika gekom . D it het m eegebring dat die Skot.se Liturgicsc klcre
14 UTS 49/1 & 2 (1993)
toga en v eral die strikdas naas die H o llan d se toga m et die b e f opgem erk is. D ie K erkw ette en Bepaiings van die N ederduitsch H ervorm de K erk van Z uid-A frika het voor 1904 reeds bepaal: ‘le d e r lid e e n e r kerklijke vergadering m oet gekleed zijn in het zw art m et w itte das. Bij de A lgem ene V ergadering m oeten de pred ik an ten ge
kleed zijn m et m antel en b e f (N H K A s j;3). H oew el die W ette en B epaiings van die H ervorm de K erk tot 1925 aan die predikant die keuse laat om toga o f m antel te dra, het die A lgem ene V ergadering van 1904 reeds aanbeveel d a t die p red ik an t ’n toga in plaas van ’n m antel m oet d ra (N H K A 1904:79). T o t en m et die A lgem ene K erk V erg ad erin g van 1970 het die p re d ik a n te van die kerk ’n toga en b e f gedra.
Sommige p redikante het saam m et die bef ook nog ’n strikdas gedra. A angesien die m eeste van die H ervorm de Kerk se predikante van H olland afkom stig was, was die ou sw aar H ollandse toga wat van bo tot onder toeknoop, die algem eenste. D ie V er
gadering van 1970 h et soos volg oor die toga besluit: ‘A angesien die toga uitdruk- king is van die ak ad em iese bevoegdheid om die evangelie te verkondig en die be- sondere w erk te doen, beveel die vergadering aan dat die toga die akadem iese toga sal wees van die plek w aar die persoon gestudeer het’ (N H K A 1970:103).
Saam m et die toga was die bef vir predikante tot 1983 verpligtend. In 1983 b e sluit die A lgem ene V ergadering ‘dat die d ra van ’n bef en strikkie al dan nie, oor- gelaat sal w ord aan die diskresie van die draers’ (N H K A 1983:26).
D ie gebruik dat ouderlinge en diakens in swart m anelpakke m et ’n strikdas ere- dienste en vergaderings bygewoon het, is daaruit te verklaar dat dit in die loop van die vorige eeu die deftige drag van die mans was. K erkraadslede en lidm ate het die ered ien ste so bygewoon. Toe hierdie vorm van kleredrag vir die algem ene publiek verdwyn h et, het die k erk raad sled e nog aangehou om dit te d ra (SK LAS 1987:9).
D ie m anel was tot 1951 verpligtend vir kerkraadslede. N á 1951 kon dit ’n swart kort b aadjie o f ’n m anel w ees (N H K A 1951:168). D ie m anel het vanself geleidelik v er
dwyn. Die sw art pak is in 1970 vervang m et enige donkerkleurige pak: ‘D ie verga
dering b epaal d a t am psdraers te r wille van die neth eid en die w aardigheid van die vergaderings geklee sal gaan in donkerkleurige pakke m et ’n wit strik d as’ (N H K A
1970:103). D ie strikdas het, soos reeds aangetoon, in 1983 opsioneel geword.
5. G R V O IjG TR E K K IN G S
H o u d a, D rey er en M uller is van m ening dat die kerk g eheel en al m et am psdrag m oet w egdoen. H ouda noem b esondere liturgiese drag ‘an am biguous sign’. Vol- gens hom het klere bepaalde sosiale betekenis. D it is veral teken van een o f an d er fu n k sie o f sta tu s. V ir die gew one m ens is d it ’n te k e n van a fs ta n d en w êreld- vreem dheid. Die algem ene w êreldtendens is om diskrim inasie op elke terrein uit te
ISSN 0259 9422 = NTS 49/1 <i 2 (1993) 15
Lituigicsc klcrc
skakel. A m psdrag is ’n teken d a t die kerk nog nie ten voile d aarin geslaag het om die verskil tussen am ple en leke te oorbrug nie. In baie R eform atoi iese kerke word g root klem gelê op die diensw erk w aartoe elke lidm aat g ero ep is. D ie handhaw ing van am psdrag o f b esondere drag vir am psdraers sal beskou kan word as ’n misken- ning van dié diensw erk van gewone lidm ate (H ouda 1991;539).
