Lys van dokumente ens.
98/1 98/111
98/1/2 98/1/3
98/2
98/3 98/3/1
98/3/2
98/3/3
98/3/4
98/4
UNIV. STELLENBOSCH
~I ~ Ill 11111 II 111 U
3005291947
Programme van begrafnisplegtighede:
.
Begrafenisplechtigheid in het N.G. Kerkgebou te Stellenbosch ...
30.8.1919 van Johannes Izaak Marais.
Staatsbegrafnis van ... H.F. Verwoerd ... Pretoria 10.9.1966.
Staatsbegrafnis van ... T.E. Donges ... Kaapstad 15.1.1968.
Afrikaanse Studiekring. Program van Elisabeth Eybers - Huldigingsaand 3.3.1975. Handtekening van E. Eybers.
+
F otokopie van gedig : Maria onderteken deur E. Eybers 3. 3 .197 5.Dokumente uit die nalatenskap van Adriaan Moorrees
Moorrees, A.: Victoria College, Stellenbosch memo oor die geskiedenis van die Kollege onderteken deur A. Moorrees en J.T.
Morrison. 3.3.1914. 14bl. T.(d.).
Briewe van W.M.R. Malherbe, sekr. van die Suid-Afrikaanse Akademie aan A. Moorrees. 8 briewe 18.12.1917 - 24.7.1920. T.g. Die laaste 4 is omsendbriewe aan Raadslede van die Akademie.
Briewe van Geo. S. Malan, sekr. van die S.A. Taalbond, aan A.
Moorrees. 3 Briewe 16.2.1918 - 8.9.1921.
Koerantknipsels
Rede van dr. Moorrees op gradendag De Z.A. Taalbond
Generaal Botha/J.I. Marais
20.4.1918 29.8.1919 Protes teen Spelling-wijsiging 25.8.1920 Bevestigingsrede van prof. Moorrees di.II 5 .12.1925
Foto:
Coertze, Mimi
Port. Vooraansig kop en skouers. Wien, Fayer,[1957].
": foto 11,5 x 8cm
I
Handtekening en holograafinskripsie aan [prof. en mev. Kempen].
Geskenk deur prof. D.W. de Villiers.
I
_)
98 DE VILLIERS, D.W. (BYVOEGING)
Nota: Die items in hierdie versameling is deur D.W. de Villiers versamel en saamgestel.
98/5
DOKUMENTE VAN JOHN EN ANDREW MURRAY 166 items
98/5/1
Korrespondensie
Items is kronologies georden.
Nota: Inligting i.v.m. die inhoud van briewe, by elke afsonderlike brief te vind.
74 items
1. Korrespondensie van John en Andrew Murray aan hulle ouers in Suid-Afrika, 1840- 1848.
23 items
Nota: Briewe 7 en 10 ontbreek.
+ Getuigskrifvan vordering aan John Murray deur professor R.J. Brown van Marischal College, 3.7.1844. H.g. lbl.
+ Klasbywoningskaartjies van John Murray, 1841-1845. T.g. 7 items.
+ Poskaarte van Edinburg, Skotland. 9 items.
2. Korrespondensie van John en Andrew Murray aan hulle ouers in Suid-Afrika, 1845- 1853.
· 27 items
Nota: Brief 9 ontbreek.
+ Poskaarte van Utrecht, Nederland. 7 items.
98/5/2
Dokumente van John Murray
Nota: Versameling getiteld "Geskrifte, briewe ens. van John Murray".
27 items
1. Kort geskiedenis van John Murray. T. 1 bl.
2. Kopie van brief van aanvaarding van beroep na Burgersdorp, 9.2.1849. H.g. lbl.
3. Brief van 'n kind Andrew Murray (Graaff-Reinet) aan sy ma, 22.9.1860. H. lp.
N ota: Brief is waarskynlik geskryf deur Andrew Murray, die oudste kind van John Murray.
4. Brief van ds. Dirk van Velden (Ladysmith) aan John Murray, 25.5.1854. H.g. 2p.
Nota: Datum gegee in die opskrif (26S 1854) is teenstrydig met die datum gegee in die brief (25.5.1854).
5. Beroepsbrief van .die vergadering van die sinode gehou op 31 Oktober 1857 by welke geleentheid John Murray tot hoogleraar beroep is. H.g. lbl.
6. Benoeming deur die koloniale sekretaris tot lid van die kommissie wat ondersoek instel na die oprigting van 'n "examining university for the colony'', 31.3 .1873. H.g.
Sp.
7. Afskeidsboodskap van John Murray. H.g. lOp.
8. Toespraak van studente aan John Murray nadat hy die beroep na die Paarl bedank het, 3.11.1874. H.g. 2bl.
9. Redevoering van John Murray by die opening van die Kweekskool op Stellenbosch, 1.11.1859. H. 18p.
10. Brief van ds. R. Shand (Tulbagh) aan John Murray, 20.8.1850. H.g. 2p.
11. Foto van die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch.
+ Foto van die standbeeld "tot nagedachtenis van de eerste twee hoogleeraren van het Theologisch Seminarie John Murray, M.A. 1859-1882 Nicolaas Jacobus Hofmeyr, Theo!. Dr. 1859-1907".
