AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NASIENRIGLYNE
VRAESTEL 2 – NOVEMBER 2014
===========================================================================
Afdeling A Vraag 1
1.1. Marco (1)
1.2. Sy hou van rowwe ouens en sy slingerstap / sy diep stem / komkommerkoel manier
van praat (Enige EEN van laasgenoemde) (2)
1.3. Hy het nie van hom gehou nie . (1)
1.4. Rudi is verlief op Lize. Marco hou vir hom ‘n bedreiging in. (2)
1.5. Hy wil alkohol / sterk drank drink. (1)
1.6. Hy is van mening dat die seun moeilikheid gaan veroorsaak. (1)
1.7. Lize (1)
1.8. Slegte persoon. Hy het ‘n slegte invloed op die tieners . (2)
1.9. Rudi (1)
1.10. Buite die gimnasium (1)
1.11. Rudi was kwaad vir Marco oor wat met sy vriend, Rudi, gebeur het. (Leerling kan ook noem van sy verhouding met Lize en dat Rudi nie van Marco hou nie.) (2)
[15]
===========================================================================
Vraag 2
2.1. “Hulle is arm / het nie baie geld nie.” (1)
2.2. “Op my skouer.” (1)
2.3. “Roos” (1)
2.4. “Ek hou van rowwe ouens.” (1)
2.5. “Ouens wat Old Spice gebruik is oudmodies / dis nie cool nie.” (1)
1
2.6. “Hy wil al sy vroulike aanhangers beïndruk.” (1)
2.7. “Hy wou eerder ‘n Playstation 3 gehad het.” (1)
2.8. “Virgin Active” (1)
2.9. “Ek dink jy is nie rof genoeg nie / ek hou van Marco.” (1)
2.10. “145 mense het nie daarvan gehou nie.” (1)
[10]
===========================================================================
Vraag 3
Hierdie vraag MOET in ’n paragraaf beantwoord word. GEEN punte mag toegeken word indien dit in puntvorm beantwoord word nie.
Dit was Steven se idee om die video’s te maak. (1)
Steven het beplan om Riana met klappers skrik te maak. (1)
Riana (1)
Hy het die klappers aangesteek en die klappers het aan sy horlosie vasgehaak. (2)
Hy het in die visdam geval. (1)
Sy het van sy babafoto’s op Facebook gelaai, gesê hy hou van hekel en brei, sy gunsteling boek is Winnie the Pooh / hy was dae lank vriende met ‘n All Black
rugbykaptein. (4)
Steven moet 100 meter oor muisvalletjies hardloop. (1)
Hy moes kaalvoet hardloop. (1)
Muisvalletjies was op die baan (1)
Dit was Marco se idee. (1)
Daar was ‘n oranje koringslang in die glashok. (2)
Hy het geval. (1)
Hulle het Lize se broer se skaatsplank gebruik. (1)
Rudi was baie bekommerd oor Steven. (1)
Nee, die toertjie was onsuksesvol. (1)
[20]
===========================================================================
Vraag 4
4.1. ONWAAR 4.6. WAAR
4.2. ONWAAR 4.7. WAAR
4.3. WAAR 4.8. ONWAAR
4.4. WAAR 4.9. ONWAAR
2
4.5. WAAR 4.10. ONWAAR
[10]
===========================================================================
Vraag 5 5.1. Rudi 5.2. Lize 5.3. Rudi 5.4. Steven
5.5. Lize [5]
Totaal Afdeling A: [60]
===========================================================================
Afdeling B Vraag 6
Leerlinge moet EEN dagboekinskrywing maak waarin hul skryf hoe opgewonde hulle is om in Amerika vakansie te gaan hou.
- Die dagboekinskrywing moet ‘n datum bo-aan hê.
- Die inhoud om gepas wees.
- 5 punte vir inhoud en 5 vir taalgebruik
[10]
===========================================================================
Vraag 7
Leerlinge moet ‘n informele brief aan ‘n vriend / vriendin skryf waarin hy / sy hom / haar van sy / haar skooljaar vertel. Hule MOET ook die vriend(in) beterskap toewens aangesien die persoon siek is.
- Die uitleg moet korrek wees – kyk veral na die adres!
- Die inhoud moet geskik wees.
- Merk volgens rubriek. (20 punte vir inhoud en 10 punte vir taalgebruik)
[30]
Totaal Afdeling B: [40]
===========================================================================
GROOTTOTAAL: [100]
3
4