'n Persoonlike Ervaring
In ons alledaagse gesprekke word die uitdrukking "ek was amper dood" baie algemeen gebruik.
Daarmee wil ons net s€ dat ons ' n n a r e o f o n a a n g e n a m e ondervinding gehad het.
Om egter regtig 'n naby-dood of amper-dood ondervinding te h6, is baie anders as wat ons die uitdrukking gebruik. Dit is 'n ondervindins wat mens nie eers jou vyand wll toewens nie!
Ek het so 'n ondervinding gehad.
Dit was 'n motorongeluk. Die laaste wat ek kan onthou is dat d i t ' n p r a g t i g e , h e l d e r , maanverligte aand was.
Toe ek.my bewussyn herwin, en so deur die newels tot my sinne kom, wou ek iets vat. Maar my hand wou nie saamwerk nie, en ek sien toe dat my hand heeltemal skeef en verwronge hang en dat daar bloed by my trui uitloop. Ek besef toe dat dit 'n oop fraktuur moes wees, en sit my hand, soos ek daar in die motor se sitplek vasgedruk sit, oor my maag en borskas. Met die dat ek afkyk, sien ek dat my femur waarskynlik v e r g r u i s i s . M y r e g t e r v o e t i s v a s g e k l e m tu s s e n d i e r e m e n koppelaarpedaal en ek kon sien dat d i t o o k v e r w r o n g e w a s ) e n waarskynlik gebreek was. My l i n k e r v o e t s i t t u s s e n d i e koppelaarpedaal en die bakwerk van die motor vas, en dit lyk vir my of dit ook gebreek kon wees.
Dit is eienaardig hoe helder en objektief ek hierdie waarneming gemaak het, nadat ek net enkele sekondes vantevore mv bewussvn herwin het.
S o n d e r d a t e k e n i g e a n g s o f benoudheid ervaar, besluit ek dat dit nie al beserings is wat ek o p g e d o e n h e t n i e , e n d a t e k waarskynlik nie sal bly lewe nie.
Half gelate sluit ek my oe en wag
Amper
dat die einde moet aanbreek. Ek het altyd gedink dat 'n mens tot 'n mate angstig sou wees, of dan miskien onseker sou wees om so ' n b e s l u i t t e n e e m . M y gedagtegang was objektief en dit was amper, met die baie seer wat ek gehad het, of ek daarna uitsien!
Na die tyd was dit een van die gedagtes en ondervindings wat vir my baie swaar was om te verwerk.
Die volgende helder oomblik was toe ek hoor hoe die masiientiie raas waarmee hulle die motorwrak oopbuig om my uit te kry. Toe word alles skielik weer baie helder en ek besef met 'n gevoel van angs dat ek nou uit die wrak gehaal gaan word, en ek kon voor my heilige siel sien dat ek so vasgepen is in d i e m o t o r d a t e k s l e g s d a a r uitgetreh sou kon word. Ek ervaar dan skielik weer die seer wat gaan kom met beweging, en pleit dat die helpers tog my been en arm moet ondersteun.
Dit is 'n genadige gevoel om weer jou bewussyn te verloor.
Nadat ek besef het dat die mense nie na my instruksies luister nie, en miskien ook nie weet dat ek 'n medikus is nie, aanvaar ek dan maar gelate my lot en plaas my in die hande van die mense wat my te hulp gesnel het.
G e l u k k i g h e t m e n s i n s u l k e omstandighede nie besef van tyd n i e , e n a s d i e g e n a d i g e bewussynsverlies mens oorval, g e e l i g g a a m e n g e e s m a k l i k daaraan oor.
Die volgende helder oomblikke w a s t o e e k b e s e f d a t e k hipovolemies erg geskok raak. Dit was in die noodafdeling van 'n hospitaal. Die gevoel in my mond was asofdit vol droe grond geprop w a s . W e e r e e n s h e t e k g e l a t e aanvaar dat ek waarskynlik besig is om te sterf en omdat geen
beweging moontlik was sonder intense pyn en ongemak nie, is die bewussynsverlies wat na sulke h e l d e r o o m b l i k k e k o m , ' n welkome uitkoms.
Die pen deur my kalkaneus en die g i p s daarom) waaraan traksie geplaas is, brand soos vuur as die v e r d o w e n d e e f f e k v a n d i e O m n o p o n u i t g e w e r k i s . D i e gevoel dat ek sou doodgaan, het nou verdwyn en ek kan onthou dat ek aanhoudend en angstig gekla het oor die pyn onder die gips. In sulke helder oomblikke kom die diktum dat geen ongemak onder 'n gips geignoreer mag word nie, tot my deur. Dit voel kompleet asof my hele kalkaneus en enkelgewrig nekroties gaan raak.
Vir 3 dae het die tyd stil gestaan.
