• Tidak ada hasil yang ditemukan

Skeiding in die kerk: Vrae aan prof. Ben Marais

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Skeiding in die kerk: Vrae aan prof. Ben Marais"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

Pro Veritate Sept. 15 Sept 1962

Briewe van Jan Calvinis aan sy seun

Die duidelikheid van die Skrif

u

Ltewe Pieter,

Jou reaksie a p my vonge brief was intereasant. Ek fain begryp dat Jy vrae heL oor wat ek d a a r gese bet. nl. dat ons

In alles aan die Skrif alleen on*

dcrworpc moct wee*. Jou vrae kom — a s ek jou ten minstc goed begryp - dnarop neer dat j y wel die onbetwisbare gesag

van dit* Skrif wil aanvaar, m a a r tog v r a of dit altyd dul- delik i& wat die lig van die Skrif oor 'n bepaalde saak Is- Jy vra of d a a r dan nie terreine is. veral in one modern* lewe waaroor die Skrif geen pas- klare ultsprake bevat nie, en of dit dan altyd no makiik i.i om te bou by die standpunt d i t ons in ulles or^ deur die Skril moct

Dit Is 'n intelligent* vro.ig Wiit a a n my toon d a t jy besig la om 'a teoloog te word. Jy maak my selfs versigtig. om- dat ek beset dat ek akkuraat Kill moct untwoord om jou te- vrede te kan atel. Maar ek sal tog probeer.

Jou vraag If m y n s inslens op die tcrrcin van die eg-gere- formccrde leer aangaande die duidellklield van die Heilige Shrjf. Die leer is gcbaseer op talle ultsprake van die Heiltge Skrif self, waarop ck nou nic in besonderhede wil ingaan nie.

E k haal egter net P*. 110 ; 105 a a n : ,.U woord U *n lamp vir my voet en 'n lig vir n*y pad/' Daaruit blyk dit dat Gods Woord n duldelike wooi-d la, *n lamp en "n lig wot jui*

(,voor my voet die duistemi&se van my lewenspad verja." En die duisternis&e moet onder andere ook a! die problems van ons moderne we rold inaluit.

Gods Woord U tog 'n woord wat gesag bet vir alle tyc, Die Heilige Gees, wat die Eerate Outeur van die Skrif is, het alle tye, omstandighede, lande.

sltuaaies en wat nog mecr oor- skou. En Hy het daarvoor ge- s o r g d a t die Heilige Skrif vol*

doendc Hg bevat. on duideltk- waarneembare lig daarby. vir alle tye en alle omstandighede

Ek weet dat die belydenis altyd bepaalde beswarc na vorc rocp. Een van die beswarc is dat d a a r tog dlnge In die SkriT is Wat nie so makiik verstaan kan word nie, duiatere plekke wat brills verklaring nodig het

om gcgryp it kan word (vgl.

2 P e t r , 3 : 16—16, Hand. 8 ! 3 0 - 3 1 cns.>. Op die beswaar bet ons gcrcformccrde vndera nog altyd geantwoord dcur t e Ac dat die onduldellkheid van die Skhf op bepauMr punle nie die duidelikheid van die Skrif in sy gcheel ophef en kansel- leer nie. Vir die ernstigc soc- ker na die wunrheid van Gods Woord is d a a r voldoende lig in die Skrif ora horn die weg dui- dclik on softer t e laat sien, ook al U d a a r bepaalde duistere plekke, en ook -.1 sien ons bier nog „deur 'n spiecl in 'n rani- ML" I>it fs frgter nie jou be- swaar teen <ite leer van die duidelikheid Van die Skrif nie.

Jou beswaar Es d a l d a a r dlnge is waaroor die Bybel bom nie bcpaald in Ktiveel woorde uit- apreek nte. en. wanrvan jy du«

vrees <iat dit nie «o eenvoudig la om te s e dat ons ons ook daarln deur Goda Woord laat lei

nie.

Jou siitndhunt herinner my daaraan dat baic mense die dnidellkheid Van die Skrif so wil verstaan. dnt die Skrif al*

Iren fluidelik Is t e n oppigte van die we^ van Maligheid.

Hulle meen d a t die duidelikhcid van die Skrif slegK geuandhaaf moet word ted opsigte %*an die v r a a g : H*^ word ek gered?

Wat daarbuite valt sou dnn aan ons ele wyaheia oorgelaat moet word* Die uiteluitlike doel van die Skrif sou dan wees om aan ons die weg 1<» toon hoe ons tot vergiffenis van ons sonde deur Jesus Chrislus moet kom, en miskien hoog^tens om nan ons t e toon hoe ons indiwidueel deur die Heiljgc Gees gcheillg moet word, m a a r vir die we- tenskap, vir die kuns, vir die politick, vir die sosialc ver*

lioudlngi-. vir die verhoudlng van mc&sc van verskillcnde raaae teen oor mekaar, vir die ganse groot lewc met sy tel- kena nuwe problem*, is ons aimgewys op on* ele wysheid.