12. Brief van John Murray (Stellenbosch) aan sy suster op Graaff-Reinet, 12.4.1858. H.g.
lp.
13. Toespraak van waardering en dank van die lidmate van Colesberg aan John Murray, 31.8.1857. H.g. 3bl.
14. Brief van John Murray (Stellenbosch) i.v.m. die sinode van 1862, 4.4.1864. H.g. lp.
15. Brief van ds. P. Huet (Dirksland, Nederland) aan John Murray, 3.12.1873. H.g. lp.
16. Beroepsbriefvan die Paarl aan John Murray, 1.9.1874. H.g. lp.
17. Brief geskryf deur John Murray (Stellenbosch), 12.9.1876. H.g. lbl.
Nota: Datum gegee in die opskrif (1874) is teenstrydig met die datum gegee in die brief (1876).
18. Briewe van ds. J.H. Neethling (Stellenbosch) aan John Murray i.v.m. Engelse dienste, 18.3.1874 & 27.5.1874. H.g. 2p.
Nota: Datum gegee in die opskrif (17.5.1874) is teenstrydig met die datum gegee in die brief (27.5.1874).
19. Brief van John Murray (Stellenbosch) aan sy oom, 2.1.I878. H.g. Ip.
20. Brief van John Murray (Stellenbosch) aan die redakteur van Die Patriot, 5. I. I 88I.
H.g. Ip.
N ota: Datum gegee in die onderskrif (9. l. I 881) is teenstrydig met die datum gegee in die brief (5. l. I 88 I).
21. Brief van John Murray (Stellenbosch) i.v.m. die "Christenblad". H. 2p.
22. Brief van John Murray (Burgersdorp) aan sy susters Isabella en Catherine, 20.12.1855.
H.g. lbl.
Nota: Datum gegee in die onderskrif (20.12. I 955) is teenstrydig met die datum (20.12.1855) gegee in die brief.
23. Brief van John Murray (Matlock Bridge, Engeland) aan sy dogter Margaret, 23.8.1881. H.g. lp.
Nota: Datum gegee in onderskrif (20.8.188 I) is teenstrydig met datum gegee in brief (23.8.1881).
Nota: Brief is beskadig.
24. Koevert geadresseer aan John Murray van die plaaslike landdros. H.
25. Foto van die Teoiogiese Kweekskool op Stellenbosch.
26. Foto van die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch.
98/5/3 Klasnotas 2 items
1. Andrew Murray se klasnotas van I 846/1848. H.
2. John Murray se klasnotas vir Natural History, aangebied deur prof. MacGillivray, Marischal College, Aberdeen. Januarie I843. H.
98/5/4
Dokumente van Andrew Murray
Nota: Versameling getiteld "Andrew Murray: 'n Filateliese biografie".
63 items
1. Andrew Murray sr. se paspoort vir Nederland, 14.5.1821.
Nota: Datum gegee in onderskrif (24.5.1921) is teenstrydig met datum gegee agterop paspoort (24.5 .1821 ).
2. Kort geskiedenis van Andrew Murray. T. 1 bl.
3. Poskaart met 'n foto van Andrew Murray, 13.1.1909. H.
Nota: Dit was soms die gebruik om op twee ofmeer kaartjies te skryf. Die res van die poskaarte ontbreek.
4. Afskrifte van foto's van die Murray-gesin. 6 items.
5. Brief van John en Andrew Murray (Aberdeen) aan hulle ouers in Suid-Afrika, 22.5.1841. H.g. lp.
6. Brief van Andrew Murray (Aberdeen) aan sy broer, William, 13 .1.1842. H.g. 1 p.
7. Brief van John en Andrew Murray (Utrecht) aan hulle ouers in Suid-Afrika, 10.4.1847. H.g. 3p.
+ Poskaart van die Universiteit van Utrecht 8. Preek van Andrew Murray. H. 32bl.
9. Foto van Andrew Murray ends. J.R. Albertyn.
10. Foto van Andrew Murray.
11. Afskrif van 'n bewys van lidmaatskap uitgereik aan Maria Catharina Jacobs deur Andrew Murray, .22.6.1863. 1 bl.
12. Brief geskryf deur Andrew Murray (Wellington), 4. 7 .1889. H.g. 1 p.
13. Kennisgewings van gebedsbyeenkomste. H. 2 items.
14. Boodskappe geskryf deur Andrew Murray en sy vrou (E. Murray) in 'n handtekeningboek, 26.4.1904. H.g.
15. Brief van Andrew Murray (Wellington) aan 'n kollega, 9.10.1879. H.g. lp.
16. Brief van Andrew Murray (Wellington) i.v.m. die geestelike welsyn van krygsgevangenes in kampe in o.a. Bermuda, 26.8.1901. H.g. 1 p.
17. Brief van Andrew Murray (Wellington) aan Charles D. Murray, 16.2.1906. H.g. lp.
Nota: Charles D. Murray was die seun van Andrew Murray se broer, Charles.