N et soos H o u d a o o rd eel A J G D reyer in 1970 d a t die toga van ’n p red ik an t oorbodig is:
Persoonlik vind ek dit jam m er dat die vergadering in die geval nie ook besef het, d a t die drag van die predikant m aar ’n onbelangrike saak is nie. G elukkig is dit nie in die w et vasgelê nie. D ie tydsverandering het m eegebring dat ons hier ook ’n verandering kon aanbring. D ie a r
g u m en t d a t d ie to g a d ie bewys is van die p re d ik a n t se akad em iese kwalifikasies mag histories juis wees, m aar het in ons tyd geen sin nie.
’n A rgitek dra nie ’n beso n d ere soort jas om d aa rm e e aan te dui d at hy as argitek bekw aam is nie. D ieselfde geld vir die an d er akadem ie
se opleidings...’n Mens loop nie, en veral nie in die kerk nie, sy ak a d e m iese kwalifikasies en rondswaai vir alm al om te sien nie.
(D reyer 1970:9) D ie e re d ie n s is ’n kom m unikatiew e g eb eu re. D ie kom m unikasie is in die eerste plek W oordkom m unikasie. N ieverbale kom m unikasie speel egter ook ’n belangrike rol. D ie atm o sfeer w at byvoorbeeld geskep w ord deu r die kerkgebou, die plasing van liturgiese sim bole soos die doopvont en die N agm aaltafel en die kleredrag van die p red ik an t en die k erkraad, dra ’n b ep aald e boodskap oor. H ierd ie nieverbale k o m m u n ik asie kan d it w at die p re d ik a n t m et w oorde wil o o rd ra , o n d e rs te u n of dw arsboom . W at w ord oorgedra deur die swart am psklere, veral die toga? Volgens M uller (1987:12) skep dit die beeld van som berheid'en w êreldvreem dheid:
D it is w erklik ’n vraag o f die w éreldvreem de kleed van die dom inee (wie d ra nou in vandag se lewe nog so ’n kleed?) nie m edeverantw oor- delik daarv o o r is d a t nie slegs sy persoon nie, m aar ook sy boodskap by vo o rb aat al d eu r baie afgeskryf word as iets bow êrelds en abstrak, iets wat nie m et die gew one dinge van die lewe te doen het nie? Die stywe atm osfeer in ons eredienste, die hoe taalgebruik en die vreem de klere kan m aklik die boodskap van G od se b etrokkenheid by hierdie lewe belem m er.
T een o o r dié negatiew e uitsprake oordeel C ooper dat lidm ate in die tradisionele Re- form atoriese kerke nooit sal kan aanvaar dat veral die b ed ien a ar van die W oord op die kansel verskyn so n d er ’n b aie duidelike o n derskeidsteken nie. Hy o o rd eel d at
16 i n s 4 9 /1 A 2 (1993)
die kerk in die hede m oet kyk w at am psdraers in die verlede op die kansei gedra het en in die lig d aarvan ’n drag kies w at vir die hede aa n v a a rb a a r sal w ees. D ie aan- gew ese drag vir die bedien.iar van die W oord sat volgens horn ’n wit alb {tunic), die Geneva gown (toga) en ’n stole (m antel) wees. C ooper gaan so ver om te bew eer dat h ierd ie aanbevelings van liom ‘a re a t th e sam e tim e biblical, trad itio n al, and dis
tinctly R eform ed’ (C ooper 1988:35).
By die evaluering van hierdie tem a m oet die volgende vrae gevra word:
• Is am psdrag teologies noodsaaklik?
• Kom am psdrag deurlopend in die geskiedenis voor?
• Is am psdrag funksioneel?
In hierdie studie is reeds aangetoon d a t am psdrag nie ’n teologiese funksie het nie.
H isto ries gesien het die toga en b e f in R efo rm a to rie se kerke by L u th er en a n d er hervorm ers slegs as aanduiding van akadem iese bevoegdheid behoue gebly. Funk
sioneel het klere ’n bree betekenis: D it dien as versiering, dit is ’n aanduiding van 'n sek ere posisie, status of r^'kdom, dit dien as beskerm ing en b edekking en kom m u- nik atief sê dit iets van die d raer se opvattings en oortuigings. D ie enigste ‘am pteli- ke’ k erkdrag w at enige funksionele betekenis sou kon hê, is die toga. D it kan dien as aanduiding van die akadem iese prestasie w at die predikant behaal het en is geen am psdrag nie. As die toga behou word, m oet dit die akadem iese toga w ees wat die_
pred ik an t tydens sy B D -gradeplegtigheid dra. D it is by hierdie g eleen th eid w at die graad aan hom toegeken w ord w aarkragtens hy die bevoegdheid het om die W oord te bedien. D it lyk ook sinvol om slegs die toga aan te trek as hy self die W oord be- dien o f in ’n am ptelike hoedanigheid optree. G e e n toga m et allerlei versiersels be- hoort aan v aarb aar te wees nie.
