• Tidak ada hasil yang ditemukan

MEMORANDUM - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "MEMORANDUM - LitNet"

Copied!
3
0
0

Teks penuh

(1)

1 SOSIALE WETENSKAPPE - GESKIEDENIS

GRAAD 7 TOTAAL: 60 Kwartaal 4 TYD: 1 UUR 20 MINUTE Afdeling A Die eerste inwoners van Suidelike Afrika

Vraag 1

1 A Vleis van bokke, wortels en bessies B Beesvleis, mielies, melk

C Hulle eie vee en gewasse D Tot 200 mense

E Almal regeer saam, almal is gelyk

F Hoofman (6)

2. Rotstekeninge

Argeologiese opgrawings (2)

Vraag 2

2.1  Hulle soek ’n plek vir siek matrose om versorg te word

 ’n Plek vir matrose om te rus

 Waar skepe herstel kon word

 Waar vars kos en water gekry kon word (4)

2.2 Om speserye te gaan koop en in Europa te verkoop (1)

2.3 Met die Khoi/Strandlopers – Herry die Strandloper/Autshumao

Jan van Riebeeck (2)

2.4 VOC – beheer deur Here 17 (1)

2.5 Die fort. Slegs vier bastions (Kasteel de Goede Hoop het vyf) (2) (10)

Vraag 3

3.1 Indiese Oseaangebiede soos Madagaskar, Mauritius, Indie, Indonesië (3) 3.2 Kos, Afrikaanse taal, SA ontwikkel, geboue, plase uitgebrei, gelowe

(3) (6) Vraag 4

4.1 Die Franse Hugenote (1)

4.2 Vervolging van die Protestante deur die Rooms-Katolieke (1) 4.3 Om meer Europeërs hier te hê en om te kom boer, maar meer spesifiek wynbou (2) (4) Vraag 5

5.1 Hollanders wat nie meer vir die VOC wou werk nie (1)

5.2 Groot Visrivier oos en Oranjerivier noord (1)

(2) Afdeling A Totaal: 30

MEMORANDUM

(2)

2 Afdeling B Die koms van die Britte

Vraag 1

1.1 Union Jack (1)

1.2 1795 (1)

1.3 Hulle was bang die Franse kom neem die Kaap oor. (1)

(3) Vraag 2

Vraag 3

3.1 As Xhosas al hul vee doodmaak en al hul gewasse verbrand, sal die Britte in die see

weggevee word. (1)

3.2 Xhosa (1)

(2)

Vraag 4

4.1 Harry Smith wou hê dat Hintsa hom moet vertrou. Hy het hom alewig na die Britse kamp genooi, maar Hintsa wou nie gaan nie. Toe Hintsa hom eindelik begin vertrou, het hy na die Britse kamp gegaan. Toe vermoor die Britse soldate hom.

(1) 4.2 Die Britte wou soveel moontlik grond in die Oos-Kaap kry vir boerdery.

(1)

4.3 Agt (8) (1)

4.4 Grensoorloë (Frontier Wars) (1)

(4)

Vraag 5

5.1 Landdroste

(1) 5.2  Gaan bly tussen die Xhosas en maak hulle bondgenote /

 Sluit ooreenkomste met hulle oor grense tussen Xhosas en Britte /

 Die enigste manier om vrede aan die Oos-Kaap te hê, is om die Xhosas te

verdryf. (2)

5.3 Andries Stockenström (1)

(4) 2.1 Die Britte neem die Kaap in 1795 by die Hollanders oor.

Die Hollanders kom neem die Kaap weer oor in 1803.

Britte neem die Kaap weer in 1806 by die Hollanders oor. (2)

2.2 Nuwe wette: Engels word amptelike taal Verbied slawehandel

Groter beskerming vir slawe en Khoi-werkers

(2) 2.3 Trekboere is plase gegee wat uitgemeet is deur Britte en mag nou nie meer rondtrek

nie

(1) (5)

(3)

3 Vraag 6

1 Algoabaai, Port-Elizabeth (1)

6.2 4 000 (1)

6.3 Hulle het almal grond gekry om op te boer.

Die grond was te klein om effektief te kon boer.

Baie setlaars het na die dorpe getrek omdat hulle nie geweet het hoe om te boer nie. Dan het hulle as ambagsmanne daar begin werk.

Van hulle het met merino’s begin boer vir hul wol en baie

suksesvolle boere geword, want die wol was hoog in aanvraag in Europa.

(4)

(6) Vraag 7

7.1 Hulle trek oor die Oranjerivier, oor die Vaalrivier en oor die Drakensberge na Natal.

(2) 7.2 Wou nie Engels praat nie

Sukkel om te boer

Hoop vir beter grond verder noord Hou nie van Britse wette nie

Wou gaan waar niemand hulle kon regeer nie. Wou onafhanklik wees.

(4) (6)

Afdeling B Totaal: 30

Totaal van vraestel: 60

Referensi

Dokumen terkait