18. Koevert geadresseer aan Andrew Murray (Houtbaai) van Charles D. Murray (Petrusville), 1.3.1902. H.
+ Koevert geadresseer aan Andrew Murray (Houtbaai) van C.J. Wood (Wellington), 24.2.1902. H.
19. Poskaart van Andrew Murray (George) aan ds. I.A. van Blerk, 2.5.1910. H.g.
Nota: Datum gegee in onderskrif (2.2.1910) is teenstrydig met datum gegee op poskaart (2.5.1910).
+ Poskaart van Andrew Murray (Wellington) aan ds. I.A. van Blerk, 15.9.1910. H.g.
20. Poskaart van Andrew Murray (Groot Brakrivier) aan G.B. Smith, 2.1.1905. H.g.
+ Poskaart van Andrew Murray (Hernhut) aan ds. I.A. van Blerk, 9.5.1903. H.g.
Nota: Datum gegee in onderskrif (9.3.1903) is teenstrydig met datum gegee op poskaart (9.5.1903).
21. Brief van Andrew Murray (Beaufort) aan 'n familielid in Oos-Londen, 15.10.1911.
H.g. lp.
22. Nalatenskap op poskaarte van Wellington. 2 items.
+ Pamflet oor die Hugenote Skool. T. 8p.
23. Nalatenskap op poskaarte van Wellington. 2 items.
24. Nalatenskap op poskaarte van Wellington. 2 items.
25. Bedankingskaartjie van Andrew Murray, 9.5.1910. T.
26. Tjek uitgemaak aan Andrew Murray, 18.11.1885.
+ Foto van Andrew Murray, 1871.
27. Herdenking van Andrew Murray se geboortedag.
Nota: Item sluit posseels sowel as 'n gedenkkoevert in.
28. Uitgawe van De Koningsbode, deel XXX no.3, Maart 1917.
29. Program van die dinee van Die Klub Here Sewentien waartydens die Andrew Murrayprys vir 1987 oorhandig is, 23.4.1987.
30. Kopie van Andrew Murray sr. se reaksie op 'n "botsing" tussen horn en dr. Phillips, 7.12.1824. H.g. lp.
31. Prospektus van die Hugenote Seminarie.
32. Bewyse van lidmaatskap van Maria Elizabeth Neethling aan die Gereformeerde Kerk.
H.g. lp.
Nota: Neethling was die suster van John en Andrew Murray.
33. Geloofsbelydenis geteken deur William Murray, 15.12.1870.
Nota: William Murray was die jonger broer van John en Andrew Murray.
34. Preek geskryf deur Andrew Murray, 25.7.1869. H. 5p.
35. Knipsels uit Die Staatskoerant. 4 items.
36. Poskaarte van die kerk op Graaff-Reinet. 3 items.
37. Boodskappe geskryf deur C.S. Louw en A.A. Louw in 'n handtekeningboek, 27.4.1904. H.g.
9816
+ Poskaart van Graaff-Reinet
+Program "Ter gedachtenis aan de ordening te Wellington op Zondag, 21sten April, van C.H. Murray en A.G. Murray". T.
+ Handgeskrewe brief, 23.4.1862. lp.
+ Inligtingstuk van die Midland Seminary. 1877. T. 2bl.
+ Inligting insake die Graaff-Reinet Bank. 1848. T. 2 items.
PREKE EN SKETSE 196 items
98/6/1
Versameling preeksketse Items is alfabeties georden
Nota: Versameling sluit o.a. foto's, briewe en knipsels in.
193 items
1. Albertyn, J.R.
F oto van Albertyn.
Brief van Albertyn (Kleinmond) aan D.W. de Villiers, 5.10.1966. H.g. 2bl.
Vertaling van Psalm 83, "God enkel licht", deur J.R. Albertyn sr. H. lbl.
2. Anderssen, B.
Handgeskrewe preek, "U Woord is vlees geworden'', 22.12.1931. 9p.
Handgeskrewe preek, "Alles sal lewe waar die stroom kom'', 1.2.1946. 16p.
Handgeskrewe preek, "De moordenaar aan't kruis'', 17.3.1907. 9p.
Handgeskrewe preek. 4p.
Knipsel uitDe Kerkbode, 4.3.1915. lp.
3. Botha, M.C.
Handgeskrewe preek, "Ek het gekom dat hulle lewe en oorvloed van lewe kan he", 4.9.1983. 7bl.
Handgeskrewe preek, "Op den weg'', 29.6.1913. 6p.
Brief geskryf deur Botha (Kaapstad), 21.1.197 4. T .g. 1 bl.
4. Breedt, J.M.N.
Handgeskrewe preek, "Die sending", 17.8.1952. lObl.
Handgeskrewe preek, "Moenie vergeet nie", 22.11.1953. 4p.
5. Brink, P.
Handgeskrewe preek, 5.6.1932. lp.
Handgeskrewe preek, "Want die liefde v. X dring ons", 24.1.1943. lp.
Nota: X word gebruik as verwysing na Christus.
