• Tidak ada hasil yang ditemukan

Redaksioneel

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Redaksioneel"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Redaksioneel

In hierdie A flew enng w ord hoofsaaklik bydraes gepubliseer w at as referate by twee onderskeie jaarkongresse van die K crkhistoriese G enootskap van die N ederduitsch H erv o rm d e K erk gelew er was. D it h e t ondersk eid elik as te m a d ie H eid elb e rg se K ategism us e n die G ro o t T rek. Beide tem as w eerspieël iets, vir die buitestaan d er dikw els ’n p a ra d o k sa le teo lo g iese g eaard h eid , van die N ed erd u itsch H erv o rm d e K erk - ’n K erk w at hom self g raag ekklesiologies as V olkskerk’ beskryf en konfes- sioneel die R eform atoriese belydenisskrifte handhaaf, m aar horn sterk afgrens teen die g ereform eerde ortodoksie.

N aas die bydraes o o r die H eid elb erg se K ategism us e n die G ro o t T rek , w ord d rie a n d e r a rtik e ls in d ie o n d e rh a w ig e A flew erin g o p g e n e e m . A1 d rie is die resultate van navorsing w at onderskeidelik in die O u-T estam entiese w etenskap, die N uw e-T estam entiese w etenskap en die Praktiese Teologie o n d em ee m is. W C van Wyk jr , verbonde aan die D epartem ent Seraitiese T ale aan die R andse A frikaanse U niversiteit, stel o ndersoek in na die teologiese relevansie van die boek Prediker.

SJ N ortjé, verbonde aan die D ep artem en t B ybelkunde aan die R an d se A frikaanse U niversiteit, beto o g d a t die ruim telike uitdrukking in die E vangelie van Johannes,

‘B etanië o orkant die Jo rd a a n ’, teologies betrekking h e t op die Johannese klem toon o p d ie o n tm o e tin g v an die ‘w ê re ld v an b o ’ m e t die Svêreld van o n d e r’. H JC P ieterse, v erb o n d e a a n d ie D e p a rte m e n t P rak tiese T eologie aa n die U n iv ersiteit v an S u id -A frik a, g a a n in op d ie v raag o f p re d ik in g v a n d a g w at g e b a s e e r is op m odem e eksegese, die m oontlikheid bevat dat G od op grond daarvan ontm oet kan word.

JP O b erholzer is w at die H eidelbergse K ategism us betref, ’n u itstaande kenner , van die bronne, die w ording e n die teksgeskiedenis daarvan. In sy artik el o o r die e e r s te j a r e v a n d ie H e id e lb e r g s e K a te g is m u s, g a a n hy in o p d ie p o litie k e om standighede in die Paltsgraaafskap en K eurvorstedom w at aanleiding gegee het to t die o n ts ta a n van die K ategism us e n to t d ie v erw ikkelinge in die e e rs te ja re d a a r n a . J J S te e n k a m p , u itg a a n d e v an d ie s ta n d p u n t d a t d ie H e id e lb e rg s e K ategism us ’n so o rt sam evatting van die H eid elb e rg se teo lo g ie is, gaan in op die bydraes w at Ursinus, die opsteller van die Kategismus, en O levianus onderskeidelik gelew er het to t die vestiging van die H eidelbergse teologie. BJ E ngelbrecht betoog in sy artikel d at die N ederlandse G eloofsbelydenis en die H eidelbergse Kategismus inhoudelik nie van m ekaar verskil nie, m aar wel w at vorm betref. E ersgenoem de is polem ics van aard en laasgenoem de kategeties. G C V elthuysen b espreek w eer die ooreenkom ste en verskille tussen die K ort Begrip van Faukelius as sam evatting van die H eid elb e rg se K ategism us e n die K ategism us self. H y to o n a a n d a t die K ort

ISSN 0039 9 *n -H T S 45/3(1989)

555

(2)

Begrip die produk was van e n d ien sb aar was aan die skolastiek as strom ing in die gereform eerde ortodoksie.

W at d ie G ro o t T re k b e tre f, beskryf A D P o n t die geskiedenis van die V oor- trekkerkerk in die ja re 1837-1852. D ie G root T rek was die em igrasie van ongeveer vyftien duisend H ollands-A frikaanssprekende pioniers uit die oosgrensdistrikte van d ie K aapkolonie. P o n t to o n aan d a t d aar ’n duidelike verskil in opvatting van die plek van die kerk in die sam elew ingstruktuur van die V oortrekkers was. Hy dui ook aa n d a t die V o o rtrek k ers nie hulle geloofsverbintenis m et die K aapse K erk wou v erb reek h e t nie. H y gaan in op die om standighede w at aanleiding gegee h e t dat die V oortrekkers ’n eie, selfstandige kerk georganiseer het. JP O berholzer vra of dit N atal of Transvaal sou wees wat as ruim te die ideaal van die V oortrekkers die beste v erw esenlik h e t. JM G S torm b e sp re e k w eer die aan lo o p to t die K onvensie van Sandrivier as die afloop van die G ro o t T rek. V olgens Storm h et die V oortrekker- kerk ook hier sy ‘groot trek’ voltooi: burgeriijk vrij en onafhanklijk, wenschen wij ook in het kerklijke.

Rcdaksknecl

556 HTS 45/3 (1989)

Referensi

Dokumen terkait

Ek het hier uiteeeo.nn vru1 die stnndpunt dut die leerlinge vo.n die hoer sto.nderds grater leesvncrdie;heid het as die V['.n cl..ie l.:t.er sto.nderds en da.t la:J.sc;enoendes due in

In die finale uitspraak het die regters van die Konstitusionele Hof die suggestie gemaak dat haar kanse op sukses baie beter sou wees indien sy uit die staanspoor die kerk voor die

Hierdie boeke sien die Groot Trek as 'n vryheidsbeweging teen Britse onderdrukking; die Trek is die heldetydperk en die verloop van Republikeinse geskiedenis 'n stryd teen onreg en

deur Afrikaners opgemerk: "Die gevaar van 'n mengeltaal te word, het vir Afrikaans pas begin ontstaan toe die Afrikaner, behalwe sy eie taal, ook nog 'n vreemde begin leer het" "

Dit was, soos reeds gesê, ’n belangrike gebeurtcnis, wat groot moontlikhede vir die toekoms van die Inrigting ingehou het; maar tog was daar ook droefheid in die harte van die

Waar daar so oor die capita doctrinae heengestap word, het die kerk nogtans 'n ekumeniese taak: die ver­ kondiging van die ware eenheid in Christus.. Maar ook met Rome kan ons nie een

Wat die konferensie bedoel het, en ook met soveel woorde gesê het, is dat die kerk nog nie sonder meer woonplek van die Heilige Gees is as die W oord daarin verkondig word nie, maar dat

Een w oord uit sy m ond dwing die Skepper van die heelal en hemel op die aarde neer, ontklee H om van Sy grootheid en verberg H om onder die gestalte van wyn en brood .” Hier het ons