Annual Report of the National Chairman of the Simon van der Stel Foundation for the year 1980. He is a founding member of the Cape Town Regional Committee and was its first Chairman. Terblanche, on behalf of the Cape Town Regional Committee, invited the foundation to hold the 1981 annual general meeting in Cape Town.
More thrust, less thirst
Suikerbosrand - die restourasie en inrigting van 'n boerewoning en plaaswerf
Daar is nie veel bekend oor die Marais-gesin se wedervaringe tydens die Groot Reis nie. Sarel Johannes Marais het hom ná die Groot Reis op die plaas Rietvlei naby die huidige Eikenhof, naby Johannesburg, gevestig, waar sy nageslag vandag nog woon. Marais het by een van die bomme op die stoep ingestap, maar dit het nooit ontplof nie.
Na die oorlog het Wynand Marais twee vertrekke aan die agterkant van die huis aangebou, stoepmure en 'n stoepdak is bygevoeg, en die agterste sitkamervenster is in 'n deur omskep. Na die verf wat in die houtwerk gevind is, is besluit om al die houtwerk (behalwe die plafon en dak) groen te verf. Die plafon sal aan die einde hervernis word, terwyl die res van die houtwerk op die dak ongeverf sal bly.
'n Strik is bo die nis geverf en die lyn vorm 'n diamant by die hoeke van die deure. In hierdie tyd het dit geblyk dat die oënskynlik dekoratiewe toevoegings die integriteit van die gebou ernstig benadeel het.
The Spirit of Cape Dutch Rural Architecture
He wrote: 'Alys Fane Trotter was among the first to recognize and permanently record this Cape cultural heritage. The value of the accuracy and detail of her sketches for recent restoration projects cannot be overstated. The elegant white walls and curved gables are in stark contrast to the towering mass of the Drakenstein Mountains.
This sketch by Alys Fane Trotter gave architects Gabriel and Gwen Fagan a clear indication of the date of completion of the main facade and the formation of the front sidewalk when they restored Boschendal in 1976. Jan Jacobus was also a prominent member of the community, an excellent farmer and enthusiastic horse breeder. Here the careful recording of Alys Fane Trotter came to the rescue, for in her description of Boschendal, seen before the application of the cement overlay, she recorded the date on the facade as 1812.
Paap, director of the WILLIAM FEHR COLLECTION, for the use of the 5 photographs of Alys Fane Trotter's originals now in the William Fehr Collection, 'Rust en Vreugd', Buitenkant Street, Cape Town. The pencil drawings of her other illustrations were photographed from photocopies of Alys Fane Trotter's Old Colonial Houses of the Cape of Good Hope, illustrated and described by Alys Fane Trotter', published by Batsford, 1899.
Die ou Presidensie word Gerestoureer
Historiese agtergrond
In dieselfde jaar het die Stadsraad 'n ontsierde klipmuur in die plek van die historiese klipmuur gebou. Die hele struktuur van hierdie muur is 'n anachronisme, gesien in die agtergrond van die gebou. Die weermag is gevolg deur die Vrystaatse departement van onderwys, die provinsiale biblioteek en uiteindelik deur SUKOVS.
Froneman, het in die sewentigerjare tot die besef gekom dat hierdie historiese gebou vir die nageslag bewaar moes word. Fritz as verteenwoordiger van die Departement van Openbare Werke in die posisie wat ontstaan het.
Restourasie
Meublement
Die Elizabethaanse styl is 'n verbastering van die Tudor en die Renaissance wat gekenmerk was deur weelderige houtsneewerk van blommekranse en swewende engeltjies. Die detaillering is beslis Frans in karakter en die hoe gehalte van die Marquetwerk (inlay). Die meubels wat reeds in besit van president Brand was toe hy die huis betrek het, sou noodsaaklikerwys d_ateer uit 'n vroeere tydperk, se omtrent en dieselfde .s!ll waar wees van die ander presidente.
Baie vordering is reeds gemaak met die opstel van die Ou Presidensie, maar ons het nog 'n lang pad om te gaan. Ons is ywerig op soek na meubels en ander besittings (~niks) van die Presidente, insluitend President Brand en President Re1tz. Ons wonder of van hul kinders en kleinkinders nie sal help deur van hul besittings prys te gee nie.
Die mure is kaal en daarvoor benodig ons skilderye en tekeninge van die 1850's tot 1900's: groot portrette van vyf Vrystaatse presidente, generaals, leiers en staatsmanne;. Om die Ou Presidensie in te rig en toe te rus is 'n groot, byna onmoontlike taak, so ook die Ou P~eside-stigting.
Ru1nes van die Voortrekkerhuise in die Vrystaat
Dit is een van die oudste plase in die Vrystaat, en hier is nog die oorblyfsels van 'n tipiese trekkerhuis. Die eerste eienaar van die plaas, wat dit in 1835 bekom het, was Gustavus Wilhelmus Fouche. Toe is die waenhuis uitgebrei deur die mure tussen die wa en die slaapkamer af te breek om twee vertrekke in een te maak.
As hierdie huis gerestoureer kon word, kan dit as tipiese voorbeeld dien van die argitektoniese tegniek van die eerste inwoners van die Vrystaat. Muurfondamente in Klipp/aaldrit: Dil bestaan uit pialklippe, saamgepak, waarvan die kante so geklee is dat daar geen onooglike kolle is nie. Die begraafplaas van die inwoners van Klipplaatsdrif is sowat 'n kwart kilometer van die mure af geleë, op die plaas wat vandag as Eldorado bekend staan.