"Tekste vir preke'', 1933-1938. 14p.
+ "Tekste vir aangenome lidmate". 2p.
+ "Kategismus preke", 1933-1942. 3p.
6. Brfunmer, N.J.
Handgeskrewe preek, "He that is spiritual judges all things", 6.11.1910. 2p.
Handgeskrewe preek, "Z:Yn niet Abana en Farpar ... beter dan alle wateren van Israel?", 5.5.1912. 1 bl.
Handgeskrewe preek, "Ye have been called unto liberty", 13.11.1910. lp.
Handgeskrewe preek, "Jongel zaal", 11.1.1911. 2bl.
Handgeskrewe preek, "Gedachtenisdienst by de begrafenis van Koning Edward VII", 20.5.1910. 2p.
Handgeskrewe preek, "Victorias dood", 27.1.1901. lp.
Handgeskrewe preek, "Victoria's death", 27.1.1901. 2p.
Handgeskrewe preek, "Queen's death", 27.1.1901. lp.
Handgeskrewe preek, "Entrance sermon". 12bl.
7. Burger, J.
Handgeskrewe preek, "Gelyk een Zuurdeesem", 28.6.1903. 9p.
Handgeskrewe preek, "Gods Woord verbrand", 6.9.1914. 8bl.
Handgeskrewe preek, "Insluiting ofuitsluiting", 28.9.1912. 13bl.
Foto
8. Burger, J.P.
Handgeskrewe preek, "Want indien door de misdaad van eenen". I Op.
Handgeskrewe preek, "Wacht op den Heer", 17.6.1873. 9p.
9. Coetzee, R.
Handgeskrewe preek, "Ondersoek julle self of julle in die geloof is", 4.5.1964. 4bl.
Preek "v. ou vader vir Kerkbode'', 30.10.1969. T.(fot.) 4bl.
10. De Beer, J.J.
Getuigskrif, 9.8.1954. T.g. lbl 11. De Villiers, D.W.
Preek, "Korn ons leef soos kinders van God deur die gees van God". T. 4bl.
Preek, "Waarmee kan ons geslag vergelyk word?", 1987. T. 4bl.
Preek, "Die koningryk van God", 1.8.1982. T. 4bl.
Preek, "Toe die reinigingstyd", 29.12.1985. T.g. 6bl.
Brief van O.E. Feucht (St. Louis) aan D.W. de Villiers, 1.12.1967. T.g. lbl.
Bedankingsbrief van De Villiers (Kaapstad) aan sy vriende met die afsterwe van sy broer Johnnie, 19.8.1974. T.g. lbl.
Brief geskryf deur De Villiers (Kaapstad) insake gedenkkoeverte, 18.10.1974. T.g.
lbl.
12. De Villiers, 1.F.A.
Handgeskrewe preek, "De gemeente Gods", 23.3.1924. 7p.
13. De Waal, P.
Handgeskrewe preek, "C.E. verjaarsdag". 3bl.
Handgeskrewe preek, "De goede herder". 8bl.
14. Du Toit, G.D.
Handgeskrewe preek, 3.11.1918. 18p.
Handgeskrewe preek oor Johannes 8:51. 9p.
15. Du Toit, P.
"Die Evangelie van die Hiema", 6.8.1927. H. 27p.
16. Du Toit, W.J.
Program van begrafnisdiens, 15.6.1995. T 17. Eckard, A.W.
Handgeskrewe preek, "Hoe zal de ark des Heren tot my komen?", 30.9.1928. 2p.
+ Handgeskrewe preek, "Komt dan'', 13.10.1928. 3p.
+ Handgeskrewe preek, "En Ik wil", 14.10.1928. 4p.
+ Handgeskrewe preek, "En nu blYft geloof, hoop, en liefde ... ", 25.11.1928. 2p.
+ Handgeskrewe preek, "En nu broeders, ik bevele U Gode'', 2.12.1928. 3p.
18. Faure, P.C.D.
Handgeskrewe preek, "Leerrede", 23 .3 .1879. 11 p.
19. Faure, P.E.
Preek vir die opening van die sinode van 1876. H.g. lOp.
20. Gericke, J.S.
Handgeskrewe preek, "Gebedsverhoring". 14bl.
Handgeskrewe preek, "Die wederkoms". 14bl.
21. Groenewald, E.P.
"Die eksegese van die Nuwe Testament'', 1938. T.g. lOp.
Brief van Groenewald (Pretoria) aan D.W. de Villiers, 18.1.1973. T.g. lbl.
Brief van Groenewald (Pretoria) aan D.W. de Villiers, 6.2.1973. T.g. lbl.
Foto
22. Hanekom, T.N.
Program van begrafnisdiens, 2.9.1985. T 23. Heyns, I.A.
Nagedagtenis van Heyns met sy dood, 5 .11.1994.
+ Bedankingsbriefvan sy familie. T.
24. Hofmeyr, G.W.
Handgeskrewe preek. 1 Obl.
Brief van Hofmeyr (Somerset-Oos) aan D.W. de Villiers, 25.5.1967. lp.