Op daardie terreine sou die Skrif dan geen duidelike lei- ding gee nic. Die Skrif s e dui- delikheld hou op by ..God en my siel". en vir die res vnn my lewe is ek uitgelewer aan 'n ander lamp e^ *n ander lig vir my pad.

So n aUndpunt Is totaal ontioudbaar.

As Gods Woord vir ons ge- s a g het, dan kan hy dit nie net

be op die een terreln n i e ; dan moet by dit deurgaans he* Juis die felt d a t die psalmis p r a a t

van *a Hg op die pad en 'n lamp vir die voet. moet ons tog laat besef dat dit j u i s ook vir ons lewenswandel so is dat die Skrif v i r ons daarin 'n duideli- ke leiding wil verskaf. Die hel- derheid van die Skrif is nie slegs *n duidelikheid omtrcnt die weg van sallgheid nief maar 'a duidelikheid oor hoe diegene wat in Christ us tot kinder* van God aangeneem is, moct wnn- del voor die aangesig van hulle Voider, Die Skrif is bide uitge- aproke daaroor d a t God nie al- leen die Kerskcpper is nie.

m a a r ook die Skcpper en die Regeerder van hlerdle w^retd*

Sou d a a r dan 'n situasie wees waartn ons ons aan Sy heer- s-kappy mng onttrek, uit Sy lig m a g uittree en ons eie wy&beid nuW volg?

Ook al apreek die Skrif nie in sovcel woorde oor *n bepani*

de saak in ons moderne wcreld nic sous die Heilige Skrif die verakynsels van eendstertc, vnn ruk-en-rolt of van kommu- nisme, naziismc. sosialisme en ander potitieke ideologic^ nie in sovecl woorde Ixrspreek nie - - die felt bly tog dat die Skrif duidclik genoeg leiding aan ons gee oor hoe ons dergelike ver- skynsrls mort bc:oordeel> In watter nuwe gevvasd en onder wattcr nuwe naum die mens sy goddeloosheid ook n) probcer klee, die wese daarvan bly die- seJfdc. En in die wet van God la daar eena en vir ahyd neer- gele wat Gods wil vir ons lewe is* Moderne situasies i& varian- l e op Bybelse situasies waarin die sonde van die menslike hart tot openbarlng kom. E n wat God destyds ges4 het, dit se Hy

vandag nog. Sy boodakap la dus nie onduidetik, omdst die we-

reld verander net nie. Sy bood- skap oor bepaalde sake mag

hoogatena vir on- onduidelik wees, omdat ons sondige barte nic g r a a g Gods Woord oor 'n bepaalde saak wil ondersoek en in die lig daarvan wil wandel nie, Ons vind altyd weer nuwe wee* om nan die klem van Gods Woord en Sy wet te ontkom.

Gods Woord is duidclik genocg.

Ons hoef nie te maak aaof die situasies wruirin ons is. so to- taal uniek is. d a t Cods Woord nie daarvoor nok duidclik is nie. Maar ek moet nou sluit.

Ons gesels volgende keer ver- der.

Met groete en liefde van jou vader.

JAX CALVINIS*

D l i C O D Q f LIKE WEG

„Mee»ter, wat moet ek doen om die ewige lewe te be^rwe?

E n Jesvs antwoord: Wat is in die wet geskrywe? lloe le«i j y ?

En hy ant woord en s e : J y moet die Here Jou God liefhe met jou hele hart en uit jou bele siel en oit jou hele k r a s en

uit jou hele vcrstand: en Jou naastc soos Jouseli.

Toe »6 die Here Jesus vir horn: J y het r*c geantwoord;

doen dit. en jy sal lewe."

HLHe liefde Is uit God* en elkeen wat liethet is uit God gebore en ken God, Hy wat nie liefhet niet het God nie gi*ken nie want God Is liefde. Gellefdea, a s God ons so lief- gehad het, dan bchoort ons ook mekaar lief te he,

,tOns het die liefde wat God vir ons het. leer ken en geglo.

God ts liefde en hy wat In die liefde bly. bly in God en God in Hon. As lemand s e : Ek het God lief — en sy broeder h a a t , i s h y 'n leuenaar want w i e sy broeder wat h y gesien het nie liefhet nie, hoc kan hy God llefh£ wat hy nie gesien het nie?

En htenlle gehod het ons van Horn dat hy wat God Heftiet, ook sy broeder Hefhel.'"