Hul seun Jacobus Paulus Fouche het ook in Klipplaatsdrift gewoon – die huis is egter verwoes. Die foto van die hoofmuur, geneem vanaf die hoofingang, wys die kombuis/gat in die suidelike muur wat daarop dui dat daar 'n vuurherd of 'n bakoond was.
Adam Kok se kanonne bo-op die beker gaan honderd-en-veertig jaar terug in die geskiedenis, toe Kaptein ·Adam Kok sy septer oor Filipol en omgewing geswaai het. Die laaste plek wat besoek is, is Boomplaatq, waar Andries Pretoruis en sy kommando's vir sir Harry Smith verloof het, maar die wyk van 'n groter mag moes verower en aangesien die hinderlaag misluk het. Die studiereis het een belangrike gevolg gehad: die maatskappy het besluit om die Bewaringsraad en die Vryburger-byte te help staan en die president se huis op Hoffmansrus.
Daar le egter nog groot werk voor: dink maar aan Carmel met sy verwaarloosde watermeul, met sy stukkende grafkelders; dink aan die toegegroeide kerkhof op Broekpoort met 'n erdvark bedrywig tussen die graftes. Dink aan ou historiese en argitektoniese huise op ons dorpe wat haas elke dag onder 'n stootskraper beland. If you want to know where OLD MUTUAL stands in today's society, don't look for the answer in terms of rands and cents.
After all, that is why OLD MUTUAL was founded - so that life could become more fulfilling and more secure for those who have the foresight to look at the future and its needs. Then there is today's OLD MUTUAL, more than 670,000 families who share a common bond and a mutual interest.
OLD MUTUAL
Die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede en die bewaring van Suid- Afrika se natuurlike erfenis
Die probleme wat ondervind word in verband met die bewaring en instandhouding van natuurlike gedenktekens en fossiele is talryk en verskil natuurlik baie van ander kategorieë gedenktekens. Dit wissel van die uitroei van nie-inheemse plantegroei en die herstel van gronderosie op Tafelberg tot vandalisme, die beheer van die verwydering of uitvoer van fossiele en swamsiektes in sommige van die verklaarde eikebome.
Boekbespreking
Alban-katedraal, die gewel van die Opera House, die voormalige Presidentswoning, die Ou Staatsdrukkery, die Kiosk in Burgerspark, Barton Keep, Huis Neethling en die Kirkness-huis vorm almal, elkeen in sy eie trant, skakels met 'n betreklike kort, maar ook argitektonies 'n veelbewoe verlede. Tog is dit noodsaaklik dat vir die onthalwe van die historiese korrektheid, daar op sekere mistastings gewys moet word. Wierda se geboue be- taan weliswaar vandag nog hoewel hulle aansienlik gewysig is en vorm tans die Nie-Blanke afdeling van die hospitaal.
Dan Sleigh heeft een populair en kleurrijk boek gepubliceerd over de Verenigde Oost-Indische Compagnie, de VOC. Fort Lijdbaarheid (het rampzalige verhaal van het VOC-fort aan Delagoa Bay en sergeant Barodien, Kaapkorps. Hij is Zuid-Afrikaans en daarom van groot belang voor de VOC, welk machtige handelsorgaan de Kaapkolonie bijna een halve eeuw lang bestuurde.
Alleen in het hoofdstuk ‘Dat laatste jaar’ wijst hij op corruptie en vriendjespolitiek binnen de VOC. Ik wil geen zout op de slakken blijven strooien en spreek mijn voldoening uit dat een Zuid-Afrikaan een werk over de VOC heeft geschreven.
Die Wa-laer in Suid-Afrika
Growth Bank. The
There's a whole lot more to Banking with the Professionals
Ftt1
New role for architects-
The inhabitants of the Black Street area in 1968 had made representations to their elders and councilors and were interested in their fate during the four years that followed. The Action Group asked their resident architect, Rod Hackney, and their resident builder to prepare a technical report on the condition of the 34 houses in the pilot area. Their first priority was to consider the case of the residents of the Black Street area and make recommendations for the full Council to take up.
That the Society and Health Committee recommends making the area a Smoke Control Order for the houses in the general improvement area. Most of the residents worked on the construction site in the evenings and at weekends. In the case of the elderly, the residents pooled their labor and pulled down chimney breasts, outbuildings, etc. and then later participated in house decoration.
For their part, the local authority acted responsibly in their interpretation of the building regulations. A group of residents further north along Black Road approached the residents of the completed improvement area and asked them about the works of the scheme.
Nederland als Windmeulland (I)
Die ander belangrike gebruik van die windpomp in die laaglande was die maal of verwydering van oortollige water uit die laagliggende landgebied. Die Romeine het reeds begin met die bou van die dyke langs die riviere Maas en Ryn. Die eerste historiese bewyse van die waterwindpomp is in 1416 by Riederwaard naby Rotterdam gevind.
Die bakermat hiervan is waarskynlik ook in die streek naby Rotterdam weerskante van die Lek en Nuwe Maas. Die toenemende vlakverskil tussen binne- en buitewater het nuwe maatreëls vereis. Vanaf die 16de eeu het meulbouers 'n konstruksie gesoek om die water tot 'n groter hoogte te maal en die antwoord in die mortel gevind.
Een van die bekendste bouers van droogmeulens in die 17de eeu was Jan Adriaensz, met die bynaam Leeghwater (dit wil sê Laagwater) van De Rijp in Noord-Holland. Industrialisering het al hoe groter eise aan die kapasiteit van die masjien en sy spoed gestel.
Australia preserves a Whalecatcher as a Museum Ship