25. Hofmeyr, N.J.
Handgeskrewe preek "besproken met de stud en ten", 29 .11.1867. 3p.
Opsomming van onderwerpe wat met studente behandel is. Eerste inskrywing:
25.1.1867. 4p.
Nota insake die Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis. H. 1 bl.
Brief geskryf deur Hofmeyr (Stellenbosch), 7. 7 .1879. H.g. 1 p.
Aantekeninge oor Jesus se "menschwording". H. lp.
Handgeskrewe preek, "De opgewekte aan Thomas geopenbaard'', 4.4.1869. 14p.
Toespraak, "Dierbare Jongelingen". 1878. H. 14p.
Handgeskrewe preek insake die verhouding tussen die Ned. Geref. Kerk en die Staat 1572-1619, 24.2.1865. 9p.
"Staatsonderhoud der Kerk hier te lande", 21.6.1867. 6p.
Toespraak aan studente, "Het werk des Heiligen Geestes in de dagen der Apostelen", 30.8.1867. H. 23p.
Naamblad en foto.
26. Joubert, D.S.B.
"Lente preek'', 6.9.1925. H. 6p.
+ Preek, "Vertrouwende op God", 6.9.1925. H. lbl.
Handgeskrewe preek, "De welvaart van de Ziel", 5.8.1923. 1 lp.
27. Joubert, P.P.
"Intree rede by die Sions Gemeente, Paarl", 18.12.1932. H.g. 9p.
28. Keet, D.J.
"Die Voortrekkers en die sending", rede by die aanvaarding van die professoraat in die geskiedenis van die Christendom, 22.6.1939. T. lOp.
29. Kotze, J.C.G.
Program van begrafnisdiens, 1.11.1979. T.
Eksamenvraestel vir "Homiletiek en Jeugarbeid", November 1965. H. 2bl.
Naamblad en foto 30. Kriel, A.P.
Bekeringsteks, 26.8.1912. T. 7bl.
Kinderpreek, "Onse Vader wat in die Heme! is", 24.8.1913. T. 6bl.
31. Louw, A.A.
Handgeskrewe preek oor die boodskap van die Evangelie, Januarie 1859. 8p.
Handgeskrewe preek oor die vergifuis van sondes, Julie 1864. 2p.
Preek, "De uit- en inwendige bekeering", 18.5.1856. H. lp.
Lys Bybel verse. 1 p.
32. Luckhoff, A.D.
Handgeskrewe preek, "Toe se Jesus vir horn: Gaan en doen jy net so", November 1944. 16bl.
"Die arm-blanke vraagstuk". H. 17bl.
Persoonlike aantekeninge insake hulp aan gemeente, hospitale en maatskaplike werkers. H. 1 bl.
3 3. Malan, A.F.
"Collegium examinatorum"-sertifikaat van die Ned. Geref. Kerk van Suid-Afrika toegeken aan Malan, 26.2.1931. T.
34. Malan, D.G.
Handgeskrewe preek, "Ons heil", 19.9.1920. 12p.
35. Marais, J.I.
Portret van Marais.
Nota: Item het oorspronklik in De Kerkbode verskyn, 4.9.1919.
36. Moller, G.S.
Handgeskrewe preek, "Die koms van die koninkryk van God", 20.10.1937. H.g. 3p.
Preek, "Ebenhaeser", 12.3.1967. T. 6bl.
3 7. Moorrees, A.A.
Handgeskrewe preek, "Zonde en vergiffenis". 13bl.
+ "Zonde en vergiffenis - 2 gewichtige dingen". H. 2p.
Preek vir die "Inwyding van Ned. Geref. Kerkgeboue te Molteno". H. 13p.
Handgeskrewe preek, "Ye know that after two days is the passover and the Son of Man is betrayed to be crucified", 26.2.1911. 9p.
Lykrede geskryf deur Moorrees, 18.11.1909. H. 1 Obi.
+ Koerantknipsel, "De volgorde der processie". T. 1 bl.
Poto van Moorrees.
Nota: Gepubliseer in Die Stellenbossche Oudstudent, April 1939.
Brief geskryf aan Moorrees. H.g. 1 p.
Verjaarsdagwense aan Moorrees, 17 .8.1921. H.g. 1 bl.
Brief geskryf aan Moorrees. H.g. 3p.
Brief geskryf aan Moorrees, 14.8.1919. H.g. 2bl.
Handgeskrewe preek, 4.9.1904. 7p.
+ Handgeskrewe preek. 1 p.
Nota: Item is onvolledig.
Preek "by de voorstelling van lidmaten op Goede Vrydag". H. 3p.
Nota: Moontlike datum word gegee as 1905.
Koerantknipsel van gedig geskryf deur Moorrees ter nagedagtenis aan Jessie Moll, 4.1.1902. T.
+ Koevert
Brief van A. Francken (Bloemfontein) aan Moorrees, 14.8.1909. H.g. lp.
Brief van E.C. Pienaar (Amsterdam) aan Moorrees, 5.9.1916. H.g. 5bl.
Naamblad 38. Moorrees, D.