So praat Gods V\Toord Dit is die taal van die liefde* Dit is die ewige evangelie. Dit is die lewe. f,Doen dit. en jy sal lewe/' Die ware lewe is *n lewe van liefde, Iiierdie lewensbeglnse! dek alles, dit betrek alle terreine van die Jewe; dit is 'n allcsinslut- tendc. alJesomvattende, allesoorhocrsendc iewensbeginsel. Daar

is geen a n d e r lewe nie. Wie die liefde nie het nie, ken God nie.

rlicrdlc lewensbeglnse) bepaal al ons handel en wandel. Wat ons doen en se en dinkt moet stann onder die wei van die liefde.

Daarom bet die Here Jeaus die wet so verklaur: tFAllea wat julle dan wil he d a t die mense aan Julie moet doen — net so moet jullc aan hulle doen." Dit is die weg van die liefde: om ons medemens lief te he net soos ons onsself liefhet, God skenk ons die liefde as n guwe van bo - - die ware, suiwer, geheillgde liefde* Maar hierdie liefde moet aanvaar en beoefen word,

„Oefen julle in die godsallghetd/1 skryf die apostel Paulus. Ons moet die liefde in ons vervolmaak deur ons daarin t e oefen, Dit help nie om die liefde te bely maar dit nie tc bcocfen nie.

Ons moet die liefde a s 'n Iewensbeginsel toepa^

In die j o n g s t e tyd het die probleem van menseverhoudings sterk na vore gekom* Uit sekerc oorde word dit weliswaar ao*

oordryf en uit verband geruk d a t mense hulle pcrspcklier ver^

loor. Heel dlkwela spruit dit ook nic uit die liefde nie maar word politiekc oogmerke daardcur gesoek. Die gelykwaardigheid van die meas het n potitieke kreet geword. Maar vir die Christen bly dit 'n aktuele aangeleentheld. Menseverhoudings is *n l«iie belangrike saak vir die Christen want Christus het dit self voorop gestel: Jy moet jou naaste liefhe soos jouself! Daarom moet ons met hierdie aangelcentheid baic nugter en eerlik weea en sorg dat ons benaderlng van hierdie wereldwye vraagstuk — 'n vraagstuk wat die politiekc denkc vandag norheers • - sal geskied in die lig van Gods Woord.

Menseverhoudings word dcur die wet van die Uefde bepaal.

Ons moet on* naaste liefhe soos on&self. Ona weet wie ona naaste is. Dit is nie n e t ons mcdckerklidmate nie; dit is nie net ons eie Afrlkaanse volksgenote n i e ; dit is nie net die wat dicsclfde huidskleur a s ons het nie; dit is nte net ons eie geesgenote nie; dit la ook nie net die beakaafdes en die begaufdes nie.

Dit is nie moeilik om ons eie geesgenote. die g^we en die ont- wikkelde mense lief te he nic. Die toets vir naastelicfde !£

daarin of ons ook die minder beskaafde, die minder gegoedc.

die armea van gees en die ander huidskleur, die ander kultuur- groep kan Heflie.

Laat ons hierdie uitdagende vraag self cerljk b c a n t w o o r d :-

Het ons, wat die liefde van God bely. ook die Bantoe en die Kleurling, die Asiaat en die Jood lief? Mocnie te haastig ant- woord nie. Dink goed na daaroor.

Indien dit dan so bchoort te wees volgens <|ic wet van die liefde sooa Jesus dit verkondig het. dan moet die liefde vir ons medemens ons hele kcrklike lewc oorheers, ons politieke denke bepaal en al ons soslale verhoudings deursuur.

„Alles wat julle wtl h e dat die mense ^an jullc moet doen — n e t so moet julle ook aan hulle doen."

M \i S m i t Q E A G T E REDAKSIE, — Die

..•ilk- van prof. Ben Ma- ntis, „Die Eksklusiewe Kasse- kerk-vToologier In die Lig van die Skrif en die Kerkgesktede-

nis", in die jongatc uttgawe van Pro VeriUte, ver|ilig my om mee t e spreek. Dit spyt my, maar dit ontbreck my aan vry*

moedigheid om in Pro Veritate self te skrywe; daarom sal dit my seker vergewe word a s ek my tot Die Transvaler wend.

Die saak is van algernene be- tang en kan nie net tot die eks- klusicwc of geisoleerde le&crs- kring van Pro Veritate beperk bly nie.

E k sou bate g r a a g van prof.

Marals wil vemeem in watter teologtese seminarie of fakul- teit bierdie „sogenaamde teo-

logie" a s leervak aangebied word, of watter sinode tot so 'n teologie bcsluit h e t Dit is vir my 'a openbaring om van 'n

t,ekskluslewe rassekcrk-geolo- gic* w te boor. E k is terde£ be- wus van die broederlike vertkil wat oor rasseaangeleentbede onder ons beataan. maar hier- die ^Eksklusiewe Raasekerk- ,teologie' " kom v i r my vreemd

Skeiding in die kerk: Vrae aan prof. Ben Marais

voor, en om dan nog van n

sogenaamde teologie** te praat.