D ie b e f en die strikdas het hulle o o rsprong in die m ens se soeke na die este- tiese. O p geen stadium het dit enige an d er funksie gehad as om m ense te laat mooi lyk nie. As so d an ig h o o rt d it nie d e e l van die p re d ik a n t o f k e rk ra a d slid se be- sondere kleredrag te w ees nie.
M et die oog op orde en sindelikheid sal die kerk altyd kan verwag dat sy am ps
draers so goed as m oontlik gekleed sal wees. D ie trefkrag van die am p sd raer se be- diening lê egter in die bediening van die W oord en nie in allerlei uiterlikhede nie.
In die lig van d ie b eslu ite van die A lgem ene K erk v erg ad erin g is dit ook nie m eer m oontlik vir 'n k erkraad om te besluit dat ’n predikant, behalw e ’n toga, nog iets andcrs in die vorm van am psdrag op die kansei m oet dra nie.
ISSN 0259 9 4 2 2 - 2 f W j ; 17
Lilurgicsc kicrc
Literatuurverwysings
Brongers, H A 1967. ] Koningen. Nijkerk: Callenbach.
C ooper, D J C 1988. V esture; A reform ed perspective. Reform ed Liturgy and Music 22, 33-36.
C ope, G 1972. Vestm ents: A dictionary o f liturgy a n d worship. D avies J G (ed).
London: SCM Press.
D e W it, C 1962. The New Bible Dictionary. London: Intervarsity Press.
DLx, D G 1943. The shape o f the liturgy. London; D acre Press.
Down, M 1982. T he costum e o f the clergy. Theology 85, 346-353.
D reyer, A J G 1970. B esluite van die A lgem ene K erkvergadering. Die Hervomter 6 1 /5 ,9
D river, S R 1906. The m inor prophets: Introductions revised version with notes index and m ap. E dinburgh: T C Jack.
Fensham , F C 1970. Exodus. Nijkerk: C allenbach.
G rosheide, F W 1955. Byhelse Ensikiopedie. In A frikaans vertaal d eu r J H van Wyk.
K aapstad: V erenigde P rotestantse Uitgewers.
H ouda, R W 1991. Clerical gab - an am biguous sign? Worship 56, 537-540.
K eep, D 1975. B ullinger’s intervention in the vestiarian controversy 1566. E v Q A l, 223-230.
Keil C F & Delitzsch F, 1950. The books o f the Kings. G rand R apids; Eerdm ans.
M eyers, J M 1962. D ress and orn am en ts in The Interpreters Dictionary o f the Bible.
B uttrick G A (ed). New York: A bindon Press.
M uller, J 1987. H uidige am psdrag w êreldvreem d. Die Kerkbode 24 Sunie 1987, 12 N e d e rd u itsc h H e rv o rm d e K erk van A frika s a W etten & Bepalingen. P re to ria :
NHK A.
— 1904. Notules Algem ene Kerkvergadering. Pretoria: NHKA.
— 1951. Notules Algem ene Kerkvergadering. P retoria: NHKA.
— \910. Notules A lgem ene Kerkvergadering. PTetorin: >íHKA.
— 1983. Notules Algem ene Kerkvergadering. Pretoria: NHKA.
N oth, M 1959. Exodus: A commentary. London; Bloom bury Street.
Scholten, G D J 1856. Kerklijke en wereldlijke kleding, de toga, m antel en b e f ’s-G ra- venhage; N oordendorp.
Sinodale K ommissie vir L eer en A ktuele Sake N ed G e re f K erk O ranje-V rystaat Si- node (SK IJ^S) 1987. K erklike am psdrag is ’n vorm van uitgediende mode. Die Kerkbode 23, S eptem ber 1987, bl 9.
V an Wyk, D J C 1983. B etekenis van am p in inhoud en nie in k lered rag nie. Die H e r v o r m e r lS /l, bl 10.
W hite, J F 1980. Protestant worship, traditions in transition. Kentucky: John Knox.
18 HTS 4 9 /1 A 2 (1993)