Handgeskrewe preek, "Ons het gelees van 'n man wat melaats was". 13bl.
Handgeskrewe preek, "Die vrug van die Gees". 7bl.
39. Muller, J.J.
Program van begrafnisdiens, 26.11.1977. T.
40. Nel, P.
Handgeskrewe preek, "Gy weet niet dat gy z)i't ellendig'', 22.12.1907. 12p.
41. Nicol, W.
Handgeskrewe preek, "Dan sal ek weet'', 9.8.1925. 18bl.
Handgeskrewe preek, "Wat sal ek dan maak met Jesus wat genoem word Christus?", 16.3.1941. 4bl.
Brief van Nicol (Pretoria) aan D.W. de Villiers, 21.11.1967. H.g. 3bl.
Brief van Nicol (Johannesburg) aan die lede van die Kommissie van Eksaminatore, 13.9.1923. T.g. lbl.
42. Odendaal, D.H.
Program van begrafnisdiens, 2.8.1990. T.
43. Potgieter, F.J.M.
Program van begrafnisdiens, 2.9.1992. T.
+ 3 kopiee 44. Schoon, H.F.
Gebed vir die onthulling van die Vrouemonument te Bloemfontein, 16.12.1913. H. lp.
45. Snyman, D.R.
Preek, "Dis waardeloos om 'n skyngelowige te wees". T. 8bl.
46. Steenkamp, N.
Brief geskryf deur Steenkamp (Nieuwoudtville), 11.2.1915. H.g. 2bl.
Nota: Steenkamp was die vrou van dr. W.P. Steenkamp.
47. Strasheim, J.J.
Brief van Strasheim aan "mijne gemeente Hendrina'', 10.3.1924. H.g. 5bl.
48. Treumicht, A.P.
Handgeskrewe preek, "Mooi hawens'', 31.12.1956. 7p.
Program van begrafnisdiens, 26.4.1993. T.
+ Kopie
49. Van der Lingen, G.W.A.
Handgeskrewe preek, "De heer, onze God'', 25.1.1863. 1 Op.
Nota: Item sluit 'n portret en kanselbriefies in- sien D.W. de Villiers se aantekeninge in hierdie verband.
50. Van der Merwe, A.J.
Toespraak vir die inwyding van die Hugenotemonument, [17.4.1948]. H. 24bl.
Kerswense op 'n poskaart met 'n foto van Van der Merwe.
Preek, "Laat ons tog dit doen environs die altaar bou". H. lObl.
Nota: Gelewer by die Voortrekkermonument.
51. Van der Merwe, K.
Handgeskrewe preek, "Zie, er is eeneplaats by m)i"'. 7p.
+ Aantekeninge van Eksodus 33:21 Handgeskrewe preek. 7p.
+Aantekeninge van Psalm 121 :8
Handgeskrewe preek, "Als hy dit nu zeide". 7p.
+ Aantekeninge van Lukas 9:34-35 52. Van der Merwe, W.J.
Program van begrafuisdiens, 22.12.1989. T.
+ Kopie
Handgeskrewe preek, "Hieraan het ons die liefde". 2bl.
53. Van der Spuy, J.P.
Handgeskrewe preek, "Al sou ek al die geloofhe'', 23.11.1958. 7p.
Nota: Neem kennis daarvan dat die dokument na Reitz-Wes verwys terwyl De Villiers na Reitz-Oos verwys.
54. Van Velden, D.
Handgeskrewe preek, "Door het geloof', 27 .11.1864. 14p.
Nota: Item sluit handgeskrewe aantekeninge in. 3 items.
55. Van Velden, D.J.J.
Handgeskrewe preek, "De ontkoming van Koning Benhadad", 3.12.1884. 8p.
Intreepreek, 10.3.1904. H. 13p.
56. Viljoen, D.
Handgeskrewe preek, "En het was nacht'', 2.4.1873. 14p.
Pinksterpreek. H. 6p.
57. Vos, M.C.
Nagmaalpreek, 31.10.1790. H. 7p.
58. Varia preke
Handgeskrewe preke deur onbekende skrywers. 32 items.
Nota: Item sluit De Villiers se aantekeninge oor moontlike skrywers in.
981612
Gebonde versamelings preke en sketse 3 items
1. Homiletiek- Preke en sketse van studente, 1942-1945. H.
2. Gedrukte preek oor Efesiers 6:23-24 deur Ruardus Cloppenburg, 1736. T. 33p.
3. Tekste (met datums) waaroor ds. John Murray gepreek het, met 'n aantal aantekeninge agterin. H.
Nota: Die inskrywing op die eerste bladsy meld dat die boek die preke van George Murray bevat, maar die voorblad voer egter aan dat die boek die preke van J. Murray bevat.
Nota: John Murray was die broer van Andrew Murray en die vader van George Murray.
9817 DOSENTE EN STUDENTE 84 items
1. Versameling preke, sketse, toesprake en handtekeninge van verskeie kweekskooldosente, 1866-1940. 12 items.
Nota: Items is kronologies georden.
