• Tidak ada hasil yang ditemukan

MEV. ISABEL VAN DER WALT DEPARTEMENT ENGELS

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "MEV. ISABEL VAN DER WALT DEPARTEMENT ENGELS"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

BEKENDSTELLING: MEV. ISABEL VAN DER WALT DEPARTEMENT ENGELS

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

Mev. Isabel van der Walt (gebore Voorendyk) is in Pretoria gebore. Sy het aan die Westerford Hoërskool in Rondebosch gematrikuleer en daarna 'n Onderwysdiploma aan die Universiteit van Stel­

lenbosch verwerf. Haar eerste onderwysondervinding het sy by die Hoerskool La Rochelle in die Paarl opgedoen.

Sedert 1972 het mev. Van der Walt (eers deeltyds en later voltyds) die grade BA (Engels en Geskiede- nis) en Honns BA aan die PU vir CHO verwerf. Sy is tans ingeskryf vir MA (Engels) in die Toegepaste Linguistiek.

Voordat mev. Van der Walt by die PU aangestel is, het sy by verskeie skole in Potchefstroom onderwys gegee. Sy was onder andere 'n hele aantal jare verbonde aan die Hoerskool Gimnasium.

Sy is getroud met mnr. Okkie van der Walt van die plaaslike Landboukollege. Die egpaar het twee dogters, Jean en Marlene.

64

Referensi

Dokumen terkait

Vraag en antwoord 19 van die ‘Kortbegrip’ beskryf ’n opregte geloof Barger 1972:29 as: ‘’n [S]ekere kennis van God en sy beloftes, wat vir ons in die evangelie geopenbaar is, en ’n

Sy hele bespreking baseer Cloete 1970:41 op sy eerste stelling: ‘Reeds in Die enkel taak, die eerste gedig van die bundel, word alles op die poësie en sy eise betrek.’ Vir Eybers is die

Die missionêre dimensie behoort nie aan Paulus nie en ook nie aan sy medewerkers en voorgangers nie, maar aan God wat deur sy Gees magtige of kragtige werkinge verrig en gelowiges

Dit was vir hulle 'n doring in die vlees dat die UVM volksvreemd en ver verwyderd was van sy oorspronklike doe I "om een met die volk te wees en om die stoflike en geestelike waardes

Pretorius en sy Verkennerskorps was verantwoordelik vir die insameling van inligting in Duits-Oos-Afrika.5 Vanaf 1933 tot 1936 was die inligtingstaffunksie 'n bloot latente,

Erasmus "als troef voorlopig aan te stellen."15 Op dieselfde dag het maj Erasmus aansoek om die vakante pos gedoen en verklaar dat hy sy rede aan die Kommandant-generaal sou meedeel

Die slagter, Bastos, het wel meer van ’n geskiedenis aan die een kant en ’n bemoeie- nis met Lea aan die ander kant, maar hy kom nogtans ’n effens lukraak geplante ka- rakter voor wat

Hierdie gebruik vind plaas in assosiasie met 'n eerbied vir die diere waarvan die velie gebruik word vir die vervaardiging van skoene en hierdie eerbied sluit weer aan by die