Dag en nag, more of aand het nie verskil gemaak nie. Besoekers het gekom en gegaan deur newels heen. Tog kon ek die bekommerde uitdrukkig in hulle o€ sien en dit h e t m y l a a t b e s e f d a t e k waarskynlik nie goed lyk nie. Die oorgawe het verdwyn en daar was n o u ' n w i l o m d e u r h i e r d i e nagmerrie-episode te kom.
N a d a t d i e i n t r a - v e n e u s e o o r g i e t i n g s g e s t a a k w a s e n mondelikse behandeling begin het, word mens weer bewus van wat om jou aangaan. Daar was w e e r d i e b e s e f v a n t y d e n omgewing.
Die volgende ervaring wat vir my as medikus baie swaar was om te verwerk, was die gevoel dat mens nie bestaansreg op hierdie planeet het nie. Dit is 'n gevoel van veraf leegheid en eensaamheid wat 'n onbeskryflike alleenheid in mens laat posvat.
Die skuldgevoel in die wete dat mens sommer so sak-en-oak wou
SA FAMILY PRACTICE APRIL I9B9 162 SA HUISARTSPRAKTYK APRIL I9B9
'n Persoonlike Ervaring
oorgee) maak dit ook nie makliker
l l l c .
Hospitaal-Besoekers
Ek het alt"vd gcdink dat hospitaal- b c s o c k e ' n taamlike oorbodige gewoonte is wat nie die moeite wcrcl is nie.
A s d o k t e r h e t e k d i k w e l s d i e gcvocl gehad dat ck half oorbodig d a a r r o n d s t a a n c n n i e j u i s ' n b y d r a e m a a k n i e , w a a r s k y n l i k omdat die pasient gewoonlik nie j6u pasient was nie, en as mcdikus jy geen insct of raad het in clie behandeling van die pasient nic.
Hierdie gevocl van verstotcnheid en alleenheid is opgehef dcur die w e lk o m e b c s o c k e r s i n d i c hospitaal. Dit is amper asof 'n
mcns l€ en wag r,ir besocktvd.
Enigc voetstap wat mens in die gang hoor, word 'n hoop dat dit 'n besoeker is wat kom kuicr. Dit help weer om mcns te laat voel dat jy tog 6rens behoort en dat daar tog mense is wat omgee en bckommerd is oor jou. Ek dink dit is hierdie hospitaalbesoek wat uiteindelik gcmaak het dat ck oor h i e r d i e n a r e , v e r s t o t e g e v o e l g c k o m h e t . E k d i n k u ' a t r c g L i g gchclp het was toe ck besoek ontvang het van iemand waarvan ek dit nie verwag het nie. Hierdie besoeke gee vir mens 'n lckkcr warm gevoel van behoort tot 'n gcmccnskap.
Wie Hou Moses se Arms Op?
Soos van ouds toe Aaron cn Hur M o s c s s e h a n d e m o e s o p h o u ( E x o d u s 17:lD sodat Isracl kon
wen, het ons vandag nog hande- ophoucrs nodig. In die hospitale word die bevelsuster en ander professionele pcrsoneel se oor- winning bewerk dcur die vcr- p l c e g - a s s i s t e n t e , d i e " N u r s i c s " . Sondcr hierdie iicwe toegewyde mensics is die funksionering van 'n hospitaal nie moontlik nic.
E k w i l n i e s e k c r e p e r s o n c e l oorslaan nie, maar spesiale hulde bring aan hierdie "Nursies" wat scldc of ooit in dic kalklig kom, maar tog hulle werk nougesct cn tocgewvd verrig.
Ek hct ook die groep professionele nagwerkers vir die eerste kce r rcgtig raakgesien. En hoe verdryf hullc nie die donkcrte van dic nag m c t h u l l e o p g c w e k r e p c r - soonlikhede niel
Na 'n lang dag, wanneer die laatskof moeg en tam is, daag hierdie mense met 'n fris en opwindende verandering by jou bed op, om die lang nag te help v e r d r y f . H i e r d i e t o e g e w y d e gesondheidswerkers kyk bedags, veral in die namiddae dikwels nog na hulle gesinne ook. Hulle werk hul letterlik van hulle voet af!
Maar sonder hierdie mense sal ons hospitale snags tot stilstand kom.
Hierdie produktiewe mense lewe 'n dubbele lewe - ek het dit eers in my ellende behoorlik besef.
Laastens, dit is 'n groot verskil om 'n pasidnt te wees in plek van 'n geaal!
Hein van der Westhuizen Randburg.
:PENETRATING POWER
ISZ R/13.9.2/203 10 mg cream LSZ nfig.g.zl2o410 mg solution
FUNGICIDAL
2Z Wrench Rd., lsando. Tel: (011) 921-5911 Company Reg. No. 53/00355/07 lvlycosporand the Bayer cross are registered trademarks of BayerGermany.
nOOH't