Memorandum: Best Books Eksamenhulp Graad 12 Eerste Addisionele Taal Eksamenoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners – 9781776072033
Antwoorde op Vraag 15 op bl. 19:a)
bemoedigend (1)b) uitstekende; belowende (2)
c) singende; bakkende (2)
d) beskrywende (1)
e) skitterende (1)
f) bulderende (1)
g) dankbaarheid (1)
h) dapperheid; bewondering (2)
i) onverskilligheid (1)
j) vergeetagtig (1)
[TOTAAL: 13]
Antwoorde op Vraag 16 op bl. 19–20:
SAMESTELLINGS SAMESTELLENDE AFLEIDINGS
landwyd knelpunte
slaagsyfer onderwysstelsel
seniorsertifikaat slaagvereistes
huistaal verskillende
diplomavrystelling universiteitsvrystelling
[TOTAAL: 10]
Antwoorde op Vraag 18–20 op bl. 32:
18.
a) foto’s (1)
b) skadu’s (1)
c) pa’s (1)
d) DVD’s (1)
[TOTAAL: 4]
19.
a) heinings (1)
b) dorings (1)
c) verrassings (1)
d) piesangs (1)
e) kussings (1)
[TOTAAL: 5]
20.
a) oë (1)
b) oorloë (1)
c) elmboë (1)
[TOTAAL: 3]
Antwoorde op Vraag 15 oor deelwoorde op bl. 61:
a) Beskrywende (1)
b) Verhalende (1)
c) blosende (1)
d) Voorbereide (1)
e) huilende (1)
f) ontkennende (1)
g) hartverskeurede (1)
h) dansende (1)
[TOTAAL: 8]
Antwoorde op Vraag 16–17 op bl. 71:
16.
a) Vuyo sal sy huiswerk moet doen. (1)
b) Die matrieks sal die eksamen kan skryf. (1)
c) Die meisie sal die storieboek wil koop. (1)
d) Hy sal nou huis toe mag gaan. (1)
[TOTAAL: 4]
17. a) Die pa vrees vir sy kind se lewe. (1)
b) Die kind speel rugby. (1)
c) Hy sing in die koor. (1)
d) Die boelie slaan die meisie. (1)
e) Die boelies dreig om die seun te skiet. (1)
[TOTAAL: 5]