2. Handtekeningboek van teologiestudente, 1890-1900.
+Brief aan S. Luckhoff, 8.6.1963. T.g. lbl.
Nota: Brief is getik op 8.6.1963, maar geteken op 19.6.1963.
+ "Rente op skuldbewys" van ds. P.D. Luckhoff, 5.1.1954. H.g lbl.
+ Engelse proefpreek geskryf deur ds. P.D. Luckhoff, 1939. T. 12bl.
9817/1 Kweekskool dosente 68 items
1. Program van die eeufeesviering van die Teologiese Kweekskool, 2.12.1959 - 4.12.1959. T. 2p.
+ Uitnodiging na die 130ste bestaansjaar van die Kweekskool, 1989. T.
2. Foto's van die Murray-Hofmeyrmonument. 2 items.
Nota: Monument is onthul op 28.8.1913 deur A. Murray.
+ Foto's van N.J. Hofmeyr. 2 items.
3. Foto van die Teologiese Kweekskool.
+ Foto's van prof. J.I. Marais. 2 items.
4. Kaartjie "ter gedachtenis aan Lucy Hofmeyr geliefde echtgenoote van dr. Jacobus F.
Marais", 6.8.1897. T.
+ Bedankingskaartjie van "Mevrouw de wed. N.J. Hofmeyr en familie", September 1909. T.
5. Kopie van "De Leermeester", 11.11.1885. H. 9p.
6. Toespraak, getiteld "Buddhism'', deur prof. J.I. Marais. H. 14p.
7. Program van die begrafnisdiens van J.I. Marais, 30.8.1919. T. 2p.
8. Foto van prof. P.J. de Vos.
Nota: Gepubliseer in De Unie, 1.8.1919.
9. Foto van prof. C.F.J. Muller.
10. Program van die "Inwijding der Nieuwe Kerk", 6.4.1904. T. 2p.
11. Foto's van prof. A. Moorrees. 2 items.
12. Program van die begrafnisdiens van prof. A. Moorrees. T. 2p.
13. Brief van G. Knothe (Bloemfontein) aan prof. A. Moorrees, 28 .2.1909. T. 1 bl.
Nota: Knothe was die voorsitter van Onze Taal.
+ Koevert
14. Poskaart van D. Lategan (Wellington) aan prof. A. Moorrees, 30.7.1925.
+ Koevert
15. Program van 'n studente-reiinie, 19.10.1906 - 21.10.1906. T. 2p.
+ "Psalmen en Gezangen'', 23.10.1915. T. 2p.
16. Kopie van preek deur prof. J. du Plessis, 25.7.1895. H. 8p.
+ Bedankingskaartjie geskryf deur Du Plessis, Februarie 1932. T.g.
17. Program van die begrafnisdiens van prof. B.B. Keet, 25.6.1974. T. 2p.
+ Bedankingsbriefvan die Keet-gesin. T. 2bl.
18. Brief geskryf deur prof. E.E. van Rooyen (Montagu), 22.4.1912. H.g. 1 p.
+ Handtekeningskaartjie van E.E. van Rooyen, 1935.
19. Foto van prof. D.G. Malan.
20. Kopie van preek geskryf deur prof. D.G. Malan, getiteld "Die Skrifte'', 28.8.1921. H.
15bl.
21. Nota van prof. G.B.A. Gerdener aan ds. D. Lategan, 30.11.1965. H.g. lbl.
+ Preek waama verwys word. H. 2bl.
+ Foto en handtekeninge van D. Lategan.
22. Program van die begrafnisdiens van prof. G.B.A. Gerdener. T. 2p.
23. Preek geskryf deur F.J.M. Potgieter, 7.3.1974. H.g. 2bl.
24. Program van die begrafnisdiens van dr. J.J. Muller, 26.11.1977. T.
25. Foto's van verskeie Kweekskooldosente. 4 items.
26. Program van die begrafnisdiens van J.C.G. Kotze, 1.11.1979. T. 2p.
27. Handgeskrewe notas insake die werkverdeling vir "amptelike vakke", 1964. H. 3bl.
28. Program van die dankseggingsdiens van die Munisipale Raad van Johannesburg, 3.8.1915. T. 4p.
29. Program van die begrafnisdiens van T.N. Hanekom, 2.9.1985. T. 2p.
30. Foto's van verskeie kweekskooldosente. 5 items.
31. Toespraak vir die afskeidsdiens vir dosente deur dr. J.J. Muller, 6.10.1975. H.g. 1 p.
32. Foto's van kweekskooldosente. 4 items.
33. Huweliksbevestiging geteken deur J.H. Neethling, 9.12.1889. H.g. lbl.
34. Foto van die Teologiese Kweekskool.
+ F oto van dosente
35. Sertifikaat geteken deur ds. J.H. Neethling, waar grond aan A. de Villiers in die begrafplaas van die Ned. Geref. Kerk van Stellenbosch sedeer word, 17.10.1892. T.g.
lbl.
