Boekbesprekings I Book Reviews
•
Prof SW Vorster van die Departement Metallurgiese IngeDieurswese lewer 'n uitstekende bydrae in sy werkstuk getitel Volhoubare legnologie en ontwikUling. Hy toon bepaaId 'n sensitiwiteit vir die filosofiese geladenbeid van die vooruitgangsvraag en vir die implikasies daarvan vir die beheersing van die innerlike natuur en onderwerping van die uitwendige natuur. Hy koppel tegnologisering aan tydsverstaan en burgerlike normering of waardevonning en doen baie moeite om aan te toon wat die limiete daarvan vir kultuur en natuur is. Die ambivalente brakter van tegnologiese vooruit- gang, in die sin dat dit 'n dialektiek van tegniese progressie en morele regressie verteenwoordig, word raakgesien en argumentatief verdiskonteer .Ook die bydrae van Prof A J H Pieterse van die Departement Plant- en Bodemwete08kappe km as 'n buitengewoon goeie werkstuk beskou word. 'n Mens wil graag vertrou dat bierdie werkstuk formeel elders gepubliseer sal word: bierdie werkstuk getuig van 'n fyn analitiese oog, goeie inter- dissiplin6re vaardighede en verdien om wyd gelees te word. Pieterse is ook die eDigste van die vier medewerkers by wie daar werklik spraIce is van 'n kritiese sinisme jee08 die tegnologie, waarskynlik omdat sy dissipline juis te doen het met die fladderende pogings tot opruiming van die eindelose fisiese verval waartoe tegnologie 008 bring. Hy wys uit hoe die spanwydte van die ekologie deur tegnologisering geraak word en ook hoe verskeie eko-ideologiee, ekonomiee en toekomsverwag- tinge daardeur geraak word. Pieterse se werkstuk alleen regverdig die opneem van studiestuk 351:
bierdie is goeie wete08kap in eDige sin van die woord, in eDige geselskap.
Koste oorwegings bring onvermydelik mee dat studiestukke soos bierdie Die aantreklik uitgegee km word Die. Nogtans verskaf die uitstekende redigering 'n hoe mate van leesplesier: ek kon byvoorbeeld Die 'n enkele spel- of ortografiese fout vind Die. Dit is duidelik dat die redakteur en sy span met beperkte mid- dele bogemiddelde werk wil doen.
As dit waar is dat studiestukke diskoerse in beweging wit bring of laat wentel, slaag studiestuk 351 binne die konteks van die Christelike wete08kapsleer in die doel. Ook buitestaanders mag egter baat by die oor.denking van die kwaliteit uitset wat veral Vorster en Pieterse bier lewer.
Van der Merwe M, 1995 - Nuwe tree saam met God, riglyne en programme oor spiritualiteit en gemeentevernuwmg
Lux Verbi: Kaapstad. 142 bladsye. Prys: R54,50 Resensent: Prof M J du P Beukes
Nuwe tree saam met God is die vyfde boek in die reeks Gemeenle en bediening. Net soos die vorige vier publikasies is bierdie '0 baie goeie bydrae in die besinniog oor gemeentebou en 'n goeie praktiese hulpmiddel om gemeentes te help om kerk te wees ooreenkomstig God se bcdoeling.
454 HTS 54/1 cl 2 (1998j
Digitised by the University of Pretoria, Library Services
Die begrip vemuwing kom in die Prakties-Teologiese gesprek dikwels un die orde. Enersyds word elke vorm van vemuwing soodermeer afgewys. Aodersyds word vemuwe sonder enige prinsipiele uit- gangspunte of teoIogiese diepgang. Van der Merwe in IJMWe trel begin by die kern. Vemuwing is vir hom in die eerste pIek 'n saak van die hart. Hy oordeel dat vemuwing slegs moontlik en blywend is as God self alles nuut maak. Hy begin by God - 'n lewe sum met en voor God. 'Die kern van die ge- meente se bediening is om mense te help om in verhouding met die Here te leer (hI S). Hierdie verbou- cling sum met God word spriritualiteit genoem. In teenstelling met baie mder slug die skrywer daarin om spiritualiteit teologies en Reformatories reg en dinamies te beskryf.
Die skrywer stel in hoofstuk 1 omdat God in Cbristus deur die Heilige gees saam met die kerk is, is dit vir kerk moontlik om sum met God op pad te wees. Hierdie saam met God, gee troos en moed vir nou en die toekoms, maar tege1yk is dit die vertrekpunt om Iidmate op te roep om reg voor God te leef.
In hoofstukke 2-S word gebandel oor die sake wat prakties
uitdru.k:kius
gee un die lewe saam met God: visie, erectiens, koinoDia, getuie en diens. Die visie word gesien as die droom, en die koers waar- heen die gemeente wit gun. Sonder 'n visie 56 die skrywer is 'n gemeente soos 'n brief ,sonder 'n adres.Die erectiens wat die hart van die gemeente se .Iewe is,
vr.
DB vemuwing. Hierdie vernuwing behoort teologiese gegrond te wees vera! met die oog om God in die middelpunt te stet. Die skrywer se vorm- gewing van stilte in die erectiens sal Die altyd in Reformaioriese kriDge aanvaarbaar wees Die. KoinoDia, getuie en diens is volgens die skrywer onmisbare komponente van kerkwees. Dit moet egter Die net koinoDia, diens en getuie met meDar in die gemeente wees . Die. Dit moet koinoDia met God, met meDar en die mense van die w6reld wees. Die getuie en die diens moet tegelyk op die gemeente en die w6reId gerig wees. Opbou en uitbou gun hand un hand.Hoofstuk 6-9 handel oor strategie, leierskap, toerusting en Bybelvaardigbeid. Hierdie vier sake moet volgens die skrywer in plek wees as 'n gemeente goed wit funksioDeer, en op die regte wyse saam met God op pad wit wees. Gemeentelede moet begelei word om die noodsaaldikheid van Bybelstudie in te sien en hoe om Bybelstudie te doen. Die skrywer beklemtoon Die net die dat en die hoe van Bybel- studie Die, maar gee ook self praktiese riglyne.
Die regte strategie, toerusting en leierskap is onontbeerlik vir vemuwing van 'n 'gemeente. soos reeds algemeen unvaarbaar, gebruik Van der Merwe bier die gegewens vna die bestuurswetenskappe.
Vera! in sy hoofstuk oor leierskap slug hy daarin om nuwe relevante gegewens op die tafel te plaas. 'n Mens sou egter graag wou sien dat hy in bierdie hoofstuk baie meer maak van Bybelse gegewens.
Die skrywer slug daarin om ten opsigte van elke aspek 'n goeie grondige basis teorie te le en om van· daaruit verantwoorde, doelgerigte praktyk teoriee te formuleer.
Die boek is taalkundig baie goed versorg. Die ortografiese inkleding met transparant sketse mask dit maklik leesbaar en help om deurlopend 'n goeie oorsig oor die relevante sake te gee.
Met die oog op die toekoms is 'nuwe
tree'
'n baie tydige en nuttige publikasie vir elke predikant, kerkraadslid en lidmaat.ISSN 0259-9422 = HTS 5411 & 2 (1998) 4SS
Digitised by the University of Pretoria, Library Services