Is onnodig bytend. Ek glo dit gee aanstoot sondcr om die eenheid wat £ r o Veritate horn

voorstel, is b<*vorder.

Die opekrif van die artikel gee voor om die sg. teologie in die lig van die Skrif en die

Kerkgeskledenia toe te lig en i f te kam. En nou is die eie- oaardige dit: In sy breedspra- kigheld haal die skrywer geen enkele Skrtfujtspraak aan nie.

Wat is die gesaghebbende ult- spraak van <iie Skrif en die Kerkgeskiedetiis teen aparte

kerkc? Dit i* die strydvraag waaroor ons t r a g om broeder- 11k t e verakll, en dit is In hier- die opslg d a t die artikel e r g teleurstel. Die oorsig van die geskicdeni* is seker rcg, m a a r die Skrifuitspraak en die doku-

mentfire uilapraak van die Kerkgeakiedenis ontbreek, Dit Is *n gemaklike metode om jou saak so teen jou tcenatander t e bewys. en so kan die teen- deet n e t so mnklik SkriftuurUk bewys word.

Dit ia vir my ook nie duidc- lik op welke gronde die geagte skrywer ..apartheid l.ussen

blankes en nie-blanked" op kerklike gebied afkeur en dan tog weer goed praat nte. Die ..tallose pogings deur talloee mense" om dit t e regverdig, is 'n growwe oordrywing. Daar bestaan nic *n „Godsbcver* tot die stigtlng van „eksklusiewe

rasse- of kleurkerkc" nie, maar na my kennis bet niemand dit oolt bewoer nie. IMe heftigheid waarmee hierdie stelling beveg word, U onvanpas. want daur is vcrskeie Icerstellingc waar- voor d a a r nie 'n „Godsbever'

is nie. en wat tog geregverdig word. Persoonlik is ek daarvan oortuig d a t die afgeleide reg*

verdiging vir aparte kerke log nie so Skrifvreemd ia nie. Die konsckwentc eis om *n ,*Cods- bevel*' moet dan aan die bete

front van die teologie geste*

word.

Indien die „verinhecmsing van die kerk** as argument .,vlr rasse-ekakluslwiteit vals \K".

wat is dan die waarheld WAt prof. Marais bier tee noor wil stei? Die ,, rasse kerk teologie"

wat t r a g om ,.aparte11 korke t c regverdig is „onbybels** wat is nou die suiwer Bybelse en hoe sal dit ons kerklike praktyk r a a k ? Wat is prof. Marais *e persoonlike antwoord aan din .raparle rassckerk". en hoe gaan die ..wedersydse open- held*' die huidige praktyk om- vorm? Dit ispraktiese vrae wat deur die negatiewe artikel om-

sell word. Dit is makiik om die .tgetoofaapartheid" en ,,eksklu- siewe rassekerke** met *n om- haal van woorde te veroordech maar dit is nie so makiik nm die uitsprake van die Skrif *?n die Kerkgeskiedenis tot in die hart van die praktyk deur te trek nie. Dit spyt my om dit te se, m a a r die hardnckkige ver- oordeting van die huidige situ- asie sonder *n konsekwente op- lossing, word nou eentonig.

Dit wil vir my nou werklik voorkom asof die verwydering van die ..eksklusiewe rniweker

ke" nou die Alfa en die Otncgn in die stryd van Gods Koninw- ryk geword heU Tc oordeel na die gesprek van Pro Veritate voel dit vir my asof sommige broedera aan 'n kompleks ly, en dat die war** stryd teen die gcloofsverval daarom nie opge- merk word nie. Die huidige stryd om die eenheid van die

kerk is nie gebore uit *n ware Christelike bchocfte nie, m a a r is die onrype vrug van *n w t - reldwye ogitusie. Dit is *n be- paalde invloed van die huma- nistiese liberalbmie, wat niv meer in s t a a t is om te onder- skel tusaen geleerdheid en be<

skawing. nasionaiisme en *n ontwaakte barbarisme, Konlnk-

ryk van God e o die koninkryk van die komende Antichris nie.

Hierdie invloede is ook onder ons aan die wcrfc en indien Pro Veritate met sy bytende beleid voortgaan, voorsicn ek nie een-

heid nie, m a a r *n verdere son*

dige verskeurdheld.

Nico van Loggerenberg.

BenonL V.D.M.

Oororweeni uii ..£»** Tnra*- caler", JJ/l/Jsftr

l*n>f. M s r s i i n n t m o r d op :• - X

Referensi

Dokumen terkait