+ Foto van ds. J.H. Neethling
36. Sertifikaat van toelating tot die bediening, geteken deur N.J. Hofmeyr, J.I. Marais en P.J.G. de Vos. T. lbl.
+ Kennis van proefpreek
37. Handtekeninge van Teologiese Professore.
38. Handtekeninge van Teologiese Professore.
39. Huldeblyk geskryf deur J.J. Muller aan prof. B.B. Keet by sy begrafuis te Stellenbosch, 25.6.1974. H.g. 2bl.
+ Koevert geadresseer aan B.B. Keet, 30.12.1959.
98/8 VARIA 39 items
1. Handgeskrewe inleiding tot die kategismus. 1 Op.
+ Handleiding oor Darwinisme geskryf deur prof. D.D. Marais. T. 7p.
2. Roudiensprogram van die Suid-Afrikaanse Lugmag, 28.5.1971. T.
3. Program vandiehervormingsfees, 31.10.1937. T.
4. Bedankingsbriefvan Ernst Lombard se gesin met sy afsterwe, 30.7.1992. H.(fot.).
2bl.
5. Program van die Pinksterfees- en Republiekfeesdiens, 30.5.1971. T.
6. Program van die begrafuisdiens van Tini Vorster, 16.9.2000. T.
+ Bedankingsbrief van haar gesin. T.
Nota: Vorster was die vrou van John Vorster, voormalige Eerste Minister en Staatspresident van Suid-Afrika.
7. Knipsel uit The Cape Argus, 29.7.1902. T.
8. "Die wagtende gas", 2.6.1940. H. 20bl.
9. Aantekeninge van Openbaring 3:78, getiteld "Geopende deure". H. 1 bl.
+ Buiteblad van preekskets, 28.11.1869. H.
10. Versameling foto's. 9 items.
11. Versameling korrespondensie. 8 items.
12. Handgeskrewe katkisasieboek met leer gebind.
Nota: Waarskynlik uit Hellenbroek oorgeskryf.
13. Gedenkboek van die eeufees van die "Theol. Litt. Orat. Gezelschap" (1844-1944).
+ Knipsel van 'n lesing deur prof. Marais. T. 4bl.
14. Opsomming van 'n boek wat deur die Bosmanfamilie besit is, en waarin daar verskeie verse opgeteken is. T.g. 17bl.
+ Bedankingsbriefvan G.J. Malherbe (Pretoria) aan dr. H.S. Bosman vir die items geskenk aan die Transvaalse Onderwysmuseum. T.(fot.). lbl.
+Program van die afskeidsdiens van dr. H.S. Bosman. T.(fot.). 2bl.
+Program van die onthulling van die monument van dr. H.S. Bosman. T.(fot.).
2bl.
+Program van die Bosmansaamtrek te Potchefstroom, 2.10.1959-4.10.1959.
T.(fot.). 2bl.
+ Konsentbrief vir die huwelik van J. Erasmus met A. Bosman, sow el as
handtekeninge van die, getuies by die huwelik (saamgestel deur ds. H.S. Bosman).
H.(fot.). 2bl.
+BriefaanNitaenAndrewBosman, 19.12.1933. H.(fot.). lbl.
John en Andrew Murray - Dokumente
1. Twee leers - Korrespondensie tussen John en Andrew Murray vanaf Aberdeen I Utrecht met hulle ouers in Suid Afrika tussen 1840 en 1848.
2. Een leer - Andrew Murray: 'n Filateliese Biografie
3. John Murray- Natural history volume 3, 2nd Class - Handgeskrewe notas van klasse in "Natural history" aangebied deur prof. MacGillivray te Marischal College, Aberdeen gedateer Januarie 1843.
4. Andrew Murray - Klasnotas van 1846/1848.
5. Geskrifte, briewe ens. van John Murray.
Algemeen:
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
Homiletiek-Preke en sketse van studente 1942 - 1945.
0-...
Tekste (met datums) waaroor Ds. George Murry gepreek het, met 'n aantal
aantekeninge agterin. I\
Handtekeninge (boek) van teologie studente vanaf 1890 tot 1900. Agterin is 'n engelse proefpreek gedateer 1939 sowel as 'n brief aan Mev. S. Luckhoff van haar broer, gedateer 8 Junie 1963. Daar is ook 'n "Rente op skuldbewys" brief van Ds. P.D. Luckhoff, uit Junie 1954, ingesluit.
Ruardus Cloppenburg - Gedrukte preek oor Ef. 6:23 & 24 (1736).
Kweekskool dosente - Foto's van verskeie dosente, handtekeninge, korrespondensie, begrafnisbriewe en programme, ens.
Handleiding aangaande Darwinism sowel as 'n handgeskrewe inleiding tot die kategismus. V erder bevat dit 'n aantal preeksketse en ander notas.
Gedenkboek van die eeufees van die "Theo. Litt. Orat. Gezelschap" (1844- 1944) - bevat 'n koerant-uitknipsel van een van prof. Marais se lesings.
Dr. H.S. Bosman-Opsomming van 'n handgeskrewe boek wat vir jare deur die Bosmanfamilie besit is en waarin verskeie verse opgeteken is. Hierby ingesluit is brief van danksegging van die Transvaalse Onderwys Museum, 'n